podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Netwerk24
Shows
Netwerk24 Klankgolwe
Nuus in nét 2 minute - 16 Januarie 2026
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
2026-01-16
01 min
Netwerk24 Klankgolwe
LUISTER | Rika Sennett gesels oor die beginjare van televisie
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
2025-12-19
02 min
Netwerk24 Klankgolwe
LUISTER | Carike Keuzenkamp gesels oor Kraaines
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
2025-12-19
01 min
Netwerk24 Klankgolwe
DEEL 1 | Marida Swanepoel gesels oor die begindae van oorklanking
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
2025-12-14
01 min
Netwerk24 Klankgolwe
DEEL 2 | Marida Swanepoel gesels oor die begindae van oorklanking
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
2025-12-14
02 min
Netwerk24 Klankgolwe
DEEL 2 | Dorianne Berry oor die begin van Suid-Afrikaanse televisie (deel 2)
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
2025-12-14
00 min
Netwerk24 Klankgolwe
DEEL 1 | Dorianne Berry oor die begin van Suid-Afrikaanse televisie (deel 1)
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
2025-12-14
00 min
Netwerk24 Klankgolwe
Nuus in Perspektief: Matriekdrama na vraestelle lek, en ANC by kruispad
In dié week se Nuus in perspektief gesels Mia Spies en Almari Wessels met Netwerk24 se joernaliste oor die groot stories van die week
2025-12-11
12 min
Netwerk24 Klankgolwe
Madlanga-kommissie skok steeds, jongman in hof ná Bfn-motorongeluk en VSA vat die G20-leisels
Elke Vrydagoggend plaas twee van Netwerk24 se ondersoekende joernaliste, Mia Spies en Almari Wessels, die groot nuusgebeure van die week onder die vergrootglas.
2025-12-04
09 min
Netwerk24 Klankgolwe
Rooihuiskraal-gesinsmoord skok land en als oor Rameez Patel se skuldigbevinding
In dié week se Nuus in perspektief gesels Mia Spies en Almari Wessels met Netwerk24 se joernaliste oor die groot stories van die week.
2025-11-28
13 min
Netwerk24 Klankgolwe
-DELETED- Rooihuiskraal-gesinsmoord skok land en als oor Rameez Patel se skuldigbevinding
In dié week se Nuus in perspektief gesels Mia Spies en Almari Wessels met Netwerk24 se joernaliste oor die groot stories van die week.
2025-11-26
13 min
Netwerk24 Klankgolwe
EKSKLUSIEF | LUISTER SELF: Kleuterzone-belegger: Só het Bougas my ingekatrol
Anthonie Bougas, stigter van die Kleuterzone Groep van Skole, het daarin geslaag om op groot skaal duisende beleggers met leë beloftes te lok om in sy kleuterskole-skema te belê. ’n Belegger, wat slegs as Alicia geïdentifiseer wil word, het in Augustus 2023 betrokke geraak en saam met haar man, suster en swaer saam sowat R1,5 miljoen in die skema verloor. Alicia het met Netwerk24 stemboodskappe tussen haar en Bougas gedeel waarin ’n mens self kan hoor hoe Bougas haar met “geoliede verkoopsmanpraatjies” en “leë beloftes” ingelok het. Netwerk24
2025-05-01
07 min
Nuus

Dina Oelofsen: Ons soeke na beheer in ‘n onsekere wêreld
Aangebied deur Casper Oelofsen. Netwerk24
2025-04-07
26 min
Netwerk24 Klankgolwe
Luister | Eksklusief - Bougas praat oor Liebenberg, ponzi's en hoe hy slaap in die nag
Enkele dae nadat die bom om Anthonie Bougas, stigter van die Kleuterzone Groep van Skole, se kop gebars het, het Jana van der Merwe, Netwerk24 se ondersoekende redakteur, self met hom gesels. Luister hier na uittreksels van die gesprek op 20 Februarie, voordat hy landuit is. Netwerk24
2025-03-26
36 min

Rapport Praat Sport | Saru-baas: Wêreld is jaloers op Bokke
In dié week se Rapport Praat Sport met Netwerk24 erken die grootbaas van SA Rugby, Rian Oberholzer, dit voel soms vir hom of daar jaloesie is oor Suid-Afrika se sukses. Dít nadat die rugbywêreld alweer knorrig is oor Rassie Erasmus se Bomb Squad. Oberholzer verduidelik ook waarom Suid-Afrika die 20-minuut-rooikaart-reël steun, en onthul Mark Alexander is gevra om te staan vir die pos van Wêreldrugby-voorsitter. Hendrik Cronjé en Tinus van Staden bespiegel oor wie die nr. 10-trui teen Engeland gaan dra, en die voormalige Namibiese losvoorspeler Renaldo Bothma vertel hoe hy met depressie en alkoholmisbruik gesukkel het na...
2024-11-13
31 min
Rapport Praat Sport

