podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Shows
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
TItus 1:6-8.
2025-06-09
43 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
TITUS 1:5-7 WANNEER BETROUBARE PERSONE GEKIES WORD OOREENKOMSTIG DIE VOORSKRIF WAT DIE APOSTEL PAULUS IN DIE BRIEF AAN TIMOTEUS DAARVOOR GEE
2025-05-26
42 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Titus 1:1-4 Die hoop op die ewige lewe: God se nuwe mensdom se nuwe lewensfondament.
2025-04-29
42 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Titus 1:1-4 Jesus se ware gelowige Kerk: Haar identiteit, oorsprong, en verlossing.
2025-03-31
44 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Titus 1:1-4 Waarom het ons Titus nodig?
2025-03-24
44 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
2 Konings 2:1-15 Elia se Hemelvaart. So, wat nou?
2025-03-19
45 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
2 Konings 1:1-18 Die jaloerse God, die onoorwinlike God, en die genadige God.
2025-03-10
41 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Konings 22:1-40 Valse bekering, ‘n ware dissipel, en die HERE.
2025-03-03
51 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Konings 21:15-29 In die gebeure na Nabot se moord, wys die HERE ons sy wese. Sy doel? God-gesentreerde dissipels.
2025-02-24
54 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Skriflesing: Johanes 6:22-59. Jesus se prediking in Johannes 6. En hoe dit ons Nagmaal-belewenis moet verdiep.
2025-02-17
54 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Konings 21:1-16. Nabot se lewe en sterwe: Die lering, hoop en troos daarin.
2025-02-12
46 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Konings 20:30-43
2025-02-04
44 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Konings 20:23-30
2025-01-27
41 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Konings 20:1-30| : In Agab se krisis: Lesse oor die HERE. Wat maak jy daarmee?
2025-01-20
45 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Konings 19:19-21
2025-01-13
43 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
https://www.youtube.com/live/sqFAZWQhh0c?si=D3t92UCr06L9jwgA
2025-01-06
24 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Konings 19:01-18 | Na Karmel: Elia se moedeloosheid. Daar binne is die HERE sy Berader.
2024-12-30
48 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Konings 18:40-46
https://www.youtube.com/live/Dr_W8_9D5-8?si=zqIIsWuSQetj18xl
2024-12-23
43 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Konings 18:19-40 | In ’n post-christelike wêreld wys die HERE dat Hy die enigste ware God is. So, volg Hom! Dis so goed!
https://www.youtube.com/live/UkJr19nHjG8?si=cJM35zpyCNz76TdL
2024-12-17
47 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Konings 18:1-19 | Ons lewe in 'n land en wêreld vol Goddeloosheid en afvaligheid.
https://youtube.com/live/GrZ75XeDkBc
2024-12-09
47 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Lukas 24: 29(b) en 32| Jesus Christus (die Woord wat vlees geword het) se nabyheid gee alleen die ware vertroosting en bemoediging in hierdie lewe.
Ons ontmoet twee mense op pad na die dorpie Emmaus, sowat 11 km. van Jerusalem. Hierdie twee mense gesels egter oor ‘n hartseer saak wat afgespeel het die afgelope paasnaweek in Jerusalem. Daar is gemeenskaplike droefheid oor alles wat hulle gehoor en gesien het - sake oor die onregverdige verhoor en kruisiging van Jesus Christus. Nou is Hy dood, die hoop dat Hy Israel sou verlos van die Romeinse juk is verydel. Om alles te kroon het die berig dat sy liggaam verdwyn het, hulle nog meer ontstel. Sy liggaam is weg, die graf was oop en dan no...
2024-09-16
26 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Matteus 27: 32| Christus lê sy volle reg af vir ons, sodat ons in Sy Naam die voorreg van die ewige lewe uit genade verkry.
