podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Gerhard Papenfus
Shows
THE MORNING BRIEF
The National Employers’ Association of SA (Neasa) has raised significant concerns about the future of ArcelorMittal SA (Amsa), arguing that the steel producer cannot survive without continuous government aid.
Guest: Gerhard Papenfus: The National Employers’ Association of SA (Neasa) CEO
2025-04-09
07 min
Sê dit soos dit is
DIRK VAN ZYL SMIT 2
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels weer met Dirk Van Zyl Smit. In hierdie episode deel Dirk sy wel en weë uit die besigheidswêreld. Dirk is 'n uitnemende sakeman met 'n fyn oog vir geleenthede, maar ondanks goeie planne, bevind Dirk homself herhaaldelik met sy rug teen die muur. Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery".YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi079Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2025-03-21
1h 07
LEKKER FM | Onderhoude
Hulp met Hart - Gerhard Papenfus - NEASA - 12-03-25
Hulp met Hart - Gerhard Papenfus - NEASA - 12-03-25
2025-03-12
53 min
LEKKER FM
Hulp met Hart - Gerhard Papenfus - NEASA - 12-03-25
Hulp met Hart - Gerhard Papenfus - NEASA - 12-03-25
2025-03-12
53 min
Sê dit soos dit is
DIRK VAN ZYL SMIT
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dirk Van Zyl Smit oor sy vermoeiende akademiese stryd, lank voordat disleksie bekend was aan Jan Alleman. Vandag is Dirk 'n formidabele besigheidsman ondanks talle uitdagings. Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery".Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2025-03-07
1h 18
Sê dit soos dit is
THEO DE JAGER 7
Gerhard Papenfus, chief executive of NEASA, and Theo de Jager, executive chairman of SAAI, discuss President Trump's statements regarding expropriation without compensation, what this Act means for farmers, business owners and the South African economy.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2025-02-21
1h 08
THE MORNING BRIEF
The debate over South Africa’s national minimum wage policy has intensified, with the National Employers’ Association of SA (Neasa) questioning the economic sustainability of the recent wage increase.
Guest: Gerhard Papenfus: National Employers Association of South Africa Ceo
2025-02-11
09 min
Sê dit soos dit is
KOOS MALAN 6
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met die konstitusionele juris Prof. Koos Malan oor die potensiële gevolge van die Trump administrasie vir Suid-Afrika, die probleme in die Regering van Nasionale Eenheid en Parks Tau se R100 miljard fonds vir Swart Bemagtiging.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2025-02-07
56 min
Sê dit soos dit is
FAAN VAN DER WALT
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Faan Van der Walt, die uitvoerende hoof en stigter van WeBuyCars. Wat verg dit om vanaf 'n nederige begin 'n stokperdjie te bestuur totdat dit 'n multi-miljard rand besigheid word?Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2025-01-31
1h 09
Sê dit soos dit is
DINAH BRONKHORST
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dinah Bronkhorst, uitvoerende hoof van ATTSA en Care Protect Invest SA. Sy is 'n formidabele vrou wat deur die vuurdoop van haar eie lewe bemagtig is om ander mense in staat te stel om hulself te help.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2025-01-24
1h 06
Sê dit soos dit is
DIRK HERMANN 2
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dr Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Die gesprek gaan oor die jongste dramatiese verwikkelinge rondom die BELA-wet.YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi073Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2025-01-17
1h 00
Sê dit soos dit is
KALLIE KRIEL
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum. Kallie vertel van Afriforum se nederige ontstaan, meer as 25 jaar gelede, en hoe die organisasie kon groei tot ’n reuse masjien wat daadwerkelike verligting bring in mense se dag-tot-dag bestaan. Hoe besluit mens vir wie veg jy, en hoe? Wat beteken dit om die waghond te wees vir ’n volk se lewenswyse?YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi072#sdsdi072 #SeDitSoosDitIsHierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.z...
