podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Goeie Life
Shows
Happybabycoach
Osteopathie voor baby’s: Helpt het echt? Is het veilig? Hoe kies je een goeie? #7
Osteopathie voor baby’s: Helpt het echt? Is het veilig en hoe kies je een goeie?Reflux, krampjes, slaapproblemen, voorkeurshouding of een baby die veel huilt — allemaal redenen waarom ouders met hun baby naar een osteopaat gaan. Maar ook zonder klachten kan een check-up bij een babyosteopaat zinvol zijn.In deze aflevering vertel ik hoe osteopathie voor baby’s precies werkt, of het veilig is, wat er wetenschappelijk over bekend is en hoe je een goede babyosteopaat kiest.Osteopathie: een holistische methode (1:35)Osteopathie is een manuele behandelmethode die foc...
2025-12-23
34 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Op ‘n Goeie Dag
Send us a textDeuteronomium 8:17-18 Hy het dit gedoen sodat jy nie moet dink dit is deur jou eie krag en energie waardeur jy ryk geword het nie. “Onthou altyd dat dit die Here jou God is wat vir jou die krag gee om ryk te word. Hy doen dit om die verbond na te kom wat Hy met jou voorouers gesluit het. (NLV) Die lewe is ‘n fees! Ja, dis ‘n fees wanneer alles vir weke of maande sommer klopdisselboom loop: jou finansies; jou gesondheid, jou familie en jou verhoudings. Alles verloop...
2025-11-16
02 min
GET UP & GO BREAKFAST - FAMILIE, VADERS & SEUNS MET JANNIE PUTTER
JANNIE PUTTER - ’n Goeie Naam is Meer werd as Goud en Silwer – Bou ’n Lewe van Betroubaarheid en Wysheid met Jannie
In hierdie week se inspirasiegesprek op Radio Kaapse Kansel, deel Jannie Putter wysheid uit die Boek van Spreuke: “’n Goeie naam is meer werd as goud en silwer.” Hy herinner luisteraars dat ’n goeie reputasie gebou word deur konsekwentheid – deur altyd te doen wat reg is, betroubaar te wees, en met genade teenoor ander en jouself op te tree. Jannie moedig ouers aan om hul kinders te leer dat karakter, eerlikheid en ’n standvastige houding die fondament is van ’n goeie naam wat tyd weerstaan.
2025-10-20
09 min
Moord Podcast
Goeie Mie: De Grootste Seriemoordenaar van Nederland (verjaardagseditie)
Op 9 september 1839 wordt in Leiden Maria Swanenburg, oftewel Goeie Mie, geboren. De meest succesvolle vergiftiger aller tijden! Rond de honderd mensen zou Goeie Mie over de kling jagen. Het leverde haar zelfs een plek in het Guiness Book of Records op. Sowieso wordt Goeie Mie een beroemdheid met een eigen wassen beeld, een eigen gin en zelfs een eigen bagel. Met pitjes. Wie was deze vrouw, waarom sloeg ze op zulke schaal aan het moorden en waarom vinden we dat vandaag de dag, 200 jaar later, nog steeds zo fascinerend? Ik deel mijn geboortedag met Goeie Mie (p...
2025-09-11
27 min
Moord Podcast
True crime Feitje van de dag: Goeie Mie, De Grootste Seriemoordenaar van Nederland
Ik ben deze week jarig!!!!!! Op 9 september 1839 wordt in Leiden Maria Swanenburg, oftewel Goeie Mie geboren. De meest succesvolle vergiftiger aller tijden! Rond de honderd mensen zou Goeie Mie over de kling jagen. Het leverde haar zelfs een plek in het Guiness Book of Records op. Sowieso wordt Goeie Mie een beroemdheid met een eigen wassen beeld, een eigen gin en zelfs een eigen bagel. Met pitjes. Wie was deze vrouw, waarom sloeg ze op zulke schaal aan het moorden en waarom vinden we dat vandaag de dag, 200 jaar later, nog steeds zo fascinerend? Ik d...
2025-09-09
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Hier’s Baie Goeie Nuus
Send us a text1 Johannes 1:8-9 As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. Het jy al ooit ervaar hoe dit voel om 'n diep, donker geheim in jou hart rond te dra – iets wat jy gedoen het, iets wat verskriklik verkeerd was; iets waarvan niemand anders weet nie? Dit versmoor jou, dit verpletter jou.Ek ken daard...
2025-08-10
03 min
Radio Blauwe Hap
Theodor en Bart hebben goeie genen - Radio Blauwe Hap #3
Is het terecht om schuld te voelen als het goed met je gaat? Ben je moreel verplicht om zwakkeren niet alleen te verzorgen, maar moet je ook voor hen inschikken? Of is het moreler om te accepteren dat eerlijkheid niet de natuurkracht is waar de aarde op draait?Weet u trouwens wie ook goeie genen heeft? Sydney Sweeney. De Amerikaanse actrice maakt er hele hordes TikTok-theologen gek mee toen ze die goeie genen in een goeie jeans hees. Op zulke momenten lijkt een burgeroorlog inderdaad beangstigend dichtbij. Gelukkig kunnen we altijd nog terugvallen op humor…++++++++++++++++++++++++++++++...
2025-08-01
1h 08
EnDeo Familiekerk Podcast
Ek is...die goeie Herder
🎙️ EPISODE – Jesus sê: “Ek is die goeie Herder” | EnDeo Familiekerk PodcastWelkom by die splinternuwe reeks van EnDeo Familiekerk: Jesus se “EK IS” uitsprake. In hierdie kragtige eerste episode delf ons in Jesus se woorde: “Ek is die goeie Herder” – ‘n openbaring wat nie net histories betekenis dra nie, maar diep persoonlik is vir elkeen van ons.✝️ Wat beteken dit vir JOU dat Jesus Homself so bekend maak? Hoe verander dit jou perspektief, jou identiteit, en jou verhouding met God?📖 Sluit aan by ons in hierdie transformerende reeks waar jy sal ontdek:Dieper betekenis agter elke “...
