podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Invloed Kerk
Shows
Invloed Kerk | Preke
Ver_ _ _ding | Sit weer die HOU in verhouding
Jou liefde vir God word geken deur jou liefde vir mense. Verhoudings is alles vir God. Leer weer hoe om verhoudings volhoubaar te maak en so God te eer.https://youtu.be/spjhgDLodTwBoodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure_____#HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel #LewendeGeloof #Verhouding #liefde
2026-02-22
41 min
Invloed Kerk | Preke
โn Spesiale Kuier: Riana Nel by Invloed Kerk
Wat โn voorreg om Riana Nel by Invloed Kerk te kon verwelkom. Haar hart vir aanbidding en haar opregte woorde het ons almal diep geraak. Dankie dat jy kom kuier het en saam met ons โn oomblik van hoop en waarheid gedeel het.๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure_____#InvloedKerk #RianaNel #Aanbidding #Geloof #Hoop #HartEnSiel #Gemeenskap #Jesus #Laeveld #SondagDiens
2026-02-15
1h 09
Invloed Kerk | Preke
Hart & Siel By die werk
Werk is een van die grootste seรซninge wat God vir ons gee. Hoekom voel dit dan soms soos โn straf om werk toe te gaan? Leer hoe ons hart en siel ons werke kan aanpak.Boodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure_____#HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel #LewendeGeloof
2026-02-08
37 min
Invloed Kerk | Preke
Hart & Siel by Invloed
Die gesondste kerk is die een wat beweeg. Hoe het die Handelinge-kerk dit reg gekry om bewegend te bly? Eenvoud, hulle was hart en siel een. https://youtu.be/pyjPSFCDWskBoodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure_____#HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel #LewendeGeloof
2026-02-01
58 min
Invloed Kerk | Preke
Hart & Siel I Met โn droom
Drome is โn Godgegewe hulpbron om ons saam met Hom te laat beweeg. Daar is wel โn proses om te volg om God se drome te sien realiseer. Leer ken hierdie proses.Boodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure_____#HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel #LewendeGeloof
2026-01-25
41 min
Invloed Kerk | Preke
Met Hart & Siel I Aan die beweeg
Sonder vrede sal ons nie reg funksioneer nie. Daarom het God Sy vrede met ons gegee. Kom ons geniet en giet hierdie vrede in ons binneste.Boodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure_____#HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel #LewendeGeloof
2026-01-18
43 min
Invloed Kerk | Preke
Wat Kry Ek I 2026
Wanneer ons 2026 binnestap, vra ons almal: Wat kry ek? By God is die antwoord eenvoudig: Jy kry sy teenwoordigheid, sy leiding, sy vrede. Nie omdat die jaar maklik is nie, maar omdat Hy getrou bly.In Hom kry jy alles wat jy nodig het vir die pad vorentoe.Boodskap deur Johan Bruwer๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#WatKryEk2026 #InvloedKerk #Geloof2026 #GodIsGetrou #StapInMetGeloof
2026-01-11
40 min
Invloed Kerk | Preke
Al Was Ek Nie Daar Nie I Weet Ek Vrede Is Waar
Sonder vrede sal ons nie reg funksioneer nie. Daarom het God Sy vrede met ons gegee. Kom ons geniet en giet hierdie vrede in ons binneste.https://youtu.be/VtsUnrDFoegBoodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#wysheid #hoop #liefde #vrede #invloedkerk #invloedfamilie #geloofstap #Godisgoed #nuwegenade #leefmetdoelย #saamsterker
2025-12-25
30 min
Invloed Kerk | Preke
Al Was Ek Nie Daar Nie I Weet Ek Liefde Is Waar
God het sy liefde onmiskenbaar gemaak toe Hy sy Seun stuur. In โn gewone stal, in โn gebroke wรชreld, het Hy gewys dat liefde nie net gevoel word nie, dit kom na ons toe. Sy liefde dra, red en verander, lank voor ons dit verstaan. Daarom weet ons vandag: liefde is waar.https://youtu.be/XDVanCdgXQUBoodskap deur Johan Bruwer๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#wysheid #hoop #liefde #vrede #invloedkerk #invloedfamilie #geloofstap #Godisgoed #nuwegenade #leefmetdoelย #saamst
2025-12-21
23 min
Invloed Kerk | Preke
Al Was Ek Nie Daar Nie I Weet Ek Hoop Is Waar
Al was ek nie daar nie, weet ek dat hoop altyd waar bly. Hoop is nie net โn mooi gevoel nie. Dit is โn beweging van die hart. Hoop is om vas te hou in beide. Om te wag. Om te glo.ย Omย teย verwag.https://youtu.be/W2wsoujFwZABoodskap deur Johan Bruwer๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#wysheid #hoop #liefde #vrede #invloedkerk #invloedfamilie #geloofstap #Godisgoed #nuwegenade #leefmetdoelย #saamsterker
2025-12-14
17 min
Invloed Kerk | Preke
Al Was Ek Nie Daar Nie I Weet Ek Wysheid Is Waar