2024-12-13
52 min
Sê dit soos dit is
THEO DE JAGER 6
In hierdie insiggewende gesprek oor landbou-doeltreffendheid en plaaslike boerderypraktyke bespreek Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, en Theo de Jager, Uitvoerende Hoof van SAAI, die impak van regeringsbeleid op boerdery, die impak van verwarde ideologieë in verband met sogenaamde aardverwarming en wat dit inhou vir verbruikers, die voedselketting en boere regoor die wêreld.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-12-06
1h 11
Sê dit soos dit is
CILLIERS BRINK 3
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, in 'n opvolggesprek met Cilliers Brink, voormalige burgemeester van Tshwane, bespreek die hoofoorsake van die swak finansiële posisie van plaaslike owerhede in SA, die situasie in Pretoria, die gebrekkige nasionale loononderhandelingsmodel, die Eskom-dilemma en die las daarvan op belastingbetalers.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi070Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-11-29
34 min
Sê dit soos dit is
DAWIE ROODT 2
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group en gewilde aanbieder op Ontbytsake. Dawie deel sy insigte oor Suid-Afrika se ekonomiese uitdagings, die vlakke van staatskuld, en die moontlike finansiële implikasies vir belastingbetalers in die huidige klimaat.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi069Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-11-22
1h 03
Sê dit soos dit is
NICK VAN RENSBURG
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 068 - Nick van RensburgGerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Nick van Rensburg, 'n gerekende besigheidsman wat deur dwelms alles in sy lewe verloor het. Nick kon dit regkry om uit haweloosheid op te staan, en vandag help hy ander om hul donker geskiedenis te verruil vir 'n positiewe toekoms.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi068Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-11-15
1h 32
Sê dit soos dit is
PIETER JANSE VAN RENSBURG
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Pieter Janse van Rensburg, 'n entrepreneur wat bewys het dat as jy 'n groot genoeg aptyd het vir klippekou, kan jou klein onderneming groei tot 'n uitnemende staalbesigheid.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi067Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-11-08
52 min
Sê dit soos dit is
ANTON SMITH
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 066 - Anton SmithGerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Anton Smith, die uitvoerende hoof van Aquafer, wat praat oor die sosiale kwale van die Suid-Afrikaanse samelewing (gebroke huise, dwelmmisbruik, mensehandel, selfdood, haweloosheid) asook opheffingsprojekte, rehabilitasie en hoe om op die regte manier te help.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi066Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-11-01
58 min
Sê dit soos dit is
CILLIERS BRINK 2
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 065 - Ciliers Brink 2Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met voormalige burgermeester van Tshwane, Cilliers Brink. Wat het gelei tot die val van die voormalige koalisie-regering in Tshwane? Waar staan ons nou en hou lyk die pad vorentoe?YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi065Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-10-25
1h 08
Sê dit soos dit is
WILLIE JONES
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 064 - Willie JonesGerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Willie Jones, 'n entrepreneur wat 'n reuse sukses gemaak het met masjien-outomatisering, maar dit het nie sonder uitdagings tot stand gekom nie.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi064Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-10-18
1h 02
Sê dit soos dit is
JOHANN HOLM 2
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Johann Holm. Hulle bespreek die ‘waarde’ van geld, geld as 'n bate en vergelyk goud en kripto-bates. YouTube & Podcast: https: ....YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi063Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-10-11
50 min
Sê dit soos dit is
KOOS MALAN 5
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Koos Malan, 'n konstitusionele juris, oor die kwesbaarheid van die regering van nasionale eenheid, onder ander in die lig van die verwydering die DA burgermeester van Pretoria, en die pad vorentoe.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi062Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-10-04
57 min
Sê dit soos dit is
CHRIS VILJOEN
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 061 - Chris ViljoenGerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Chris Viljoen. Chris het ’n groot liefde vir die natuur. Hy is ’n byeboer en wêreldbekende clivia-teler. Chris vertel van sy geskiedenis met bye en hoe hy tans bykans 200 byekorwe in sy boerdery bestuur.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi061Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-09-27
34 min