2025-05-20
27 min
Ligpunt Pretoria
303. Kruispad (8) "Die Goeie Nuus van Goeie Vrydag"
Teks: Matt 27:27-54 Prediker: De Wet Swanepoel Goeie Vrydag: 18 April 2025
2025-04-22
36 min
KOPSKUIF
KOPSKUIF - Goeie Maniere – Die Geheime Bestanddeel tot Sukses met Lizette van Huyssteen
Goeie maniere is soos ’n geheime sous – dit maak alles beter! In hierdie aansteklike episode van Kopskuif gesels Lizette van Huyssteen, kundige en stigter van die Practica Program, oor die krag van beleefdheid en hoe om dit van jongs af aan te leer. Tussen “asseblief” en “dankie” lê ’n wêreld van respek, empatie en sosiale vaardighede wat lewensveranderend kan wees. Of jy nou ’n ouer, opvoeder of net iemand is wat besef dat goeie maniere vandag nog belangriker is as ooit tevore, hierdie episode bied praktiese wenke om jou verhoudings en alledaagse interaksies te verbeter.
2025-03-29
46 min
LEEFSTYL - HOOGTEPUNTE
ANSA VAN GEEST - Goeie Nuus: Die Kracht van Hoop en Verbinding in Moeilike Tye
'n Groep dapper vroue wat hul pad vorentoe vind deur moeilike omstandighede en diskriminasie. Deur die lens van hul verhaal en die boodskap van hoop, ontdek ons hoe goeie nuus in ons lewens kan skyn, selfs in die donkerste tye. Die episode verken ook die belangrikheid van familie, verbinding, en hoe klein gebare van vriendelikheid 'n groot verskil kan maak. Luister na hierdie kragtige boodskap van hoop en ontdek hoe ons al die goeie nuus wat God aan ons bring, kan deel, selfs wanneer ons in moeilike tye verkeer.
2025-02-06
06 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
‘n Stukkie Goeie Nuus
Send us a text2 Timoteus 1:9 Dit is God wat ons verlos en gekies het om ‘n toegewyde lewe te lei. Hy het dit gedoen, nie omdat ons dit verdien het nie, maar omdat dit sy plan was lank voor die begin van die wêreld, naamlik om sy genade aan ons te bewys deur Christus Jesus. (NLV) Goeie nuus is deesdae baie skaars. 'n Messteek hier, 'n skietery daar; rentekoerse wat styg, die aandelebeurs wat daal … jy ken die storie. Miskien is dit hoekom so baie mense verskriklik opgewonde raak wanneer die Springbokke oorwin...
2025-01-16
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Net Goeie Dinge Vloei Uit
Send us a textLukas 6:45 Die goeie mens bring die goeie te voorskyn uit die oorvloed goeie dinge in sy hart, en die slegte mens bring die slegte te voorskyn uit die oorvloed slegte dinge. Waar die hart van vol is, loop die mond van oor.” Kardiovaskulêre siektes – hoofsaaklik hartaanvalle en beroertes – is verantwoordelik vir een derde van alle sterftes. Dit sal vandag, môre, die volgende dag en elke dag vir die res van die jaar, 51 000 mense se dood dwarsdeur die wêreld veroorsaak.En hierdie hartsiektes, of CVD’s...
2025-01-10
03 min
GET UP & GO BREAKFAST - FAMILIE, VADERS & SEUNS MET JANNIE PUTTER
JANNIE PUTTER - Die Krag van Goeie Dade en Geloof
Jannie Putter deel sy getuienis oor die transformasie van sy lewe deur geloof en die krag van goeie dade. Hy vertel die verhaal van 'n man wat oorwin het oor pornografie en hoe sy ervaring Jannie se perspektief verander het. Jannie beklemtoon die belangrikheid van die saad wat ons in ander se lewens saai en hoe dit uiteindelik 'n oes sal oplewer, al sien ons nie altyd die resultate nie. Hierdie episode herinner luisteraars aan die impak van liefde, goeie dade, en hoe ons ander kan inspireer, veral in tye van uitdaging. Moet nie misloop nie!
2024-12-02
08 min
Piet Uys Goeie Nuus
Die Kragtige Werk van die Heilige Gees – Vrygemaakte Deel 3
Die Heilige Gees bring ware vryheid en transformasie in die lewe van elke gelowige. Deur die Gees ervaar ons nie net genade nie, maar ook ‘n diepe bewuswording van ons erfenis in Christus. Hierdie erfenis sluit in die gawes van die Gees – genesing, profetiese woorde, en tale – wat ons bemagtig om in geloof te lewe en ander te bemoedig. Ons is geskape vir goeie werke, en deur die Heilige Gees kan ons hierdie roeping uitleef en die waarheid van God se liefde en doel ontdek. Lees Meer | Read More
2024-11-06
10 min
Botsende Standpunte deur Akademia
Botsende Standpunte: Die Goeie
Daar is baie verskillende standpunte oor wat werklik as “goed” beskryf kan word. Wat beskou jy as die goeie?Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van die goeie bespreek. Hierdie episode is een van drie wat handel oor die ware, die goeie, en die skone. Kyk gerus die res van die reeks.Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks
2024-07-15
09 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Goeie Nuus, Slegte Nuus
Handelinge 17:30,31 God het wel mense se vroeëre onkunde oorgesien, maar nou roep Hy alle mense oral op om die afgode te los en hulle tot Hom te bekeer. Hy het immers ’n dag bepaal waarop ’n Man wat Hy beskik het, in geregtigheid oor die wêreld gaan oordeel. As bewys vir almal wie dié Man is, het Hy Hom uit die dood laat opstaan.” (NLV) Wel, vandag is daar goeie nuus en daar is slegte nuus. Kom ons begin met die Goeie Nuus: God het jou ongelooflik lief en Jesus het vir jou sonde kom...
2024-06-28
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Goeie Teologie is nie Genoeg nie
Matteus 23:23,24 “Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle gee tiendes van kruisement, anys en koljander, maar wat volgens die wet van God die swaarste weeg, laat julle na: geregtigheid, barmhartigheid en betroubaarheid. Juis hierdie dinge moet 'n mens doen en die ander nie nalaat nie. Blinde leiers! Julle skep die muggie uit julle beker uit, maar julle sluk die kameel in"Verskillende mense verstaan die Goeie Nuus van Jesus op verskillende maniere. Ek is 'n eenvoudige ou. Ek maak die Bybel oop, lees dit en glo wat God sê, selfs wanneer dit bots...
2024-06-01
03 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Wonderlike Goeie Nuus
Romeine 8:3,4 Wat die wet nie by magte was om te doen nie, omdat dit weens ons sondige natuur te swak was, dit het God gedoen. Hy het met die sonde afgereken deur sy eie Seun in dieselfde gestalte as die sondige mens te stuur; so het Hy die sonde in die sondige bestaan van die mens veroordeel. Nou kan ons aan die eise van die wet voldoen, óns wat ons lewe nie deur ons sondige natuur laat beheers nie, maar deur die Gees. Gehoorsaam jy die reëls? As jy 'n rybewys het, sê my, wanneer laas het...
