Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Jody Hendricks

Shows

Rand en sentRand en sentRand en sent 22 Junie 2025Jody Hendricks praat met Francois Rossouw, die wenner van vanjaar se Agri Wes-Kaap Jongboer van die Jaar-kompetisie. Francois boer met tafeldruiwe in die Hexrivier, en het vir Jody vetrel van die uitdaagings en geleenthede in die lanbousektor.2025-06-2221 minPosers with Jodi HendricksPosers with Jodi Hendricks015: Inside the Educator Mindset—Transparency, Boundaries & Boudoir Realness with Shannon GriffinYou’ve been to the conferences. You’ve seen the speaker lineups. But have you ever wondered what really goes down behind the scenes? In this episode, I’m pulling the curtain all the way back. I’m sitting down with my girl crush turned soul mate, Shannon Griffin, for a raw, hilarious, and deeply honest conversation about what it’s actually like to be on the educator side of the photography world. From the nerves and expectations of presenting to the weight of attendee feedback—this one goes there. What started as a casual “let’s catch up...2025-05-2740 minAdjacentAdjacentBook Club S2:E15- We love Parker Posey! Big Thanks to KStock Sponsored by ElevenJump.comWelcome Back Y'all! Welcome to Adjacent Book Club!We have so many great books and more to share with you. This week Shelly read Entrances and Exits by Michael Richards and The Me I used to Be by Jennifer Ryan. Jody read Golden Couple by Greer Hendricks and Sarah PekkanenCheckout our Sponsor Eleven Jumphttps://www.elevenjump.com/Facebook Pagehttps://www.facebook.com/profile.php?id=61569421353259or TikTok Pagehttps://www.tiktok.com/@adjacent.podcast?lang=enGET ADJACENT!...2025-04-1645 minRSG SportRSG Sport2024 Sporthoogtepunte: SokkerJody Hendricks kyk terug op 2024 se sokkerhoogtepunte.2025-01-0408 minMiss Understood with Rachel UchitelMiss Understood with Rachel UchitelEncore! Delphi Murders Investigation with Susan HendricksEver since the O.J. trial captivated America, True Crime stories have grabbed headlines and audiences all over the world.  Today's guest has covered many of those newsworthy stories over the years.  Journalist and Author Susan Hendricks was there when the Casey Anthony verdict was announced, she covered the Jody Arias case and she's mediated panels at CrimeCon with the likes of Joe Petito (Gabby Petito's father), Stacy Chapin (Ethan Chapin's mom) and Kerri Rawson (daughter of BTK). Rachel and Susan do a deep dive into true crime and discuss why we're captivated by the people and ca...2024-08-111h 28RSG SportRSG SportSt. Johns tree uit as skaakkampioene‘n Nuwe aanlyn-skaaktoernooi, die Alex Forbes Battle Boards Chess Championship, het verlede naweek tot ‘n einde gekom. St. Johns Hoërskool is as die kampioenskool gekroon. Jody Hendricks praat met die skool se skaakafrigter, PW Nieman, oor die toernooi. 2024-03-0207 minRSG SportRSG SportProteas Netbalspan het nuwe hoofafrigterJenny van Dyk wat vyf nasionale titels met die Gauteng Jaguars in die Nasionale Netballiga verower het, is as die Proteas se hoofafrigter aangestel tot en met 2027 se Wêreldbekertoernooi in Sydney, Australië. Jody Hendricks praat met haar oor die aanstellingsproses en haar planne vir die Proteas.2024-03-0212 minMiss Understood with Rachel UchitelMiss Understood with Rachel UchitelJournalist Susan Hendricks Takes Us to Delphi for Unimaginable True Crime Murder CaseEver since the O.J. trial captivated America, True Crime stories have grabbed headlines and audiences all over the world.  Today's guest has covered many of those newsworthy stories over the years.  Journalist and Author Susan Hendricks was there when the Casey Anthony verdict was announced, she covered the Jody Arias case and she's mediated panels at CrimeCon with the likes of Joe Petito (Gabby Petito's father), Stacy Chapin (Ethan Chapin's mom) and Kerri Rawson (daughter of BTK). Rachel and Susan do a deep dive into true crime and discuss why we're captivated by the people and ca...2023-12-221h 31RSG SportRSG Sport'n RugbyliefdesverhaalMet die Rugbywêreldbeker om die draai, het Hendrik Hancke die land deurkruis om met oud-Springbokke en ander rolspelers, insluitend breiers en ’n skeidsregter, te gesels oor hulle liefde vir rugby. Hulle deel oomblikke in die kleedkamer, persoonlike oorwinnings en voorheen ongepubliseerde stories oor wat van die veld af en op toer gebeur. Jody Hendricks gesels met Hendrik oor sy boek, ONKANT, ’N RUGBYLIEFDESVERHAAL.2023-09-0223 minRSG SportRSG SportDie Springbokke se verloor en Cheslin se "drie"Die Springbokke het 35-20 teen die All Blacks in die Rugbykampioenskap vasgeval. Daar is sprake dat Cheslin Kolbe 'n tweede