Stel u die volgende voor: Daar beweeg ‘n stoet van Jerusalem na Golgota op die weg wat vandag die Via Dolorosa genoem word. In hulle midde, redelik op die voorpunt is ‘n man, rooi bebloed van mishandeling. Sy rug getuig van die geseling, aan flarde geslaan (Markus 15:15), ‘n ontsaglike wrede straf. Al hierdie dinge, die heen en weer stuur van een regter na die ander deur die hele nag, die bespotting, die doringkroon, die vuishoue in die gesig en veral die geseling in die paleis van Pilatus het hierdie man se kragte uitgeput, so uitgeput dat dit voorko...
2024-09-16
28 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Efesiërs 5:18b-20| ...oor my hart... en dit waarmee hy gevul is!
Een enkele woordjie wat meer as 800 keer in die Bybel voorkom! En hoe belangrik moet hierdie woordjie dan nie wees nie? Dit gaan alles oor die 'hart' van n mens! Ook opvallend is dat as die Bybel na die woordjie 'hart' verwys dit feitlik nêrens na 'n fisiese orgaan verwys nie...maar meer geestelike lewe bedoel... dat jy maw 'n ander hartsgesindheid sal hê wat betref jou denke, nadenke, emosies, wilsbesluite, voor en afkeure ens... Soos die Bybel dan ook elders tereg sê: want uit die hart...'is die oorsprong van die lewe' (Spr 4:23).
2024-09-16
29 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Gen. 42:36 (b) & Rom. 8:28(a)| Die pad wat God ons in die lewe laat loop, is vir baie mense onverstaanbaar en selfs onregverdig, totdat God deur sy Gees ons wys dat dit ‘n verlossingspad is
Jakob kom met hierdie pyngedagte : Alles is teen my. En hy sê dit nie ligtelik nie. In sy lewe het baie dinge gebeur wat tot hierdie uitspraak gelei het. Wat Jakob in sy lewe eerste stel, word laaste deur God geplaas en andersom. Wat vir Jakob die dierbaarste in sy lewe is, word die verste van hom weggeskeur. Is alles teen ons? Dit bring ons by die uitspraak van Paulus in Romeine 8. Die apostel Paulus leer ons dat niks teen ons is nie, maar alles ten goede meewerk. In groot kontras met Jakob stel Paulus dat a...
2024-08-26
27 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jesaja 51:17,22| Groot is God se liefde as Hy die toornbeker verander in ‘n genadebeker.
Met nagmaal is daar drie belangrike sake, naamlik tekens, woorde en handelinge. Tekens : Brood en wyn Woorde: Dit is my liggaam, dit is my bloed. Handelinge : Die brood word geëet en die beker word gedrink. Die beker met die nagmaalviering het ‘n besondere BETEKENIS. In die Woord van die HERE kry ons ‘n beker van oordeel en ‘n beker van genade. In die prediking let ons op die oordeelsbeker, daarna op die genadebeker en dan die geheim van die verwisseling van die toornbeker na die genadebeker. https://youtube...
2024-08-26
15 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Numeri 21:5| God is die bepaler van ons lewenspad, dit moet in geloofsgehoorsaamheid gevolg word.
Waarom, ‘n vraag wat so dikwels gestel word. Waarom lei die HERE ons op hierdie pad van ons lewe? Israel kom ook nou met die waarom vraag. Die eerste rede vir Israel se ontevredenheid was dat hulle vergeet het waarvan die HERE hulle verlos het. Die tweede rede van Israel se verlange na Egipte gaan oor versorging. Hulle sȇ: “Want hier is geen brood en geen water nie, en ons siel walg van die ellendige kos.” Daarom is die “waarom vraag” van Israel so groot stuk ondankbaarheid. Dit is geen wonder dat die HERE in felheid...
2024-08-26
21 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Psalm 68:6| ...jou eerste en laaste woorde... ooit!
Ek en jy sal heelwaarskynlik nie so goed kan onthou wat ons heel eerste woorde as kinders was nie. Daarom: ek en jy, weet dalk nie wat ons eerste woorde in hierdie wereld was nie... maar maak seker dat jy weet wat jou laaste woorden raai dat woorde soos 'pa-pa' en 'ma-ma' moontlik van die heel eerste maklike en eenvoudige klanke sou wees wat ons gemaak het... dis immers die eerste persone wat oor ons gebuig het en met wie ons in kontak gekom het. Maar daar was toe ook alreeds n ander Persoon teenwoordig wat oor...
