Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

FKNxMAN

Shows

FKNxMANFKNxMANEpisode 44 x Hanro Enslin x Agter Die Skerms Van 'N Fighter Se Lewe, Die Prep Vir Fight Camp En Gebreekte Neuse.Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod Episode 44.   Ons gesels vandag met Hanro Enslin (Pro EFC fighter) en ons praat so bietjie oor die lewe van 'n fighter, wat in Fight Camp aan gaan en hoe dit is voor 'n Kompetisie. Hanro is ook 'n coach by CIT Boxing en die gym waar hy oefen is die bekende CIT Permormance Institute.  Verder gesels ons oor die volgende BoxOp en dan so bietjie oor die beserings wat hy al opgedoen het...2022-06-172h 03FKNxMANFKNxMANEpisode 43 x Daniel Nel x Die Eerste Brandy Wat In 1880 Gemaak Is By Boplaas, Bourbon Barrels En Die Proses Van Whiskey Maak.Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod Episode 43.  Welkom by die eerste Episode in die nuwe studio.   Ons gesels vandag met Daniel Nel (Seun van Carel Nel) van Boplaas Whiskey. Daniel is die distiller van Whiskey, Brandy en Gin op die Familie se plaas en ek kan eerlik waar sê hulle Wyn, Whiksey en Brandy is uit die boonste rakke! (Ek het nou nog nie die Gin geproe nie, maar ek is seker dit is ook uit die boonste rakke...2022-05-281h 49FKNxMANFKNxMANEpisode 42 x Andrew Greeff x Die Laaste Episode In Die Studio, Ons Praat Behoorlik Bol en Dinge Raak Cringy.Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod Episode 42.  Hierdie is die laaste Episode wat ons in hierdie studio opgeneem het.   Andrew is 'n 1ste jaar student wat Fashion Buying Studeer. Ons het bietjie gepraat oor hoekom hy dit spesifiek gekies het en dan raak dinge later baie weird en cringy op hierdie Episode.   Geniet hom.  My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron​ (gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op 'n maandelikse of jaarlikse...2022-04-301h 29FKNxMANFKNxMANDie Spook Van Uniondale.Episode 10.Welkom by Episode 10 van Donker Donderdae!n hierdie Episode praat ek 'n bietjie oor 'n baie bekende Suid-Afrikaanse spook storie, Die Spook Van Uniondale.  Hier is die link na die berig oor Die Spook van Uniondale : https://www.lekkeslaap.co.za/blog/die-stories-sal-by-jou-spookKry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.2022-03-3112 minFKNxMANFKNxMANWrong Turn En Kak Praat.Episode 9.Welkom by Episode 9 van Donker Donderdae!In hierdie Episode praat ek meer kak as wat ek oor enige iets gruwel of scary praat.Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.2022-03-3020 minFKNxMANFKNxMANEpisode 41 x Jarryd Haupt #2 x 6 Dae In Ukraine, In Die Middel Van Die Oorlog En Wat Die Media Jou Nie Vertel Nie.Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpodEpisode 41.  Jarryd is nou al so week terug van die Ukraine af, waar hy in Donetsk gebly/gewerk het voor die oorlog tussen Russia en Ukraine begin het. Op 24 Februarie 2022 het Russia vir Ukraine invade en Jarryd was in die middel van alles.   Vir die van julle wat nie weet nie, Jarryd is 'n Advanced Life Support Paramedic en het al in 'n hele paar lande gewerk. Hier deel hy sy storie van...2022-03-212h 28FKNxMANFKNxMANScary Movies Wat Ons Nie Moes Gekyk Het Nie.Episode 8.  Welkom by Episode 8 van Donker Donderdae!   In hierdie Episode praat ons oor die Scary Movies wat ons gescar het toe ons klein was. Dit is definitief movies wat ons eerder nie moes gekyk het nie.   Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.2022-02-2549 minFKNxMANFKNxMANDie Paranormal Wêreld.Episode 7.  Welkom by Episode 7 van Donker Donderdae!   Ek en Pieter praat oor spoke en 'n paar paranormal dinge wat ons nie kan explain nie.   Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.2022-02-2435 minFKNxMANFKNxMANSlaapverlamming - Sleep Paralysis.Episode 6.  