podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Mike & Rouchelle
Shows
Radio Tygerberg 104FM
LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Karen Hodges van Limitless
Sy is ‘n heelbrein-praktisein en meester opleier wat die NBI gebruik om beroepsvoorligting te doen, opleiding in heelbrein onderwys (ook program geskryf), kreatiwiteit, leierskap en positiewe sielkunde doen (oa). Haar passie is die kind en om hoop te skep deur moontlikhede uit te lig vir jong mense en hul ‘n insig te gee in wie hul is en hul eie potensiaal te ontgin.
2025-07-24
11 min
Radio Tygerberg 104FM
LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Rechaux Browne van Die brug
Op 8 Mei het 'n groep vreemdelinge wat moet brug bou na 'n R1 miljoen skat bymekaar gekom, vandag gesels ons met een van die Deelnemers vanuit die Noordhuis. Rechaux Browne (43) – Besigheidseienaar van die Strand, Wes-Kaap een van die Noord-huis deelnemers Is die ma van agt kinders tussen die ouderdomme van 10 maande en 24 jaar. Om deel te neem aan Die brug, is geheel en al buite haar gemaksone. Sy hou nie van kampeer of om in die natuur te wees nie...In teendeel, heir is n Vrou wat onlangs aangewys is as 1 van die 30 Finaliste vir Mev Su...
2025-07-08
14 min
Radio Tygerberg 104FM
LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Dr. Michael Mol
Mike & Rouchelle gesels met Dr. Michael Mol
2025-06-25
12 min