2024-08-26
33 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
2 Timoteus 4:6-8| Die HERE los die geloofsworstelaar in sy hinderniswedloop af en gee aan hom die ewige lewe.
Die dood is ‘n realiteit, maar ons is huiwerig om daaroor te praat. Die vraag is : Hoe staan ons teenoor die dood? Is dit ‘n verskrikking? Kom ons kyk hoe God deur die Heilige Gees vir die apostel Paulus lei om oor die dood te praat. Hierdie sterwensbelydenis handel oor die verlede, hede toekoms. Verlede : Sy lewe wat verby is. Hede : Die dood wat naby is. Toekoms : Sy lewe in die hiernamaals. VERLEDE : SY LEWE WAT VERBY IS. In vers 7 vat Paulus sy lewe saam in drie kort sinne : Ek he...
2024-08-26
23 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Lukas 1:8-10,22 & Lukas 24:50-53| In Christus, die ware Liturg, het ons die voltooide erediens waardeur ons verseker word van die verhoring van ons gebede en Sy liefdevolle nabyheid.
Besef ons werklik die wonderlike voorreg om aan die begin van die erediens die seën van die HERE te ontvang en teen die einde van die erediens na ons huise te gaan nadat ons sy seën ontvang het? In Lukas 1 word aan ons die gebeure met Sagaria meegedeel. ʼn Priester wat deur die lot aangewys is, gaan om te offer en hy moet seën. Dit is ʼn besondere geleentheid vir die priester. Hier in die bedehuis is ʼn erediens aan die gang. Maar dan gebeur daar iets in die tempel wat niemand verwag het nie. Om dit...
2024-08-26
28 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Johannes 7 : 37-39| Jesus Christus is die ware Watervoorsiener wat ons red van die ewige woestyndors en maak ons deur sy Heilige Gees lewende fonteine in hierdie dor wêreld.
Christus rig op die huttefees in ons teksvers die uitnodiging: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink!” Die huttefees was die fees van die waters, die fees wat die volk herinner het aan die HERE wat water voorsien. Die groot dag van die fees was die sewende dag, die hoogtepunt van die fees. Dit is genoem die dag van die watergieting. Dit is nie die eerste keer dat Jesus Hom openbaar as die water van die lewe nie, alreeds in sy gesprek met die Samaritaanse vrou daar by die put van Jakob het...
2024-08-26
19 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jos. 4:5-7| Wat beteken hierdie klippe?
(1) Die Here gee gedenktekens sodat ons Sy werke sal onthou en (2) sodat ons aan die opkomende geslagte kan getuig! https://youtube.com/live/yFMXehK23CQ
2024-07-08
31 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Matt. 14:33 & 15:25| ...as jy voor die Here kniel...!
https://youtu.be/4DSVGmzwmjI
2024-07-02
28 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 4:1-3| Jakobus Reeks: Konflik in die kerk
(1) Hedonisme is eie aan aardse wysheid en dit bring konflik in die kerk en (2) dit tas die gebedslewe radikaal negatief aan https://youtu.be/Yo4cwEKU9Ak
2024-06-24
30 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 40| Psalms, Boek 1-Reeks: Wat die Here wil, wil ek
(1) Die Here Jesus Christus het Hom gewillig vir ons oorgegee (2) en Hy is die rede waarom ons gewillig-dankbaar die Here se hulp kan verwag https://youtube.com/live/XtRmg_BNzwM
2024-06-18
33 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 3:15-18| Jakobus Reeks: Aardse en hemelse wysheid
(1) Die oorsprong en effek van die aardse wysheid en (2) die oorsprong en effek van die hemelse wysheid. https://youtu.be/gwIrtI-lCd0
2024-06-14
34 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 39| Psalms, Boek 1-Reeks: 'n Vreemdeling en bywoner by die Here
(1) Vreemdelinge onder die mense, (2) Bywoners op aarde, (3) Vreemdelinge en bywoners by die Here https://youtu.be/Mws0gifPOvM
2024-06-14
23 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 3:13,14| Jakobus Reeks: Het ons die wysheid wat van bo kom?
