podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Leon Strydom
Shows
Taaldinge
Taaldinge 14 September 2025
Rolprentkenner Leon van Nierop vertel vir Ina Strydom wanneer vloek of kru taal in onder meer rolprente aanvaarbaar is. Hy praat oor geloofwaardigheid en konteks, en ook oor wanneer die gebruik van vloekwoorde onvanpas is of gewoon dui op ‘n lui skrywer. Hulle praat na aanleiding van die nuwe Afrikaanse rolprent MY F*K MARELIZE!
2025-09-14
24 min
Taaldinge
Taaldinge 9 Oktober 2022
‘n Nuwe Afrikaanse boek oor filmontleding, en met Afrikaanse filmterme, verskyn binnekort. Dit is veral gemik op senior hoërskoolleerlinge, maar is ook geskik vir onderwysers en ander belangstellendes. Leon van Nierop het vir Ina Strydom vertel hoe hulle te werk gegaan het met die terminologielys, en hoe die boek bydra tot die ontwikkeling van die Afrikaanse filmbedryf.
2022-10-09
21 min
Skrywers en Boeke
Skrywers en boeke 27 April 2022
Ilse Salzwedel gesels met Jeanette Stals oor haar jongste spanningsroman, BLOEDBANDE.Die wenners van die Akademie vir Wetenskap en Kuns se letterkundige pryse, asook die UJ-pryse, is onlangs aangekondig. Leon van Nierop en Ina Strydom vertel meer van die nuwe RSG-middagvervolgverhaal, HET VAN VERLANGEKRAAL, wat op ‘n roman uit 1960 gebasseer is. Wil jy ‘n radiodrama skryf? In vanaand se slypklas kan jy meer leer van die radiodrama as genre, en hoe jy klank daarin kan gebruik. Johan Myburg vertel van ‘n nuwe letterkundeprys vir skrywers van Afrika, die nuwe Gabriel Garcia Marquez-biblioteek in Barcelona, en vanjaar se wêreldboekehoofstad, Guadalajara in Meks...
2022-04-27
52 min
MineWarp
S1E057 Digital Twins & Triplets: The Future of Asset Supervision with Tony Milton & Leon Cosgrove
What exactly is a true digital twin, and how can it function as a digital supervisor in asset-intensive industries? How can you ensure that both people and equipment are in the right place at the right time? Join Tony Milton and Leon Cosgrove as they share their insights on these questions and explore the emerging concept of the digital triplet.
2022-01-13
34 min
Taaldinge
Taaldinge 17 Januarie 2021
Wat is ‘n tesourus, waarvoor word dit gebruik en deur wie? Ina Strydom praat met die mederedakteur van die hersiene Tesourus van Afrikaans, Leon de Stadler, oor die hersiening van die woordeboek, en veranderings wat aangebring is.
2021-01-17
17 min
MineWarp
S1E036 Mining in a Post-COVID World & the Value of Geologists – with Leon Cosgrove (MineRP)
Empie chats with Leon Cosgrove, General Manager for MineRP in Australasia, about the evolving role of geologists and the broader impact of COVID-19 on the mining industry. With just over a year at MineRP, Leon brings fresh perspective on how the pandemic has reshaped priorities—and why geologists remain a critical part of the value chain.Sit back, relax, and enjoy the conversation!
2020-11-03
26 min
Radioteater
KOELKOP deur Leon van Nierop
'n Gesin word gedwing om vir 'n naweek in 'n afgeleë plaashuis deur te bring. Daar is geen internet- of selfoonontvangs nie. En die sosiale-media-verslaafde seun, Chase, kry onttrekkingsimptome en begin ineenstort. Dit gebeur kort nadat sy beste vriend selfdood gepleeg het nadat hy te lank aan die internet verslaaf was en skielik daarsonder moes leef. Nou moet 'n gesin 'n naweek oorleef, waarin hulle liefde vir mekaar tot die uiterste getoets sal word met 'n seun wat paniekaanvalle begin kry. Hulle leer van voor af hoe sterk 'n gesin se liefde vir mekaar moet wees om hierdie eietydse uitdaging t...
2019-11-14
1h 00
MAKING UX WORK: The Joe Natoli Podcast
Job Searches, Design Obsessions and a Dog Named Process: Leon Strydom
Hailing from the UK, my guest Leon Strydom has been working in and on the web since 2008, splitting his time between visual design and front-end development, while frequently turning his talents to print-based design work as well.While Leon is somewhat new to UX and is currently looking for a job, it becomes obvious pretty quickly that he's a natural. He has drive, dedication and a near-obsessive attention to process that's essential to delivering positive UX.There's no doubt in my mind that Leon would be a valuable asset to any organization, and...
2017-12-11
53 min