Julano King sing die Paulus Joubert Sekondêre Skool se derby-liedjie
Julano King (18) was die hoofseun van die Paulus Joubert Sekondêre Skool in die Paarl. Hy is op 17 Julie dood nadat hy glo deur 'n familielid in die nek gesteek is. Julano was ’n rymkletser wat voor sy dood, die skool se derby-liedjie opgeneem het. Netwerk24
2024-08-20
03 min

Des Rohde, bestuurder: SAVF Die Anker, vertel aan Quinton Lourens meer oor die brand by die tehuis
Des Rohde, bestuurder: SAVF Die Anker, vertel aan Quinton Lourens, Netwerk24-joernalis, meer oor die brand by die tehuis in Germiston waarin een inwoner dood is. Netwerk24
2024-07-11

LUISTER | Dreigboodskap van 'n vermeende Colombiaanse dwelmkartel
Dit is die stemboodskap waarin beweer word dat Peter Jaggers ontvoer is na Suid-Amerika toe. Netwerk24
2024-07-05
00 min
Netwerk24 Klankgolwe
LUISTER | Dreigboodskap van 'n vermeende Colombiaanse dwelmkartel
Dit is die stemboodskap waarin beweer word dat Peter Jaggers ontvoer is na Suid-Amerika toe. Netwerk24
2024-07-05
00 min
Rapport Praat Sport
Rapport Praat Sport | Hendrik Cronjé praat uit Frankryk: Faf dalk gevra om skoppe by Manie oor te neem
Die Bokke het 'n potensiële piesangskil vermy deur Skotland met 18-3 in hul Wêreldbeker-openingswedstryd te klop. Rapport se Hendrik Cronjé, wat die skouspel vir Netwerk24 dek, ontleed dié wedstryd en sê wat hý reken van die spanveranderinge teen Roemenië kan wees. Marco van Staden en Kwagga Smith kan byvoorbeeld die kantmanne wees. Sport | Rapport
2023-09-12
23 min

LUISTER | Stemboodskappe tussen kunstenaar, kliënt
Stemboodskappe wat Santha Vermaas, 'n Pretoriase kunstenaar, aan een van haar vermeende slagoffers gestuur het nadat die vrou vrae begin vra het oor geld wat sy betaal het vir goedere wat sy glo nie ontvang het nie. Netwerk24
2023-07-12

LUISTER | Steenhuisen betuig medelye
John Steenhuisen, leier van die DA, het Maandag sy medelye oor die dood van Tina Joemat-Pettersson, voormalige minister van energie, ANC-LP en voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee oor polisie, uitgespreek. Netwerk24
2023-06-05

LUISTER | Telefoongesprek oor Cloete Murray maak opslae
’n Telefoongesprek tussen twee likwidateurs enkele dae ná die koelbloedige moorde op die bekende likwidateur Cloete Murray, en sy seun Thomas, maak wyd opslae. Karen Keevy, wat vandeesweek as mededirekteur van Commonwealth Trust in Alberton bedank het, beweer in die gesprek met Johan Engelbrecht hulle het almal geweet “dis net ’n kwessie van tyd” voordat iemand vir Cloete Murray leed sou aandoen. Netwerk24
2023-03-29

LUISTER | Kwessie van betogings lei bykans tot rasseherrie in komitee
Thapelo Mogale, ANC-LP, het tydens Dinsdag se sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor hoër onderwys, wetenskap en innovering gesê hy vind dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP, se uitlatings aanstootlik. Video: YouTube/ParliamentofRSA Netwerk24
2023-03-07
05 min

Op die toneel - Zuma-ondersteuners dwing N3 tot stilstand
Dennis Delport berig daar is tans grootskaalse verkeersontwrigting op die N3 tussen Durban en Pietermaritzburg. Netwerk24
2021-07-09
00 min
Nuus
Op die toneel - Zuma-ondersteuners dwing N3 tot stilstand
Dennis Delport berig daar is tans grootskaalse verkeersontwrigting op die N3 tussen Durban en Pietermaritzburg.