2024-05-31
02 min
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste
Goeie Vrydag 29 Maart 2024
Goeie Vrydag 29 Maart 2024: OorgeslaanOns tema op Goeie Vrydag het gehandel oor die feit dat ons "Oorgeslaan" is met die uit deel van oordeel. Ons het oorgegaan in ons nuwe seisoen.
2024-04-02
00 min
Spesiale uitsending
Goeie Vrydag in die Bybel... en vandag
Goeie Vrydag is vir Christene ‘n belangrike dag waarop Jesus Christus gekruisig is op Golgota. Maar waarom word dit “Goeie” Vrydag genoem indien iemand moes sterf? Daar word ook gekyk of die Bybel in sowel die Ou as Nuwe Testament iets sê van so ‘n gebeurtenis.
2024-03-29
54 min
EnDeo Familiekerk Podcast
Goeie Genade Jaco Pretorius
Goeie Genade - die storie van Naaman Die wêreld dors na Goeie Genade. Hierdie Sondag het ons gekyk kyk na 'n onbekende storie in die Bybel en leer wat dit is om in genade te leef. Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 Connect met ons hier Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings Volg ons Facebook Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n WhatsApp met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te save!): Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien Bydraes kan gemaak word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655 R.O.P.E (Uitreik bediening) Bank: FNB Rek no: 63027513729 Tak: 250-655 Swift Code: FIRNZAJJ Section 18A app...
2024-03-20
31 min
In het wolatelier
S1E23 Goeie wol
Goeie wol haal je bij de boer, verf je met uienschillen en bewerk je zelf, zoals de wolvriendinnen graag doen. Maar hoe is het met de wol gesteld uit wolwinkels? Is goeie wol biologisch? Of gewoon logisch? Eerlijke wol verkoopt goed, maar is het ook altijd zo goed als je denkt? De wolvriendinnen buigen zich erover. Verder worden de recente projecten en plannen besproken en komt er weer een vraag uit de wollen muts. Lonneke beëindigt deze aflevering met een motten-horror-story! Shownote's: ...
2024-03-15
1h 04
JanOosthuizen
Hoekom wil die mensdom GOEIE mense vernietig?
Een van die raaisels van ons menslike bestaan, is dat almal se goed nie goed genoeg vir almal is nie. Almal sê hulle doen goed, maar bring skade soms sonder dat hulle dit weet. Ander doen werklik goed, maar sommige mense soek hierdie goeie persone se ondergang! Hoe is dit moontlik dat die mees goeie persoon wat ooit geleef het, wreed aan ’n kriminele kruis vasgenael is? Wat is God se standaard van Goed? So baie mense wat eens goed gedoen het, het moed verloor want die oormag van ondankbare, selfsugtige eiegewin het GOEDWEES in die openbaar verslaan. Ware goe...
2024-01-08
48 min
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.81 (18.10.23) - (Afr.) - Ken jy die Goeie Herder?
Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind. Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape. Maar die huurling en hy wat nie ‘n herder is nie, van wie die skape nie die eiendom is nie, sien die wolf kom en laat die skape staan en vlug, en die wolf vang hulle en jaag die skap...
2023-10-18
03 min
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.72 (17.09.23) - (Afr.) - Stry die goeie stryd van die geloof
Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid. Stry die goeie stryd van die geloof, gryp na die ewige lewe, waartoe jy ook geroep is en die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het.(1 Tim. 6:11-12)
2023-09-17
03 min
Spaarwiel die Podcast
030. Is jou huis 'n goeie finansiële belegging? - met Teo en Jac
In die episode kuier Teo en Jac (twee baie goeie vriende van my) saam om die mikrofoon. Ons duik in 'n "hot topic" in: 'Is jou huis (jou primêre woning) 'n goeie finansiële belegging?" Ons raak aan 'n klomp voor-en nadele van huis eienaarskap. Ons bespreek verder ook 'n klomp aspekte wat mens in ag sal moet neem wanneer jy besluit om of te koop of te huur. Dit sluit in: Die invloed van rentekoerse op jou kontantvloei Onderhoudskostes Jou lewenskoste tydens jou pensioenjare En 'n klompie ander aspekte en oorwegings. ...
2023-05-12
31 min
Spook Pod
025. The Murders of Goeie Mie
Picture, if you can, the city of Leiden back in the 1880s. Most people there were poor, working class citizens. Poverty, plague, and death were constant visitors to their doorsteps. And so was a woman the town nicknamed "Goeie Mie" or “Good Maria”. Maria was known for helping to take care of children, the sick, and the elderly. But what was not known was that this poor city was the perfect backdrop for the most prolific serial killer in Dutch history. “Good Maria” as they called her, was poisoning the neighbourhood, and her death count was reaching numbers that would sh...
2023-05-05
50 min
Onder die Son
Episode #10 - Hoe verstaan ek die wil van God en gebeur slegte goed met goeie mense!
Vandag gesels ek, Deon Holtzhausen, met Ds braam Klopper van die NG Gemeente Kempton Park-Oos oor God se wil.Waarom gebeur daar slegte goed met goeie mense en mens wil amper uitroep (net) goeie goed met slegte mense. Hoe moet ek God se wil verstaan?Braam verduidelik 'n perspektief wat vir ons 'n effense lig werp om God se wil te verstaan. Hy verduidelik dit aan die hand van 6 sirkels wat oormekaar lê.Jy kan vir Braam kontak by:www.braamklopper.co.za of telefonies bySel: +27 (0)82 574 3530NG Kerk K...
2023-03-15
31 min
Studio Plantaardig
Vegan Journaal #05 ‘Beter Laten Leven’ keurmerk, Oceaanverdrag en een Goeie Vraag
In het Vegan Journaal neemt Esther Molenwijk met Pablo Moleman van Proveg het laatste nieuws door op het gebied van de 'eiwittransitie'. Met dit keer: Let op: Tijdens de opname van het Vegan Journaal was nog niet bekend of de supermarkten tijdens de Week zonder Vlees nog stuntten met vlees en zuivel, zoals vorig jaar. Inmiddels blijkt daar dit jaar verandering in gekomen: Aldi, Crisp, Ekoplaza, Jumbo en Picnic hebben deze week geen folderaanbiedingen voor vlees en zuivelhttps://www.wakkerdier.nl/persberichten/negen-supermarkten-een-week-lang-geen-vleesaanbiedingen/Dutch Weed Burger introduceert in de Week...
