podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Hennie Prinsloo
Shows
Riaan Vlok
Erediens boodskap 3 Jan 2021 Queenstown
AFKONDIGINGSSon 03 Jan 2021Teks : 2 Kor 5:17 Tema : die oue is verby die nuwe het gekomVERJAARSDAE Baie geluk aan almal wat in die week verjaar : 3 Jan : Madelein de Wet, Carolie van Wyk4 Jan : Nicolette Marais, Willem Kitching, Melissa Vermeulen5 Jan : Jannie Rossouw, Carter Fourie6 Jan : Mia le Grange, Adriaan Oelofse8 Jan : Johan Botha, Zara Sahd9 Jan : Dos Landman Lief en Leed Freddie van Tonder – in hospitaal opgeneem met Covid19Tobie Visser – Mediclinic Bfn vir operasieKobie du Preez – Covid19 in huis isolas...
2021-01-03
26 min
Ds Hennie Prinsloo
Sewende Kruiswoord- Vader, in u hande gee Ek my gees oor" Luk. 23:46
Luk. 23:46: "En Jesus het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Vader, in u hande gee Ek my gees oor! En toe Hy dit gesê het, blaas Hy die laaste asem uit."
2020-05-31
47 min
Ds Hennie Prinsloo
Sesde Kruiswoord - "Dit is volbring" - Joh. 19:30
Joh. 19:30: "En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee."
2020-05-31
1h 04
Ds Hennie Prinsloo
Vyfde Kruiswoord - "Ek het dors" Joh. 19:28
Joh. 19:28: "Hierna, omdat Hy geweet het dat alles al volbring was—sodat die Skrif vervul sou word—het Jesus gesê: Ek het dors!"
2020-05-31
50 min
Ds Hennie Prinsloo
Vierde kruiswoord - "My God ... waarom het U My verlaat?" Matt. 27:46
Matt. 27:46: "en omtrent die negende uur het Jesus met ‘n groot stem geroep en gesê: Eli, Eli, lama sabagtáni? Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?"
2020-05-31
39 min
Ds Hennie Prinsloo
Derde Kruiswoord "Vrou, daar is u seun!" Joh. 19:26-27
"En toe Jesus sy moeder sien en die dissipel wat Hy liefgehad het, by haar staan, sê Hy vir sy moeder: Vrou, dáár is u seun! Daarop sê Hy vir die dissipel: Dáár is jou moeder! En van daardie uur af het die dissipel haar in sy huis geneem. Joh. 19:26 en 27
2020-05-31
54 min
Ds Hennie Prinsloo
Tweede kruiswoord - Luk. 23:43 "Vandag sal jy saam met My in die Paradys wees."
Hierdie tweede kruiswoord is Jesus se belofte aan 'n berouvolle kwaaddoener. Hier vind ons die duidelikste prentjie in die hele Bybel van God se reddende genade vir sondaar mense.
2020-05-30
54 min
Ds Hennie Prinsloo
Eerste Kruiswoord van Jesus: "Vader vergeef hulle want hul weet nie wat hul doen nie!" Luk. 23:24
Hierdie is die eerste in 'n reeks van sewe boodskappe oor die "Kruiswoorde" van Jesus. Die Here Jesus het ses moordende ure aan die kruis gehang van 09:00 daardie oggende totdat Hy gesterf het 15:00 die middag. In daardie ses ure het Hy sewe keer van die kruis af gepraat. Ons noem dit die 7 kruiswoorde. Hier vol die eerste in die reeks van sewe boodskappe.
2020-05-30
40 min
Ds Hennie Prinsloo
Ds Hennie Prinsloo (Trailer)
2020-05-28
00 min