Welkom by Episode 6 van Donker Donderdae!   Vandag Praat ek en Pieter oor Sleep Paralysis en hy deel sy storie wat met hom gebeur het en wat hy gesien het.  Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.2022-02-2327 minFKNxMANFKNxMANHelder Drome - Lucid Dreams.Episode 5.  Welkom by Episode 5 van Donker Donderdae!   Vandag het ons die Co-Host van Donker Donderdae, Pieter wat ons join in die gesprek van Lucid Drome.   Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.2022-02-2141 minFKNxMANFKNxMANDie Scary Drome.Episode 4.  Welkom by Episode 4 van Donker Donderdae!   Ons praat vandag oor baie weird en Scary drome wat ek al gehad het en hoe dit my laat voel het toe ek in die aande wakker skrik.  Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.2022-02-0127 minFKNxMANFKNxMANDie Kempton Park Hospitaal.Episode 3.  Welkom by Episode 3 van Donker Donderdae!   Ons praat vandag oor die Kempton Park Hospitaal wat in 1996 hulle deure toe gemaak het.   Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.  -Primary Sources- 1- Youtube - hhttps://www.youtube.com/watch?v=5vnXtKGbuHM DISCLAIMER:  Alle materiaal in hierdie video's word vir vermaaklikheidsdoeleindes gebruik en val bin...2022-02-0122 minFKNxMANFKNxMANDie Amityville Horror.Episode 2.  Welkom by Episode 2 van Donker Donderdae!   Ons praat vandag oor die Amityville Horror en die DeFeo moorde wat daar plaasgevinf het. Die Lutz familie het in 112 Ocean Avenue ingetrek nadat die huis 13 maande leeg gestaan het, en dit is toe waar hulle journey met Paranormal Activity begin het.  Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.  Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.  -Prim...2022-01-2724 minFKNxMANFKNxMANEpisode 40 x Jarryd Haupt x Russian Standard Vodka, Die Kakste Vlug Ooit En Job Shortages In Ander Lande.Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod Episode 40.  Ons eerste Episode vir 2022 is hier en ons het vir Jarryd Haupt ('n ou skool vriend van my) op die podcast! Hy het vir ons 'n lekker bottel Russian Standard Vodka gebring van Ukraine af en soos julle sal sien was ons altwee verbaas hoe lekker dit is.   Jarryd is 'n Advanced Life Support Paramedic en het al in 'n hele paar lande gewerk. Hy deel so paar moerse interessante stories met ons.  ...2022-01-251h 57FKNxMANFKNxMANEpisode 39 x Jonty Crawley & Hendri Viljoen x Hardcore Bike Tricks, Gaming In 2022 & 'N Vinnige Kuier In Ieland.Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod Episode 39.  As julle wil weet waaroor ons praat gaan julle hierdie Episode moet kyk/luister.   HAPPY NEW YEAR AAN ALMAL!!!!  Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!  Geniet hom.   2021-12-312h 12FKNxMANFKNxMANEpisode 38 x Drikus Nieman x Die Designing & Illustration Wêreld, Gaming En Die FKN Covid Restrictions.Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod Episode 38.Drikus Nieman is 'n Graphic Designer en Illustrator wat FKN insane is en hy het ons Logo vir FKNMAN design. Ons begin die podcast met 'n lekker Monkey Shoulder Blended Malt Scotch Whiskey en dan dive ons in en raak bietjie nostalgies oor die TV games wat ons gespeel het toe ons klein was en hoe insane die tegnologie geraak het, veral met die Playstation 5 wat nou uit is.   Verder praat ons...2021-11-302h 09FKNxMANFKNxMANEpisode 37 x Theo Swanepoel x Wat Het Jy Nodig Om 'N Suksesvolle Entrepreneur Te Word, Die Wonders Van Kreatiwiteit En Geduld.Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod Episode 37.  Theo is 'n man met 'n paar besighede en 'n entrepreneur van vele talente. Ons gesels op vandag se episode oor die wonders van kreatiwiteit, hoe belangrik dit is om 'n mentor te hê in besigheid en hoe hy van kleins af sy entrepreneural skills al begin het om geld te maak deur om karre te was en shirbet uit sy tas te verkoop vir sakgeld.   