Netwerk24 in Nkandla - Ambulans glo vir 'siek' Zuma
Netwerk24-joernalis, Dennis Delport, doen regstreeks verslag uit Nkandla soos die Zuma-saak ontvou. Netwerk24
2021-07-07

Netwerk24-joernalis, Dennis Delport, doen regstreeks verslag uit Nkandla soos die Zuma-saak ontvou.

Netwerk24 in Nkandla - Ambulans toegang geweier na Nkandla
’n Ambulans het pas by die hoofhek na die Nkandla-woonkompleks opgedaag, maar die dansende Zuma-ondersteuners weier om pad te gee en die ambulans te laat ingaan. Netwerk24-joernalis, Dennis Delport, doen regstreeks verslag uit Nkandla soos die Zuma-saak ontvou. Netwerk24

’n Ambulans het pas by die hoofhek na die Nkandla-woonkompleks opgedaag, maar die dansende Zuma-ondersteuners weier om pad te gee en die ambulans te laat ingaan. Netwerk24-joernalis, Dennis Delport, doen regstreeks verslag uit Nkandla soos die Zuma-saak ontvou.

LUISTER: Netwerk24 se joernalis vertel uit Nkandla
Só dans en sing ondersteuners nou voor Zuma se Nkandla-huis. Dennis Delport vertel op die toneel. Netwerk24
2021-07-02

Só dans en sing ondersteuners nou voor Zuma se Nkandla-huis. Dennis Delport vertel op die toneel.

'n standbeeld vir Diana, prinses van harte
'n Standbeeld van Diana, ontslape prinses van Britanje word op wat haar 60ste verjaardag sou wees in die gesonke tuin van Kensingtonpaleis in London onthul. Haar twee seuns, Prins William en Prins Harry het in 2017 opdrag vir die standbeeld gegee - toe hulle nog met mekaar gepraat het. Koninklike waarnemers soos Netwerk24 se Arlene Prinsloo, hoop dat die onthulling die twee broers daaraan sal herinner dat hulle ma wou hê hulle moet beste vriende bly. Netwerk24
2021-07-01
12 min
Nuus
'n standbeeld vir Diana, prinses van harte
'n Standbeeld van Diana, ontslape prinses van Britanje word op wat haar 60ste verjaardag sou wees in die gesonke tuin van Kensingtonpaleis in London onthul. Haar twee seuns, Prins William en Prins Harry het in 2017 opdrag vir die standbeeld gegee - toe hulle nog met mekaar gepraat het. Koninklike waarnemers soos Netwerk24 se Arlene Prinsloo, hoop dat die onthulling die twee broers daaraan sal herinner dat hulle ma wou hê hulle moet beste vriende bly.

'Toe soen die prins haar sommer twee keer!'
'n Groot Suid-Afrikaanse vlag het tien jaar gelede langs die pad gepryk waar Engeland se Prins William en sy nuwe bruid, duisende mense gegroet het. Netwerk24 se eie Arlene Prinsloo het die vlag daardie dag in Londen laat wapper. Netwerk24
2021-04-29
16 min

'n Groot Suid-Afrikaanse vlag het tien jaar gelede langs die pad gepryk waar Engeland se Prins William en sy nuwe bruid, duisende mense gegroet het. Netwerk24 se eie Arlene Prinsloo het die vlag daardie dag in Londen laat wapper.

'n Afskeid vol simboliek in Brittanje
'n Statige begrafnisdiens gestroop van oordaad is hoe Prins Philip van Brittanje se afskeid beskryf word. Desondanks was dit steeds 'n afskeid waarin simboliek 'n groot rol gespeel het, vertel Arlene Prinsloo van Netwerk24 wat regstreeks daaroor verslag gedoen het. Netwerk24
2021-04-18
08 min

'n Statige begrafnisdiens gestroop van oordaad is hoe Prins Philip van Brittanje se afskeid beskryf word. Desondanks was dit steeds 'n afskeid waarin simboliek 'n groot rol gespeel het, vertel Arlene Prinsloo van Netwerk24 wat regstreeks daaroor verslag gedoen het.

