Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Johan Van Der Westhuizen

Shows

Ons en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwys 20 Julie 2025Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, 'n onderwyskundige en onderwyskonsultant, oor die belangrikheid van opvoeder- en personeelwelstand. In ’n tyd waar onderwysers toenemend gebuk gaan onder druk, uitbranding en emosionele uitputting, vra ons: Hoe gaan dit werklik met ons onderwysers?2025-07-2020 minPerspektiefPerspektiefKerswense op KersdagJannie Pelser en gaste, Prof Wannie Carstens, Johannes Froneman, Dr Johan PIenaar en Past Danie van der Westhuizen deel 'Kers-gedagtes Perspektief2024-12-2544 minDriesestigDriesestigRobey Leibrandt en Richard van der Westhuizen se paDie veelbesproke Tweede Wêreldoorlog-spioen van die Ossewabrandwag, Robey Leibrandt, het as bokser by die Berlyn Olimpiese Spele tot in die halfeindronde gevorder. Toe die oorlog kort daarna uitbreek, was daar verdeeldheid onder Suid-Afrikaners. Veg jy saam met Duitsland of Engeland?. Die regering was pro-Brittanje, en dit het daartoe gelei dat Leibrandt, as Nazi-ondersteuner die doodstraf opgelê is. Hy het die galgtou vrygespring toe die oorlog verby is, en ‘n slaghuis op Springbok bedryf. Hier het hy met die sanger, Richard van der Westhuizen, se pa vriende geraak. Hy vertel vir Johan Rademan hoe hy Leibrandt onthou.2024-11-2107 minOns en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwys 13 Oktober 2024Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, oud-skoolhoof en onderwyskonsultant, oor hoe om ‘n skool waarin alles vlot verloop en wat goed presteer, na die volgende vlak van uitnemendheid te neem.2024-10-1322 minThis Wild Life Conservation PodcastThis Wild Life Conservation PodcastOn expedition with The Great Spine of Africa Project & Johan van der WesthuizenOn this episode, we’re diving into the extraordinary Great Spine of Africa project, a daring set of expeditions under The Wilderness Project, founded by Dr. Steve Boyes. Our special guest is Johan van der Westhuizen, a private pilot, expedition manager, and researcher who takes us behind the scenes of life on expedition. From dodging hippos to navigating some of Africa's most remote landscapes, and even the occasional (and temporary!) loss of team members. The Great Spine of Africa project is focused on protecting, researching, and exploring over 1.2 million square kilometres of African wilderness, with a particular emp...2024-09-0337 minRadioteaterRadioteaterO, DIE DONKIE deur Pietman GeldenhuysDie Pauw-tweeling (Jacques Bessinger en DeKlerk Oelofse) erf ’n plaas. Die padstal-duo (Richard van der Westhuizen en Anrich Herbst) vorm ‘n teenpool van blootstellings met die tweeling wat nie weet waar die klok se klepel hang nie. Rolanda Marais is die prokureur van die stad, wat die plaas toeken aan die metro-tweeling. Miché van Wyk is die barmhartige samaritaan op die platteland, met ‘n ondeundheid in haar. Die regisseur is Johan Rademan.2024-06-2745 minOns en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwys 2 Junie 2024Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, 'n onderwyskonsultant en oud-skoolhoof,  oor die skoolhoof as ‘n rolmodel. Daar is 'n algemene verwagting by mense dat skoolhoofde rolmodelle behoort te wees, maar wat behels dit in praktiese terme?2024-06-0218 min#GROOTtrauma#GROOTtraumaGroot Trauma - 22 MeiOns gesels met Wes van der Westhuizen en Johan Fourie , kenners op die gebied van Forensiese ondersoeke en motor ongelukke.2024-05-2239 minRadioteaterRadioteaterPLASTON: DNS-KIND deur PG du PlessisPlaston (Grieks vir ‘hy wat gemaak is’) is ‘n 19-jarige, beeldskone jong man wat kunsmatig deur wetenskaplikes geskep is. Hy kom op die afgeleë dorpie, Aardendal, aan waar hy in die gemeenskap geïntegreer word, en terselfdertyd fyn dopgehou word. Hy ontmoet vir die eerste keer ander mense, soos die dorpsidioot, die mooi jong meisie, Kotie, en die predikant Genopen. Plaston is 'n wese in wie daar geen kwaad is nie, maar wat juis 'n diep begeerte het om mens te word, pyn en liefde te ervaar, en probeer om bo sy programmatiese self uit te styg. 