God het nie โn instruksielys vir ons gegee oor hoe om lewe aan te pak nie, maar Hy het wel vir ons โn Wonderbare Raadsman gegee. Leer hoe God se beste raad jou kan lei.Boodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#wysheid #hoop #liefde #vrede #invloedkerk #invloedfamilie #geloofstap #Godisgoed #nuwegenade #leefmetdoel #saamsterker
2025-12-07
39 min
Invloed Kerk | Preke
Ongewone Ontmoetings I Onperfekte Mense Bring Ongewone Ontmoetings
In God se oรซ is die onperfekte nie onbruikbaar nie. Leer hoe God jou kan gebruik al het jy โn lang lys van onperfekte goed wat in, om en met jou gebeur.Boodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetingsย #GodseGenade #OnvergeetlikeStories
2025-12-01
42 min
Invloed Kerk | Preke
Ongewone Ontmoetings I Gee Onbekende Krag
Is jy moeg? Jesus het ook moeg geword. Dalk is God moeg...vir al die dinge wat ons moeg maak. Leer hoe God jou moegheid kan oorwin.https://youtu.be/vRvJWYPSf3sBoodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetingsย #GodseGenade #OnvergeetlikeStories
2025-11-23
38 min
Invloed Kerk | Preke
Ongewone Ontmoetings I Vernuwe Ongesonde Gedagtes
God se gedagtes is wyser, ryker en mooier as ons s'n.' God lei ons deur Sy gedagtes met ons te deel. Leer om Sy gedagtes te hoor en te volg.Boodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetingsย #GodseGenade #OnvergeetlikeStories
2025-11-16
47 min
Invloed Kerk | Preke
Ongewone Ontmoetings I Bring Ongemaklike Gesprekke
In God se oรซ is die klein sake die groot sake. Dit is selfs waar as dit kom by ons sonde. God is altyd gereed om ons lewens beter te maak deur ons sonde aan te spreek.https://youtu.be/9M7GHTmLiH4Boodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetingsย #GodseGenade #OnvergeetlikeStories
2025-11-09
38 min
Invloed Kerk | Preke
Ongewone Ontmoetings I Maak Onvergeetlike Stories
In die Bybel het God โn manier gehad om gewone mense op ongewone maniere te ontmoet. God doen dit nogsteeds. Leer om Hom deur elke oomblik van die dag te kan beleef.https://youtu.be/_-skuh8aB2IBoodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetingsย #GodseGenade #OnvergeetlikeStories
2025-11-04
42 min
Invloed Kerk | Preke
Ongewone Ontmoetings
Luister na hoe God Riaan Benade ontmoetย het, en hoe dit hom gelei het om โn ongewone storie te beleef.https://youtu.be/cFrMz5yXb5UBoodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetings #GodseGenade
2025-10-26
1h 08
Invloed Kerk | Preke
Te Goed om te Mis I Moeilike Mense
Het jy al beleef hoe moeilike mense situasies en verhoudings kan verwoes? Moeilike mense is deel van God se plan. Wanneer daar iemand moeilik is wil God jou iets leer en dit is te goed om te mis.Boodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#invloedkerk #kerk #sondag #TeGoedOmteMis #uitdagingsย #GodseGenade #moeilikemense
2025-09-29
37 min
Invloed Kerk | Preke
Te Goed om te Mis I Uitdagings
Te Goed om te Mis I UitdagingsGod se uitnodigings klink vir ons soos uitdagings. Leer hoe uitdagings geloof kweek wat God vra ons moet bekom om saam met Hom te werk.Boodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#invloedkerk #kerk #sondag #TeGoedOmteMis #uitdagings #GodseGenade
2025-09-21
27 min
Invloed Kerk | Preke
Oneindig Meer I Dankbaarheid
Elke geloofsheld in die Bybel wat God se oneindig meer prentjie beleef het, het almal iets in gemeen gehad; Dankbaarheid.https://youtu.be/RdF4QcWq66sBoodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#invloedkerk #kerk #sondag #OopDeureย #OneindigMeerย #Tiendesย #Gee #finansiesย #Dankbaarheid
2025-09-14
40 min
Invloed Kerk | Preke
Oneindig Meer I Hart
โn Lewe van oneindig meer begin by die hart. Vir die Here is die mens se hart die heel belangrikste, maar ook die heel gevaarlikste. Leer hoe om โn hart te hรช wat jou lei na oneindig meer. Boodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#invloedkerk #kerk #sondag #OopDeureย #OneindigMeerย #Tiendesย #Gee #finansiesย #hart
2025-09-07
39 min
Invloed Kerk | Preke
Oneindig Meer I Los Dit
Dit wat God vir jou beplan kom nie sonder uitdagings nie. Oneindig meer koring beteken nie oneindig meer onkruid nie. Leer hoe om die onkruid mense en situasies reg te hanteer. Boodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#invloedkerk #kerk #sondag #OopDeureย #OneindigMeerย #Tiendesย #Gee #finansiesย #losdit
2025-08-31
38 min
Invloed Kerk | Preke
Brandstof of Staanstof I Gee en jy sal ontvang I Oneindig Meer