Prins Philip se anderster begrafnisdiens
Koninklike protokol en tradisie moet die knie voor Covid-19-regulasies buig met die begrafnisdiens van Brittanje se prins Philip Saterdag. Is dié anderster begrafnis dalk tekenend van nog veranderinge wat vir die koningsgesin voorlê? Arlene Prinsloo, 'n webredakteur van Netwerk24, gee haar mening. Netwerk24
2021-04-16
15 min

Koninklike protokol en tradisie moet die knie voor Covid-19-regulasies buig met die begrafnisdiens van Brittanje se prins Philip Saterdag. Is dié anderster begrafnis dalk tekenend van nog veranderinge wat vir die koningsgesin voorlê? Arlene Prinsloo, 'n webredakteur van Netwerk24, gee haar mening.

Prof. Christof Heyns praat oor sy loopbaan, menseregte en die moord op sy pa
Die dood van prof. Christof Heyns het nie net as as ‘n skok gekom vir vriende en familie nie, maar ook vir talle mense in akademiese- en regskringe. Linda van Tilburg, oud TV-joernalis, het hierdie onderhoud in Oktober verlede jaar met hom gevoer nadat hy besluit het om hom nie weer beskikbaar te stel as lid van die Verenigde Nasies se Menseregte-komitee nie hoewel die regering wou gehad het hy moes vir nog ‘n termyn dien. Heyns was die afgelope dekade instrumenteel in die herskryf van internasionale protokolle oor menseregte, eers as ‘n spesiale rapporteur van die VN en die afgelo...
2021-03-29

Azille Coetzee praat met Chase Rhys
Chase Rhys is ’n dramaturg, skrywer en performance-kunstenaar. Vir sy debuut-toneelstuk Kinnes, ’n verhaal oor jong mense van die Kaapse Vlakte, word hy vereer met die Adam en Rosalie Small-prys in 2017. Kinnes is sedertdien as roman uitgegee en bekroon met die kykNET-Rapport-prys sowel as die Suid-Afrikaanse Letterkundeprys. Chase is medestigter van Borderlands, ’n projek wat kuns gebruik om ruimtes te skep waarin mense van gesegregeerde gemeenskappe in die Kaap bymekaar kan kom. Azille Coetzee gesels met Chase oor verteenwoordiging in letterkunde, oor kuns, queer-identiteit en feminisme.
2020-12-16
48 min
Netwerk24 Klankgolwe
Azille Coetzee praat met Kabous Meiring
Kabous Meiring is dokumentêre filmregisseur, meningsvormer, en televisieaanbieder, onder meer. Verskillende mense rondom die tafel gaan sit om moeilike gesprekke te hê, of van Mega boere, ’n televisieprogram waarin sy deur die land reis om met boere te gesels oor die uitdagings van ons tye. Kabous is bekend om reguit praat, maar ook om haar vermoë om met mense te connect en hul stories die lig te laat sien. Azille Coetzee praat vandag met Kabous oor die borrels waarin ons leef, die woke-kultuur, plaasmoorde, Black Lives Matter en Afrikanerskap.
2020-12-09
57 min
Netwerk24 Klankgolwe
Azille Coetzee praat met Dana Snyman
Dana Snyman is ’n geliefde en bekroonde skrywer, joernalis en dramaturg. Hy is ’n reisiger en storieverteller. Hy staan bekend vir die deernis waarmee hy mense en hul verhale uitbeeld, sy vermoë om die besondersheid en vreemdheid van die alledaagse te laat sien, en die eerlikheid waarmee hy sy eie gedagtewêreld blootlê. Azille Coetzee gesels met Dana oor generasiegapings, wit Afrikanerskap, nostalgie en Afrika.
2020-12-02
43 min
Netwerk24 Klankgolwe
Azille Coetzee praat met Mercy Kannemeyer
Mercy Kannemeyer is teatermaker, regisseur, en skrywer. Sy is in 2017 deur die Afrikaanse Taalraad vereer met ? Kokerprys vir haar dokumentêr, Die ander kant, waarin sy vra wat ons kan verloor as Afrikaans as onderrigtaal by Stellenbosch Universiteit afgeskaf word. Sy word gereken as een van Afrikaans se opwindendste opkomende teatermakers en het al verskeie toneelstukke op die planke gebring – onder andere Ons is nie almal so nie, ’n verwerking van Jeanne Goosen se bekende boek. Azille Coetzee gesels met haar oor identiteitspolitiek en deernis, oor haar liefde vir Afrikaans, haar stryd vir moedertaalonderrig en haar ervaring van millenniër wees.
2020-11-25
48 min
Nuus
RSG en herstrukturering by die SAUK
Magdaleen Krüger, hoof van Radio Sonder Grense, het op Spektrum, dié radiostasie se middagaktualiteitsprogram, gesê dit is fopnuus dat Afrikaans bedreig word deur herstrukturering by die SAUK. Netwerk24
2020-11-20
10 min
Netwerk24 Klankgolwe
RSG en herstrukturering by die SAUK
Magdaleen Krüger, hoof van Radio Sonder Grense, het op Spektrum, dié radiostasie se middagaktualiteitsprogram, gesê dit is fopnuus dat Afrikaans bedreig word deur herstrukturering by die SAUK.