2023-03-10
19 min
What'shername
THE POISONER Goeie Mie
Maria Catherina van der Linden-Swanenburg – aka Goeie Mie The most prolific poisoner of all time couldn’t possibly have been a woman. Right??! Goeie Mie, “Good Maria,” was such a selfless and kindly nurse that desperate folks in 19th-century Leiden called her when they were sick, knowing she’d come even if they couldn’t pay. But they got worse…and worse, and usually died in misery. Goeie Mie had life insurance on all of them. Travel on location to Leiden, The Netherlands with Katie in this spooky Halloween Special! Our guest is Josine Heijnen, founder of Goeie Mie Gin...
2022-10-17
00 min
What'sHerName
THE POISONER Goeie Mie
The most prolific poisoner of all time couldn’t possibly have been a woman. Right??! Goeie Mie, “Good Maria,” was such a kindly nurse that desperate folks in 19th-century Leiden called her when they were sick, knowing she’d come even if they couldn’t pay. But they got worse, and worse, and usually died in misery. Goeie Mie had life insurance on all of them. Travel on location to Leiden, The Netherlands with Katie in this spooky Halloween Special! ___________________ Goeie Mie Gin has branched out to more drinks is now called Tru...
2022-10-17
39 min
Crimetok NL
Het verhaal van Goeie Mie
Deze week is het weer tijd voor een historische crime, namelijk het verhaal van Goeie Mie. Goeie Mie is een van de bekendste gifmoordenaars uit de Nederlandse geschiedenis en leefde een bizar leven.
2022-06-16
30 min
Gedagtes oor dissipelskap
Episode 27 - Die goeie nuus is "God is Koning!"
In die episode deel ek dat die klem van die goeie nuus wat ons deel, nie is om vir mense te vertel hoe om "in die hemel te kom nie", maar dat God die Koning van die heelal is wat in alle mense wil woon en heers. Die goeie nuus is dat ons nou al kan leer om onder sy heerskappy te leef en sodoende, kan ons volledig deel word van sy koninkryk wat besig is om te kom.
2022-04-17
04 min
Goeie Ouwe
Goeie Ouwe Trailer
De enige echte trailer van Goeie Ouwe
2022-03-13
00 min
Goeie Ouwe
15 - Mayhem: De Meest Metal Band Ooit
In de donkere dagen van januari brengen we jullie ons zwartste verhaal tot nu toe. Internationale correspondent Tim vertelt het (Noorse) verhaal van Mayhem. Een band die niet alleen black metal speelde, maar het ook ging léven. LET OP: Dit verhaal heeft een aantal vrij gruwelijke passages. Heb je Goeie Ouwe pas net ontdekt, dan raden we aan met een andere aflevering te beginnen.
2022-01-10
1h 43
Goeie Ouwe
14 - Johnny de Droog: Dodelijk Verzetsman
Goeie Ouwe brengt je deze week het verhaal van Johnny de Droog: een van de grootste namen in onze vaderlandse verzetsgeschiedenis. Een ware thriller van Hollandse bodem.
2022-01-03
1h 59
Goeie Ouwe
7 - Project X Haren: De Facebook-Rel
De meeste mensen kunnen zich de puinhoop in Haren nog wel herinneren. Maar ze weten vaak niet hoe het zo verschrikkelijk uit de hand heeft kunnen lopen. Noch de rol van DJ Timur daarbij. Gelukkig hebben we Goeie Ouwe.
2021-11-08
1h 34
De Joyce de Wit Podcast.
Podcast #96 een dubbele podcast vandaag! Over goeie reviews en cursussen volgen waar je wat aan hebt
Hoe vraag je een goeie review? Een review die ervoor zorgt dat je klanten aantrekt die bij je passen, de omzet die erbij hoort en ervoor zorgt dat jij energie krijg van je klanten. En.. alles over het wel of niet vokgen van cursussen en opleidingen. Want wat is je doel? Waarom ga je die cursus volgen em hoe zorg jij ervoor dat die niet als de zoveelste onderin de kast verdwijnt.
2021-10-28
33 min
Goeie Ouwe
5 - Maria "Goeie Mie" Swanenburg: Kok met een Body Count
Luisteraars opgepast! Dit is ons Zwartste verhaal tot nu toe. Wellicht geen goed punt om aan deze podcast te beginnen. Het leven in een arme wijk in Leiden in de 19de eeuw was bijzonder zwaar. Vele mensen vonden er een vroegtijdige dood. Misschien wel iets téveel...
2021-10-25
2h 14
Laatste Liefde podcast
25: Waarom is het toch voor zoveel mensen moeilijk om een goeie partner te vinden?
In deze aflevering laat ik je graag horen wat er precies aan de hand is in het daten waardoor het zo moeilijk lijkt om een goeie partner te vinden. Laten we eens een laagje dieper kijken naar hoe we op een datingsite handelen, wat speelt er mee waarvan we ons meestal niet bewust zijn?
2021-09-01
20 min
Afrikaans Vandag met Annemie
Goeie maniere, Boks met ‘n D, Freddi snork, Oom, Tannie en parkering
Stoffel, Carien en ek giggel oor goeie maniere
2021-06-18
24 min
Doxa Deo Bloemfontein South
Ek Is Jesus, Week 3: Ek Is Die Goeie Herder // Danie Roodt
Ek Is Jesus, Week 3: Ek Is Die Goeie Herder // Danie Roodt by Doxa Deo Bloemfontein
2021-04-09
29 min
Corpus Christi Gemeente - Sondag Preke
2 April 2021 Goeie Vrydag - Peet Venter
2 April 2021 Goeie Vrydag - Peet Venter by Corpus Christi Panorama
2021-04-06
35 min
NG Hospitaalpark
2 April 2021 - Goeie Vrydag - Romeine 5v1-11 - Craig Salzmann
Goeie Vrydag - Romeine 5:1-11
2021-04-01
17 min
Vondel was een vrouw
Katharina Lescailje: De zakenvrouw met een boekwinkel op de Dam
De derde en laatste Katharina is in deze aflevering aan de beurt: Katharina Lescailje (1649-1711) om precies te zijn. Ze groeide op in de Amsterdamse boekhandel van haar familie en was bekend in de toneelkringen. Vondel moedigde haar aan de keukentafel zelfs aan om door te gaan. En dat deed ze! Nina Geerdink, verbonden aan de Universiteit Utrecht, heeft Lescailje grondig bestudeerd en weet in deze aflevering samen met tafelheer Imre Besanger (Theater Kwast) en Roos Hamelink (Goeie Ouwe Koeien) veel te vertellen over de werkzaamheden van Lescailje als toneelschrijfster, vertaalster en drukkersvrouw. Hoe zag een boekwinkel er toen...