Geld is bedoel om โn doel te bereik. Hoe lyk dit wanneer ons God begin volg met ons finansies? https://youtu.be/MvlkEFpfqXUBoodskap deur Morneฬ Steenekamp๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure___________#invloedkerk #kerk #sondag #OopDeureย #OneindigMeerย #Tiendesย #Gee #finansies #doel
2025-08-24
39 min
Invloed Kerk | Preke
Gee en jy sal ontvang | Oneindig meer
Tiendes is โn ding van die verlede I Gee en jy sal ontvang I Oneindig Meer Al pad na oneindig meer is om te gee. Mense weet nie wat die Bybel sรช oor gee nie. Hoeveel moet ons gee? Is die 10de nog relevant? Wat verwag God? Leer hoe om te gee soos die Bybel ons leer.Boodskap deur Mornรฉ Steenekamphttps://youtu.be/Yd8lNz-aV9E๐ ๐ฎ๐ป๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ: https://pay.yoco.com/invloed๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐๐ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk๐๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฒ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ๐ป๐ถ๐๐๐ฒ: https://www.i
2025-08-17
39 min
Invloed Kerk | Preke
Oneindig Meer I Oop Deure
Ons noem oop deure โn geleentheid. God noem oop deure mense. As ons Sy oop deure wil sien en behou, moet ons leer hoe om goed met mense te wees.Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #OopDeure #OneindigMeer
2025-08-10
42 min
Invloed Kerk | Preke
Oneindig Meer I Sirkels wat Beperk
Die Here is lief vir jou, die duiwel haat jou en mense het planne met jou. Wanneer ons God se liefde nie ons denke beskerm nie, gaan mense se opinies en die duiwel se planne ons beperk. Leer om nie in sirkels te leef wat jou beperk nie. Leef vir โn lewe van oneindig meer. Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #GebedWerk #OneindigMeerย #deurjou #sirkelswatbeperk
2025-08-03
49 min
Invloed Kerk | Preke
ONEINDIG MEER
God kan oneindig meer dink of doen...deur jou! Glo jy dit? Hoor hoe God Invloed Kerk roep om โn spesifieke taak te verrig en jy is deel daarvan.https://youtu.be/sMAEdEhlNfABoodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #GebedWerk #OneindigMeer #deurjou
2025-07-27
1h 01
Invloed Kerk | Preke
Geesvervuld I Gebed wat Werk
God geniet dit om gebede te verhoor. Leer hoe om gebede te bid wat werk. Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #GebedWerk #GodVerhoorGebede #LeerOmTeBid #KragVanGebed #Gebedslewe #VerhoudingMetGod #BidEnVertrou #GebedeMetDoel #GodLuister #SienGebedsverhoring
2025-07-20
46 min
Invloed Kerk | Preke
Geesvervuld I Drome wat waar word
Hoop al jou drome word waar. Die stelling wat meeste hoor op hul verjaarsdae. Al jou drome gaan dalk nie waar word nie, maar wat as die drome wat God gee waar word. Vind uit hoe om jou God gegewe droom te vind. https://youtu.be/yx7Q7ncMMO0Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #DROMEWATWAARWORD #GodGeeDrome
2025-07-13
49 min
Invloed Kerk | Preke
Geesvervuld I Die Taal van die Heilige Gees
Om God se stem te hoor is een ding, maar kan jy Sy taal praat? https://youtu.be/G5ztzJKp9Q4Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #SyTeenwoordigheid
2025-06-29
35 min
Invloed Kerk | Preke
Geesvervuld I Leer ken God se Stem
Hoe klink God se stem? Almal kan Hom hoor en Hy wil met elkeen praat, maar hoe? Leer vandag saam.Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #SyTeenwoordigheid
2025-06-22
55 min
Invloed Kerk | Preke
Geesvervuld I Die Helper van Vaders
Die Heilige Gees help ons in ons take wat Hy vir ons gegee het. Leer hoe die Heilige Gees Vaders help om hulle rol te vervul. Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #SyTeenwoordigheid
2025-06-16
55 min
Invloed Kerk | Preke
Geesvervuld I Wanneer die Heilige Gees kom
Ons almal het weens ons blootstelling โn vooropgestelde idee van hoe die Heilige Gees lyk en werk. Jesus is al een wat die Heilige Gees tenvolle ken; Die ware Gees Spesialis. Wat leer Jesus ons oor wanneer die Heilige Gees kom? Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #lysditย #eersteoftweede#Pinkster2025 #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #SyTeenwoordigheid
2025-06-08
38 min
Invloed Kerk | Preke
Lys Dit I Eerste of Tweede
Jou reaksie is belangrik. Nie net wanneer jou droom man jou vra om te trou nie, maar ook wanneer God jou vra om te gehoorsaam. Leer hoe om jou eerste of tweede reaksie reg te kry. Jou reaksie bepaal jou storie. Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #lysditย #eersteoftweede
2025-06-02
37 min
Invloed Kerk | Preke
Lys Dit I Wind of Woeker