Sê dit soos dit is
MICHELLE VAN DER VYVER
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Michelle Van der Vyver, wenner van die #Kragdag junior entrepreneurskompetisie. As negentienjarige sakevrou beskik Michelle oor merkwaardige vernuf en deursettingsvermoë.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi060Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-09-20
34 min
Sê dit soos dit is
DIRK VAN DER WALT
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dirk van der Walt, die mede-stigter van WeBuyCars. Van 'n nederige begin tot ‘n R8 miljard besigheid deel Dirk stories oor struikelblokke, uitdagings, sy siening oor entrepreneurskap, vele wyshede oor besigheid en die rol van leierskap.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-09-13
1h 28
Sê dit soos dit is
HENRY VAN BOSCH
In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Henry van Bosch, entrepreneur en eienaar van Isitaki Cash Solutions. Henry het sy werk tydens die COVID-pandemie verloor. Hy praat oor die uitdagings wat entrepreneurs daagliks in die gesig staar. Wat maak mens as jy voel jy verdrink in bekommernis?Luister en deel met iemand na aan jou.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi058Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-09-06
38 min
Sê dit soos dit is
PIET LE ROUX 2
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Piet le Roux, Uitvoerende Hoof van SAKELIGA oor staatsinmenging by besighede in die privaatsektor. Hoe lyk inmenging? Wat beteken dit vir 'n entrepreneur? Wat staan besigheidseienaars te doen? Luister en deel dit met iemand na aan jou.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi057Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-08-30
45 min
Sê dit soos dit is
JOHN-HENRY OPPERMAN
In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met handelsmerk strateeg, John-Henry Opprman. Hulle gesels oor kreatiwiteit. Wat is dit? Hoe kan elke mens elke dag meer kreatief lewe? Wat is die uiteinde van 'n kreatiewe benadering wanneer jou rug teen die muur is?YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi056Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-08-23
41 min
Sê dit soos dit is
NICO VAN DER MERWE
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 055 - Nico van der MerweIn hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Nico van der Merwe, voorsitter van die H.A.S.S. groep, stigter van Eduplex, skrywer en spreker. Hulle bespreek sy ongelooflike trajek vanaf apteker tot gerekende internasionale rolspeler wat die pas aangee in opvoeding vir dowes. Nico is 'n besonderse individu, luister en deel dit met iemand na aan jou.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi055Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers b...
2024-08-16
1h 13
Sê dit soos dit is
MOELETSI MBEKI
In this episode, Gerhard Papenfus, Chief Executive of NEASA, sits down with Moeletsi Mbeki, political analyst and brother to former president Thabo Mbeki. They discuss the origins of South African political activism, the challenges facing the Government of National Unity, and the impact of Colonialism, which is still felt in South African family life.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi054 Visit https://www.neasa.co.za for more.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-08-09
54 min
Sê dit soos dit is
WYNAND HART
In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Wynand Hart. Wynand het in Zimbabwe geboer totdat hul familieplaas beset is deur Mugabe se oorlogsveterane. As gesin het hulle alles verloor. Wynand deel sy storie en gesels met Gerhard oor die emosionele tol wat plaasaanvalle en grond-onteiening op hom gehad het.Vrywaring:Die inhoud van hierdie gesprek is gemik daarop om bewusmaking te kweek en ‘n konstruktiewe gesprek te bevorder oor die kwessie van plaasaanvalle en grond-onteiening wat in Zimbabwe plaasgevind het. Dit is nie bedoel om haat of geweld teen enige individu of gr...
2024-08-02
56 min
Sê dit soos dit is
THEO LE ROUX
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 052 - Theo le RouxIn hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met entrepreneur Theo le Roux. Theo het 'n besigheid begin deur koffie aan motoriste te verkoop en vandg het hy 12 koffiewinkels in Pretoria.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi052Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-07-26
1h 04
Sê dit soos dit is
BEN FREETH
In this episode, Gerhard Papenfus, the Chief Executive of NEASA, speaks to Ben Freeth, a Zimbabwean farmer and Human Rights Activist. Ben rose to international prominence after suing Robert Mugabe's regime, but sharing his first-hand experience of the land invasions that took place in Zimbabwe has not been easy.Disclaimer: This video's content is intended to raise awareness and promote constructive discussion about the issue of land invasions in Zimbabwe. It is not meant to incite hatred or violence against any individual or group. Viewer discretion is advised, as some material may be sensitive or distressing to...
