Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Lewe Met Ritme

Shows

Die Wêreld aan jou VoeteDie Wêreld aan jou VoeteReisstories uit Indië — Deel 1In hierdie twee-deel episode gesels ons met Lize-Mari Jacobs oor haar agt maande lange avontuur in Gurugram, Indië. Voor ons in die reisbesonderhede duik, neem Lize-Mari ons op haar persoonlike reis om die ritme van hierdie kleurvolle land vas te vang. Sy deel haar ervaring met yoga filosofie in die land waar dit gebore is, en hoe hierdie antieke wysheid haar lewe verander het. Ons bespreek ook die fynere punte van werk en hoe bande met kollegas vir haar uitnodigings na vier troues verseker het! Kultuurskokke soos ‘Delhi Belly’ mag dalk onvermydelik wees, maar Indië...2025-07-181h 00KLETSKLETSThe Relocated South African: Emigrasie sonder filtersIn hierdie week se KLETS vat ons ’n draai verby die grens saam met Jan Hugo, aanbieder van die potgooi The Relocated South African. Jan het in Oktober 2020 saam met sy vrou na Portugal geëmigreer, in die middel van ’n pandemie, en hy deel met ons wat dit regtig beteken om jou lewe op te pak, jou huis agter te laat, en ’n nuwe toekoms te bou. Wat beteken dit om jou land te los? Nie net jou huis of jou straat nie – maar jou taal, jou mense, en die ritme van alles wat bekend is? Ons...2025-07-161h 09FluentFiction - AfrikaansFluentFiction - AfrikaansFinding Harmony at Kirstenbosch: A Yoga Tale of ConnectionFluent Fiction - Afrikaans: Finding Harmony at Kirstenbosch: A Yoga Tale of Connection Find the full episode transcript, vocabulary words, and more:fluentfiction.com/af/episode/2025-05-03-22-34-02-af Story Transcript:Af: Die koel herfsbries waai deur die boomtoppe van Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine.En: The cool autumn breeze blows through the treetops of the Kirstenbosch National Botanical Gardens.Af: Die blare roes op die grond met 'n sagte geknetter.En: The leaves rustle on the ground with a soft crackle.Af: Johan...2025-05-0415 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagEn So Gaan Die Lewe Op die Ou Trant VoortLukas 2:40 Die Kindjie het gegroei en sterk geword, en Hy was vol wysheid, en die genade van God was op Hom. Binnekort sal Kersfees vergete wees, daardie sterretjies en rendiere op die kalender sal vervaag. Ons sal maar net almal aangaan met die lewe. Maar wat dan?Nege-en-negentig persent van die lewe – joune en myne – gaan oor ‘vasbyt en voortbeur.’ Vir die meeste van ons is dit 'n konstante ritme van 'n vyf-dag werksweek en 'n twee-dag-lange naweek. Die roetine word later vir ons ure en ure se harde werk met sulke stukkies rus tusse...2023-12-2702 minLig en Lewe Sentrum SERMON PODCASTLig en Lewe Sentrum SERMON PODCASTHet jy Jou SING verloor?Wanneer ons verlief is dan sing ons onwillekeurig. Die liefde in ons maak dat ons hartsnare soos 'n harp begin speel en ons die ritme van liefde begin ervaar. God is veronderstel om ons eerste liefde te wees, maar hoeveel keer verloor ons daardie gevoel van sing wanneer ons die geleentheid het om Hom liefde te gee. Is jy regtig nog lief en verlief op God?2023-08-061h 14God se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagDis Regtig Baie Eenvoudig1 Petrus 4:8 Die belangrikste van alles is dat julle mekaar onselfsugtig moet liefhê. Sulke liefde maak baie sondes toe. (NLV) Het jy al opgelet hoe moeilik mense kan wees? Ek bedoel, regtig, regtig moeilik. Soms irriteer hulle ons. Ander kere is dit baie erger. Maar sê my, hoe gereeld gaan ons uit ons pad om aan daardie moeilike mense 'n bietjie vriendelikheid, 'n bietjie liefde te bewys, hm? Baie van ons, ek inkluis, is geneig om die lewe teen honderd kilometer per uur te leef. Natuurlik is nie almal so nie. Maar self...2023-06-0603 minDoxa Deo Bloemfontein NorthDoxa Deo Bloemfontein North5 Maniere om te Heers- Leef in verhouding met anderLewe… Die lewe is ingewikkeld, soms chaoties. Maar daar is 'n ritme aan die lewe, orde. En dis wat die lewe betekenis gee. In die begin het God geskep - lewe uit chaos, harmonie uit dissonansie. Ons is geroep om dieselfde in ons wereld te doen. In hierdie reeks gaan ons ontdek hoe God ons toerus om in hierdie lewe te heers.2022-11-2148 minDoxa Deo Bloemfontein NorthDoxa