2021-02-18
19 min
De Leidse Parels
Nummer 5: Goeie Mie
Hallo Leidenaren, welkom bij de podcast. De podcast bestaat uit tien afleveringen elk over een andere onbekende parel van Leiden. Het is een top tien en we beginnen natuurlijk bij tien. Dit is nummer vijf, en de aflevering gaat over Goeie Mie.
2021-02-06
05 min
Vondel was een vrouw
Lucretia van Merken: De grande dame van het 18e -eeuwse toneel
De meute moest door soldaten in bedwang worden gehouden toen Lucretia van Merken (1721-1789) met haar toneelstuk de nieuwe Schouwburg op het Leidseplein opende. Neerlandica en postdoctoraal onderzoeker Lieke van Deinsen en tafelheer Imre Besanger (Theater Kwast) vertellen in deze aflevering meer over haar populariteit en over de afzwakking daarvan. Waar ze het over eens zijn: van Merken was de grande dame van het 18e eeuwse Nederlandse toneel. Samen met Roos Hameink (Goeie Ouwe Koeien) vullen ze Vondels vriendenboek verder in. Waarom werd van Merken ook wel gezien als de nieuwe Vondel? Hoe ging het eraan toe in een...
2021-02-04
17 min
Vondel was een vrouw
Petronella Moens: De blinde voorvechter voor zwakkeren uit de samenleving
Petronella Moens (1762-1843) ging de geschiedenisboeken in als een brave dichteres en kinderboekenschrijfster, die ondanks haar slechtziendheid toch nog kunstig breien en borduren kon. Maar in deze aflevering komen we erachter dat er veel meer schuilging achter deze pittige dame, die ook wel bekend stond als ‘Pietje Potentaat’. Artistiek leider van Theater Kwast Imre Besanger en Roos Hamelink (Goeie Ouwe Koeien) gaan in gesprek met docent-onderzoeker Vroegmoderne Nederlandse letterkunde Feike Dietz. Ze bespreken hoe Moens een voorvechter was voor blinden, doven, vrouwen en voor de afschaffing van de slavenhandel. Wat waren haar overtuigingen? Waarom is haar politieke repertoire niet opge...
2021-01-21
20 min
Aan het stuur van je eigen leven.
Goeie gewoontes en hoe je ze deze keer wél volhoudt.
In deze aflevering heb ik het over goeie gewoontes. En vooral over hoe je ze makkelijker kan volhouden. Begin al eens met de wat?, waarom?, hoe?, wie? en waar?-vragen te beantwoorden. Een heus stappenplan als je wilt. Verder heb ik het ook over Miracle mornings of hoe fijn een vaste ochtendroutine kan zijn. En hoe je daarmee de toon van de dag kan zetten.
2021-01-20
24 min
Studioo talks
Corona en goeie voornemens
Studioo talks, de podcastserie voor en met studenten geneeskunde. In deze aflevering spreekt studieadviseur Marjolein Pouw met hoogleraar preventie op het gebied van de volksgezondheid Ingrid Steenhuis over corona en goeie voornemens. Ook te gast zijn coassistenten Moene de Jong en Pauline van de Sande.
2021-01-19
38 min
FunX TopiX
"Fit zijn gaat zoveel dieper dan een lekker lichaam hebben" Elysa Eid, - Over goeie voornemens en een gezonde levensstijl
"Ik wil fit worden, lekker in mijn vel zitten en een mooi vooruitzicht op een summerbody!", herkaanbaar? Voor veel mensen begint het nieuwe jaar met dit goeie voornemen. Vaak blijft er maar weinig over van die doelen, dus als je gedisciplineerd blijven, hoe fix je dat dan? Elysa Eid is entrepreneur, personal trainer en het brein achter 'The bootycamp'. Samen met haar bespreek ik de impact van sporten op je mentale gezondheid en haalbare plannen. "De focus bij goeie voornemens over ons lichaam, is te veel op het uiterlijk gericht" zegt Elysa onder andere....We doen samen nog wat squats...
2021-01-10
31 min
Vondel was een vrouw
Adriana van Rijndorp: De actrice die de stoute schoenen aantrok
Dat de knappe Adriana van Rijndorp (1698-1753) een bewogen leven heeft geleid kan historisch letterkundige Olga van Marion beamen. Naast dat Van Rijndorp van jongs af aan actrice was bij de ‘Compagnie van de Haagse en Leidse Schouwburgen’, dacht ze; schrijven dat kan ik ook. Met veel lef schreef Van Rijndorp een klucht die zorgde voor veel ophef. Olga, Imre Besanger (Theater Kwast) en Roos Hamelink (Goeie Ouwe Koeien) gaan hier verder op in met behulp van Vondels vriendenboek. Hoe ging het eraan toe in deze acteursfamilie? Hoe zag een schouwburg van toen eruit? En hoe ga je om met...
2021-01-07
24 min
Preke tot 2022
Wees een uit 'n duisend wat 'n goeie lewe vir God leef. Stephan Joubert [27 Des 2020]
Ons nooi jou en jou familie uit na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag 27 Desember 2020 om 9:00. Stephan Joubert gesels die oggend met ons en sy tema is "Wees een uit 'n duisend wat 'n goeie lewe vir God leef" Ons hoop om jou daar te sien! https://www.ekerk.org/single-post/wees-een-uit-n-duisend-wat-n-goeie-lewe-vir-god-leef-video
2020-12-27
26 min
Vondel was een vrouw
Catharina Questiers: een allround creatieveling
Questiers en Vondel moeten elkaar gekend hebben en kwamen elkaar ongetwijfeld nog wel eens tegen in de Warmoesstraat; waar ze allebei woonden. Nina Geerdink, universitair docent vroegmoderne Nederlandse letterkunde, vertelt ons alles over Catharina Questiers (1631-1669): een allround creatieveling, die ook nog zelf publiceerde. Tafelheer Imre Besanger (Theater Kwast) verblijdt ons met een lovend grafdicht, geschreven door Vondel voor Questiers en Roos Hamelink (Goeie Ouwe Koeien) luistert met verbazing naar het fenomeen dichten als sociaal medium: hoe werd er genetwerkt in de 17 e eeuw? De ingezonden vraag is dit keer van kostuumontwerper Dorien de Jonge: waren er specialisten die...