drie moes gekry het, maar dis nie deur die TV-skeidsregter toegeken nie. Jody Hendricks het die voormalige skeidsregter, Freek Burger, gevra of dit 'n drie was of nie.2023-07-1508 minRSG SportRSG SportSA afrigters by WimbledonWimbledon kom die naweek tot ’n einde. Jody Hendricks het met tennisafrigter Stefan de Kock gesels oor die toernooi, en die Suid Afrikaanse afrigters wie se spelers vanjaar presteer het.2023-07-1516 minRSG SportRSG SportJunior Springbokke kry bronsDie Junior Springbokke het die bronsmedalje by die onder-20 Rugbykampioenskap in Kaapstad verower. Hulle het Engeland 22-15 geklop. Jody Hendricks het met die span se kaptein, Paul de Villiers, oor die toernooi gepraat.2023-07-1509 minNUUSPODNUUSPODRugbykwotas raak nou verrregaandeEk praat met Jody Hendricks oor rugbykwotas wat die O/16 span van WP 'n hoofwedstryd by die Grant Khomo week ontsê het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD2023-07-1018 minKLETSKLETSDaai K-woordDis Maandag en die span “beklets” die nuus. Die Sport Joernalis, Jody Hendricks gesels oor sy rubriek wat Sondag in die Rapport verskyn het oor kwotas in Rugby. Van die bokke ondersteuners takel mekaar op “Roftus” en die polisie hou die polisie dop. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube2023-07-1034 minThe Millionaire MindThe Millionaire MindEP55: Achieving Personal Breakthrough and Transformation Through Life Coaching with Jody MooreEmbark on a transformative journey guided by the insightful wisdom of Jody Moore as she delves into the profound power of mindset and faith-driven principles, unlocking the key to achieving your dream career. Immerse yourself in an odyssey of personal growth and discover the untapped potential within you. Key takeawaysPerks of being passionate in your work and the cost of achieving your dreams Ways to find clarity when you are confused about what to do in life Common mindset hurdles that hold people back and how to...2023-07-0747 minRSG SportRSG SportSaffas sonder werk toe London Irish vouTwee Suid-Afrikaanse rugbyspelers, die senter Benhard Janse van Rensburg en haker Mike Willemse, asook die hulpafrigter Corniel van Zyl soek werk nadat die Engelse Rugbyunie London Irish uit sy klubligas geskop het. Jody Hendricks het met Corniel van Zyl oor die week se gebeure in London gepraat.2023-06-1009 minRSG SportRSG SportMark Williams praat oor Clive BarkerClive Barker wat afrigter van Bafana Bafana was toe die span in 1996 die Afrikanasiesbeker gewen het, is in die ouderdom van 78 oorlede. Jody Hendricks het met die voormalige Bafanaspeler Mark Williams oor Barker se loopbaan gepraat. 2023-06-1010 minHow You Say ItHow You Say ItBrand Ambassador PubCast | Monkey Shoulder Whisky - Jody Buchan, Hendricks Gin - Sarah Berardi and Glenfiddich Whisky - Mark Thomson | Be confident in yourselfThe first (and hopefully not the last) episode of the podcast that was recorded in the nice cosy back room of The Athletic Arms Diggers pub in Edinburgh.I was joined by Ambassadors to Scotland for Monkey Shoulder malt whisky blend - Jody Buchan, Hendricks Gin - Sarah Berardi and Glenfiddich whisky - Mark Thomson.This episode is a fascinating insight into what a drinks brand ambassador does and how they communicate their brand to the many different audiences. This could include whisky or gin tasting sessions with people who are familiar or...2023-06-011h 09RSG SportRSG SportBevin Fortuin - van die Suid-Kaap na die VrystaatBevin Fortuin het in Blanco in die Suid-Kaap grootgeword. Hy het sy loopbaan by die SWD Arende begin, voor hy in 2005 na die Cheetahs in Bloemfontein geskuif het. Dit is daar waar hy 'n Springbok geword het. Jody Hendricks praat met hom oor sy loopbaan en die lewe ná rugby.2023-04-2223 minRSG SportRSG SportChris Jooste wen Kaapstad FietstoerChris Jooste her verlede week sy eerste Kaapstad Fietstoer-titel ingeplam. Hy het die wenstreep in 'n tyd van 2 uur 36 minute en 14 sekondes oorgesteek. Hy vertel vir Jody Hendricks van sy voorbereiding en loopbaan.2023-03-1814 minRSG SportRSG SportBenni McCarthy kry lof vir rol by Man UnitedManchester United is tans derde op die Engelse Premierliga se punteleer. Ons eie Benni McCarthy kry baie krediet vir hoe die span vanjaar vaar. Jody Hendricks gesels met Mccarthy se voormalige Bafana-spanmaat Tyren Arendse oor die impak wat Mccarthy by United het.2023-03-1815 minRSG DokumentêrRSG DokumentêrTEGNOLOGIE EN DIE IMPAK OP DIE MENS deur Jody HendricksWat moet die balans tussen mens en tegnolgie wees? Navorsing wys dat indien dit nie reg bestuur word nie, kan kunsmatige intelligensie mense se werk oorneem. Jody Hendricks praat met verskeie kenners oor die gevare en geleenthede wat tegnologie vir ons inhou. 