Kuberruim is waar ek my websit...2021-11-291h 46FKNxMANFKNxMANEpisode 36 x Quentin Binneman x Die Doel Van 'N Finansiële Adviseur, Lewensversekering En Wat Los Jy Regtig Agter Vir Jou Familie?Episode 36.Thank you to our sponsors:Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpodQuentin is 'n Finansiële adviseur by EQ-FIN wat 'n affiliate van Libirty is en ons praat vandag oor hoe belangrik dit is om 'n Finansiële Adviseur in jou lewe te hê.   Te veel mense voel dat dit nie nodig is om lewensversekring te hê nie, maar die vraag is, wat los jy agter vir jou vrou en kinders eendag?   Ons praat dan ook oor hoe belangrik dit is om nu...2021-11-262h 16FKNxMANFKNxMANEpisode 35 x Eduan Van Sittert x Die Era Van NFT's En Crypto, Tattoos En Graphic Designing.Episode 35.Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpodEk en Eduan chat bietjie oor NFT's, Crypto en natuurlik ook oor sy Tattoos. Ons geniet ook 'n lekker Cognac wat hy gebring het en dan het ons net 'n lekker tyd en praat bietjie kak.Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!Geniet hom.Eduan van Sittert2021-11-231h 37FKNxMANFKNxMANEpisode 34 x Barend Mynhardt & Iwan Sipsma x Halloween.Episode 34.Hierdie is seker een van die snaakste episodes wat ons al op die podcast record het. Die Mad Scientist aka Iwan en BoJack Horseman aka Barend het ons heel eerste Halloween episode soveel pret gemaak! So tussen deur die whiskeys het ons so paar scary stories gedeel en verder het ons maar lekker kak gepraat en vir Barend gelag 😂Geniet hom.Iwan SipsmaInstagram: https://www.instagram.com/iwansipsma/Barend MynhardtInstagram: https://instagram.com/b_______mynhardt/My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron​ (gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op 'n maandelikse of jaarlikse subscription!)  Die Main Lig Wa...2021-10-312h 19FKNxMANFKNxMANEpisode 33 x Bryan Habana x Kleintyd Drome, World Cup Feels En Die Lewe Na Rugby.Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod Episode 33.  Bryan is nie net 'n legendary rugby speler nie, sy sin vir humor is net so LEGENDARY! Ons praat oor waar sy liefde vir rugby begin het, Hoe daai heel eerste uitdraf tydens die World Cup gevoel het, Die eerste try, Die eerste Nasionale lied, Die verskillende coaching style, Sy tyd in Toulon en dan Die lewe na rugby.  Kry vir jou 'n lekker bier (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van...2021-10-211h 21FKNxMANFKNxMANEpisode 32 x Francois Van Coke x Van Coke, 'N Gesteelde Nirvana CD En 18 Jaar Van Fokofpolisiekar.Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod Episode 32.  Van Coke is in die huis en ons praat oor alles van Fokofpolisekar, Hulle heel eerste show, Die Nirvana CD wat gesteel was, Waar die naam Van Coke vandaan kom, Hoe Boks as 'n sport sy lewe verander het en dan nuwe shows!  Kry vir jou 'n lekker bier (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie INSANE podcast!  Geniet hom.  Francois Van Coke Instagram: https://www.instagram.com/fr...2021-10-201h 18FKNxMANFKNxMANDie Geval Van Jessica En Die Valhalla Spookhuis.Welkom by Episode 1 van Donker Donderdae!   Ons open hierdie reeks met 'n paar gevalle wat met MY gebeur het en ek begin sommer by die "Geval Van Jessica" by my Tannie se huis in Montana en dan ook 'n paar dinge wat ons as vriende experience het by JD se huis (die huis wat daar baie overklaarbare dinge al gebeur het.)   Geniet hom.  Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.2021-10-0727 minFKNxMANFKNxMANEpisode 31 x Reynardt Hugo x Die Nagevolge Van Drank En Pornografie, Social Media Cringe, En Die Binnelanders Familie.Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpodEpisode 31.Ek het die voorreg gehad om vir Reynardt Hugo op die podcast te hê waar ons lekker gesels oor die lewe, sy boek “Soldaat” en dan het ons REAL TALK oor drank, pornografie en dagga. Verder praat ons oor sy liefde vir Basketball en ook oor die Binnelanders Familie.As julle nog nie sy boek gelees het nie, doen jouself ’n guns en kry vir jou ’n copy van die boek, DIT IS REAL al die pad.Geniet...2021-10-051h 56FKNxMANFKNxMANEpisode 30 x Adriaan Scheepers #2 x Oudtydste Bygelowe, Woord/Testimonies Op 'N Unieke Manier En Manscaped Stories.Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod Episode 30.  Ek en Adriaan vang 'n bietjie op met sy 2de verskyning op die FKNMAN podcast. Ons praat oor oudtydse bygelowe en ons deel so klein bietjie spook stories om julle reg te maak vir Donker Donderdae.  Adriaan praat ook oor die Instagram Page Wo(o)rd wat hulle begin het waar hulle woord op 'n unieke manier met hulle followers deel.  Geniet hom.  Adriaan Venner Scheepers Instagram: https://www.instagram.com/adriaanvenner/ Wo(o)rd...2021-09-281h 23FKNxMANFKNxMANEpisode 29 x Gunther Swart x Die Canon R3, Wildlife Photography En Live Streaming.Episode 29.Gunther praat oor sy experience met die Canon R3 wat hy by Tiger Canyon getoets het en dan praat ons oor wildlife photography, die challenges tussen Sony, Canon en Nikon en dan ook oor live streaming equipment.As jy 'n gear junkie is sal jy hierdie een geniet.Gunther Swart Instagram: https://www.instagram.com/photogunther/Tiger Canyon Instagram: https://www.instagram.com/tigercanyon_sa/My Favourite Music Licensing Site :https://soundstripe.com?fpr=vanekron(gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op 'n...2021-09-2545 minFKNxMANFKNxMANEpisode 28 x Ruan Wessels x Dronk En Danig, Cradock Se Spookstories En Sy Liefde Vir SkateboardingEpisode 28. Vandag praat ons met die bekende Ruan Wessels en baie van julle sal hom herken as Morné van Binnelanders en Rikus van Hoofmeisie. In hierdie episode cover ons heelwat van Ruan se digbundel “Dronk en Danig” en hoe hy met sy digkuns begin het asook sy liefde vir skateboarding en ‘n paar lekker stories wat jou sal laat lag. Geniet hom. Ruan Wessels Instagram: https://www.instagram.com/ruanwessels08/ USN Instagram: https://www.instagram.com/usnsa/ Dronk en Danig Album: https://open.spotify.com/album/0H1EglE2...2021-09-041h 26FKNxMANFKNxMANEpisode 27 x Pietie Beyers x Die Realness Agter Skemerson, Die Vrees Van Vernedering Op Hoërskool En Hy Wat Zulu Begin Leer Het.Episode 27.  Ons chat vandag met Pietie Beyers wat ook bekend was as Dr. Deon Visser op Binnelanders, en vir sy rolle in Skemerson en Wesens.  Pietie is seker een van die Coolste mense wat ek al ontmoet het en daar is virseker net good vibrations van sy kant af. Hierdie Episode raak diep en julle gaan self  kan hoor en sien watter gees Pietie het.   Geniet hom.  Pietie Beyers Instagram: https://www.instagram.com/pietiebeyers/  So Loop Hy Maar Podcast Instagram: https://www.instagram.com/soloophym...2021-08-252h 01FKNxMANFKNxMANEpisode 26 x Ruan Graaff x Van Koppe Stamp Met Jo Black Tot Record Breaking Toere In Die Industrie, Shows Na Lockdown En MMA.Ons chat vandag met Ruan Graaff, die guitarist vir Jo Black, die producer van Dee Graaf Production en mede MMA liefhebber. Ek en Ruan gesels oor 'n hele paar dinge en een van daai dinge is hoe dit is om vir die welbekende Jo Black as guitarist op te tree, hoe dit is om saam op toer te gaan en hoe dit is om vir hom te werk.    Ruan het ook al saam met ander bekendes soos, Bouwer Bosch, Roan Ash, Majozi en Peach Van Pletzen gewerk en hy is 'n moerse fan van MMA.  ...2021-07-241h 03FKNxMANFKNxMANEpisode 25 x Q-man #2 x Die Nuwe Boer Cola, Hoe Bekendes 'N Nuwe Audience Na Boks Toe Bring En Social Media As 'N Drug.Ons het die voorreg gehad om weer vir  Q-MAN op die podcast te hê en hierdie Episode is net nog meer interessant as die vorige een.  Ons praat oor die nuwe Boer Cola van Boer Bier wat gelaunch het hierdie week, wat ons dink van die Youtubers wat nou in die boxing game ingaan en hoe slim hulle is deur om miljoene mense te entertain en dan ook Boxop, Jack Parrow se klappe, Positiewe en Negatiewe gevolge van Social Media en dan so bietjie oor Jag en Serial Killer Netflix series.Timestamps:  Intro - Ka...2021-06-193h 02FKNxMANFKNxMANEpisode 24 x Stefan Marais x Ons Eie Local Mesmaker, Die Oorhandiging Van 'N Nuwe Mes En 'N Perfekte Vadersdag Geskenk.Vandag gesels ons met Local Mesmaker (Stefan Marais) wat vir ons by FKNxMAN ons eie mes gemaak het. As julle vir julle 'n mes wil bestel kan julle op die link klik hieronder.   Stefan Marais Knives Facebook: https://www.facebook.com/SM-Knives-674297442694837Instagram: https://instagram.com/stefanmaraisknives?utm_medium=copy_link2021-06-0737 minFKNxMANFKNxMANEpisode 23 x Thomas Hollier x Wanneer Jy Alles Verloor, #EkHetJouBuddy en Tollie Merch.Ons het 'n baie diep gesprek met Thomas waar ons praat oor "ONS" as mans wat sukkel om te praat oor ons probleme. In hierdie Episode praat ons ook hoe belangrik dit is om 'n beste vriend in jou lewe te hê met wie jy oor enige iets kan praat en ook hoe AMAZING die Here werk in ons almal se lewens en dat Hy altyd met ope arms vir ons staan en wag, maak nie saak hoe vêr jy van die pad af gedwaal het nie.   Verder raak dit baie diep en ons alby raak biet...2021-03-171h 51FKNxMANFKNxMANEpisode 22 x Ruan Van Rooyen x Die Doel Van Baard Olie, Om 'N Klein Besigheid Te Ondersteun En 'N Vinnige Spook Storie.Ons gesels met Roux van Black Maple Beard Co. wat vir ons mooi verduidelik wat die doel is van baard olie, asook die verskill tussen beard balm, beard butter en beard wax. Daar is ook so paar ander interessante gesprekke wat ons voer wat julle nie sal wil misloop nie.  Ons wil ook net dankie sê aan ons heel eerste SPONSOR wat die Episode gesponsor het en dit is ons vriende van BOPLAAS. As julle vir julle 'n lekker Whiskey, Brandy, Gin of Wyn will aanskaf kan julle op die link klik hieronder.   BOPLA...2021-03-111h 27FKNxMANFKNxMANEpisode 21 x Daniel Rademeyer x Dan Se Strip Episode By Die Dokter, Sy "Vine" Dae (Voor Tik Tok) En Die Treffer Music Video "Dames".Ons gesels met Dan oor sy cringey Vines, die Dan Lie Down's op Instagram en dan ook oor die media company wat hulle begin het "Fokkid Media" wat al 'n hele paar treffer music videos geshoot het soos die einste "Dames" van Biggy.  Geniet hom!  Al die links waaroor ons praat en wat in die podcast is, is hier onder :  Dan se Socials : Instagram : https://www.instagram.com/danielrademeyer/Youtube : https://www.youtube.com/channel/UCQZflfAlbu6UqkzsWnVbvOg  Fokkid Media se Socials : Instagram : https://www.instagram.com/fo...2021-02-221h 57FKNxMANFKNxMANEpisode 20 x Q-Man #1 x Diep Gesprekke Oor Ons Vorige Werke, Hoe QMAN En Lae Houe Begin Het En 'N Industrie Wat Sukkel.Quinton het bietjie Irish Whiskey en Mozambique bier saam my gedrink terwyl ons die Episode 20 aangepak het.Ons deel 'n bietjie met julle hoe ons lewe gelyk het voor ons begin het met dit wat ons nou doen. Quinton het by Sportsmans Warehouse gewerk waar hy personal announcements moes doen om die tent departement te adverteer en ek was 'n Claims Agent by MiWay.Hy verduidelik oor waar QMAN vandaan kom en hoe die Lae Houe Reeks begin het asook die ongelooflike goeie dade wat