podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Evangelist Freek Vermaak
Shows
BAASRAAK RADIO
Baasraak Oomblik - God het ons op die ashoop ogetel!
In die middel van Maraiskamp, op ’n vlakkie wat as ’n vullisterrein gebruik word, het ’n Goddelike ontmoeting plaasgevind. Vyf ex-gevangenes het saam met my hulle getuienisse gedeel van hoe Jesus hulle uit die tronk én die as opgetel het. 🎙️ Welkom by Baasraak Oomblik – daardie oomblikke wat alles verander het. Hier gesels Coach Freek Vermaak en Atman Samuels oor daardie een ontmoeting, daardie een gebed, daardie een Baasraak oomblik toe God se genade iemand se lewe radikaal verander het. Elke week neem ons jou saam terug na plekke waar God beweeg het — tronke, skole, strate, sportvel...
2025-07-21
1h 38
BAASRAAK RADIO
Baasraak Oomblik - Loods Episode
🎙️ Welkom by Baasraak Oomblik – daardie oomblikke wat alles verander het. Hier gesels Coach Freek Vermaak en Atman Samuels oor daardie een ontmoeting, daardie een gebed, daardie een Baasraak oomblik toe God se genade iemand se lewe radikaal verander het. Elke week neem ons jou saam terug na plekke waar God beweeg het — tronke, skole, strate, sportvelde en gemeenskappe — waar ons getuienisse en hoogtepunte deel van die afgelope 24 jaar se bediening. 👊 Lewens is herstel. 💥 Bande is gebreek. 👑 Jesus het ingekom. Sluit aan vir diep gesprekke, vars stories, en daardie onvergeetlike oomblikke van oorwinning wat n...
2025-07-14
2h 06
BAASRAAK RADIO
Wat Maak Die Hemel Opgewonde - Freek Vermaak
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 04 Feb 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
2025-02-05
33 min
Woord Sonder Grense Mannebediening

De Heilige Graal Podcast
Mini-Mythbusters-Marathon: was Jezus een hippie en mag een christen geweld gebruiken?
Welkom lieve luisteraars bij deze minimarathon van onze Mythbusters-serie. In hoog tempo bespreken Thomas, Gerson, Jurre en Freek meerdere 'misvattingen' of mythes over allerlei onderwerpen. Dit doen ze uiteraard weer verdiepend en vermakelijk. Dit keer een iets hoger gehalte qua vermaak, maar dat mag ook best een keer vinden we.Luister naar eerdere afleveringen waarin we onderzochten of een liefdevolle God mensen kan straffen, is er wel een God, hoe het precies zit met de opstanding van Jezus en of religie leidt tot oorlog. Veel luisterplezier, volg ons op Instagram @de.heilige.graal, abonneer op on...
2024-11-26
37 min
BAASRAAK RADIO
Uitspattige Aanbiddings Oomblikke - Freek Vermaak
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 15 Oktober. Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
2024-10-15
47 min
Woord Sonder Grense Mannebediening
Uitspattige Aanbiddings Oomblikke - Freek Vermaak
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 15 Oktober. Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
2024-10-15
47 min
Woord Sonder Grense Mannebediening
Baasraak veldtog teen boelie - Freek Vermaak
Manne Bediening Pretoria - Oos Byeenkoms 22 Aug 2023 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
2023-08-25
49 min
Baasraak saam Coach Freek
Herstellende Geregtigheid - Dr. Charles Flaendorp
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2023-03-30
1h 24
Baasraak saam Coach Freek
'n Leunstoel van hoop - Coach Freek Vermaak
Ek nooi al my mede Baasraakers om na die Potgooi te luister. Ek was bevoorreg om die 26 Januarie 2023 saam my mede boetas van die Manne van die Woord Boksburg te kuier op Zoom. Ek het so bietjie van my reis met limfoon kanker verlede jaar met hulle gedeel. Ek het hulle ingenooi in ‘n nuwe sendingsveld wat ek ontdek het. Ek het my boetas voorgestel aan “Ons Groenstoel Projek”. Ek nooi jou om na die potgooi te luister en hande met my te vat dat ons ‘n ‘leunstoel van hoop’ vir mense kan wees wat chemoterapie ontvang vir kanker. Onders...
2023-02-02
47 min
Baasraak saam Coach Freek
Selfvertroue en Mentorskap
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2022-09-28
1h 25
Woord Sonder Grense Mannebediening
Oorwin die kwaad met die goeie - Freek Vermaak
Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms 13 September 2022 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
2022-09-14
39 min
Baasraak saam Coach Freek
15 redes waarom entrepreneurskap nie vir jou is nie
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2022-08-28
1h 41
Baasraak saam Coach Freek
More gaan die son weer skyn - Coach Freek

2022-07-07
17 min
Woord Sonder Grense Mannebediening
Was jy al by half-tyd in jou lewe? - Freek Vermaak
Manne van die Woord Zoom Byeenkoms 28 Junie 2022 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
2022-06-29
1h 15
Baasraak saam Coach Freek
Daar is 3 dinge wat ek weet - Freek Vermaak
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2022-01-13
13 min
Baasraak saam Coach Freek
Soek die Here in jou oomblik van benoudheid - Freek Vermaak
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2021-12-11
1h 29
Baasraak saam Coach Freek
Woord van Bemoeding vanaf Coach Freek

2021-07-06
13 min
Herlewingsdienste
Revival Service at Grootvlei Med A Correctional Centre - Waiting Trials Section
The Gospel of the Lord Jesus Christ was shared by Evangelists Freek Vermaak an David Menyatso at the Grootvlei Med A Correctional Centre in the Waiting Trials Section. Webtuiste · Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
2021-05-13
56 min
Herlewingsdienste
Revival Service at Grootvlei Med A Correctional Centre - Waiting Trials Section
The Gospel of the Lord Jesus Christ was shared by Evangelists Freek Vermaak an David Menyatso at the Grootvlei Med A Correctional Centre in the Waiting Trials Section.
2021-05-13
56 min
Baasraak saam Coach Freek
Gaan Dieper! - Coach Freek
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2021-03-05
39 min
Geestesgesondheid
Geestesgesondheid 2 Maart 2021
Christelle Webb-Joubert praat met Freek Vermaak van Baasraak. Hy vertel van die vele uitdagings wat oor sy pad gekom het as gevolg van verkeerde keuses, en hoe sy lewe hand-om-keer verander het.
2021-03-02
40 min
Baasraak saam Coach Freek
Coach Freek en Jaco Pitzer gesels oor rugby, dop en seks
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2021-02-23
1h 13
Baasraak saam Coach Freek
Coach Freek gesels met Greg Potgieter oor Bybelse Beginsels tov Finansies
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te s...
2021-02-19
53 min
Het Bureau (deel 1 van 2)
Aflevering 172
1974 - Hij heeft ook schuldgevoelens als Joop zich verontschuldigt als ze te laat is. Hij knipt voor Ad een bericht uit over een hond. Bart heeft thuis verteld dat Maarten van de ladder is gevallen, tot vermaak van zijn kinderen. Gesprek over Imming. Ad wil Manda niet begeleiden. Bij de koffie de prentbriefkaart van Flip de Fluiter. Mia met Freek, Joop en Halbe over haar droom, Maarten over zijn treindromen. Dé Haan vraagt Maarten bij haar te komen. Maarten voelt dat als een bedreiging maar het blijkt te gaan over de aanstelling van Lagerweij. Met Joop over een map. Naar d...
2020-04-01
14 min