Jy het al dalk gehoor jy moet woeker met jou geld. Woeker jy wel met jou geloof? God het soveel stories wat Hy wil skryf in jou lewe. Leer hoe ons geloof ons toelaat om daardie stories te sien. Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #lysditย #lysofluister
2025-05-25
35 min
Invloed Kerk | Preke
Lys Dit I Lys of Luister
Bekommernis het die vermoรซ om jou siel uitmekaar te trek. Hoe leef ons โn lewe waar ons lig kan voel soos Jesus belowe het? Kom ons leef minder met โn lys en meer met โn luister.Luister Hier: https://youtu.be/cGTXY2MFDiUBoodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #lysdit #lysofluister
2025-05-19
39 min
Invloed Kerk | Preke
Moederhart van God
Nie net dra God die hart van โn Vader oor ons nie, maar ook diรฉ van โn moeder. Die eerste keer toe God Sy eie karakter beskryf in woorde het Hy moederlike taal gebruik. Leer hoe om jou verhouding met God te verdiep deur Sy hart tenvolle te ervaar. Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________#invloedkerk #kerk #sondag #moedersdag #MoederhartvanGodInvloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerkBydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
2025-05-11
39 min
Invloed Kerk | Preke
Wat Om Te Doen Wanneer Lewe Onregverdig Is
Soms voel die lewe so onregverdig. Maar wat as ons prentjie oor regverdigheid ons weg hou van die grootste geskenk wat Jesus al ooit vir ons gegeeย hetโฆย Genade!https://youtu.be/A9CY2_l7Wkg?si=ICgxZIGCQg4ceGg4Boodskap deur Jonathan Mรผller___________#invloedkerk #kerk #sondag #onregverdigheidInvloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerkBydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke...
2025-05-05
33 min
Invloed Kerk | Preke
Trap Spore I Die Barmhartige Samaritaan
Wanneer ons bly in ons gemak lei dit na verveeldheid.Boodskap deur Paul Grobler___________#invloedkerk #kerk #sondag #trapspore #barmhartigesamaritaanInvloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerkBydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.co.za/preke/https://www.facebook.com/invloedkerkhttps://www.instagram.com/invloedkerk/https://www.tiktok.com/@invloedkerk
2025-04-28
37 min
Invloed Kerk | Preke
Die Toets | van Onderdanigheid
Die Toets I van OnderdanigheidOnderdanigheid is die belangrikste toets, want dit dra die grootste gevolge. https://youtu.be/TYNmRt72EcgBoodskap deur Morneฬ Steenekamp#invloedkerk #kerk #sondag #dietoets___________Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerkBydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.co.za/preke/https://www.facebook.com/invloedkerk
2025-04-18
51 min
Invloed Kerk | Preke
Die Toets I Wat Jy Self Opstel [Bril]
Die Toets I Wat Jy Self Opstel [Bril]Die ergste lewenstoetse om te skryf is die een wat jy self opgestel het. Wanneer jou foute ware probleme word. Wanneer jou sonde huwelikstruwelinge veroorsaak. Wanneer jou swak besluite lei tot ongesonde situasies. God kan alles laat goed uitwerk, selfs die toetse wat ons self opstel. Vind uit hoe. Boodskap deur Morneฬ Steenekamp#invloedkerk #kerk #sondag #dietoets___________Youtube: https://youtu.be/J2SZnZMU1Eg
2025-04-13
37 min
Invloed Kerk | Preke
Die Toets I Van Vas Sit [Hout]
Het jy al ooit gevoel jou lewe hak vas? Dis nie dat alles uitmekaar val nie, maar ook nie dat dinge vooruit gaan nie. Jou drome hak vas, jou vriendskappe hak vas, jou betekenis hak vas, jou finansies, ens. Wat as jou verhouding met God vas hak? Leer wat om te doen wanneer die toets van vas sit โn realiteit is. Boodskap deur Morneฬ SteenekampYoutube Link: https://youtu.be/VPs-zn74qXE#invloedkerk #kerk #sondag #dietoets___________Invloed HUB...
2025-04-06
42 min
Invloed Kerk | Preke
Die Toets | Die Toets van Moeilike Tye
Moeilike tye is nog moeiliker as ons nie weet hoe om dit te hanteer nie. Leer hoe om moeilike tye te oorwin. https://youtu.be/rL8AB4ZUPYgBoodskap deur Morneฬ Steenekamp#invloedkerk #kerk #sondag #dietoets___________Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerkBydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/https://www.facebook.com/invloedkerkh...
2025-03-30
34 min
Invloed Kerk | Preke
Die Toets | Bid vir โn Toets
Niemand hou daarvan om getoets te word nie, maar tog hou ons van goed wat getoets is. Indien ons God se seรซn wil sien in ons lewe moet ons die toetse wat Hy ons lewens toelaat slaag. Leer jy hoe jy die toets wat jy nou skryf kan slaag.https://youtu.be/FfVMvUDFlzMBoodskap deur Morneฬ Steenekamp#invloedkerk #kerk #sondag #dietoets___________Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerkBydraes: https://invloedkerk.or...