hulle doen met die Borrie Box Projek!Ons...2021-01-092h 31FKNxMANFKNxMANEpisode 19 x Adriaan Venner Scheepers x XOTV As 'N Creator Platform, Trips Wat Gecancel Is a.g.v Corona En Vlogs In Die Toekoms.Ons gaan bietjie in diepte oor XOTV as 'n creator platform en hoe die platform werk om jou as 'n creator te beskerm. Die COO van XOTV het 'n trein van London af gevat om my "Donovan" te ontmoet in Parys om met my te gesels oor die platform.As julle belangstel om meer te weet oor XOTV kan julle gerus vir Adriaan kontak.XOTV - https://xotv.meAdriaan se socials :Instagram - https://www.instagram.com/adriaanvenner/XOTV - https://xotv.me/channels/40-adriaan-venner-scheepersEmail...2021-01-031h 24FKNxMANFKNxMANEpisode 18 x Dian Pitout x Dian Praat Oor Sy Skool Dae, Die Storie Agter Tjekitkwagga En Die Einde Van Seisoen Een.Ons sluit die jaar af met Dian Pitout aka "Tjekitkwagga" wat sy storie vir ons kom vertel het. Dankie aan elkeen van julle wat ons die jaar ondersteun het en ons sien uit om volgende jaar aan te gaan en om nog 'n klomp mense se lewens stories met julle te deelTjekitkwagga : https://www.instagram.com/tjekitkwagga2020-12-241h 34FKNxMANFKNxMANEpisode 17 x Carl Schutte x Die Dae Van 'n Jeugpastoor, My Heel Eerste Video Shoot En Die Mooiste Beskrywing Van Liefde.Op vandag se episode drink ons bietjie ’n Lang Piet koffie en ons gesels oor coffee roasters. Carl praat van ’n Brown Cow wat hy al gedrink het by Irene farm wat basically coke en melk is en ek verduidelik vir hom wat ’n Katemba is “Coke en RooiWyn”My heel eerste video wat ek ooit in my lewe geshoot het was saam met Carl gewees vir die kerk. Ek sal die video aan die einde van die podcast speel.2020-12-241h 49FKNxMANFKNxMANEpisode 16 x Heinrich Ahlers x Fly Fishing By Dullstroom, Die Uitvoer Van Druiwe En Wyn En Sy Groot Kar Ongeluk.Ons praat oor fly fishing by Dullstroom en ’n ou spotprent van my Oupa Grooitjie wat in Dullstroom-In hotel hang.Vir die van julle wat nie weet nie, Heinrich is my Oom, maar ek het hom nog nooit Oom genoem nie. Hy is ’n oud Eldoraigner en het in 1997 Matrikuleer. Hy het baie goeie rugby gespeel en was ook maar lekker stout op skool.Hy het op 23 af Kaap toe getrek en vir MSC gaan werk en hy gee ’n paar pointers vir die van julle wat wil besluit om van een plek na ’n ander pl...2020-12-2248 minFKNxMANFKNxMANEpisode 15 x Tristan Van Schalkwyk x ’N Lekker Koppie Starbucks Koffie, Ons Planne Vir FKNxMAN en Gaming.Ons open vandag se Podcast met ’n lekker koppie koffie van Starbucks. Daar word gepraat oor vintage items wat mens kan erf of by antieke winkels koop en Tristan proe een van die whiskeys wat ek in die studio het.Ek het ook agter gekom ek se ongelooflik baie uhmmm… So daar is ’n uhm counter vir julle.Verder praat ons eintlik net ’n klomp K@K.2020-12-211h 02FKNxMANFKNxMANEpisode 14 x Wikus De Beer & Markus Van Der Merwe x Die Vleishuis, Skrik Maak Sessies En Lekker Local Biltong En Droëwors.Ons praat oor ons fobies en oor Wikus se slaghuis wat hy tydens lockdown begin het. Daar is ’n paar stories oor Valhalla Laerskool wat weer opkom en ons het die warmste dag van 2020 gekies om ’n podcast sessie te hou.   Impala Butchery - https://www.instagram.com/impalabutchery/Vleishuis - https://www.instagram.com/vleis_huis/FKNxMAN - https://www.instagram.com/fknman_official/ WIkus se CD Lys van 2006 :  The Black Eyed Peas : Pump It - https://open.spotify.com/track/2ygMBIctKIAfbEBcT9065L?si=hjgw40mMTtqp7QRAz_bROw Bob...2020-11-201h 30FKNxMANFKNxMANEpisode 13 x Iwan Sipsma x Neurofisiologie, Die Lewe En Baie Lekker WhiskeyIwan is 'n Neurowetenskaplike wat spesialiseer in kognitiewe ontwikkeling en op hierdie episode verduidelik hy hoe hy tot die besluit gekom het om dit te gaan studeer en dan gesels ons net oor die lewe en geniet 'n hele paar interessante whiskeys.   