2023-03-0225 minRSG SportRSG SportAlliansies en samewerkingsooreenkomsteAlliansies en samewerkingsooreenkomste is die jongste gonswoorde in die rugbywêreld. Jody Hendricks het gaan ondersoek instel oor 'n ooreenkoms tussen 'n span van Frankryk en die VSA wat verlede week onderteken is.2023-02-1104 minRSG SportRSG SportRenaldo Bothma praat rugbyJody Hendricks praat met die voormalige rugbykaptein van Namibië, Renaldo Bothma, oor die week se rugbynuus.2023-02-0415 minRSG SportRSG SportRikenette Steenkamp tree uitDie Suid Afrikaanse 100 m-hekkiesatleet, Rikenette Steenkamp, het haar uittrede aangekondig. Jody Hendricks gesels met haar oor haar sportloopbaan en toekomsplanne.2023-02-0410 minRSG SportRSG SportDie belangrikheid van fiksheid in spansportDie rol van fiksheid het onder die loep gekom nadat Dane van Niekerk uit die vroue Proteaspan vir die T20-krieketwêreldbeker weggelaat is. Jody Hendricks bespreek hoekom fiksheid in 'n spansport belangrik is met Tinus van Staden, sportredakteur by Rapport, en prof. Wilbur Kraak, ‘n sportwetenskaplike by Maties.2023-02-0421 minRSG DokumentêrRSG DokumentêrGROOTWORD SONDER 'N PA deur Jody HendricksStatistieke SA het in 2019 statistiek uitgereik wat wys dat meer as 60% van kinders wat in daardie jaar gebore is, geen besonderhede van die pa bevat het nie. TV-aanbieder Ivor Swartz, wat sonder ‘n pa grootgeword het, beskryf dit as ‘n tikkende tydbom. Jody Hendricks het met verskeie kenners en mense wat sonder ‘n pa grootgeword het, gepraat.2023-02-0223 minRSG SportRSG SportAtletiek-hoogtepunte van 20222022 was 'n besige jaar vir Suid-Afrika se baan- en veldatlete. Die langafstandatlete kon ook weer aan wedlope deelneem. Jody Hendricks kyk terug na wat alles in 2022 op die atletiekbaan gebeur het, en wat ons in 2023 van ons atlete kan verwag.2023-01-1419 minRSG SportRSG SportSewesrugby-hoogtepunte van 2022Die was 'n besige jaar vir die Blitsbokke. Hulle het aan die Wêreld Sewesreeks en Statebondspele deelgeneem, en was ook gasheer vir die Sewes Wêreldbeker wat in September in Kaapstad plaasgevind het. Jody Hendricks kyk terug op die 2022 Sewes-seisoen.2022-12-2410 minRSG SportRSG SportPeter de Villiers oor sy nuwe rolDie voormalige Springbokafrigter Peter De Villiers vertel vir Jody Hendricks van sy nuwe uitdaging as afrigter van die SA Dowe-span.2022-12-1030 minRSG SportRSG SportRaakrugby op die Kaapse strandeRaakrugby is baie gewild onder die jeug op die Kaapse Vlakte. Vanjaar word daar ‘n toernooi op verskeie strande in die Wes-Kaap beplan. Jody Hendricks het met een van die organiseerders, Gerome Vermeulen, gepraat.2022-11-2606 minRSG SportRSG SportBoland Klubrugby Top 12Die Boland Top 12 Klubrugby-toernooi kom die naweek tot ‘n einde. Spanne van regoor die Boland het sake uitgespook vir ‘n plek in die finaal. Jody Hendricks gesels met die Uitvoerende Hoof van Bolandrugby, Quinton van Rooyen, oor die die sukses van die toernooi.2022-11-2610 minRSG SportRSG SportVroue Springbokke in Nieu-Seeland vir WêreldbekerDie Vroue Springbokspan is in Nieu-Seeland om aan die Vroue Rugbywêreldbeker deel te neem. Stanley Raubenheimer se span kom op Saterdag 8 Oktober in die openingswedstryd teen Frankryk te staan. Jody Hendricks het met die afrigter en van die spanlede oor die toernooi gepraat.2022-10-0129 minRSG SportRSG SportTinus van Staden oor Elton Jantjies-sageDie Elton Jantjies-sage het vandeesweek die sportnuus oorheers. Jody Hendricks gesels met Tinus van Staden, Rapport se sportredakteur, oor hulle storie oor Jantjies, en die impak wat dit op die Bokke se voorbereiding kan hê.2022-09-1713 minRSG SportRSG SportDie toekoms van SewesrugbyJody Hendricks het die Sewes Rugby Wêreldbeker toernooi in Kaapstad bygewoon. Hy het met spelers, afrigters en administrateurs oor die toekoms van Sewesrugby gepraat.2022-09-1709 minRSG SportRSG SportSportfotograaf Christiaan Kotze neem 150ste toets afSportfotograaf Christiaan Kotze het verlede week op Ellispark sy 150ste toets afgeneem. Jody Hendricks praat met hom oor sy liefde vir fotografie en loopbaan as fotograaf. 