2024-07-19
1h 19
Sê dit soos dit is
JOHAN KLOPPERS
In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Johan Kloppers, ń spesialis in forensiese ondersoeke en traumaberading.Die fokus van die gesprek is plaasaanvalle en die slagoffers daarvan.Vrywaring:Die inhoud van hierdie gesprek is bedoel om bewusmaking te kweek en konstruktiewe gesprek te bevorder oor die kwessie van plaasaanvalle in ons land. Dit is nie bedoel om haat of geweld teen enige individu of groep aan te hits nie. Kykers se diskresie word aangeraai, aangesien sommige inhoud sensitief of ontstellend kan wees vir sekere gehore.Disclaimer: This video's content is i...
2024-07-12
39 min
Sê dit soos dit is
CHARLENE GROBLER
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 049 - Charlene GroblerIn hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Charlene Grobler, Uitvoerende Hoof van beide Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise. Hulle praat oor die uitdagings van Nie-Winsgewende Organisasies, die krisisse in gemeenskappe, en die suksesverhale van kinders deur die sisteem. Kontakbesonderhede: 012 333 6184 (Louis Botha Kinderhuis) 012 800 4700 (Jakaranda Kinderhuis) E-pos:info@jacarandachildren.co.za Deur hierdie boodskap met iemand te deel, kan jy groot verandering in iemand se lewe teweegbring.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi049Hierdi...
2024-07-05
54 min
Sê dit soos dit is
GYS PITZER
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Gys Pitzer, eienaar van Gys Pitzer Motors, oor sy ervaringe, die pad wat hy geloop het en die keuses wat hy gemaak het om sy besigheid, van ‘n nederige begin, tot een van die mees suksesvolle tweedehandse motorhandelaars in Suid-Afrika te groei. Youtube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi048Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-06-28
1h 04
Sê dit soos dit is
KOOS MALAN 4
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 047 - Koos Malan 4Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Prof. Koos Malan, konstitusionele juris, oor die regering van nasionale eenheid en die onmiddelike uitdagings. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi047Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-06-21
1h 14
Sê dit soos dit is
JACQUES PAPENFUS
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 046 - Jacques PapenfusGerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Jacques Papenfus. Jacques deel sy lewensverhaal van tragedie tot triomf. Deel dit met iemand. Besoek Jacques se NWO hier en maak ń verskil: https://www.moeggesukkel.co.za/YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi046Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-06-14
1h 10
Sê dit soos dit is
JOHN "DAKAR" DREYER
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 045 - John "Dakar" DreyerIn hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met John "Dakar" Dreyer. Dakar deel sy lewenslesse, sy merkwaardige rol in die Pretoria gemeenskap en sy vissie vir die toekoms.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi045Besoek Dakar se YouTube kanaal hier: https://youtube.com/@av8uasairbornesolutions254?si=JSnfB1bIrQys61g7Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-06-07
42 min
Sê dit soos dit is
PROF DANIE GOOSEN
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Prof. Danie Goosen van Akademia.Hulle gesels oor die "era van verandering" en die noodsaaklikheid van grense in vandag se samelewing.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi044Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-05-31
57 min
Sê dit soos dit is
Willem Gravett 2
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels weer met Willem Gravett van Akademia. Hierdie keer bespreek hulle omstrede kommentaar van 'n regter wat onlangs gemaak is.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi043Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-05-24
22 min
Sê dit soos dit is
Piet le Roux
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 042 - Piet le RouxGerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Piet le Roux, Uitvoerende Hoof van SAKELIGA oor BEE. Wat is die drie golwe van Swart Ekonomiese Bemagtiging en hoe beveg ons dit?YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi042Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-05-17
41 min