(1) Wysheid moet getoets word aan die hand van (2) gedragspatrone en (3) gesindheid. https://youtu.be/EUp4RAnyrVk
2024-05-30
32 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Geselekteerde tekste| "Wat van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?”
(1)Wat is die standaard waarvolgens God mense oordeel en (2)kan enigiemand van Sy oordeel verontskuldig word? (3)Wat dan van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie? https://youtube.com/live/eacOqByn2c4
2024-05-20
33 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 3:1-12| Jakobus Reeks: Tem die tong
(1) Struikelende tonge (2) verwoestende tonge (3) getemde tonge. https://youtube.com/live/timUCGlyfh4
2024-05-20
36 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Kor. 1:4-9| Vyf genadewerke van God in gelowiges
(1) Ons dank die Here vir sy prestasies in ons: (2) Sy verryking,(3) die vrug van bekering, (3) die verwagting van die wederkoms, (4) ons blaamloosheid in, en (5) verbondeid met Christus https://youtube.com/live/-E-8EvhMsNY
2024-05-20
33 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 38| Psalms, Boek 1-Reeks: Genesing vir die sondesiekte
(1) Die sondesiekte het 'n allesomvattende effek op ons, (2) maar daar is ook vir ons totale genesing wanneer die Here ons onthou https://youtube.com/live/dmR6H-DxMEs
2024-05-20
33 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 2:18-26| Jakobus Reeks: Het jy geloof soos demone of soos Abraham en Ragab?
(1) Het jy net kennis van God, of (2) glo jy die daadwerklik? https://youtube.com/live/yEvf094ZVT0
2024-05-20
32 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Mat 5:3| ... kan 'n arme van gees ook ryk wees...?
https://youtube.com/live/XRFxk07tSY8
2024-04-18
35 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Kor. 1:17; 4:6| Is daar nog krag in ons prediking?
(1) Daar is geen krag in die vlees en wêreldse wyshede nie, (2) maar daar is krag in ons prediking wanneer ons buig voor die gesag van die Skrif en die Evangelie proklameer! https://youtube.com/live/nwmBq85rPHU
2024-04-08
33 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Geselekteerde tekste| "Alle godsdienste is goed, dit maak nie saak wat jy glo nie."
(1) Waarom is daar so baie verskillende godsdienste en (2) is alle godsdienste dieselfde? https://youtube.com/live/Mde1DysZiXA
2024-04-02
31 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Gen. 3:21| Die Here se bekleding
https://youtube.com/live/5Bygcn3pqTM
2024-04-02
30 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 37| Die sagmoediges sal die aarde beërwe
(1) Ons stryd, (2) ons behoud en (3) ons beloning https://youtube.com/live/sjL7xKtDvcI
2024-03-25
33 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Spr. 30:15,16| "Genoeg!"
(1) In 'n immer-onversadigbare wêreld, (2) is die Here ons "Genoeg!" https://youtube.com/live/gRjBm1uc6MY
2024-03-11
28 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Johannes 14:65| Christus is die weg na die Vader in wie ons moet glo en vir wie ons moet werk.
(1) Christus is die enigste weg na die die waarheid en die lewe (2) daarom moet ons in Hom glo (3) en voortgaan met die verkondiging van die evangelie https://youtube.com/live/D_OfcXE_fBY
2024-03-04
23 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 2:5-13| Jakobus Reeks: Ontferming triomfeer oor die oordeel
(1) Daar is geen ontferming in die beoordeling van die uiterlike nie, (2) maar die Here se wet beveel ontferming en (3) ontferming sal triomfeer oor die oordeel https://youtube.com/live/pIJR6oq5BAA
2024-02-26
27 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Rig. 14:14 & Heb. 2:14,15| Hoe kan ek bevry word van my vrees vir die dood?