2022-08-2024 minRSG SportRSG SportVeldtog om top 30 Bokke aan te wysDie Top-30 Bokke-veldtog is tans aan die gang, waar die beste 30 Springbokspelers van die afgelope 30 jaar gekies word. Die kiespaneel is Jake White, Peter de Villiers, Nick Mallett, Carel du Plessis, Mzwandile Stick, Deon Davids, Peet Kleynhans, Wynand Claassen, Errol Tobias, Theuns Stofberg, Vata Ngobeni, Simnikiwe Xabanisa, Brenden Nel, Hendrik Cronje, Leighton Koopman, Bokkie Gerber, Albert Heenop. Jody Hendricks praat hieroor met Tinus van Staden, Rapoort se sportredakteur.2022-08-2016 minMovin\' The ChainsMovin' The ChainsHC Jody Jenerette - 2022 Preview - West Florence KnightsHC Jody Jenerette - 2022 Preview - West Florence Knights Coach Jenerette talks with the guys about the Knights' season outlook, playmakers, his coaching career, finally getting their own stadium, & more. #schsfb #hsfb Hosts: Kevin Thomas (@K_Mart10) & Jerel Hendricks (@Ol_Rel) Guest: Jody Jenerette, West Florence Knights' HC (@CoachJJWFHS) Follow Movin' the Chains here: Facebook Twitter Instagram YouTube Email: MovingTheChainSC@gmail.com Check Out Our Sponsors! The George Agency Secured Advantage Federal Credit Union2022-08-0513 minRSG SportRSG SportDesiree Ellis gesels oor Banyana Banyana se prestasiesDaar is al hoe meer oproepe dat Banyana Banyana dieselfde beloning kry as hulle manlike eweknieë, nadat die span die afgelope naweek die Vroue Afrika Nasiesbeker in Morokko gewen het. Die Kommissie vir Geslagsgelykheid sê die Banyana Banyana spelers verdien minstens ‘n miljoen rand elk vir hulle prestasie. Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het elke speler R400 000 beloof as hulle die beker huis toe bring. Die Kommissie sê ernstige ingryping is nodig om die vroue beter te beloon, al moet die Tesourie tussenbeide tree. Dit was die sesde keer dat Banyana Banyana die eindstryd van die kompetisie gehaal het. Jody Hendricks gesels met d...2022-07-3013 minRSG DokumentêrRSG DokumentêrDIENSPLIG deur Jody HendricksVir drie dekades, vanaf 1966 tot die laat tagtigs, was militêre diensplig vir die meeste jong wit seuns in Suid-Afrika onafwendbaar. Hulle staan bekend as die dienspliggenerasie. Nou, dekades later, in die nuwe Suid-Afrika kyk baie van hulle met trots terug op hulle dienspligtydperk, vir sommige was dit ‘n jaar en vir ander twee jaar. Maar daar is ook van hulle wat dit nie wou doen nie, dit was ‘n nagmerrie en ‘n tyd waaroor hulle liewer nie wil praat nie. Jody Hendricks praat met drie mans oor hulle ervaring van diensplig in die Weermag - die goed en die sleg da...2022-07-1426 minRSG SportRSG SportGriekwas in Curriebeker finaalDie Griekwas het die Bulle Vrydag 30 - 19 geklop om hulle plek in die Curriebekereindstryd te bespreek. Hulle sal in die finaal teen die Pumas in Kimberly te staan kom. Jody Hendricks het met die span se afrigter, Pieter Bergh, gepraat.2022-06-1816 minRSG SportRSG SportPlaas ouers te veel druk op kinders om in sport te presteer?Dit gons op sosiale media nadat 'n ouer by 'n onder-16 skolerugbywedstryd in Durban, waarin sy seun gespeel het, eers die skeidsregter wou aanval en toe 'n speler in die opponerende span te lyf gegaan het. Sit ouers te veel druk op hulle kinders om in skolesport te presteer? Jody Hendricks bespreek dit met Jannie Putter en Hannes Nienaber.2022-05-0730 minRSG SportRSG SportSewes Akademie sorg vir suksesDie Blitsbokke sal in April aan die Singapore Sewes deelneem. Die span doen vanjaar baie goed, en is tans bo-aan die Wêreld Sewes-punteleer. Agter die span se sukses, is die Sewes Akademie. Jody Hendricks het met die afrigter, Marius Schoeman, gepraat.2022-03-1216 minRSG SportRSG SportBoeta Dippernaar kyk terug na die 438-wedstrydVandag, 16 jaar gelede het die nou bekende 438-wedstryd tussen die Proteas en Australië op die Wanderers in Johannesburg plaasgevind. Dit was die eerste wedstryd ter wêreld waar beide spanne meer as 400 lopies kon aanteken. Jody Hendricks het met Boeta Dippenaar, wat in die wedstryd gespeel het, gepraat.2022-03-1211 minRSG SportRSG SportSA aflosspan goue medalje kwyt ná toets vir verbode middelsDie Suid-Afrikaanse naelloper, Thando Dlodlo, is vir twee en ‘n half jaar uit atletiek geskors nadat hy positief vir oormatige testosteroon getoets het. Dlodlo se aflosspan is nou die goue medalje kwyt wat die span in Mei 2021 by die Wêreldatletiek Afloskampioenskap in Pole gewen het. Die monster wat die gebruik van verbode middels toon, is geneem by die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskap in April verlede jaar, kort voor die Olimpiese Spele in Tokio. Jody Hendricks praat hieroor met die bestuurder van die span, Danie Cornelius.2022-03-1216 minRSG SportRSG SportJohn-Lafnie de Jager oor Australiese OpeDie Australiese Ope het vanjaar vir baie drama gesorg, maar Ashley Barty het geskiedenis gemaak deur die eerste Australieser vrou in meer as 40 jaar te word om die toernooi te wen. Jody Hendricks het met John-Lafnie de Jager oor die toernooi gepraat.2022-01-2916 minRSG DokumentêrRSG DokumentêrDIE DIEP DONKER WEB deur Jody HendricksAlmal weet wat die wêreldwyeweb (www) is, maar baie min mense weet van die ander dele van die internet, soos die diepweb en die gevaarlike donkerweb. Jody