2025-03-16
31 min
Invloed Kerk | Preke
Druk โn Ystervark | Behoeftige Mense
Sommige mense wil jou die verantwoordelikheid gee om hulle lewens te verbeter, om hulle probleme uit te sorteer en om hulle te help. Behoeftige mense kan ons soms dreineer. Hoe kan ons hierdie mense beter liefhรช?Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerkBydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/https://www.facebook.com/invloedkerkhttps://www.instagram.com/invloedkerk/...
2025-03-09
41 min
Invloed Kerk | Preke
Druk โn Ystervark | Negatiewe Mense
Daar is baie min mense wat โn mens kan uitput soos negatiewe mense. Wat seฬ ons vir mense wat negatief is om hulle positief te maak? Hoe hanteer ons mense se konkel, kla en kritiek. Boodskap deur Morneฬ Steenekamp___________Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerkBydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/https://www.facebook.com/invloedkerkhttps://www.instagram.com/invloedkerk/http...
2025-03-02
39 min
Invloed Kerk | Preke
Bid weer | Soos die kerk
Gebed is op sy beste wanneer ons bid vir ander. Jou gebed vir ander is kragtiger as jou gebed vir jouself. Leer om weer die krag van gebed te ontdek deur onselfsigtigheid.ย
2024-05-05
34 min
Invloed Kerk | Preke
Die TOV van God of mens | Invloed word 4
Die gedruis en gemaal van die wรชreld is so hard, dat ons die TOV van God so maklik mis. Ons het verleer om stil te kan wees voor die Here. Nooi God in. Nooi Hom in jou gesprekke, in jou dag en in jou besluite. Is jy bereid om oor te gee aan God, en jou kamp skoon te maak van sonde sodat jy weer God se goedheid kan ervaar?
2024-03-10
35 min
Invloed Kerk | Preke
Die begin van TOV | Invloed word 4
God is goed, maar is jy? Hoe kry ons dit reg om God se goedheid te weerkaats na almal om ons? Vandag praat ons oor die fondasie van goedheid
2024-03-03
45 min
Invloed Kerk | Preke
Dualisme van TOV | Invloed word 4
Ons moet nie โn verkeerde prentjie van God se goedheid glo nie. God se goedheid word geken in die eenheid van genade en waarheid. Daar is dualisme in God se goedheid. Jesus was vol genade en waarheid en verwag dat ons Hom so verteenwoordig.
2024-02-25
38 min
Invloed Kerk | Preke
TOV wat Vloei | Invloed word 4
God is die God van goedheid. Die merkwaardige aspek van God se goedheid is dat dit nooit ophou nie. Ten spyte van Sy eie lyding, van ander se vyandigheid en ander wat Sy goedheid misbruik, kies God om nog steeds goed te bly. Dit is Sy begeerte dat ons meer soos Hy word.
2024-02-19
43 min
Invloed Kerk | Preke
God van TOV | Invloed word 4
Invloed Kerk se storie van die afgelope 4 jaar is een van TOV. Die God van TOV is met ons. TOV verwys na goedheid, prag en uitnemendheid. Glo jy nog in God se goedheid. Glo jy nog in die God van TOV?
2024-02-11
52 min
Invloed Kerk | Preke
Jo Black Eksklusief | Invloed word 4
Invloed is 4 jaar oud. Om โn kerk te begin vat harde werk, maar om God se wonderwerke te beleef vir 4 jaar vat baie genade. Dankie Here vir al die stories. Jo Black skop saam ons die veesvieringe af. Luister hoe God Jo ontmoet het en hoe Hy ook jou kan ontmoet.
2024-02-04
1h 10
Invloed Kerk | Preke
Materialisme | Jesus +
Daar is min goed soos finansiรซle druk wat mense se lewens kan verwoes. Dis uiters belangrik vir ons as kinders van God om geld te verstaan soos God doen. Anders gaan die liefde vir geld ons beheer en nie God nie. Dit is die bron van alle kwaad. Boodskap deur Past. Mornรฉ Steenekamp ___________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk #Jesus #kerk #Invloedkerk #Jesus+ #kinders #preek #Godisgoed
2023-11-19
43 min
Invloed Kerk | Preke
Doen dit weer | Moedersdag
Sou dit nie lekker wees om alles wat die lewe jou mee gooi op die eerste probeer slag reg te kry nie? Maar kom ons wees eerlik, dit vat meer as een probeer slag en baie meer as net een gebed om struikelblokke in jou lewe te oorkom. God soek nie perfek nie. God soek probeer weer. https://youtu.be/tbo1BA5GleI #invloedkerk#godisgoed#jesusleef#kerk#woorde#hierkanjydieherebeleef#moedersdag#doenditweer#weerprobeer
2023-05-15
32 min
Invloed Kerk | Preke
Dans in die maanlig
Ons almal soek sonskyn-oomblikke van God af. Dis die tye wanneer lewe sin maak en lekker is. God soek mense wat selfs Hom kan vind in die duisternis. Mense wat God se lig sien en ervaar al is lewe duister. Mense wat โn dans-in-die-maanlig leefstyl het. https://youtube.com/live/f2J0wAuMHj8 #invloedkerk#godisgoed#jesusleef#kerk#woorde#hierkanjydieherebeleef#maanskyn#godselig#godislig
2023-05-07
38 min
Invloed Kerk | Preke
Waarborg van woorde | Paasfees 2023
Die woorde wat ons gebruik bepaal die waarborge wat ons kry. Ons praat รณf lewe รณf dood. As volgelinge is dit ons verantwoordelikheid om lewe te praat. https://invloedkerk.org.za/ Boodskap deur Jonathan Mรผller. #invloedkerk #godisgoed #jesusleef #kerk #woorde #hierkanjydieherebeleef
2023-04-30
37 min
Invloed Kerk | Preke
Fynskrif | Paasfees 2023