(1) Christus het die eis wat die duiwel op ons lewens het betaal (2) en so is ons bevry van die vrees vir die oordeel wat ons dood ingehou het https://youtube.com/live/gzGyiW_swzc
2024-02-19
32 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Psalm 36| Psalms, Boek 1- Reeks: In Sy lig sien ons lig
Hoe dit lyk wanneer ons (1) nie in die Here se lig lewe nie en (2) wél in die Here se lig lewe https://youtube.com/live/koQsPMZ637s
2024-02-12
33 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 2:1-4| Jakobus Reeks: Moet nie iemand na die uiterlike beoordeel nie
(1) Gelowiges moet, soos God, (2) nie onderskeid tussen mense tref op grond van die uiterlike nie, (3) want dit maak van ons regters wat nie die heerlikheid van Christus in die oog hou nie. https://youtube.com/live/yAoT0k26vaM
2024-02-05
25 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Geselekteerde tekste| "Die Bybel is vol weersprekings!"
(1) Die Bybel is deur die Gees geïnspireer en (2) onfeilbaar, daarom kan dit geen weersprekings bevat nie https://youtube.com/live/2K_U6aTQ4vQ
2024-01-29
31 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 35| Psalms, Boek 1-Reeks: Die Here veg vir ons
(1) Die Here help in ons vervolgingstryd, (2) herstel ons lewe en (3) handhaaf ons reg! https://youtube.com/live/EflP8nTkz0Q
2024-01-29
29 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Mark. 10:42-45| Vry om te dien
(1) Die wêreld is vasgevang in 'n eindelose siklus van oorheersing en onderwerping, (2) maar Christus maak ons vry om te dien. https://youtube.com/live/2oO02Z7qonk
2024-01-08
25 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jes. 43:18,19| Vergeet en kyk vooruit!
(1) Die Here beveel ons om nie in die verlede vas te steek nie, maar om (2) vooruit te beweeg na die vernuwing wat Hy bewerk! https://youtube.com/live/8DrqMCn4wno
2024-01-02
23 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Hand. 5:4| Die Heilige Gees is waarlik God en is geregtig op ons lof
(1) Ons sien bewyse van die Godwees van die Heilige Gees in die Bybel (2) en ook in sy eienskappe wat ooreenstem met die Vader en die Seun (3) daarom moet ons die Heilige Gees aanbid en loof as God omdat Hy waarlik God is. https://youtube.com/live/zMupHirrXtI
2023-12-27
24 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Pet. 1:15,19| Ons word gered om heilig te lewe vir God
(1) God red ons elkeen deur die offer van die vlekkelose Lam, Jesus Christus, (2) Daarom moet ons in dankbaarheid heilig leef. https://youtube.com/live/aGUkAI0jiog
2023-12-18
24 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Pet. 2:4,5| God kies sy Kerk sodat ons lewende offers aan Hom bring
(1) God uitverkies ons as sy heilige Kerk (2) wat lewend gemaak word deur Jesus Christus, die uitverkore hoeksteen (3) sodat ons onsself kan toewy aan Hom as lewende offers. https://youtube.com/live/vKo7YiJkRB8
2023-12-11
24 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 34| Psalms, Boek 1-Reeks: Die plan van aksie as ek op my laagste is
Wanneer ons op ons laagste is: (1) moet ons die Here steeds prys, (2) sy goedheid proe, (3) en ontsag vir Hom hê. https://youtube.com/live/hSSFkq_5B-c
2023-12-04
29 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 1:22-25| Jakobus Reeks: Ontvang die Woord deur dit te dóén!
Drie redes waarom ons die Woord moet dóén: (1) as ons net die Woord hoor mislei ons onsself, (2) en groei ons nie, (3) maar as ons die Woord hoor en dóén word ons geseën! https://youtube.com/live/KSybQ3Yuujo
2023-11-27
27 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 33| Psalms, Boek 1-Reeks: 'n Lofsang pas by opregtes
(1) Christene sing, (2) as gevolg van die woord en werke van die Here! https://youtube.com/live/tVJkxOkdFds
2023-11-20
30 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Geselekteerde tekste| Die Woord en die weermag
Die Bybelse perspektief op (1) die wêreld, (2) die weermag en (3) die hoop wat ons het te midde van oorloë. https://youtube.com/live/mj2DOdgJrFQ
2023-11-13
37 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 1:19-21| Jakobus Reeks: Hoe ontvang jy die Woord?