Hendricks stel ondersoek in na die verskeie dele van die internet, en hoe dit jou privaatheid en veiligheid kan bedreig.2022-01-2727 minRSG SportRSG Sport2021 Tennis-hoogtepunteJody Hendricks kyk terug na die afgelope jaar se tennis-aksie.2022-01-0822 minRSG SportRSG Sport2021 Atletiek-hoogtepunteJody Hendricks kyk terug na die afgelope jaar se atletiek-aksie.2022-01-0807 minRSG SportRSG Sport2021 Landloop-hoogtepunteJody Hendricks kyk terug na die afgelope jaar se landloop-aksie.2022-01-0804 minRSG SportRSG SportHarold VersterDie voormalige uitvoerende hoof van die Cheetahs, Harold Verster, het amptelik afgetree. Hy was vir bykans 60 jaar by rugby in die Vrystaat betrokke. Hy het ‘n kort loopbaan as speler gehad weens beserings, maar dit was in die raadsaal waar hy hoogtes bereik het. Jody Hendricks praat met hom oor sy rugbyloopbaan.2021-11-2737 minRSG SportRSG SportFanie de VilliersVinnige Fanie De Villiers was in die laat jare 90 as een van die beste boulers beskou. Hy het 'n roemryke loopbaan gehad, en wie sal ooit sy 6/43 teen die Aussies in Melbourne vergeet. Hy het met Jody Hendricks oor sy loopbaan gepraat.2021-11-1333 minRSG SportRSG Sport1981 Springboktoer - 40 jaar laterDit is vanjaar 40 jaar sedert die Springbokke se omstrede toer na Nieu-Seeland in 1981. Jody Hendricks praat hieroor met die destydse kaptein, Wynand Classens.2021-10-2326 minRSG SportRSG SportCarina Horn se moeilike padDie voormalige Suid-Afrikaanse kampioen in die 100 m vir vroue, Carina Horn, het ‘n moeilike twee jaar agter die rug. Sy het in 2019 positief getoets vir ‘n verbode middel, en het die proses alleen aangepak om haar naam in ere te herstel. Sy het al die koste gedra en geen hulp van Atletiek Suid-Afrika ontvang nie. Sy het haar verhaal met Jody Hendricks gedeel.2021-10-0904 minRSG SportRSG SportKaapstad-fietstoerDie Suid-Afrikaanse fietsryer, Nolan Hoffman, het op Sondag 10 Oktober 2021 sy vierde Kaapstad-fietstoer gewen. Hoffman het in ‘n tyd van net meer as twee uur 37 minute skoonskip gemaak in die 43ste aanbieding van die wedren van 109 kilometer in die Moederstad. Die Kaapstad-fietstoer is die grootste van sy soort ter wêreld, en is vroeër vanjaar uitgestel weens Covid-19. In die vroue-afdeling het Kim Le Court eerste geëindig in ‘n tyd van twee uur en 12 minute. Dit is Le Court se tweede oorwinning in die wedren van 78 kilometer. Altesaam 18,000 fietsryers het deelgeneem. Jody Hendricks het 'n voorskou oor die Kaapstad-fietstoer gedoen...2021-10-0943 minNuuspodNuuspodRadioman nou ook sakemanJody Hendricks, die bekende radioman wat gereeld op RSG gehoor word, het  nou sy hand gewaag aan 'n familiebesigheid. Studio Market is 'n unieke  supermark in Milpark, Johannesburg wat hy saam met sy broer en suster  begin het. Ons vind bietjie meer uit van hierdie idee en wat die  beweegredes was om die besigheid te begin2021-08-3114 minRSG SportRSG SportSchalk Burger seniorDie voormalige Springbok, Schalk Burger senior, se boek JUST A MOMENT is onlangs bekendgestel. Jody Hendricks het met hom gepraat oor sy lewe as rugbyspeler, sakeman, wynboer en pa.2021-05-291h 17Marawa Sports WorldwideMarawa Sports WorldwideSABC Sport journalist - Jody HendricksMarawa Sport Worldwide is a weekly simulcast Sport radio show presented by Robert Marawa daily from 18h00 to 20h00 on Radio 2000 and Metro FM.2021-05-0609 minRSG SportRSG SportBoeta DippenaarBoeta Dippenaar het Suid-Afrika in een dag-, toets- en T20-krieket verteenwoordig. Deesdae is hy ‘n vlieënier. Jody Hendricks het met hom oor sy loopbaan en lewe gepraat.2021-04-1749 minRSG SportRSG SportTennis en Covid-19Vanjaar se Franse Ope tennistoernooi is met ‘n week uitgestel weens die coronaviruspandemie. Die Franse Tennisfederasie het aangekondig dat die toernooi nou op 30 Mei sal begin, en nie meer op 23 Mei nie. Die toernooi sal op 13 Junie eindig, twee weke voor Wimbledon na verwagting sal begin. Die Franse Ope is verlede jaar met vier maande uitgestel. Frankryk is tans in ‘n derde nasionale staat van inperking weens ‘n toename in Covid-19-gevalle. Jody Hendricks het met een van die land se topafrigters Stefan de Kock oor die implikasies hiervan gepraat.2021-04-1013 minRSG SportRSG SportAanlynplatform vir sportwerkerswww.ask4online.co.za is 'n nuwe aanlynplatform wat mense wat op alle vlakke van sport werk die geleendheid gee om deel te wees van 'n gemeenskap wat sport bevorder. Jody Hendricks praat hieroor met Jacques Faul.2021-04-1014 minRSG SportRSG SportJannie du PlessisDie Noord-Vrystaat is nie net bekend vir sy bydrae tot die landbousektor nie, maar ook vir die aantal profesionele rugbyspelers en spesifiek Springbokspelers wat die streek