91% van mense lees nie die fynskrif in โn kontrak nie. God se Verbond, Sy kontrak, het ook fynskrif. Sy fynskrif hou soveel seรซn in. https://invloedkerk.org.za/ #invloedkerk #godisgoed #jesusleef #kerk #fynskrif #hierkanjydieherebeleef
2023-04-23
39 min
Invloed Kerk | Preke
Die Kontrak | Paasfees 2023
Is jy โn Christen, maar jy voel jy mis uit op โn meer persoonlike verhouding met God? God se kontrak kan dit in sekondes verander. God praat nog altyd kontraktaal.ย ย #diekontrakย #diewarekontrakย #invloedkerkย #verbondย #Jesusย #paasfeesย #nelspruitย #kerk
2023-04-16
44 min
Invloed Kerk | Preke
Ontmoet vir God | Aanbidding | Invloed word 3
Besef jy dat jy alle antwoorde sal vind by die ontmoetings tent? As jy raad wil hรช, kom. As jy My wil beleef, kom. Hy sal jou vrae beantwoord. ย #invloedkerk
2023-02-19
20 min
Invloed Kerk | Preke
God is met ons | Getuienis | Invloed word 3
Leef God nog? Doen Hy nog wonderwerke? Is God nog goed? Luister saam na die stories in die storie van Invloed Kerk wat getuig dat God leef, God red en God goed is. ย #invloedkerk
2023-02-12
1h 02
Invloed Kerk | Preke
Huis van gebed | Jesus word ook kwaad | Invloed word 3
Ons almal is keelvol vir roof in ons dorp en in ons land. Jesus word ook kwaad oor roof, maar die roof in Sy kerk. Word herinner waaroor kerk gaan en hoekom dit belangrik moet wees vir elkeen van Sy kinders. Laat die roof stop. ย Boodskap deur Pastoor Mornรฉ Steenekamp ย #invloedkerk
2023-02-05
46 min
Invloed Kerk | Preke
Ek is klaar met ander kulture
Jou kultuur bepaal jou doen en late. Dit bepaal jou reg en verkeerd. Dit bepaal hoe jy jou kinders groot maak. Hoe jy oor jou toekoms dink. Waarvoor jy staan en waarvoor jy veg. Van watter kultuur is jy afkomstig? Ons behoort aan 'n hemelse kultuur. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2022-06-12
43 min
Invloed Kerk | Preke
Ek is klaar met kerk
Baie van ons geloofshelde het 'n punt bereik waar hulle gevoel het hulle is klaar met kerk. Dit is juis op die punt toe hulle voel hulle is klaar met kerk toe God nie klaar met hulle was nie. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2022-06-05
47 min
Invloed Kerk | Preke
Chazown - God se Wil | Entoesiasme
Wat is jou lewensdoel? Waarvoor het God jou geroep? Leef jou lewe vir ย jou skeppingsdoel! Vandag kyk ons hoe jy jou roeping kan vind. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2022-05-29
36 min
Invloed Kerk | Preke
Oorboord | Entoesiasme
Elke persoon wat die Here gevolg het met entoesiasme het oorboord gegaan. Dawid het kaal gedans, Petrus het uit die boot geklim, Noag het 'n ark gebou, ens. Die Here verwag dat jy ook oorboord sal gaan. Leer waar en hoe. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2022-05-22
47 min
Invloed Kerk | Preke
Entoesiasme | Posisioneer jouself vir God se seรซn
Entoesiasme ย is nie 'n gevoel nie dit is 'n keuse. Maak seker jy staan reg vir die ย skuiwe wat God in jou lewe wil bring. Kom saam en posisioneer jouself ย om God se guns te ontvang. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2022-05-16
30 min
Invloed Kerk | Preke
Bly Stil & Skyn | Moedersdag 2022
Baie geseรซnde Moedersdag aan elke Moeder. Vandag herinner ons mekaar aan God se liefde vir ons wat soos 'n moeder s'n is. Hulp | Navrae | Skakel In - https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2022-05-08
32 min
Invloed Kerk | Preke
Roeping is in die Veld | Storie van Rut
Rut is iemand wat vir ons wys dat geloof soms meer geken word om te bly waar jy is eerder as om te gaan van waar jy is. Sy het haar roeping gevind in die veld. Jy is ook in 'n veld en jou roeping is daar om ontdek te word. Vind uit hoe. Hulp | Navrae | Skakel In - https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2022-05-01
36 min
Invloed Kerk | Preke
Behoeftes & Begeertes
Die Bybel sรช ons mag nie die boek van die kwaad hou nie, maar dit sรช nie ย jy mag nie die boek van die goeie hou nie. Leer hoe om die regte dinge ย te meet sodat jy en jou eggenoot een kan word. Hulp | Navrae | Skakel In - https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2022-04-23
28 min
Invloed Kerk | Preke
Sit op jou Graf | Opstanding Sondag | Paasfees 2022
Wat sou jy doen as jy sopas die dood oorwin het, sonde verslaan het en weer toegang het om verheerlik te wees langs die Hemelse Vader? Jesus het in 'n tuin gewandel naby die graf waar daar engele gesit het. Kan jy nog stop en jou oorwinnings vier? Kan jy nog op jou grafte sit? Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2022-04-17
30 min
Invloed Kerk | Preke
God op Sy Beste | Goeie Vrydag | Paasfees 2022
Goeie Vrydag; Diรฉ dag toe God 'n deur na die hemel in die hel gebou het. ย Was dit die dag toe God op Sy beste was? Vandag vind ons saam uit. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2022-04-15
35 min
Invloed Kerk | Preke
Die Voorreg Van Kommunikeer - Derde Hemel Gebed
Gebed is die pad na meer van God. Vra, soek en klop is die drie gebedsmetodes waarna Jesus ons geroep het om ons verhouding met Hom te verdiep. Leer saam om โn meer intieme gebedslewe te leef.