'n Professor en sy pe...2024-05-161h 06Ons en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwys 11 Februarie 2024Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, oudskoolhoof en onderwyskonsultant, oor die verhouding tussen die beheerliggaam en die skoolhoof. Hoe kan skole hierdie verhouding ten beste onderhou om die skool en die gemeenskap te dien.2024-02-1125 minOns en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwys 14 Januarie 2024Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met Jannie van der Westhuizen, oud-skoolhoof en onderwyskonsultant, oor tipiese begin van die jaar dinge wat skoolhoofde moet hanteer en ook hoe om die onderwyspersoneel te motiveer vir die jaar wat voorlê.2024-01-1425 minRSG LandbouRSG LandbouRSG Landbou 4 Januarie 2024Reën het die afgelope paar weke in verskeie dele van Suid-Afrika voorgekom. Is die hoeveelheid buitegewoon en hoe lyk vooruitsigte? Ons hoor van Johan van den Berg. RSG Landbou het verlede jaar ‘n luisteraarsvraag ontvang oor die verskil tussen die verbruikersprys en produsenteprys van makadamia-neute. Ons het by Pieter van der Westhuizen van die Suid-Afrikaanse Makadamiaverwerkersforum gaan aanklop. Ons luister weer na die gesprek.2024-01-0420 minOns en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwys 3 Desember 2023Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met Jannie van der Westhuizen oor  al die dinge wat aan die einde van die skooljaar afgehandel moet word voordat die skool sluit vir die somervakansie.2023-12-0320 minOns en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwys 26 November 2023Johan van Lill praat met prof. Christo van der Westhuizen, verbonde aan die Departement Opvoedkunde aan die Universiteit van Johannesburg, oor die gebruik van mikrolesse vir die opleiding van STEM-onderwysers in 'n virtuele realiteitsklaskamer.2023-11-2624 minRSG LandbouRSG LandbouRSG Landbou 23 November 2023Die eerste diere se stamboek is reeds in 1905 neergeskryf. Dit was die begin van SA Stamboek. Dr. Japie van der Westhuizen se termyn as hoofbestuurder staan nou einde se kant toe, en ons gesels met hom oor sy rol en hoe die organisasie gegroei het. Ons kuier ook by Kenton-on-Sea se veeartspraktyk. Dr. Marette Dreyer gesels oor die opleiding van die veeartsverpleegster. Ons kyk saam met Johan van den Berg na die weervooruitsigte, en Chris Derksen is soos altyd op sy pos met vleispryse.2023-11-2323 minRSG LandbouRSG LandbouRSG Landbou 20 November 2023Dr. Japie van der Westhuizen van SA Stamboek beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor die minderwaardige rol wat die vroulike dier by die telingsproses speel. Die BKB Groep het die afgelope jaar ‘n hele paar strategiese besluite geneem. Ons kyk saam met Johan Stumpf terug na die jaar, en hoor waarop hulle in 2024 wil fokus. Gerrie Wiese van Linsay Africa praat oor die belangrikste uitdagings by waterhulpbronbestuur, en watter oplossings tegnologie kan bied.2023-11-2024 minOns en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwys 19 November 2023Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, oudskoolhoof en onderwyskonsultant, oor hoe onderwysleiers ouerverwagtinge kan bestuur. Hoe kan die verhouding tussen die ouers en die skool gesond en konstruktief bestuur word?2023-11-1925 minOns en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwys 15 Oktober 2023Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, oudskoolhoof en onderwyskonsultant, oor kommunikasie en onderwysleierskap. Hoe kan onderwysleiers suksesvol kommunikeer sodat dinge glad kan verloop in die skool en skoolgemeenskap?2023-10-1522 minOns en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwys 10 September 2023Johan van Lill praat met onderwyskundige Jannie van der Westhuizen oor wat die kernopdrag van skole is, en waarmee hulle besig behoort te wees.2023-09-1020 minOns en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwys 9 Julie 2023Johan van Lill praat met oud-skoolhoof en onderwyskonsultant, Jannie van der Westhuizen, oor die uitdagings wat onderwysleiers tans in die gesig staar. Hoe kan skole hierdie oorkom?2023-07-0922 minReis sonder grenseReis sonder grenseRichard van der Westhuizen se groot liefde vir die seeRichard van der Westhuizen het ‘n groot liefde vir die see. Johan Rademan het met hom oor die waarde van die see gesels, en hoor toe dat Richard jare gelede ‘n lied oor die see geskryf het.2022-08-1304 minCargo Rant PodcastCargo Rant PodcastFruit Export Quality Assurance in Africa: Challenges and Solutions - Johan Van Der WesthuizenOur guest this week is a fruit industry veteran with over 25 years of experience as a fresh produce expert. Johan spent several years as Technical Training and Development Manager at the