al opgelewer het. Twee van die bekendstes is sekerlik die Du Plessis-broers, Bismarck en Jannie. Jody Hendricks het met dr. Jannie du Plessis gepraat oor sy rugby- en boerderyloopbaan.2021-04-1016 minRSG SportRSG SportCorné KrigeMin Suid-Afrikaanse rugbyspelers het soveel reaksie by ondersteuners én opponente uitgelok as Corné Krige. As rugbyspeler was hy dikwels briljant, soms omstrede, maar altyd toegewyd. Hy het elke wedstryd passievol en met moed aangepak, en die leiding geneem. In sy loopbaan as speler en spankaptein tydens Suid-Afrikaanse rugby se mees onstuimige jare, het hy oorwinnings én nederlae gesmaak. Hy vertel vir Jody Hendricks van sy ervarings by Westelike Provinsie, die beserings wat hom geteister het, sy kapteinskap van die Springbokke en sy betrokkenheid by Engelse klubrugby. Hy praat openhartig oor omstrede onderwerpe soos die rassekwessie in SA rugby en die pol...2021-03-1342 min#justjodychats#justjodychats#justjodychats to Gareth Duncan CEO of GD IndustriesGareth Duncan is a former journalist now taking the entrepreneurship game by storm. he is involved in various projects, like fashion, craft beer and business consulting. 2021-03-0218 minRSG SportRSG SportErrol TobiasDis vanjaar 40 jaar sedert Errol Tobias die eerste swart Springbokspeler geword het. Hy het in Mei 1981 op binnesenter sy buiging in die groen-en-goud teen Ierland gemaak. Jody Hendricks praat met hom oor sy loopbaan.2021-02-271h 05RSG SportRSG SportSchalk BurgerGroot Schalk Burger het in ses toetse vir die Springbokke gespeel. Jody Hendricks het met hom oor sy loopbaan gepraat.2021-02-2049 min#justjodychats#justjodychats#justjodychats to Sports agent Shafiek MoutonIn season 2 of #justsjodychats the focus will be on entrepreneurship. In episode 1 of season 2 Jody chats to sports agent and journalist Shafiek Mouton about the challenges in running his agency, F7 Sports management.  2021-02-1518 minRSG SportRSG SportKobus WieseOp 125 kg was Kobus Wiese een van die staatmakers in die Bokspan wat die 1995 Rugby Wêreldbeker gewen het. Hy was nog nooit aan die verloorkant as hy in die begin vyf vir die Bokke was nie. Jody Hendricks vra hom uit oor sy lewe en loopbaan.2021-02-1340 minRSG SportRSG SportRuben van HeerdenRuben van Heerden word as een van die land se belowendste rugbysplelers beskou, en is een van die Haaie se beste spelers in vanjaar se Curriebekertoernooi. Jody Hendricks praat met hom oor sy loopbaan, die impak wat Covid-19 op sy span gehad het, en die geleenthede vir spelers vandat ‘n Amerikaanse maatskapy die mederheidsaandeel in die Haaie-unie besit.2021-01-1612 minRSG SportRSG SportHeyneke MeyerDie voormalige Springbokafrigter Heyneke Meyer, wat van 2008 tot 2012 die nasionale span afgerig het, het met Jody Hendricks oor sy loopbaan en nuwe boek gepraat.2020-12-1957 minRSG SportRSG SportAtletiek in 2020Soos met ander sportsoorte het Covid-19 ook 'n groot impak op atletiek gehad. Jody Hendricks kyk terug na alles vanjaar op én van die baan af gebeur het. Hy praat met een van die land se top atlete wat Covid-19 opgedoen het, en hoor by Wayde van Niekerk hoe die uitstel van die Olimpiese Spele sy jaar en herstelproses beïnvloed het. Een van die land te top atletiekafrigters vertel ook hoekom hy glo dat Caster Semenya deur die Internasionale Ateletiekfederasie geteiken word.2020-12-0516 minRSG SportRSG SportMoaner van HeerdenJohannes Lodewikus (Moaner) van Heerden is 'n voormalige internasionale speler van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Hy het as slot gespeel. Sy seun, Wikus van Heerden, is ook 'n Suid-Afrikaanse internasionale speler wat vir Saracens in die Guinness Premiership gespeel het voordat hy in 2012 uitgetree het. Jody Hendricks het Moaner oor sy loopbaan gepraat.2020-11-2125 minRSG SportRSG SportDorette BardenhorstDorette Bardenhorst het verlede jaar die pos as afrigter van die nasionale netbalspan by Norma Plummer oorgeneem. Jody Hendricks gesels met haar oor die nasionale liga, die uitdagings van Covid-19 en haar planne vir die Proteas.2020-10-3131 minRSG SportRSG SportSuperrugby 25 Jaar - Derick HougaardDie plaaslike Superrugby-reeks is tans aan die gang, en vanjaar sal die laaste keer wees wat Suid-Afrikaanse spanne hieraan deelneem. Na 25 jaar van Superrugby sal die Bulls, Lions, Stormers en Sharks van 2021 af aan die PRO16-toernooi deelneem. In hierdie reeks kyk Jody Hendricks kyk terug na 25 jaar van Superrugby. In die eerste aflewering praat hy met Derick Hougaard oor sy superrugby-loopbaan. Hougaard was in 2007 deel van die Bulls-span wat die eerste Suid-Afrikaanse span geword het om die toernooi te wen.2020-10-1733 minRSG SportRSG SportJohan