Iwan het ook 'n hele paar grade wat ek hieronder gaan lys:  *BSc Mensfisiologie en Mikrobiologie double major saam met Sielkunde *Honneurs in Mensfisiologie spesialiseer in Neuro *Hy is nou besig met sy Meesters(MSc) in Neurofisiologie spesialiseer in cognition/kognitiewe ontwikkeling  Die whiskeys wat on...2020-10-072h 04FKNxMANFKNxMANEpisode 12 x Quentin Binneman, J.D Van Der Westhuizen & Markus Van Der Merwe x Die Eerste Keer In 6 Jaar Wat Ons Al 4 Bymekaar Is.0:01:00 - 0:04:49 - Die storie agter ons The Others Bende.  0:04:49 - 0:10:16 - Al die tye wat ons van skool mis.  0:10:16 - 0:16:44 - Hoe ons almal vriende geraak het in die Laerskool en JD wat sy been gebreek het met skateboarding.  0:16:44 - 0:24:40 - Quentin se Ma wat so streng was dat sy met Quentin geraas het dat J.d begin huil het. Ons praat ook oor die tye wat ons by JD se huis gehad het omdat hy oorkant die skool gebly het en al die plekke waar ons al skateboard gery het.  0:24:40 - 0...2020-08-263h 01FKNxMANFKNxMANEpisode 11 x Martin Smith x Troues Word Geskuif Na 2021, Ons Kinder Dae En Alles Wat Jy Op Youtube Kan Leer.Martin a.k.a MJAS/MJAZ praat oor hoe hulle hulle troue moes skuif, nie net een keer nie, maar twee keer a.g.v die lockdown. Verder praat ons oor Zack Efron se Down To Earth Series op Netflix en hoe moeilik dit is vir ons in Suid-Afrika om 'n Youtube Channel te hardloop (Spesifiek VLOGS).Ons praat ook so bietjie oor ons kinder dae en hoe lekker ons kinder lewe vir ons was.Hier is die link vir ons GO Fund Me page :  https://gogetfunding.com/bietjie-liefde-vir-die-manne-met-groot-drome/2020-08-181h 32FKNxMANFKNxMANEpisode 10 x Edmundt Fouche x Pa Word Op 21, Ryan Reynolds Se Sarkasme En 'N Sneak Peak Van Ons Merch.Ons begin hierdie Episode met 'n glasie Four Roses Bourbon en Boplaas Whiskey en dan gesels ons oor Ryan Reynolds se Gin en die amazing advertensies wat hulle maak vir sy company.   Edmundt vertel ons ook van sy opgewondenheid oor hy wat Pa word en dat hy en Karli nie kan wag om hulle klein liefde in die wêreld in te bring nie. Ons het gelag oor Ryan Reynolds se commercials wat hy maak vir Aviation Gin en ons praat oor Zack Efron se Down To Earth Series op Netflix.  Alles waaroor ons gepraat het...2020-08-031h 16FKNxMANFKNxMANEpisode 9 x Ett Venter x Ett Se Travels Na Iceland, Tokyo En Hoe Fotografie Sy Lewe Verander HetAs jy enige belangstelling in fotografie het, gaan jy baie kan leer met hierdie episode.   Nog voor fotografie enigsens 'n verskyning in sy lewe gemaak het, het hy Custom PC's gebou. Ett praat oor hoe sy passie vir fotografie begin het en hy brei uit oor sy favourite plekke waar hy al getravel het.   Sit terug, maak 'n koppie koffie, gooi vir jou 'n whiskey of brannewyn en geniet hierdie Episode.Ett se socials:Instagram : https://www.instagram.com/ettventer/?hl=en  +  https://www.instagram.com/ettventerweddings/?hl=enWebsit...2020-07-211h 08FKNxMANFKNxMANEpisode 8 x Clinton Lehman x Vespas In Pretoria, Rooiwyn En TattoosToe Clinton my meer oor Vespa vertel het tydens hierdie podcast het ek bietjie navorsing gaan doen ek moet sê, dit is defnitief iets wat ek vir myself sal aanskaf in die toekoms!   Ons open die podcast met 'n lekker Whole Berry wyn van Springfield Estate en praat oor sy journey met Vespa en dat hy nou die eienaar van Vespa Pretoria is.   As julle meer inligting wil hê oor Vespa kan julle hom gerus kontak op die email address hier onder:  Email: clinton@vespa.co.za Instagram : https://www.instagram.com/vesp...2020-07-151h 00FKNxMANFKNxMANEpisode 7 x Percy Ekron x My Pa Se Bouncer Dae By Jacqueline's, Die Hospitaal Se Gordyne Wat Aan Die Brand Gesteek Is En Die 20Kg Omo Sak In Fonteine Sirkel.Op Vadersdag het ek my Pa gevra of hy vir ons van sy stories kan vertel van sy kinder dae tot in met waar hy ’n Bouncer was by die “Hotste” Club in Pretoria, Jacqueline’s.   