Azille Coetzee praat met Ronelda Kamfer en Nathan Trantraal
Ronelda Kamfer is die bekroonde skrywer van vier digbundels, wat in verskeie tale vertaal is, en Nathan Trantraal is ’n comic-boekkunstenaar, rubriekskrywer, draaiboekskrywer en digter. Hy het al ’n paar grafiese romans geskryf en drie bekroonde digbundels. Hulle is getroud en tussen hulle het hulle al die meeste van die belangrike literêre pryse in Suid-Afrika ingepalm. Azille Coetzee gesels met hulle oor hul liefdesverhouding en huishouding, die geïnstitusionaliseerde rassisme en seksisme in die Afrikaanse literêre establishment, die rol van kuns, en dan lees hulle elkeen ’n liefdesgedig (opgedra aan mekaar) uit hul nuutste bundels, Chinatown en Oolog.
2020-11-18
48 min
Netwerk24 Klankgolwe
Azille Coetzee praat met Marita van der Vyver
Marita van der Vyver is een van ons mees geliefde Afrikaanse skrywers wat in 1992 nasionaal én internasionaal opspraak gemaak het met haar roman Griet skryf ’n sprokie. In Griet skryf Marita openlik oor seks, en plaas sy vroulike begeerte in die middel van die storie, iets wat daardie tyd nog nooit in Afrikaans gedoen is nie. Sedertdien het sy ’n heeltydse en veelsydige skrywer vir alle ouderdomme geword. Vandag woon Marita in ’n klein dorpie in die suide van Frankryk saam met haar Franse man en hul kinders. Haar nuwe boek Grensgeval gaan weer oor ’n sensitiewe onderwerp in ons kultuur –...
2020-11-11
25 min
Werkfiks
Werkfiks: Só kies jy die regte mentor vir jou
Die regte mentor op die regte plek, kan jou loopbaan na die volgende vlak neem. Renaldo Schwarp klop in die laaste aflewering van Werkfiks aan by media-persoonlikheid, Mishka Loesch, vir raad oor mentorskap aan.
2020-05-26
09 min
Werkfiks
Werkfiks: Só hanteer jy konflik in die werksplek
Jy gaan nie konflik in die werksplek kan vryspring nie. In hierdie aflewering van Werkfiks, klop Renaldo Schwarp by radio-omroeper, Sue Pyler, aan vir raad oor hoe om dié tameletjies te hanteer.
2020-05-20
09 min
Werkfiks
Werkfiks: Onthou dít voor jy jou eerste werkkontrak teken
'n Mens kan soms oorhaastig jou eerste werkskontrak teken, sonder om noukeurig deur al die fynskrif te lees. In hierdie aflewering van Werkfiks, gesels Renaldo Schwarp met die nuusleser, Barron Hufkie, oor hoe belangrik dit is om jou nie vas te teken vir 'n werk nie.
2020-05-05
09 min
Werkfiks
Werkfiks: Só kan jou sosiale media vir jou geld maak
Het jy al na jou eie sosiale media geloer en gedink: Miskien kan ek hieruit geld maak? Renaldo Schwarp klop in dié episode van Werkfiks aan by Lisa met die rooi hare en vra vir haar hoe 'n mens dit regkry.
2020-04-28
08 min
Werkfiks
Werkfiks: Só berei jy voor vir jou eerste jaar van werk...
Dit kan 'n baie groot aanpassing wees om te begin werk. Veral die eerste jaar as jong werkende kan rof wees. Daarom gesels Renaldo Schwarp in dié aflewering van Werkfiks met model en Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, Marciel Hopkins, oor hoe studente hulself vir die eerste jaar van werk kan voorberei.
2020-04-22
09 min
Werkfiks
Werkfiks: Só kan jy vir jouself werk skep...
Dit sit nie in almal se broek om vir hulself werk te skep nie. Renaldo Schwarp vra in die derde episode van Werkfiks vir akteur, Arno Greeff, hoe hy dit regkry.
2020-04-15
10 min
Werkfiks
Werkfiks: Geld, geld, geld!
Dis soms moeilik om 'n gesonde verhouding met geld te kweek, want as student het jy gewoonlik heeltemal te min daarvan!Renaldo Schwarp vra in die tweede episode van Werkfiks vir radio-omroeper, Sherlin Barends, raad oor hoe om met jou eerste salaris uit te kom.