KleingeldJohan Kleingeld is 'n Suid-Afrikaanse pluimbalspeler. Hy was in 1998 en 2004 die mandsdubbelspelkampioen by die Afrika-kampioenskap. Jody Hendricks praat met hom oor sy loopbaan nuwe boek.2020-10-1020 minRSG SportRSG SportWat gaan aan by Krieket SA?Krieket Suid-Afrika, die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en die Olimpiese Komitee het blykbaar 'n dooiepunt bereik oor KSA se forensiese ouditverslag. SASKOK is van mening dat die werk van 'n onafhanklike taakspan wat die probleme in krieket moet ondersoek, belemmer sal word as hulle nie volledige toegang tot die verslag het nie. KSA sê hy kan nie die volledige verslag beskikbaar stel nie weens die moontlikheid van aanspreeklikheid. Jody Hendricks praat hieroor met Tinus van Staden, sportskrywer by Netwerk24.2020-10-1028 minRSG SportRSG SportHarold VersterHarold Verster vertlaat sy pos as bestuurshoof van die Cheetahs Rugbyunie aan die einde van September. Hy was langer as 50 jaar betrokke by die unie as speler en in verskeie poste in die raadsaal. Jody Hendricks praat met hom oor sy loopbaan in sport.2020-09-1920 minRSG SportRSG SportCaster SemenyaDie Olimpiese 800-meter-kampioen, Caster Semenya, sê sy sal nie toelaat dat Wêreld Atletiek haar weerhou van wie sy is nie. Sy het toegegee dat sy teleurgesteld is nadat 'n Switserse federale tribunaal haar appèl teen 'n arbitrasiehof se beslissing verwerp het. Die saak het gehandel oor Wêreld Atletiek se bepaling dat vroue-atlete met 'n natuurlike hoë testosteroonvlak, medikasie moet neem om dit te verlaag. Semenya het vroeër gesê sy sal nie medikasie neem nie. Sy het verlede jaar die tribunaal genader nadat die arbitrasiehof bevind het dat Wêreld Atletiek se regulasies nodig is vir vroue-atlete met vers...2020-09-1219 min#justjodychats#justjodychats#justjodychats met Jana MarxIn  episode 13 van #justjodychats praat ek met Jana Marx oor die Krugersdorp-moordsaak wat sy sedert  Mei 2018 in die hooggeregshof in Johannesburg begin dek het  vir Netwerk24, asook die Afrikaanse koerante Beeld, Die Burger en Volksblad. Haar boek "Afspraak met moord" oor die saak het onlangs verskyn. 2020-08-1109 min#justjodychats#justjodychats#justjodychats to radio legend Lee DownsWant to learn more about the radio industry? Here's my #justjodychats episode with radio legend Lee Downs about the RadioPros workshop taking place in Sept. If you are interested send an email to training@radiopros.co.za Natano Brache Clarence Ford and Aden Thomas will be some of the speakers. Registration opens today. 2020-08-0512 min#justjodychats#justjodychats#justjodychats to Olympian Alyssa ConleyIn episode 12 of #justjodychats 2016 Olympian Alyssa Conley  chats about her career, making the transition from sprinter to rugby player and also being in quarantine after a trip to Zimbabwe. #rugby #sport #Olympics #covid19 #coronavirus2020-08-0510 min#justjodychats#justjodychats#justjodychats to activist Melene RossouwLawyer, JCI Global Award Winner, Social Entrepreneur & Human Rights Activist Melene Rossouw gave her views on gender based violence in South Africa 2020-07-3122 min#justjodychats#justjodychats#justjodychats episode 10 with Xola NtshingaSeasoned sports broadcaster Xola Ntshinga chats to justjody about his career and also pays tribute to  Kaunda ntunja.2020-07-3020 min#justjodychats#justjodychats#justjodychats met Reuben RiffelRestauranteienaars is ontevrede oor huidige inperkingsregulasies wat dit bykans onmoontlik maak vir hulle om nie verliese te ly nie. Hoekom was dit belangrik vir julle om standpunt in te neem en Wat is die gespreke wat in die bedryf aangaan oor die impak wat die lockdown  op julle het?2020-07-3010 min#justjodychats#justjodychats#Justjodychats episode 2 with Rudy PaigeJody chats to former Springbok Rudy Paige about playing for the Sunwolves, his International career and being a father.2020-07-3013 min#justjodychats#justjodychats#justjody chats episode 1 with Damian WillemseIn die eerste van 'n reeks #justjodychats praat Jody Hendricks met die Springbok Damian Willemse2020-07-3017 minBut kaantie: die Ivor Price showBut kaantie: die Ivor Price showWant soms is 'n dag in SA soos 1 000 jaar...In dié episode van “But kaantie: die Ivor Price show”… Die predikant Ivor Swartz praat oor sy nuwe boek, “Die verlore seun vannie Gaatjie”, en sy verskyning dié week op “Ivor en die verskilmakers”, ’n VIA-televisieprogram. Spoegwolf se Danie du Toits poeg vuur oor die hel waarin restaurante hulle tans bevind. Die bekende akteurs Solomon Cupido en Bradley Olivier praat oor “Spacekriek en Dakskroef” wat die land laat gons…En ’n Vrystaatse leerder sy hoed af vir die regering wat skole weens die covid-19 gesluit het. Op die politieke front bring Ryland Fisher en Jan-Jan Joubert hulde aan die struggle-veteraan Andrew Mlangeni, en Jody H...2020-07-2600 minNuuspodNuuspodNuusbril 26 Julie met Jody Hendricks en Christo van der RheedeIn die uitgawe van Nuusbril bespreek Christo van der Rheede en Jody Hendricks BLM, Plaasaanvalle, korrupsie, die sluiting van skole. 