Deo Bloemfontein North5 Maniere om te Heers- RusLewe… Die lewe is ingewikkeld, soms chaoties. Maar daar is 'n ritme aan die lewe, orde. En dis wat die lewe betekenis gee. In die begin het God geskep - lewe uit chaos, harmonie uit dissonansie. Ons is geroep om dieselfde in ons wereld te doen. In hierdie reeks gaan ons ontdek hoe God ons toerus om in hierdie lewe te heers.2022-11-0737 minDoxa Deo Bloemfontein NorthDoxa Deo Bloemfontein North5 Maniere om te Heers- 1Lewe… Die lewe is ingewikkeld, soms chaoties. Maar daar is 'n ritme aan die lewe, orde. En dis wat die lewe betekenis gee. In die begin het God geskep - lewe uit chaos, harmonie uit dissonansie. Ons is geroep om dieselfde in ons wereld te doen. In hierdie reeks gaan ons ontdek hoe God ons toerus om in hierdie lewe te heers.2022-10-2540 minInVia GemeenteInVia GemeenteWanneer Het Jy Ophou Sing? Hoop (Psalm 23) deur Theo Geyser"Ons harte klop nie net in ritme nie, maar sing ook saam. As jy naby aan daardie lied kom dan word die spreekwoordelike frases: “lied in hart” of “huppel in my stap” waar. Dan neurie ons. Ek verstaan dat gorillas neurie wanneer hulle die regte kos kry. Dit is seker ook so met ons. Die regte “kos” of medisyne van die lewe laat ons neurie."2022-08-2218 minJanOosthuizenJanOosthuizenAsem Van Die LeweAsem is lewe. Tans voel mens dikwels uitasem en kortasem! Gesonde emosies, verhoudinge, besigheid en ligaamlike fiksheid bestaan uit ‘n ritme van gee en neem, werk en rus, liefde en geloof. Huidiglik worstel ons om weer hierdie natuurlike ritme te vind. Jesus Christus het gekom om lewe, en lewe in oorvloed te skenk. Kom WOON ons samekoms by: AANLYN of FISIES en laat toe dat die lewendmakende Gees van God jou ‘n nuwe 2de asem gee om die geloofsreis klaar te maak tot die einde! https://hrco.co.za/preke/asem-van-die-lewe/2021-09-1337 minFollow for Kids PodcastFollow for Kids PodcastN Bybelse Ritme is Jesus se Titme (Day 17)WEEK DRIE: DIE WOORD & GEBED IS ALTYD DEEL VAN MY LEWE Week drie help ons om ‘n gewoonte daarvan te maak om elke dag Bybel te lees en te bid. Ons probeer nie om God te beindruk met dit nie. Ons verstaan eerder dat dit lewegewende krag is wat tyd saam met ons pappa God en Sy Woord vir ons gee. Op die bladsye van die Bybel ontdek ons hoe Jesus ons gewys het wie God is en wie ons is as gevolg van Hom. Ons het die voorreg om met ons pappa God te praat en heeltyd met Hom in...2021-08-3002 minLewe Met RitmeLewe Met RitmeDaaglikse Oordenking - SaterdagKolossense 4:2 “Julle moenie ophou bid nie, julle moet wakker wees en julle moet altyd vir God dankie sê.”2015-09-1203 minLewe Met RitmeLewe Met RitmeDaaglikse Oordenking - VrydagPsalm 61:9 “Dan sal ek u Naam altyd besing en dag na dag my geloftes betaal”2015-09-1103 minLewe Met RitmeLewe Met RitmeDaaglikse Oordenking - DonderdagPsalm 61:7–8 “Laat die koning lank lewe, laat sy lewensjare oor geslagte strek. Mag hy sy lewe lank regeer voor God, mag u liefde en trou hom bewaar!”2015-09-1003 minLewe Met RitmeLewe Met RitmeALS Oggenddiens 6 September 2015Reeks: God as tuinier Tema: Sien jy die moeite? Lukas 13:6-9 Andries Enslin2015-09-0836 minLewe Met RitmeLewe Met RitmePLS Oggenddiens 6 September 2015Reeks: Gebede met impak Tema: Wanneer God jou iets vra Matteus 26:36-46 Paul Grobler2015-09-0843 minLewe Met RitmeLewe Met RitmeVLS Oggenddiens 6 September 2015Reeks: Hoe lyk Sy liggaam? Tema: Gee jy Jesus kanker? 1 Korintiërs 12:1-31 Marius Malan2015-09-0840 minLewe Met RitmeLewe Met RitmeWRLS Oggenddiens 6 September 2015Reeks: Kyk hoe lyk ons nou Tema: Wat ”dra” jy? Kolossense 3:9-14 Darius Prinsloo2015-09-0754 minLewe Met RitmeLewe Met RitmeLewenSentrum Aanddiens 6 September 2015Reeks: Wow! Tema: Almal soek na 'n Wow!-Moment Lukas 15:11-31 Alle Gemeentes Andries Enslin2015-09-0741 minKruis en dwarsKruis en dwarsKruis en dwars 3 November 2013Lizelle de Bruin gesels met pastoor Andries Enslin van die Alberton Lewensentrum oor die ritme van die lewe.2013-11-0327 minSA Gemeente Londen Preke - Audio & videoSA Gemeente Londen Preke - Audio & videoOntdek God se ritme vir jou lewe2006-08-1300 minSA Gemeente Londen Preke - audioSA Gemeente Londen Preke - audioOntdek God se ritme vir jou lewe2006-08-1307 min