Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Liese Prinsloo

Shows

Vier Die LeweVier Die LeweYolande Loots: StruikelblokkeYolande gesels met my, Liese Prinsloo, oor struikelblokke wat keer dat ek God se stem hoor. Vier Die Lewe2021-08-0839 minVier Die LeweVier Die LeweFrikkie du Plessis, getuienisFrikkie Du Plessis, gesels met my, Liese Prinsloo oor sy verhouding met Jesus en sy passie vir sending. Vier Die Lewe2021-04-0440 minVier Die LeweVier Die LeweChristo Kamffer se getuienisChristo Kamffer gesels met my, Liese Prinsloo, oor die pad wat hy gestap het van bekering, opstaan en val, en ware suiwer aanbidding voor die HERE. Vier Die Lewe2021-02-0737 minVier Die LeweVier Die LeweLenor (A) AanbiddingLenor gesels met my, Liese Prinsloo, oor `n lewe van aanbidding in Gees en in Waarheid. Vier Die Lewe2021-01-2437 minVier Die LeweVier Die LeweMarisa Bloch - InspirasieMarisa Bloch, gesels met my, Liese Prinsloo oor haar pad van Verlossing en bevryding van angs en spanning. Vier Die Lewe2021-01-0339 minVier Die LeweVier Die LeweClarinda Sishi (A) HomeschoolingClarinda Sishi speaks to me, Liese Prinsloo, about being a creative homeschooling Mom of three beautiful children. Vier Die Lewe2020-12-2035 minVier Die LeweVier Die LeweYolande Loots - Lewe van aanbiddingYolande Loots gesels met my, Liese Prinsloo, oor Lof en aanbidding en haar pad saam met God. Vier Die Lewe2020-12-0636 minVier Die LeweVier Die LeweSkryf as passie - Mariska FordMariska Ford gesels verder met my , Liese Prinsloo, oor haar pad met die HERE en hoe sy dit uitleef deur middel van Skryf as kuns en passie. Vier Die Lewe2020-11-2937 minVier Die LeweVier Die LeweMariska Ford - getuienisMariska Ford gesels met my , Liese Prinsloo, oor God se absolute genade en tweede kanse in haar lewe. Vier Die Lewe2020-11-2230 minVier Die LeweVier Die LeweGod se Grootheid en WonderwerkeLiese Prinsloo gesels met Gerlinde Kruger, eggenote en Ma van 11 kinders. Sy deel haar getuienis oor God se grootheid en wonderwerke in haar lewe. Vier Die Lewe2020-11-0845 min