2020-07-2644 minNuuspodNuuspodJustJody maak sy verjaardag 'n fees vir minderbevoorregtesDie radioman Jody Hendricks verjaar op 22 Junie. In pleks can geskenke, soek hy bydraes vir minderbevoorregtes.2020-06-1502 minRSG SportRSG SportPieter HendricksOp Maandag 25 Mei 2020 is dit 25 jaar sedert die Springbokke op die veld gedraf het in die openingswedstryd van die Rugby Wêreldbeker in Suid-Afrika. Jody Hendricks praat met Pieter Hendricks oor daardie wedtsryd en sy rugbyloopbaan.2020-05-2357 minRSG DokumentêrRSG Dokumentêr'N BESOEK AAN DIE BARBERSHOP deur Jody HendricksDie eerste Legends Barbershop het in 2011 oopgemaak, maar na verskeie terugslae het die eienaar, Sheldon Tatchell, eers in 2014 regtig begin vordering maak met sy idee vir 'n unieke barbierwinkel in Suid Afrika. Jody Hendricks volg Sheldon se reis van een winkel in Eldorado Park tot vandag waar hy meer as 15 winkels dwarsoor die land het.2020-03-1925 minMarawa Sports WorldwideMarawa Sports WorldwideWe are joined in studio by SABC Rugby analyst Jody HendricksMarawa Sport Worldwide is a weekly simulcast Sport radio show presented by Robert Marawa daily from 18h00 to 20h00 on Radio 2000 and Metro FM.2019-10-0821 minMarawa Sports WorldwideMarawa Sports WorldwideWe are joined in studio by Jody Hendricks to discuss the Springboks victory against ItalyMarawa Sport Worldwide is a weekly simulcast Sport radio show presented by Robert Marawa daily from 18h00 to 20h00 on Radio 2000 and Metro FM.2019-10-0412 minMarawa Sports WorldwideMarawa Sports WorldwideWe chat to RSG Rugby analyst Jody HendricksMarawa Sport Worldwide is a weekly simulcast Sport radio show presented by Robert Marawa daily from 18h00 to 20h00 on Radio 2000 and Metro FM.2019-09-1222 minRSG DokumentêrRSG DokumentêrDIE VERLORE SPRINGBOK deur Jody HendricksDie Shields-familie van die Strand het geen bekendstelling in rugbykringe nodig nie. Daar is ses broers wat almal rugby gespeel het. Dit was veral die jongste broer, Hennie, wat plaaslik en internasionaal presteer het. Hy was die eerste Bruin speler wat vir die WP uitgedraf het, maar die Springbokspan was hom nooit beskore nie. Hennie het deesdae amper niks met rugby te doen nie. Hy vertel vir Jody Hendricks van sy loopbaan, die droom om die gesogte groen-en –goud-trui oor sy kop te trek, en die politiek wat destyds 'n groot rol in sy loopbaan gespeel het.2019-08-2227 minMarawa Sports WorldwideMarawa Sports WorldwideTHE ROOM DIVIDERS with Thando Manana, Jody Hendricks and Pablo UruyayiMarawa Sport Worldwide is a weekly simulcast Sport radio show presented by Robert Marawa daily from 18h00 to 20h00 on Radio 2000 and Metro FM.2019-07-3056 minRSG DokumentêrRSG DokumentêrVAN EEKHORING TOT SPRINGBOK deur Jody HendricksOp 18 Augustus 2018 maak Damian Willemse sy debuut vir die Springbokke. Sodoende word hy ook die eerste Springbok wat Somerset-Wes Metodiste Primêre Skool opgelewer het. Jody Hendricks kyk Damien se pad tot by die groen en goud.2019-02-2827 minGlobal ReconGlobal ReconGRP 121-Voodoo Medics: Australian Special Forces Medics in AfghanistanOn for this week’s podcast is Australian Journalist Kristin Shorten, and Australian Special Forces Medic veteran Jody Tieche. Shorten produced and published a documentary in conjunction with the Daily Telegraph called Voodoo Medics. This documentary chronicles the experiences of Australian Special Forces medics in Afghanistan in a very vivid and real way. We discussed Tactical Casualty Combat Care (TCCC), the process of creating the documentary, and Jody shared some of his experiences in combat. Enjoy. 0:00- into 5:10- Kristin Shorten Australian journalist and wife to a former Australian Special Forces Commando 14:56-Jody Tieche a Special Forces Medic or “Kilo” Here i...2018-11-221h 00RSG DokumentêrRSG DokumentêrWITBOORDJIEBOKS deur Jody HendricksWitboortjieboks is 'n nuwe fiksheidsuitdaging wat deur duisende Suid-Afrikaners beoefen word. Dit gee Jan en San Alleman die kans om ná 'n lang dag by die werk, van hulle frustrasies ontslae te raak. Van hulle klim selfs in die kryt en veg teen mekaar. Jody Hendricks het by 'n paar van die boksgimnasiums in Gauteng gaan inloer om meer hieroor uit te vind.2018-02-0822 minMedia@SAfmMedia@SAfmThe JustJody websiteGUEST (Phone): Jody Hendricks2017-07-0208 min