2020-04-07
09 min
Werkfiks
Werkfiks: Tyd vir 'n side-hustle?
Hoe kies 'n mens die perfekte side hustle en hoe balanseer 'n mens dit met studies? Dít is die vrae wat Renaldo Schwarp in die eerste episode van Die Student se podsending, Werkfiks, gaan beantwoord. Sy gas? Radio-omroeper en televisie-aanbieder, Zoë Brown.
2020-03-30
11 min
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24)
EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24) by BOUWER BOSCH
2020-03-27
1h 04
Vra die kenner
Vra die kenner: Marnus Broodryk oor kleinbesighede in die knyp tydens Covid-19
Kleinsakeondernemings gaan waarskynlik die swaarste deur 'n langdurige Covid-19-pandemie getref word - maar dis juis die veerkragtigheid van entrepreneurs wat ondernemings kan red. Marnus Broodryk is 'n entrepreneur wat wyd gaan soek het na antwoorde.
2020-03-24
05 min
Vra die kenner
Vra die kenner: Liizl Miller gee praktiese wenke teen korona-angs
Veg, vlug of vries – só reageer die menslike brein op gevaar. Die onsigbare vyand wat die wêreld op sy kop gekeer het, ontlok ook dié reaksie en die angsvlakke blyk die hoogte in te skiet. Maar sê Liizl Miller, 'n kliniese sielkundige van Pretoria, jy kán beheer neem oor jou angs en selfs iets goeds daarvan maak.
2020-03-23
06 min
Vra die kenner
Vra die kenner: Neels Barendrecht oor sy tweede keer in selfisolasie
2020-03-19
05 min
Vra die kenner
Vra die kenner: Lizz Meiring oor kunstenaars se brood en botter in die tyd van Covid-19
Miljoene rande aan inkomste is eensklaps uitgewis toe die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees weens Covid-19 gekanselleer is. Van in 'n hoekie sit en huil is daar nie sprake nie, sê die teaterdoyen Lizz Meiring, wat vorendag gekom het met die Huisteater-plan om KKNK-produksies dwarsoor die land aan te bied.
2020-03-19
05 min
Vra die kenner
Vra die kenner: Ulrich Stander, 'n arbeidsregkenner oor Covid-19 in die werkplek
2020-03-18
05 min
Vra die kenner
Vra die kenner: Covid-19- SA'ners in wêreldstede aan die woord
Paniekaankope, vuisgevegte oor toiletpapier en teleurstelling in wêreldleiers - Suid-Afrikaners van Amerika tot Rusland, Nederland tot Spanje sê Covid-19 is op almal se lippe. Kom saam op 'n blitsreis na 'n paar wêreldstede.
2020-03-17
10 min
Vra die kenner
Vra die kenner: Dr. Angelique Coetzee oor privaatpraktisyns en Covid-19
Wat as daar 'n siek mens in 'n minibustaxi klim? Wat as jy in 'n gebied bly waar daar meer as een Covid-19 geval is? En hoe gemaak met mense wat meer paniekerig as siek is? Dr. Angelique Coetzee, voorsitter van die mediese vereniging van Suid-Afrika, sê hoewel die maatreëls wat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het, verwelkom word, is daar aspekte wat haper.
2020-03-16
07 min
Vra die kenner
Vra die kenner: Koronavirus - Dr Brenda Hattingh oor sielkundige impak op kinders
2020-03-13
06 min
Vra die kenner
Vra die kenner: Alan Winde oor regering in korona-tyd
2020-03-11
04 min
Vra die kenner
Vra die kenner: Prof. Talita Greyling oor Suid-Afrika se gelukkigheidsindeks
Die jongste gelukkigheidsindeks wys dat Suid-Afrikaners ondanks groot uitdagings oorwegend gelukkig is. Selfs die aankondiging van die eerste positiewe geval van die nuwe koronavirus kon die land nie onderkry nie. Prof. Talita Greyling, welstand-ekonoom verbonde aan die Universiteit van Johannesburg, wat dié indeks bedryf verduidelik.
2020-03-11
05 min
Vra die kenner
Vra die kenner: Ralph Mathekga oor die OB en Cyril
2020-03-10
05 min