2020-12-24
20 min
Vondel was een vrouw
Margaretha van der Werken: een geëmancipeerde Oranjeklant
Volgens onze nieuwste vriendin uit het vriendenboek, Margaretha van der Werken (1734 – na 1796), bestaat er geen verschil ‘tussen ene vrouwelijke en mannelijke pen’. Om dit verder te onderzoeken schuift expert Feike Dietz, docent-onderzoeker vroegmoderne letterkunde aan de Universiteit Utrecht, aan. Samen met Roos Hamelink (Goeie Ouwe Koeien) en artistiek leider van Theater Kwast Imre Besanger vult ze Vondels Vriendenboek in en bespreekt ze het literaire leven van deze zelfverzekerde dichteres. Wat waren Van der Werkens bestsellers? Hoe positioneerde zij zich binnen een internationaal en Oranjegezind netwerk? En hoe kwam ze op het Broadway van de 17e eeuw terecht? Met ook dit ke...
2020-12-10
22 min
Vondel was een vrouw
Juliana de Lannoy: de vroegmoderne Amy Winehouse
Gaan ambitie, schrijverschap en liefde samen in de 18e eeuw? En hoe ziet de volmaakte man er volgens de chique, toneelschrijvende barones Juliana de Lannoy (1738-1782) uit? In deze aflevering leer je meer over De Lannoy's verhouding tot de dominante (literaire) mannenwereld. De eerste expert die aanschuift, onderzoeker en docent aan de KU Leuven, Lieke van Deinsen, deelt haar uitgebreide kennis over deze ambitieuze toneelschrijfster. Samen met Roos Hamelink (Goeie Ouwe Koeien) en artistiek leider van Theater Kwast Imre Besanger werkt ze verder aan Vondels vriendenboek en leren we De Lannoy kennen. Hoe vergroot De Lannoy de positie van...
2020-11-26
18 min
Good Wavy 🎧 Música de Cura Corpo e Alma
Good Wavy 🎧 963 hz - Retorno à Natureza Verdadeira e Unicidade
A Frequência 963 Hz de Solfeggio é tom que desperta e retorna qualquer sistema ao seu estado perfeito original.Está conectada com a Luz e o Espírito que tudo envolve, e permite a experiência direta, o retorno à Unidade. A Frequência 963 Hz nos reconecta com o Espírito - ou com as energias não vibracionais do mundo espiritual para permitir que possamos experimentar a Unidade - nossa verdadeira natureza.Os tons de cura do corpo e da alma são bem-vindos para serem compartilhados com qualquer pessoa que você deseje.
2020-10-31
30 min
Good Wavy 🎧 Música de Cura Corpo e Alma
Good Wavy 🎧 852 hz - Potencializar a consciência intuitiva - Abertura do chakra do Terceiro Olho
Despertar a Força Interior e Autorrealização | MÚSICA PARA CURAR CORPO E ALMA | Frequência 852 Hz | Terceiro OlhoA Frequência Solfeggio 852 Hz está diretamente conectada ao chacra do terceiro olho. Ajuda a despertar a força interior, maior conscientização e a autorrealização, dissolvendo a energia mental estagnada do excesso de atividade mental. Elimina bloqueios de energia que antes impediam a comunicação clara e forte com nosso eu superior, guias espirituais e ajudantes espirituais. As frequências de Solfeggio ajudam às pessoas em busca de cura para suas vidas.
2020-10-31
30 min
Good Wavy 🎧 Música de Cura Corpo e Alma
Good Wavy 🎧 741 hz - Desintoxicação das Células e resolução de problemas
MÚSICA PARA CURAR O CORPO E A ALMA | Frequência 741 Hz - Ação Antibacteriana e Desintoxicação das CélulasO uso frequente do tom de cura Solfeggio 741 Hz leva a uma vida mais saudável, pois ele limpa a célula das toxinas e estimula mudança para uma dieta rica em alimentos que não sejam envenenados por toxinas. Também limpa a célula de diferentes tipos de radiações eletromagnéticas. O Tom de cura 741 Hz é ainda indicado para limpeza de infecções - virais, bacterianas e fúngicas. Esse tom leva você a...
2020-10-31
29 min
Good Wavy 🎧 Música de Cura Corpo e Alma
Good Wavy 🎧 639 hz - Criando relacionamentos harmoniosos e equilibrados
A frequência de 639 Hz possibilita a criação de relacionamentos equilibrados e mais harmoniosos. Este tom de Solfeggio pode ser usado para lidar com problemas de relacionamentos familiares, entre parceiros, amigos ou problemas sociais. Ele melhora a comunicação, a compreensão, a tolerância e o amor e também pode ser usado para comunicação com mundos paralelos ou esferas espirituais.As frequências de Solfeggio ajudam às pessoas em busca de cura para suas vidas.
2020-10-31
30 min
Good Wavy 🎧 Música de Cura Corpo e Alma
Good Wavy 🎧 417 hz - Limpando Trauma e Facilitando a Mudança
Superação de Trauma (MUSICA PARA CURAR O CORPO E A ALMA) Frequência 417 Hz | Goeie LifeA Frequência Solfeggio 417 Hz ajuda na superação de traumas e facilita processos de mudanças.É a Frequência que possibilita limpar experiências traumáticas e apurar influências destrutivas de eventos passados. As frequências de Solfeggio ajudam às pessoas em busca de cura para suas vidas.
2020-10-31
30 min
Good Wavy 🎧 Música de Cura Corpo e Alma
Good Wavy 🎧 528 hz - Reparo de DNA e Estados Extáticos
Goeie Life - MUSICA DE CURA PARA O CORPO, MENTE E ALMA - Frequência 528 Hz - Reparar DNA - Mais Energia e Êxtase na sua vidaA Frequência 528 Hz de Solfeggio é usada para retornar o DNA humano ao seu estado original e perfeito. O resultado do processo de reparação do DNA são seus efeitos benéficos, como a criatividade despertada, clareza da mente, consciência ativada, aumento da quantidade de energia da vida, estados de êxtase como profunda paz interior, dança e celebração. Este Tom de Cura também abre a pessoa para...
2020-10-31
30 min
Good Wavy 🎧 Música de Cura Corpo e Alma
Good Wavy 🎧 396 hz - Transcendendo a culpa e o medo e liberando a alegria
Elimine Culpa e Medo da Sua Vida MÚSICA PARA CURAR O CORPO E ALMA Frequência 396 HzReconectar-se. Essa é a frequência que limpa o sentimento de culpa – que, muitas vezes, representa um destrutivo obstáculo básico à sua realização pessoal e profissional.Ela libera você do sentimento de culpa e do medo, derrubando os mecanismos de defesa. As frequências de Solfeggio ajudam às pessoas em busca de cura para suas vidas.Estes tons de cura do corpo e da alma de Solfeggio são bem-vindos para serem compartilhados com qualquer pessoa que você...