Sê dit soos dit is
Dr. Dirk Hermann
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dr. Dirk Hermann, Uitvoerende Hoof van Solidariteit, oor die BELA-wet. Wat beteken dit vir Afrikaanse skole en ouers?YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi041Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-05-10
40 min
Sê dit soos dit is
SCHALK BURGER Snr
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Schalk Burger, 'n wynboer, sakeman en geliefde oud-rugbyspeler oor ouerskap, entrepreneurskap en lesse uit rugby.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-05-03
1h 16
Sê dit soos dit is
Koos Malan 3
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Koos Malan, 'n konstitisionele juris, oor die verval van die Weste. Die Weste is in die moeilikheid!Die tweede van twee gesprekke.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-04-26
48 min
Sê dit soos dit is
Koos Malan 2
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Koos Malan, 'n konstitisionele juris, oor die verval van die Weste. Wie en wat is "Die Weste" en waarheen is ons op pad?YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi038Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-04-19
41 min
Sê dit soos dit is
JOHAN STEYN #3 - Sukses en Dissipline
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Johan Steyn oor sukses en dissipline. Oor watter dissiplines beskik suksesvolle mense?YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi037Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-04-12
28 min
Sê dit soos dit is
JOHAN STEYN #2 - Sukses en Verandering
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Johan Steyn oor sukses en verandering. Hoe benader ons verandering? Wat is die uitdagings?YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi036Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-04-05
29 min
Sê dit soos dit is
JOHAN STEYN #1 - Sukses en Tydsbestuur
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 035 - Johan SteynGerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Johan Steyn oor sukses en tydsbestuur. Wat is sukses? Wat is die waarde van tyd? Deel dit met iemand.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi035Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-03-29
49 min
Sê dit soos dit is
KOBUS DU TOIT
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, en Dr. Jacobus (oftewel Kobus) du Toit, gesels oor die hervestiging van wilde diere, Suid-Afrikaanse buffels, leeus wildsplaasbestuur en genetika.https://bit.ly/sdsdi034Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-03-22
43 min
Sê dit soos dit is
THEO DE JAGER - COP28
Gerhard Papenfus, Chief Executive of Neasa and Theo de Jager, Chairman of SAAI. (Southern African Agri Initiative) talks about farming, climate change, soil and the players behind the scenes.https://bit.ly/sdsdi033Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-03-15
40 min
Sê dit soos dit is
WILLEM GRAVETT
Gerhard Papenfus en Willem Gravett gesels oor "wokeness". Wat is dit? Waar kom dit vandaan en hoe kan ons waak daarteen.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-03-08
46 min
Sê dit soos dit is
HARRY LABUSCHAGNE
Gerhard Papenfus (NEASA) gesels met 'n vriend, Harry Labuschagne. Harry was, in sy eie woorde al "down 'n out", maar ondanks terugslae kon sy geloof en fokus 'n mooi roete na geluk en impak bewerkstellig.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-03-01
49 min
Sê dit soos dit is
THEO DE JAGER - WILDSBOERDERY
Theo gesels or wilsboerdery in Suid-AfrikaHierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-03-01
32 min
Sê dit soos dit is
THEO DE JAGER - ZIMBABWE
Gerhard Pappenfus (Neasa) and Theo de Jager (SAAI) discuss Zimbabwe in this episode. Farming, landgrabs and no compensation for land. What can South Africa learn from our neighbour to the North?Episode recorded in November 2023.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-02-16
48 min
Sê dit soos dit is
THEO DE JAGER - SEB
Gerhard Papenfus, Uitvoerende hoof van Neasa en Theo de Jager, voorsitter van SAAI. Gesels oor Swart Ekonomiese Bemagtiging en oor uitdagings wat dit vir boere inhou: https://bit.ly/sdsdi028Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-02-09
21 min
Sê dit soos dit is
GEORG MEIRING
