Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Nina Grundlingh

Shows

Radio PulpitRadio PulpitDigters in die Anglo Boere-OorlogNina Grundlingh gesels vandag met Prof. Fransjohan Pretorius oor twee Afrikaanse digters tydens die Anglo Boere-Oorlog2025-07-2136 minVreugde & JoyVreugde & JoyVertigo of dronkheid, Dr. Elmarie Botha vertel ons meer.In Plus 50 kuiertyd, vertel Dr. Elmarie Botha ons meer oor dronkheid /vertigo. Nina Grundlingh vertel on sook meer van kuiertyd se nuwe tydgleuf op Maandae 11:00. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste vir die borg van hierdie program. Plus 50 · Vreugde & Joy2024-05-3120 minVreugde & JoyVreugde & JoyPlus50 kuiertyd: Joanne Pereira vertel ons meer oor Voetgesondheid en -versorging.Vandag op Plus50 kuiertyd bring Nina Grundlingh Joanne Pereira om ons meer te vertel oor voetversorging en -gesondheid. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie reeks moontlik maak! Vreugde & Joy2024-05-1625 minVreugde & JoyVreugde & JoyPlus 50 kuiertyd met Nina Grundlingh en Esther Stals van Delberg boedel en trustdienste.Esther Stals beantwoord vandag vrae van die luisteraars oor boedels. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat die program moontlik maak. Vreugde & Joy2024-05-0225 minVreugde & JoyVreugde & JoyPlus 50 kuiertyd! Judy Bovey van El-Pida vertel ons meer oor die senior diensentrum.Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir Judy Bovey saam om ons meer te vertel oor die bekostigbare dienste wat aan seniors gebied word by die El-Pida dienssentrum. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie program moontlik maak. Vreugde & Joy2024-04-2523 minVreugde & JoyVreugde & JoyOp Plus 50 kuiertyd kuier Arista de Bruyn by ons met voorbeelde van die kraakgewrig.Nina Grundlingh bring vandag weer vir Arista de Bruyn terug om gevalle studies met ons te bespreek oor die kraakgewrig. Baie dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie program moontlik maak. Vreugde & Joy2024-04-1819 minVreugde & JoyVreugde & JoyKners jy op jou tande en weet jy wat dit aan jou kakebeen doen?Arista de Bruyn afgetrede fisioterapeut vertel ons meer van die gewrig in die kakebeen. Nina Grundlingh herhinner on sook hoekom Plus 50 so ‘n lekker tydskrif is. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie kuiers moontlik maak. Vreugde & Joy2024-04-1122 minVreugde & JoyVreugde & JoyHoe doen ñ mens sendingwerk in Japan? Sunette Hugo deel haar tyd met ons.Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir Sunette Hugo, om ons alles te vertel van die 13 jaar as sendingwerker in Japan. Baie dankie aan Delberg Boedel en Trustdienste wat hierdie programreeks moontlik maak! Vreugde & Joy2024-03-1421 minVreugde & JoyVreugde & JoyWat is ‘n trust? Vandag op Plus 50 kuiertyd vertel Callie van der Merwe ons meer.Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir ons Delberg Boedel en Trustdienste se direkteur Callie van der Merwe, om ons alles te vertel van trusts. Baie dankie aan Delberg Boedel en Trustdienste wat hierdie programreeks moontlik maak! Delberg Boedel en trustdienste · Vreugde & Joy2024-03-0725 minVreugde & JoyVreugde & JoyIn Plus 50 kuiertyd vertel Louise Geyer ons meer oor VoëlkykNina Grundlingh van Plus50 bring vandag vir ons Louise Geyer om ons meer te vertel oor voëlkyk. Dankie aan Delberg boedels en trustdienste, wat hierdie uitsending moontlik maak. Vreugde & Joy2024-02-2926 minVreugde & JoyVreugde & JoyOp Plus50 kuiertyd vertel Professor Fransjohan Pretorius ons meer oor die boere se geloof in die oorlog.Nina Grundlingh van Plus50 bring vandag vir ons Professor Fransjohan Pretorius om ons meer te vertel oor die Godsdienstye van die Boere op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog. Ons sê dankie aan DELBERG boedel en trustdienste vir die borg van die program. Vreugde & Joy2024-02-2216 minVreugde & JoyVreugde & JoyPlus 50 - Wildtuin koffietafelboek van Marissa GreeffPlus 50 kuiertyd bring vandag die Kruger Wildtuin na jou sitkamer, deur die mooiste koffietafelboek van Marissa Greeff aan julle bekend te stel Marissa Greef vertel ons meer oor haar boek BOME VAN PLEK TOT PLEK IN DIE NASIONALE KRUGERWILDTUIN. Saammet Nina Grundlingh van Plus50 deel sy hoekom sy die boek aanmekaar gestel het. https://journals.co.za/publisher/plus50 Vreugde & Joy2024-02-1516 minVreugde & JoyVreugde & JoyPlus 50: Hoekom moet jy 'n testament hê?In ons nuwe insetsel Plus 50 kuiertyd, help Callie van der Merwe ons om die proses te verstaan. Nina Grundlingh deel ook wat volgende week te wagte sal wees. Vreugde & Joy2024-02-0825 min