2022-04-04
44 min
Invloed Kerk | Preke
Die Voorreg Van Bestudeer | Jonathan Mรผller
Wat jy doen in die geheim het impak oor wat gebeur in jou lewe. God begeer dat ons Hom kan ontmoet in die geheim. Diรฉ belewenis sal โn impak hรช in jou hele lewe.
2022-03-28
32 min
Invloed Kerk | Preke
Die Voorreg Van Meer
Jesus het ons geleer hoe belangrik dit is om Hom alleen in ons binnekamer te ontmoet. Hy sal ons beloon vir dit wat ons in die geheim doen.
2022-03-21
34 min
Invloed Kerk | Preke
Wil Ek Tenvolle Vergewe
Alles begin goed, maar nie alles eindig goed nie. Baie keer is dit dieselfde met ons harte. Ons harte kan vergewe, liefhรช en genade bewys. Tog soos tyd verloop raak ons bitter, kwaad en hard. Vandag leer ons hoe om โn volwasse lewe te leef wat mooi sal eindig.
2022-03-16
49 min
Invloed Kerk | Preke
Wil Ek Die Krag Van Woorde Ken
Ons almal het iewers gehoor van die krag wat ons woorde dra. Het jy al die krag bemeester? As ons ons woorde nie reg gebruik nie, gaan ons God beperk deur ons valse verwagtinge.
2022-02-27
34 min
Invloed Kerk | Preke
Wil Ek 'n Ligte Hart Hรช
Alles begin goed, maar nie alles eindig goed nie. Baie keer is dit dieselfde met ons harte. Ons harte kan vergewe, liefhรช en genade bewys. Tog soos tyd verloop raak ons bitter, kwaad en hard. Vandag leer ons hoe om โn volwasse lewe te leef wat mooi sal eindig.
2022-02-21
34 min
Invloed Kerk | Preke
Wil Ek Lewe Geniet
Leer saam hoe om volwasse in God se oรซ te word. Wat beteken geestelike volwassenheid? Hoe lyk dit? Gebeur dit van self? Dalk is die eerste stap dat ons die lewe wat God vir ons gee net weer moet geniet vir wat dit is.
2022-02-16
54 min
Invloed Kerk | Preke
Joshua Na Die Reรซn | Ons Word 2
Ons vier ons tweede verjaarsdag saam Joshua Na Die Reรซn!
2022-02-10
46 min
Invloed Kerk | Preke
Beskerm Jou Invloed
Net omdat jy Invloed het beteken nie dat jy dit nie kan verloor nie. Vandag leer ons hoe om ons invloed te beskerm.