Generaal Georg Meiring gesels met Gerhard Papenfus oor sy loopbaan in die Suid-Afrikaanse weermag. 'n Interessante ontmoeting met Madiba, die afluistering van vyandelike magte en die gesegde: "Die oë van die baas, maak die beeste vet" maak deel uit van hierdie gesprek. Geniet dit en deel dit met iemand.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2024-02-02
41 min
Sê dit soos dit is
FLIP BUYS
In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus met Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteitsbeweging.Deel dit met iemand.YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi026Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-12-08
1h 29
Sê dit soos dit is
THEO DE JAGER 3
This is Sê Dit Soos Dit Is (Say It As It Is)Today Gerhard is in conversation with Theo de Jager from the South African Agriculture Institute (SAAI).They discuss BEE and its implications on agriculture. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-12-01
26 min
Sê dit soos dit is
ERIK HOLM (2)
Hierdie is Sê Dit Soos Dit Is.Vandag gesels Gerhard weer met prof. Erik Holm. Hulle oor insekte, bye en produktiewe boerdery.Deel dit met iemand.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-11-24
1h 25
Sê dit soos dit is
GERHARD PAPENFUS
In hierdie episode neem Leon Wessels die program (vriendelik) oor, en gesels met Gerhard Papenfus.https://bit.ly/sdsdi023Deel dit met iemand.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-11-17
1h 28
Sê dit soos dit is
JAN MALAN
Gerhard Papenfus en Kolonel Jan Malan. Jan vertel oorlogstories. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-11-10
2h 13
Sê dit soos dit is
CILLIERS BRINK
Gerhard Papenfus gesels met die uitvoerende burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink.YouTube: https://youtu.be/lZVLfvk4w1sHierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-11-03
1h 00
Sê dit soos dit is
THEUNS ELOFF
Hierdie is Sê Dit Soos Dit Is. Vandag gesels Gerhard met Dr Theuns Eloff. Theuns was die visekanselier van die NWU en het 'n rol gespeel in die transformasieproses van Suid-Afrika. Hy deel staaltjies en stories oor hierdie tye en Theuns, die strateeg, kyk ook na die toekoms.Deel dit met iemand.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-10-27
1h 26
Sê dit soos dit is
ERIK HOLM
Hierdie is Sê Dit Soos Dit Is.Vandag gesels Gerhard met prof. Erik Holm. Hulle gesels oor een van Erik se projekte om osssewaens te restoreer. Hulle praat ook oor om met jou hande te kan werk; 'n besondere kunsvorm en iets wat elke mens kan beoefen op een of ander manier.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-10-20
32 min
Sê dit soos dit is
JAN STRYDOM
Hierdie is Sê Dit Soos Dit Is.Vandag gesels Gerhard met Jan Strydom. Jan vertel hoe dit was om as hawelose, op straat te oorleef. Vir talle mense, is die uitdaging om terug te kom van hierdie laagtepunt, ’n ernorme uitdaging.Deel dit met iemand. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-10-13
50 min
Sê dit soos dit is
HARTOGH STREICHER
Vandag gesels Gerhard Papenfus met Hartogh Streicher.Hartogh is ‘n formidabele besigheidsman wat die waarde van groei verstaan.Hulle bespreek lesse rondom verkope, transaksies, kliënte en gesels oor die Dinokeng Reservaat, wat deesdae Hartogh se aandag geniet. Deel dit met iemand.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-10-06
53 min
Sê dit soos dit is
ANRIA VAN HEERDEN
Vandag gesels Gerhard Papenfus met Anria van Heerden.Anria is - in haar eie woorde - die "hoofmeisie" van die Caring Daisies: 'n Nie-amptelike organisasie, wat vir dertien jaar lank, miljoene rande insamel vir mense in nood.Anria is 'n sakevrou en die gesprek draai rondom die versoening tussen liefdadigheid en verantwoordelikheid.Deel dit met iemand.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-09-29
33 min
Sê dit soos dit is
JOHANN HOLM 2
Today Gerhard is sitting down with Professor Johann Holm. Johann is a professor in electronic computer engineering with a specific focus on artificial intelligence. He is also a risk management specialist.We are discussing the risks involved with adopting new products and technologies. Share it with someone.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-09-22
39 min
Sê dit soos dit is
MATHYS ROETS
Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT ISVandag gesels Gerhard met Mathys Roets.Mathys is 'n musikant en ons praat oor sy uitdagings, sy musiek en sy siening ten opsigte van besigheid en waardetoevoeging. Deel dit met iemand na aan jou.https://bit.ly/sdsdi014Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-09-15
1h 20
Sê dit soos dit is
JOHANN HOLM
Vandag gesels Gerhard Papenfus met Professor Johann Holm.Johann is 'n professor in elektroniese rekenaar ingenieurswese met die spesifieke fokus op kunsmatige intelligensie, oftewel “A.I.”. Wat is dit en wat beteken dit? Deel dit met iemand na aan jou.https://youtu.be/Gs34xTApUr0Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-09-08
49 min
Sê dit soos dit is
JOHAN CROUSE
Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS Vandag gesels Gerhard met Johan Crouse. Johan is ‘n vriend wat ‘n vol lewe gelei het met met uitdagings wat die meeste mense elke dag miskyk. Deel dit met iemand na aan jou.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-09-01
48 min
Sê dit soos dit is
BARRY YORK
This is SÊ DIT SOOS DIT IS In today's episode, Gerhard sits down with Barry York, a formidable farmer and someone who has established himself as an expert in hunting practices.https://bit.ly/sdsdi011Share this with someone.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-08-25
1h 40
Sê dit soos dit is
JP BOTHA
Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT ISVandag gesels Gerhard met JP Botha. JP het besluit die brandweer kort hulp. Nou help hulle talle mene. Luister waarmee hulle doenig is.Dankie JP!Deel dit met iemand na aan jou: https://bit.ly/3ODlL76Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-08-18
43 min
Sê dit soos dit is
CHRIS LOURENS
Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS Vandag gesels Gerhard met Chris Lourens: ‘n Man in rolstoel met ‘n interessante plan wat baie verligting en vryheid kan bring oral oor die wêreld. https://bit.ly/SDSDI009 Deel dit met iemand na aan jou.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-08-11
40 min
Sê dit soos dit is
KOOS MALAN
Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS Vandag gesels ons met Koos Malan: Koos is ‘n konstitusionele juris. Ons praat oor die grondwet en hoe dit in Suid-Afrika uitspeel. Wat is die rol wat ‘n staat moet vervul? Wat is die rol van die burgers binne die staat? https://bit.ly/sdsdi008Deel dit met iemand na aan jou.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-08-04
1h 10
Sê dit soos dit is
PC FERREIRA
In vandag se episode gesels Gerhard Papenfus met PC Ferreira: ’n Boer - ’n besigheidsman - ’n familieman en ons praat toerisme, skuld, innovasie en vooruitgang.https://bit.ly/sdsdi007Deel dit met iemand na aan jou.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-07-28
1h 29
Sê dit soos dit is
HERMAN EDELING & ERIN RICHARDS
A conversation with Dr Herman Edeling and advocate Erin Richards about a COVID court case and pharmaceutical monopolies. Many South Africans are asking questions about how the roll-out was handled over the last three years.Share this with someone.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-07-20
1h 21
Sê dit soos dit is
THEO DE JAGER (2)
Theo de Jager is 'n boer, voorsitter van die SA Agri-Inisiatief en voormalige voorsitter van die Wêreld Landbouorganisasie.Gerhard gesels informeel met Theo, terwyl hy staaltjies en merkwaardige sienswyses deel. Sy passie vir boere (en vir boerdery) is aansteeklik. Deel dit met ‘n boer wat hierby sal aanklank vind.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-07-14
1h 31
Sê dit soos dit is
LEON WESSELS
Dr. Leon Wessels is 'n politikus, konstititionele deskundige en gemeenskapsaktivis – hy was ‘n minister en daarna die ondervoorsitter van die grondwetskrywende vergadering. Gerhard Papenfus gesels met hom oor ‘n ryke lewe in die Suid-Afrikaanse politiese hutspot. Hy deel staaltjies van sy weë vanaf jong perderuiter agter Verwoerd, tot waar hy vandag steeds sy regskennis aanwend ter verbetering van menselewens. Deel dit met iemand na aan jou…Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-07-07
1h 34
Sê dit soos dit is
THEO DE JAGER
Vandag gesels Gerhard Papenfus met dr. Theo de Jager. Theo de Jager is 'n boer, voorsittter van die SA Agri-Inisiatief en voormalige voorsitter van die Wêreld Landbouorganisasie. Ons bekyk wetgewing rondom rassekwotas en hoe dit boere raak. Ons praat oor raskwotas in die werksplek en vra: “wat nou?” Deel dit met iemand.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-06-30