(1) Egte Christenskap is om die ingeplante Woord te ontvang (2) met 'n gesindheid van ontvanklikheid, leergierigheid, nederigheid en sagmoedigheid https://youtube.com/live/2RF8v0MOfh0
2023-11-06
29 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Geselekteerde tekste| Geniet die werk van die Heilige Gees!
Ons geniet (1) die skeppende en ordende werk van die Gees in die natuur en (2) veral die werk van die Gees in ons deur middel van die Here se gewone genademiddele! https://youtube.com/live/SfwWf_BL6NQ
2023-11-01
31 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 1:13-18| Jakobus Reeks: Wie se skuld is dit?
Wanneer ons (1) in ons hart verlei word moet ons nie God die skuld daarvoor gee nie, want (3) Hy het ons verwek en is volkome goed vir ons! https://youtube.com/live/9Suuszs8Htw
2023-10-23
23 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 32| Psalms, Boek 1-Reeks: Die verligting wat vergifnis bring
Hierdie Psalm leer ons (1) van God se vergifnis, (2) die verligting wat vergifnis vir ons bring en (3) die verstand wat ons nodig het. https://youtube.com/live/-ONvisAPlwg
2023-10-16
32 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 1:12| Jakobus Reeks: Die seën en sukses van 'n gelowige
(1) Die Here se definisie van 'n geseënde is een wat volhard in versoeking en (2) Sy definisie van sukses is om die oorwinningskrans te ontvang! https://youtu.be/g2eQ0RtyNBo
2023-10-16
34 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 1:12| Jakobus Reeks: Die seën en sukses van 'n gelowige
(1) Die Here se definisie van 'n geseënde is een wat volhard in versoeking en (2) Sy definisie van sukses is om die oorwinningskrans te ontvang! https://youtu.be/g2eQ0RtyNBo
2023-10-11
41 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Mark. 3:2,5| Die verharde hart
Ons sien (1) die simptome van trotse godsdienstiges se verharde harte en ook (2) die sagte hart van ons Here Jesus Christus. https://youtube.com/live/kPTEwJdNA8Q
2023-10-02
33 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Sag. 8:19,23| Geloof gaan sit nie sommer net in jou klere nie...!
Profeet Sagaria sien in aantal gesigte dat die Here se volk uit ballingskap sal terugkeer en dat die stad Jerusalem en die tempel weer herstel sal word... 'n baie wonderlike tyd, wat ook tot gevolg sal hê 'n tyd van blydskap en vrede... En tog... tipies die liggelowige volk van die Here is daar nog soveel vrae, soveel twyfel! Omdat hulle die 'onmoontlike' letterlik uit die godsdiens gehaal het en daarom alles vir hulle (die volk) 'onmoontlik' lyk... en sou dit ook kon beteken dat dit vir God onmoontlik moet wees (6)... ? Hy is tog immers Go...
2023-09-26
35 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Fil. 1:20b-24 | ... om te lewe, of... om nie te lewe nie..!
Die geheim van die lewe. Wat is dit? Beteken dit dalk iets soos om suksesvol te wees wat my beroep aanbetref, goeie finansiële sukses te behaal of 'n goeie sosiale lewe of gesinslewe te geniet... of anders gestel, om so 'voluit' te lewe en op einde te kan sê, dit was alles die moeite werd...? Vraag is: Kan dit as die 'geheim van die lewe' beskryf word as dit alles net tydelik van aard is? Ons kan eers werklik van 'lewe' praat as dit soveel meer is as bogenoemde. Soos die ewige lewe. Paulus verduidelik en sê dis...
2023-09-18
35 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 1:9-11| Jakobus Reeks: Die arme en ryke se versoeking en trots
(1) Die arm man se versoeking en trots en die (2) die ryk man se versoeking en trots. https://youtu.be/Kk9bJ5XXupk
2023-09-11
26 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 31:6,15-16: Psalms, Boek 1-Reeks: Die liturgie van 'n sterwende man
My (1) gees en (2) tye is in die Here se hande! https://youtube.com/live/t5CrtTQXnHA
2023-09-04
29 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 1:5-8| Jakobus Reeks: "Wat is die regte ding om te doen?!"