2022-02-04
32 min
Invloed Kerk | Preke
Helde Van Geloof
Almal van ons het op โn stadium in ons lewe opgekyk na helde. In die Skrif is daar soveel helde wat die pad van geloof gehardloop het. Vandag kyk ons hoe ons as gelowiges ook helde kan wees vir ander. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2022-01-15
38 min
Invloed Kerk | Preke
Bewaring
Soms is dit wat die Here in ander se lewens kom doen meer vir ons bedoel, en dit is net so belangrik om te vier. Vandag kyk ons hoe Maria altare in haar lewe opgerig het en hoe dit vandag nog onthou word. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2022-01-07
38 min
Invloed Kerk | Preke
Waardeering
Wat sal jou laat voel jy het lewe op sy beste beleef? Vir Simeon was dit om die Messias met Sy eie oรซ te sien. Sy waardering vir diรฉ belewenis herinner ons aan die krag van God se reddingsplan. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-12-24
33 min
Invloed Kerk | Preke
Viering
Kersfees is bekend vir vierings. Vrugtekoek, geskenke, familie, bome, liggies en kuiers. Die engele se verskyning aan die herders leer ons dat sonder om te vier wat God doen sal jy Kersfees misloop. Leer saam hoe om te vier. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-12-14
34 min
Invloed Kerk | Preke
Samewerking
Toe God die naaste was as van ooit tevore, het die meeste mense Hom misgeloop. Daar is 'n moontlikheid dat ons Jesus in die Kersseisoen ook kan misloop. Wat kan ons doen om seker te maak ons ontvang Kersfees? Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-12-05
41 min
Invloed Kerk | Preke
God is Lig | Kerssangdiens
Die Kersseisoen is hier. Wat kondig die Kersseisoen aan vir jou; Liggies en liedjies, geskenke en geselskap, vakansie en vrede? Vir God het dit nog altyd Donker en Lig beteken. Vandag kyk ons weer na waarde van God wat die Lig vir die wereld is. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-11-28
38 min
Invloed Kerk | Preke
God is Hier
Met watter woorde sal jy die sin voltooi: Wanneer laas het jyโฆโ ... met vakansie gegaan? โฆsonder โn masker in die openbaar rondgeloop? โฆ โn aand sonder die kinders saam met jou lewensmaat geniet? โฆuit jou maag gelag? ย Vandag kyk ons na een van die belangrikste aspekte van verhouding met God, nl: Wanneer laas het jy besef God is hier? Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-11-21
45 min
Invloed Kerk | Preke
Noodgeval
Jy is God se kerk, tog roep Hy jou om Sy koninkryk te bou. Leer hoe Jesus ons roep om 'n radikale volgeling te wees. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-11-14
52 min
Invloed Kerk | Preke
Top 3
Het jy al gehoor mense sรช: โOns is twee of meer, so God is hierโ? of hulle sรช: โLos my uit, God alleen sal my oordeelโ of wat van: โGod het planne van voorspoedโ? Dit is van die verse wat die meeste verkeerd verstaan word. So wat het God regtig hieroor gesรช? Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-11-10
30 min
Invloed Kerk | Preke
Vrede sรช vir my
Ons almal is opsoek na God se wil. Almal probeer uitvind wat Hy graag wil hรช en wat hy graag wil doen. Het jy al gehoor God se vrede sal jou lei? Vandag kyk ons juis hoe vrede ons kan wys wat is reg of verkeerd. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-10-27
44 min
Invloed Kerk | Preke
Bekommer oor niks
Werk, finansies, kinders, huwelik, vriendskappe, drome en politiek. Die lys van dinge wat ons lewens terselfdertyd lekker, maar ook uitdagend maak, hou net aan en aan, Die teenwoordigheid van uitdagings bring gewoonlik bekommernisse. Hoe lewe ons โn lewe sonder uitdagings? Filippense 4:6 leer ons hoe. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-10-21
39 min
Invloed Kerk | Preke
Ek is tot alles in staat
Daar is verskeie redes hoekom liedjies bekend raak. Die melodie, die rym, die gevoel wat dit gee. Tog is die groot rede dat dit jou terugneem na โn spesifieke tyd en plek. Na watter plek behoort Filippense 4:13 jou te neem? Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-10-13
36 min
Invloed Kerk | Preke
Onse Vader
Ons almal het al liedjies gesing en jare daarna eers besef dit was die verkeerde lirieke. In die reeks kyk ons na bekende verse wat ons ken, maar dalk nie reg verstaan nie. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-10-08
40 min
Invloed Kerk | Preke
Die Gejaag na Wind
Ons almal gaan deur seisoene en raak desperaat in tye. Kom ons kyk hoe 'n besige lewe met God die 'gejaag na wind' help vermy Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-09-21
36 min
Invloed Kerk | Preke
Genadelose Eliminasie van Haas
Die grootste vyand van liefde is haas. Hoe meer haas, hoe minder spoed. Vir ons om die volheid van God te beleef en uit te leef moet ons die haastigheid in ons lewe uitroei. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-09-13
40 min
Invloed Kerk | Preke
Diep Wortels
As ons suiwer geloof wil hรช beteken dit ons moet geplant wees, groei en uiteindelik vrug dra. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-09-07
35 min
Invloed Kerk | Preke
Jy is in Beheer
Dit help nie die vensters van die hemel is oop, maar jou hart is toe nie. God begeer โn hart vol goeie grond. Grond waarin die saadjies van die hemel kan vrug dra op die aarde. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-09-01
38 min
Invloed Kerk | Preke
Die Geheim Van Grond
Almal wil graag vreugde, vrugte en vriendskap met God beleef. Tog is daar min wat dit ken. Jesus het gepraat oor die oorsake hoekom dit so is. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-08-24
38 min
Invloed Kerk | Preke
Klein Geloof Kan Sterk Wees
Soms voel dit vir sommiges of hulle geloof nie sterk genoeg is nie. Tog begeer God nie sterk geloof nie, net suiwer geloof. Al is jou geloof sterk, maar nie suiwer nie, sal dit feilbaar wees. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
2021-08-15
34 min