Hy begin by sy kinder jare en vertel vir ons waar hy en ’n vriend van hom in ’n blik skottel geklim het en by die rivier in Namibië af gegaan het (hulle was net 4-5 jaar oud). Daar was ook ’n insident waar my Pa die Hospitaal se gordyne aan die brand gesteek het.  In Gr.9 het hy al eerste span rugby gespeel by Hoërsko...2020-07-0754 minFKNxMANFKNxMANEpisode 6 x Matthew Oberem x Visvang, Die Koue, Lekker Koffie En Die Beste Hand Sanitiser Wat Kieme Doodmaak.Ek en Matthew gesels oor die Winter wat ons almal onderkry, lekker koffie wat van die Kaap af kom, Visvang by Dullstroom en hulle hand sanitisers.Al Matthew hulle se produkte is beskikbaar op hulle website wat hieronder gelink is en as jy van koffie hou daag ek jou uit om Ground Central Roastery uit te gaan check. Pharma Marketing International : https://www.pmark.co.za/About-Us/Ground Central Coffee : https://groundcentralcoffee.co.zaTech Geeks : https://techgeeks.co.za2020-07-0348 minFKNxMANFKNxMANEpisode 5 x Louis Venter x Louis Praat Oor HoutwerkLouis is 'n man wat ongelooflike houtwerk doen. Hy het 'n absolute passie daarvoor en ons het lekker gesels oor sy projekte wat hy al gedoen het en hy gaan vir ons 'n tafel bou vir die studio!  Gaan wys vir Louis bietjie liefde op sy Instagram Page en as julle van iets hou of wil iets CUSTOM maak, hy kan dit vir jou doen:  SOLID CREATIONS: https://www.instagram.com/_solid_creations_/?hl=en  2020-06-2827 minFKNxMANFKNxMANEpisode 4 x Ruann Visser x Ruann Visser En Sy Boxing CareerRuann Visser is die Heavyweight Boxing Champ van Suid-Afrika, hy is 207cm en slaan FKN hard.Vir die van julle wat die video wil kyk kan dit op ons Youtube channel gaan kyk : https://youtu.be/fUtA5Y1eYQ02020-06-2544 minFKNxMANFKNxMANEpisode 3 x Donovan Ekron x Die Eerste Week Sonder Die ManneSoos julle almal weet het die COVID-19 almal geruk, en ek praat van besighede(groot en klein) , restaurante, koffie winkels en letterlik elke liewe veld waaraan ’n mens kan dink.  Ons het sopas van Los Angeles af gekom en ons plaas onself in isolasie net om seker te wees en om on geliefdes te beskerm.   Hierdie week en volgende week gaan dit net ek wees wat in die videos verskyn, so skink vir jouself ’n whiskey en geniet hierdie episode.  Ontario Rat II Folder Coyote Brown :  https://www.amazon.com/gp/product/B00... Woodford R...2020-06-1312 minFKNxMANFKNxMANEpisode 2 x Matthew Oberem & Markus Van Der Merwe x Die Warm EenOns het julle vrae beantwoord terwyl ons 'n paar warm souse toets en dit raak nogals rof(wat die souse aan betref)Hier is 'n lekker podcast sessie wat julle saam julle vriende kan geniet asook om ons beter te leer ken.Ons doen ook 'n giveaway aan die einde van hierdie maand, so tag julle vriende in die comments hier onder, like en share die video.As jy lus is vir 'n paar lekker brand souse kan jy dit by jou local Spar gaan kry :SPAR : https://www.spar...2020-06-1329 minFKNxMANFKNxMANEpisode 1 x Welkom by FKNxMANOkay julle, so welkom by FKNxMAN.Hierdie is ons heel eerste video en ons beplan om nog jare se content daar buite te sit. Vandag praat ons oor 'n lekker Kentucky Straight Bourbon Whiskey en dan skakel ons oor na seker een van die lekkerste liqueurs wat ons al gedrink het, Royal Rhino Cream. Onder aan sal julle al die links kry waar julle die produkte kan koop asook waar julle die websites kan gaan besoek vir meer inligting.Buffalo Trace - Kentucky Straight Bourbon WhiskeyWebsite : https://www.buffalotracedistillery.com2020-06-1315 min