South African Perishables Product Export Control Board (PPECB) and would later become the Fresh Produce Operations Manager at SGS.Johan currently develops e-learning materials and engages as an independent trainer in the African fruit industry.To reach Johan, use the below details:Whatsapp: 0027 71 686 9701Email: johan@coursebubble.co.uk2021-08-1422 minFrontline Church South AfricaFrontline Church South AfricaIts High TimeIt's high time, a challenging word by Pastor Johan Van Der Westhuizen2021-06-0241 minThe Rugbee Buzz from Aitch & Aitch BeeThe Rugbee Buzz from Aitch & Aitch BeePete Glanville - Gloucester v Northern Transvaal 1995Former Gloucester back row forward Pete Glanville chats to Mark about a game against touring side Northern Transvaal just a few months before the amateur era ended. We chat about the "amateur" build up, the Gloucester team of that day and the famous names that appeared for the visitors such as Joost Van Der Westhuizen, Ruben Kruger and a certain Johan Ackermann! Pete also talks about how the game was impacted pre-TMO and also the struggles for professional rugby players who are forced to quit the game early. In other highlights, Pete tells us about how his company Water...2020-10-0840 minFrontline Church South AfricaFrontline Church South AfricaFilled With The SpiritThis Sunday at Frontline Church, we had the privilege to receive such a timely Word on being "Filled with The Spirit" by Pastor Johan van der Westhuizen.2020-06-3031 minOns en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwys 31 Mei 2020Johan van Lill praat met dr. Roxanne Bailey, dr. Marisa Verster en prof. Christo van der Westhuizen van die Eenheid vir Selfgerigte Leer by die Noordwes-Universiteit oor hoe mens die isolasie uit leer by die huis kan haal en hoe om groepwerk en samewerking tussen leerders te bevorder. Hulle gee raad oor hoe jy die kurrikulum kan voltooi met die beperkte tyd wat daar is. Daar word ook gekyk na die effektiwiteit van aanlyn-leer.2020-05-3121 minLockdown live with Dewald KirstenLockdown live with Dewald KirstenLockdown Live with Jono ShalesToday I chat with another legend, Jono Shales. Not just is Jono a nice guy, he is a hardcore fisherman and hard worker. We really don't talk any fishing in this one, we talk about the Journey Jono has been on to be where he is today and what he has done and how much hard work it takes to succeed.  Come and join us, its another one of those inspiring ones, and if Johan Van der Westhuizen sees this, send me a mail.2020-04-291h 18Ons en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwysJohan van Lill praat met prof. Christo van der Westhuizen en Dorothy Loubser oor vervlegde leer. Dit is die mengsel tussen leer wat in 'n klaskamer gebeur en leer wat buite die klaskamer, gewoonlik aanlyn, gebeur. In Engels staan dit bekend as blended learning.2019-01-2622 minGroeipyneGroeipyneGroeipyneJohan van Lill praat met prof. Gert van der Westhuizen, Marlene le Roux en Fatima Allie oor kulturele geletterdheid, en hoe om dit by jou kinders te ontwikkel.2018-12-2025 minOns en die OnderwysOns en die OnderwysOns en die onderwysJohan van Lill praat met prof. Christo van der Westhuizen van die Noordwes-Universiteit, en Arno Blom, onderwyser by die Hoër Jongenskool in die Paarl, oor die uitdagings wat Geografie-onderwysers in die klaskamer ervaar.2018-05-1321 minReis sonder grenseReis sonder grenseReis sonder grenseJohan Rademan het tydens die RSG Oppiwater Kunstefees 2016 by Wallvisbaai aan wal gegaan en die naburige Swakopmund besoek. Wessie van der Westhuizen vertel van die Strandhotel-konsep. Stephan Cook, 'n Duitse mini-bierbrouer, vertel van hierdie kunsvorm en Paulus Filipus soek 'n pasmaatgereg vir 'n eksotiese boetiekstylbier.2016-05-2114 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitUITTREDENDE REGTER JOHAN VAN DER WESTHUIZEN PRAAT OOR SY LEWERegter Johan van der Westhuizen lê die tuig neer na twaalf jaar as konstitusionele regter. Van der Westhuizen, wat ook verantwoordelik was vir die stigting van Tukkies se Sentrum vir Menseregte in 1986, het aan Anita Visser gesê wat hy van die onafhanklikheid van die Suid-Afrikaanse regstelsel dink...2016-02-0507 minOld Peachtree Presbyterian Church Audio SermonsOld Peachtree Presbyterian Church Audio SermonsWhite unto Harvest (Matthew 9:35 - 38)As part of our annual Missions Conference Johan van der Westhuizen delivered this message regarding missions.2007-10-2137 min