32 min
Sê dit soos dit is
ROELF OPPERMAN
Roelf Opperman is 'n onder andere 'n berader vir mense met trauma. Hy en sy familie moes self 'n baie moeilike pad stap en hy gesels met Gerhard oor hoe dit moontlik kan wees om steeds voort te gaan, al blyk dit onmoontlik te wees.Hy sê dit soos dit is.Deel dit met iemand na aan jou.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-06-25
30 min
Sê dit soos dit is
DAWIE ROODT
Dawie Roodt is 'n ekonoom wat weet hoe om komplekse dinge vir Jan Alleman te dekodeer. Hy sê dit soos dit is. Hy gesels met Gerhard Papenfus: Uitvoerende Hoof van Neasa.Deel dit met iemand na aan jou.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
2023-06-01
1h 03
AGRI NEWS NET
South African Race QUOTA in the year 2023
Gerhard Papenfus is the Chief Executive of the National Employers' Association of South Africa (NEASA). - Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
2023-05-02
06 min
The Weekend View
Trucking industry issues on the spotlight
Transport Minister, Fikile Mbalula, is this weekend expected to meet with stakeholders in the logistics and trucking industry to help find solutions to the recent blockages of key cargo routes. Motorists experienced a major traffic backlog on parts of the N3 in KwaZulu Natal and N12 in the North West this week, due to truck drivers protesting over the employment of foreign nationals in the sector. The All Truck Drivers Forum is among those accusing truck owners of employing foreign nationals. We spoke to National Employers Association of South Africa - NEASA - CEO Gerhard Papenfus.
2022-06-18
17 min
BizNews
NEASA’s Gerhard Papenfus: there are better pandemic-fighting options than mandatory vaccines
NEASA’s chief executive Gerhard Papenfus joined BizNews founder Alec Hogg to discuss a hot topic: mandatory vaccines. Expropriation without compensation and a number of other concerns facing South African business are things NEASA has taken head on, Papenfus says the issue of mandatory vaccines is probably one of the toughest battles he’s been involved with. “Our debate is freedom of choice. I think we have the overwhelming support of businesses. We’ve had two resignations, out of thousands of members.” Papenfus also discusses what would possibly prompt a large company to enforce mandatory vaccines. “There’s no room for a blanket...
2021-12-10
20 min
Rand en sent
Rand en sent 7 November 2021
Athina Jansen praat met Marise Bester van Allan Gray oor hoe om die regte finansiële adviseur te kies. Gerhard Papenfus, NEASA se bestuurshoof, vertel van opwindende projekte waarby ondernemings betrokke kan raak om werk te skep.
2021-11-07
26 min
BizNews Power Hour
Steven Nathan co-host; Afghan insights; Standard Bank's PowerPulse; Papenfus tackles Mittal
In this episode of the BizNews Power Hour, Alec Hogg is joined by co-host Steven Nathan talking Chinese tech stocks; Hameed Hakimi, an Afghan national and Research Associate at Ruhr-University Bochum Germany on the Taliban’s victory in Afghanistan; Gerhard Papenfus takes on Arcelor Mittal SA; Standard Banks' PowerPulse and the BizNews Power Hour team.
2021-08-24
1h 01
BizNews Power Hour
Piet Viljoen co-host; NEASA rep; new spin on rugby; John Dludlu on SMEs
In this episode of the BizNews Power Hour, Alec Hogg is joined by co-host Piet Viljoen talking stocks; NEASA representative - Gerhard Papenfus; putting a new spin on rugby referee decisions with Dugald Macdonald, John Dludlu on SMEs and the BizNews Power Hour team.
2021-08-19
1h 01
The Forum@8
Do South Africa's labour laws play a role in exacerbating strikes in the country
National Employers' Association of SA, NEASA, says labour laws contribute to the prolonged and violent strikes experienced in various industries, recently. The labour laws are meant to protect the rights of vulnerable workers and ensure fair labour practices by employers. But, how then can they be seen as a problem? Or are these laws in fact a double-edged sword with advantages and disadvantages for both workers and employers? Even the Constitution of the Republic says every worker has a right to strike… On the Forum@8 this morning, we ask: Do South Africa's labour laws play a role in exacerbating strikes in...
2014-08-21
48 min