(1) Die behoefte in tye van versoeking is dat ons nie weet wat ons moet doen nie en Jakobus gee dan (2) die oplossing, (3) 'n pragtige belofte en (4) 'n belangrike kwalifikasie https://youtube.com/live/HBGutRJjIIc
2023-08-28
29 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 30:3,7-8| Psalms, Boek 1-Reeks: Die Here maak ons gesond
(1) Die Here verdruk ons soms as ons onbesorgd geraak het, maar (2) Hy kan ons ook weer gesond maak. https://youtube.com/live/jsTqyHnVm0s
2023-08-21
35 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 1:1-4| Jakobus Reeks: Ontwikkel in volharding wanneer jy versoek word
(1) Jakobus wys vir ons egte Christenskap in aksie en (2) hoe ons versoekings met vreugde tegemoet mag gaan en (3) ook moet ontwikkel in ons volharding. https://youtube.com/live/j3X2H7Kl8Zk
2023-08-14
24 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 29| Psalms, Boek 1-Reeks: Gee eer aan God!
(1) Gee eer aan die Here in die hoë hemel en (2) op aarde en (3) in Sy huis! https://youtube.com/live/MzaNR_tHWf0
2023-07-31
24 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Apostolicum Art. 12; 1 Tim. 6:12b| Wat glo ek? Reeks: Ek glo ek sal vir ewig lewe
Ek glo (1) dat ek vir ewig sal lewe en (2) dat ek ook nóú die ewige lewe moet gryp! https://youtube.com/live/k_GolgtnW7Y
2023-07-31
27 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 28:1,2| Psalms, Boek 1-Reeks: As die Here stil is
(1) Ons roep die Here, (2) met leë hande https://youtube.com/live/WabYnACHpz8
2023-07-18
27 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Apostolicum Art. 11; Job 19:25-27| Wat glo ek? Reeks: Ek glo dat my liggaam eendag opgewek sal word
Ek glo (1) dat my siel na my dood by die Here Jesus is en (2) dat Hy ook my liggaam sal opwek https://youtube.com/live/nsTpOebHe-k
2023-07-10
27 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Spr. 29:25| Vrees vir mense: die Here se antwoord
(1) Vrees vir mense maak ons paniekerig oor diefisiese of geestelike "straf" wat mense kan toedien,(2) maar die Here bevry ons van hierdie vrees wanneer ons Hom vertrou en vrees. https://youtube.com/live/U3RyjT4fklc
2023-07-03
27 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Apostolicum Art. 10; 1 Joh. 1:8,9| Wat glo ek? Reeks: Ek glo my sondes kan vergewe word
Ek erken (1) dat ek sonde doen en (2) ek glo dat God my sondes kan vergewe! https://youtube.com/live/Ueh-uUtEW0Q
2023-06-28
24 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 27| Psalms, Boek 1-Reeks: Lesse van vertroue in tye van sekerheid en onsekerheid
(1) In tye van sekerheid leer ons om nie selfversekerd te wees nie, maar ons sekuriteit in die Here te vind en die lieflikhede van die Here te kerheid leer ons om Sy aanskou. (2) In tye van onse teenwoordigheid te soek en te wag op die Here. https://youtube.com/live/Ueh-uUtEW0Q
2023-06-28
28 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Apostolicum Art. 9 & Mattheus 16:16-18| Wat glo ek? Reeks: Ek glo aan die Christelike kerk
Ek glo aan (1) een, (2) heilige, (3) algemene Christelike kerk, (4) die gemeenskap van die heiliges. https://youtube.com/live/N39vx5JVcOc
2023-06-13
29 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 26| Psalms, Boek 1 - Reeks: Die gelyk grond waarop ek die Here aanbid
Wanneer mense nie ons onskuld kan of wil insien nie, dan is dit (1) die goedertierenheid van God, (2) gehoorsame geselskap en (3) getroue godsdiens wat die grond onder ons voete gelykmaak. https://youtube.com/live/c6FbdCZGTfg
2023-06-13
25 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Apostolicum Art. 8; Eseg. 36:25-27; Joh. 16:5-15| Wat glo ek? Reeks: Ek glo in die Heilige Gees
(1) Ek glo in die gestuurde Gees van God, wat persoonlik en heilig is (2) om ons te transformeer, te oortuig, te lei en Christus te verheerlik https://youtube.com/live/-sGCtahvLc0
2023-05-29
33 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Apostolicum Art. 7; 2 Kor. 5:10| Wat glo ek? Reeks: Ek glo Jesus sal weer kom om te oordeel
Ek glo (1) Jesus sal weer uit die hemel kom, (2) sodat elkeen voor sy regterstoel kan verskyn https://youtube.com/live/_3iA2PDay6g
2023-05-29
35 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Romeine 8:31-37| Wie kan teen ons wees?