2020-10-31
30 min
Good Wavy 🎧 Música de Cura Corpo e Alma
Good Wavy 🎧 285 hz - Regeneração de tecidos e rejuvenescimento corporal
Frequência 285 Hz MÚSICA PARA CURAR O CORPO E A ALMA Rejuvenescimento CorporalA Frequência Solfeggio 285 Hz está conectada ao nosso corpo, mente e alma. Este tom é útil no tratamento de feridas, cortes, queimaduras ou qualquer outra forma de tecido danificado.Ele influencia os campos de energia, enviando para eles uma mensagem para reestruturar o órgão danificado. Devido à sua poderosa capacidade de lembrar o que você deveria ser e de retornar as células à sua forma original, a Frequência 285 Hz é excelente para a saúde e bem-estar físico.Os tons de cura...
2020-10-31
30 min
Good Wavy 🎧 Música de Cura Corpo e Alma
Good Wavy 🎧 174 hz - Redução do Sofrimento Físico e Energético
A Frequência 174 hz é considerada como um anestésico natural: o tom de cura Solfeggio reduz a dor física e energética.As frequências de Solfeggio ajudam às pessoas em busca de cura para suas vidas.Estes tons de cura do corpo e da alma de Solfeggio são bem-vindos para serem compartilhados com qualquer pessoa que você deseje. Desejamos que você tenha uma Boa Vida (Goeie Life)!
2020-10-31
30 min
Afwas podcast
afwas podcast 13: Janne, afwaseurs afwassinners, luisterspel, slechte goeie horror films en de braadslee
Oke de eerste keer met 2 een opname doen van een podcast. Spannend ! Veel keuzes voor de luisteraars deze keer. welke van de termen voor de luisteraars ? wat hebben we afgewassen ? suggesties voor slechte goeie horror films altijd welkom via de socials Bedankt om te luisteren !
2020-10-31
21 min
Community Kuiers!
Gaan "goeie" mense hemel toe?
In hierdie episode praat ons oor wat die Woord sê rakende die mens se sondige natuur. Ons weet Jesus moes vir ons sondes kom sterf het. En dit is meer as net negatiewe gedagtes en 'n slegte selfbeeld. Dit strek wyer as net jou identiteit of "propsperity". En "goeie" mense gaan nie hemel toe nie.As jy graag wil hoor wat ons oor hierdie topic te sê het, kom kuier saam!As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wix...
2020-10-23
29 min
Community Kuiers!
Het jy die Goeie nuus gehoor?
Het jy al die goeie nuus gehoor? Het jy dit al vir iemand vertel? Ons lees in Romeine 10:13-15 "Want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal verlos word. Hoe kan hulle Hom dan aanroep as hulle nie tot geloof in Hom gekom het nie? En hoe kan hulle in iemand glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder iemand wat preek? En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie? Soos daar geskryf staan: “Hoe lieflik klink die voetstappe van diegene wat die goeie boods...
2020-10-16
25 min
Leidse onruststokers
#1 - Leidse Onruststokers: Goeie Mie, de gifmengster
In deze aflevering hoor je het verhaal van de grootste seriemoordenares in de Nederlandse geschiedenis, we kennen haar nu als Goeie Mie. Historicus Stefan Glasbergen neemt ons mee naar de fabrieksstad Leiden van de 19e eeuw.
2020-09-29
31 min
De Oud Leiden-podcast
Leidse Onruststokers: Goeie Mie
Leidse Schatten Fenna en Mariska maken samen met de Historische Vereniging Oud Leiden een podcastserie over Leidse Onruststokers. Wie zetten Leiden in het verleden op zijn kop? Over wie ging het gesprek van de dag? Wat hebben deze onruststokers ons vandaag nog te zeggen? Lopend door Leiden gaan we terug in de tijd, op zoek naar hun verhaal. In deze aflevering het verhaal van de grootste seriemoordenares in de Nederlands geschiedenis: Goeie Mie. Historicus Stefan Glasbergen neemt ons mee naar de fabrieksstad Leiden van de 19e eeuw.
2020-09-28
31 min
Vondel was een vrouw
De eerste Nederlandse vrouw die publiceerde voor het toneel
Vondel was een vrouw, hoe zit dat? Imre Besanger, artistiek leider van Theater Kwast én het magische brein achter dit project, vertelt je er graag meer over. In deze aflevering worden we vriendinnen met Catharina Verwers, de allereerste Nederlandse vrouw die publiceerde voor het toneel. In 1644 werd haar stuk opgevoerd in de Amsterdamse Schouwburg. Wat was dit voor vrouw? Was toneel hobby of werk voor haar? Waar is ze het meest trots op? En wie zou haar voorbeeld zijn vandaag de dag? Roos (Goeie Ouwe Koeien) en Imre vullen Vondels vriendenboek in en komen erachter!
2020-09-10
17 min
OFM Family Focus
#OFMFamilieFokus - Wêreld Borsvoeding-week: 'n Goeie begin en reis met borsvoeding
‘n Goeie begin en reis met borsvoeding - Eloïse Swanepoel is 'n dieetkundige by Potchefstroom Hospitaal en het haar meestersgraad gedoen in, en het 'n spesiale belangstelling en passie vir baba en kindervoeding. Sy studeer tans om 'n borsvoedingskonsultant te word. 1) Wat kan mammas doen om 'n goeie begin en reis met borsvoeding te hê? 2) Wanneer om hulp te kry en wat om te doen as sy hulp nodig het? 3) Wat is die rol van ‘n borsvoedingskonsultant?
2020-08-05
04 min
VlottiesVGK
“Goeie” Vrydag in Covid-19?
Nog 14 dae meer is afgekondig van inperking. Wat kan “goed” wees in afsondering, inperking en stil word? Op 10 April 2020, op “Goeie” Vrydag hoor ons van die lied van die lydende kneg (Jes 52:13-53:12). Lyding kan tog sin maak.
2020-07-10
05 min
NGK Stutterheim
Goeie Herder Sondag - Johannes 10 en Esegiël 34
Goeie Herder Sondag - Johannes 10 en Esegiël 34 3 Mei 2020 NGK Stutterheim Ds Deon Strydom
2020-05-02
14 min
Theo Oosthuyzen
"Verstaan julle?" Goeie Vrydag 10 April 2020
"Verstaan julle?" Goeie Vrydag 10 April 2020
2020-04-10
16 min
CBM
Goeie Nuus op Goeie Vrydag!
Goeie Nuus op Goeie Vrydag!
2020-04-10
16 min
Riaan Vlok
Goeie Vrydag Paasnagmaal
Pogooi boodskap vir Goeie Vrydag--- Send in a voice message: https://anchor.fm/riaan-vlok4/message
2020-04-10
19 min
George Van Der Riet
Waarom Golgota? | Goeie Vrydag 10-04-2020
Goeie Vrydag met George Van Der Riet op 10-04-2020. Kyk die diens op YouTube.com.
2020-04-10
49 min
Jouw Verhaal · Digitaal
De kracht van goeie inhoud - Social Media Shot 1
Hier ontdek je waarom goeie gratis content (inhoud) weggeven, zo'n nuttige strategie is. Ik heb het ook over de moeilijkheden die daar bij komen kijken en ik geef je een hele lijst aan handige tools om meteen aan de slag te gaan. Download de lijst via delphinevanbelleghem.be
2020-01-24
13 min
CBM
'n Goeie Lewe in elke Seisoen
'n Goeie Lewe in elke Seisoen
2019-10-13
35 min
Every Nation Faith City
09:00 Ps Willem Nel 12 Mei 2019 JY HET DAARVOOR GEVRA Om God se Tyd te Verstaan en Hoe Kan 'n Goeie God Slegte Dinge Toelaat
Om God se Tyd te Verstaan en Hoe Kan 'n Goeie God Slegte Dinge Toelaat
2019-05-12
39 min
Corpus Christi Gemeente - Sondag Preke
19 April 2019 Goeie Vrydag - Peet Venter
19 April 2019 Goeie Vrydag - Peet Venter by Corpus Christi Panorama
2019-04-23
24 min
Kroonstad Cell Church
Jason du Plessis - Goeie bedoelings of n doelgerigte lewe
Jason du Plessis - Goeie bedoelings of n doelgerigte lewe
2019-03-24
33 min
De Eelco de Boer Podcast (NL)
EP 165: Goeie Vibes
Goeie vibes creëren door met goeie mensen tijd door te brengen werkt door op alle gebieden van je leven. Dit op zich is al bijna een garantie dat je leven een stuk makkelijker gaat, dat je betere keuzes maakt en meer successen boekt. Hoe je meer goeie vibes in je leven kunt creëren en wat het met je leven doet deel ik in deze episode met je. Volg me op Instagram: https://www.instagram.com/eelcodeboer/ Volg me op Facebook: https://www.facebook.com/eelcodeboer Connect met me...
2018-10-28
11 min
Pastoor Rudi Briel
#31 20180617 'n Goeie Pa- Vadersdag
'n Goeie Pa- Vadersdag
2018-09-30
1h 09
Pastoor Rudi Briel
#27 20171126 Dankdiens - Goeie Nuus
Dankdiens - Goeie Nuus
2018-09-30
34 min
#SlatDiePad
Goeie Nuus Vrydag - Lindie Strydom
Op Vrydag 15 Junie het Ruben Delmage met Lindie Strydom gesels vir GROOTfm 90.5 se goeie nuus Vrydag en dit was omtrent goeie nuus! Luister weer hier na die Podcast.
2018-06-15
04 min
Corpus Christi Gemeente - Sondag Preke
30 Maart 2018 - Goeie Vrydag - Peet Venter
30 Maart 2018 - Goeie Vrydag - Peet Venter by Corpus Christi Panorama
2018-04-05
47 min
SA Gemeente Londen Preke - video
Goeie Vrydag boodskap
'n Spesiale boodskap vanuit die pastorie op Goeie Vrydag. Rian kom vestig opnuut weer ons fokus op die Kruis. Op dit wat Jesus se einddoel was op Aarde - om in ons plek te kom sterf en ons vry te maak van sonde, sodat ons in oorwinning kan leef.
2018-03-30
08 min
SA Gemeente Londen Preke - Audio & video
Goeie Vrydag boodskap
'n Spesiale boodskap vanuit die pastorie op Goeie Vrydag. Rian kom vestig opnuut weer ons fokus op die Kruis. Op dit wat Jesus se einddoel was op Aarde - om in ons plek te kom sterf en ons vry te maak van sonde, sodat ons in oorwinning kan leef.
2018-03-30
08 min
Every Nation Faith City
09:00am Pst. Willem Nel 19 November 2017 Romeine Die Goeie Nuus
Die Goeie Nuus
2017-11-19
30 min
Corpus Christi Gemeente - Sondag Preke
14 April 2017 - Goeie Vrydag - Peet Venter
14 April 2017 - Goeie Vrydag - Peet Venter by Corpus Christi Panorama
2017-04-20
40 min
Corpus Christi Gemeente - Sondag Preke
25 Maart 2016 - Goeie Vrydag
25 Maart 2016 - Goeie Vrydag by Corpus Christi Panorama
2016-03-30
42 min
Eastern Cape News
Goeie vrugte oes in die Oos Kaap verwag.
Terwyl groot dele van die land gebuk gaan onder 'n vernietigende droogte, sien vrugteboerein die Langloof in die Oos Kaap uit na 'n goeie oes appels en pere. Verskeie aspekte soos die weer, goeie reën en die wisselkoers tel in hulle guns. Veronica Fourie doen verslag.
2016-02-12
03 min
MakersRadio
Goeie Mie, de gifmengster #3
Deze aflevering gaat over Maria Catharina van der Linden-Swanenburg. Ze groeit op in de 19e eeuw in een Leidse volksbuurt. Buurtgenoten roemen haar behulpzaamheid en noemen haar liefkozend Goeie Mie. Maar er schuilt ook een duistere kant in Mie.Support the show
2015-10-05
38 min
SA Gemeente Londen Preke - Audio & video
Goeie Vrydag
'n Spesiale Goeie Vrydag boodskap vanuit Kent
2013-03-29
16 min
SA Gemeente Londen Preke - video
Goeie Vrydag
'n Spesiale Goeie Vrydag boodskap vanuit Kent
2013-03-29
16 min
SA Gemeente Londen Preke - Audio & video
Goeie Nuus
Rian gesels vandag oor die Goeie Nuus van die Evangelie. En dat ons as Christene orals die Goeie Nuus moet verkondig.
2007-07-08
43 min
SA Gemeente Londen Preke - audio
Goeie Nuus
Rian gesels vandag oor die Goeie Nuus van die Evangelie. En dat ons as Christene orals die Goeie Nuus moet verkondig.
2007-07-08
43 min