https://youtube.com/live/tGDgzG8-w20
2023-05-29
26 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Apostolicum Art. 6; Joh. 20:27; 1 Joh. 2:1| Wat glo ek? Reeks: Ek glo Jesus het na die hemel opgevaar
Ek glo (1) Jesus het opgevaar na die hemel om vir ons 'n Voorspraak en (2) 'n Waarborg te wees. https://youtube.com/live/ptvnkQjnj5c
2023-05-29
31 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Pred. 4:6; 1 Kor. 7:20| Ons vergenoegdheid te midde van allerhande verwagtinge
(1) Die Here roep ons in bepaalde omstandighede en (2) daar moet ons vergenoegdheid in Christus leer https://youtube.com/live/ZI32wOYGZhY
2023-05-29
25 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 25:4,5| Psalms, Boek 1-Reeks: Vra dat die Here jou leer
(1) Ons vra knaend dat die Here Sy weg en waarheid vir ons sal leer en ons daarin sal lei, (2) en ons verwag geduldig dat Hy dit sal doen! https://youtube.com/live/8Jd5kU-7qcM
2023-05-29
30 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Geselekteerde tekste| Christene moet krities kan dink
Chrsitene moet geoefend kan onderskei en hiervoor is dit nodig dat ons (1) die Waarheid ken (2) die leuen ontbloot en (3) die ervaring opdoen https://youtube.com/live/YvOEoqzEVEA
2023-04-25
34 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ps. 24| Psalms, Boek 1 - Reeks: Wie is Hy?
Die Here is (1) die Almagtige wat alles besit, (2) wat Heilig is en (3) wat woon in Sy tempel https://youtube.com/live/GwEJqGBTqzk
2023-04-17
27 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Apostoliese Geloofsbelydenis Art. 5; 1 Kor. 15:19,20| Wat glo ek?
(1) Jesus het werklik opgestaan uit die dood en as ons dit glo (2) sal ons ook liggaamlik opgewek word uit die dood! https://youtube.com/live/66YkKerF3JE
2023-04-17
23 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Johannes 19:34 | Water en Bloed
https://youtube.com/live/psM3CW5G8CE
2023-04-17
22 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Apostolicum Art. 4, Jes. 53:1-10| Wat glo ek? Reeks: Ek glo die lyding van Jesus Christus
Ek glo (1) die lewenslange lyding, (2) kruisiging, (3) sterwe, (4) begrafnis en (5) neerdaling na die doderyk van Jesus Christus. https://youtu.be/vdLAYlpvwjU
2023-04-05
28 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Rom. 5:1-5| Wat is 'n Christen?
(1) 'n Christen is iemand wie se hart besny is, (2) om te glo in Christus, daarom (3) het hy vrede met God en (4) lewe vir God. https://youtube.com/live/ks3089wV6nc
2023-03-27
27 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Apostolicum Art. 3; Matt. 1:20b,23| Wat glo ek? Reeks: Ek glo die twee nature van Jesus Christus
Ek glo (1) dat Jesus deur die Heilige Gees verwek en (2) uit die maagd gebore is en (3) daarom as ware God-mens my Middelaar is. https://youtube.com/live/oXuNlHILJFo?feature=share
2023-03-22
27 min