Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Nol Persent

Shows

Kosmos 94.1Kosmos 94.1Johannesburg-tariewe styg skerpDie Stad Johannesburg het die tariewe vir 2025/2026 goedgekeur wat volgende maand in werking tree. Die metro se nuwe tariewe beteken elektrisiteit kos 12,74-persent meer, water en riool styg met 13,9-persent, vullisverwydering met 6,6-persent en eiendomsbelasting met 4,6-persent. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Margaret Arnolds, sê die tariewe is so saamgestel dat die metro voorkeur gee aan noodsaaklike dienste en arm gemeenskappe beskerm word:2025-06-1900 minKosmos 94.1Kosmos 94.1SA-kleinhandel styg teenoor 2024Statistieke Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het in April met 5 persent gestyg vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Algemene handelaars het die meeste groei getoon met 'n styging van 5,3 persent, en kleinhandelaars in tekstiele, klerasie, skoeisel en leergoedere het met 12,5 persent gestyg. Raquel Floris van Statistieke SA sê verkope het met 0,5 persent gedaal teenoor die vorige drie maande, hoofsaaklik as gevolg van dalings vir algemene handelaars en voedsel-, drank- en tabakwinkels:2025-06-1900 minNuusNuusSA inflasie in Mei steeds op 2,8%Statistiek Suid-Afrika sê inflasie het laasmaand onveranderd op 2,8-persent gebly ten spyte van stygende voedselpryse. Die grootste faktor was 'n 1,1-persent verhoging vir die maand in voedselpryse en nie-alkoholiese drankies. Die prys van beesvleis styg steeds as gevolg van die bek-en-klouseer-uitbreking, met biefstuk wat 4,5-persent in Mei gestyg het. Ricado Johnson van Statistiek SA sê mieliemeel en groente het noemenswaardige stygings getoon, met beet wat op 'n jaargrondslag met 64-persent gestyg het:2025-06-1800 minKosmos 94.1Kosmos 94.1SA inflasie in Mei steeds op 2,8%Statistiek Suid-Afrika sê inflasie het laasmaand onveranderd op 2,8-persent gebly ten spyte van stygende voedselpryse. Die grootste faktor was 'n 1,1-persent verhoging vir die maand in voedselpryse en nie-alkoholiese drankies. Die prys van beesvleis styg steeds as gevolg van die bek-en-klouseer-uitbreking, met biefstuk wat 4,5-persent in Mei gestyg het. Ricado Johnson van Statistiek SA sê mieliemeel en groente het noemenswaardige stygings getoon, met beet wat op 'n jaargrondslag met 64-persent gestyg het:2025-06-1800 minKosmos 94.1Kosmos 94.1Inflasie lyk goed, maar daar's globale gevareTen spyte daarvan dat Namibië se hooflyninflasie relatief stabiel vertoon in vergelyking met die buurlande, is die land steeds onderhewig aan globale ekonomiese bewegings weens sy groot invoere. Voorspellings is dat plaaslike inflasie vanjaar stabiel sal bly tussen 3,4 persent en 3,6 persent, afhangende van vyandighede tussen Iran en Israel. Almandro Jansen, 'n Simonis Storm ekonoom, het meer oor hoe dit ons sak kan ruk.2025-06-1700 minNuusNuusInflasie lyk goed, maar daar's globale gevareTen spyte daarvan dat Namibië se hooflyninflasie relatief stabiel vertoon in vergelyking met die buurlande, is die land steeds onderhewig aan globale ekonomiese bewegings weens sy groot invoere. Voorspellings is dat plaaslike inflasie vanjaar stabiel sal bly tussen 3,4 persent en 3,6 persent, afhangende van vyandighede tussen Iran en Israel. Almandro Jansen, 'n Simonis Storm ekonoom, het meer oor hoe dit ons sak kan ruk.2025-06-1700 minKosmos 94.1Kosmos 94.1Gemeenskapsaktivis kap Stad Windhoek, ECB oor 'samewerking'Indien die Stad Windhoek se voorgestelde kragtarief-verhoging van 4 persent vir 2025/26 toegestaan word, sal residensiële kliënte 3 persent meer betaal vir krag en pensioenarisse 1 persent meer. Dit beteken dat 100 Namibiese dollar 38,46 eenhede elektrisiteit sal koop, teenoor die ongeveer 40 eenhede wat dit tans koop. Dit kom na die Elektrisiteitsbeheerraad NamPower se gemiddelde grootmaattariefverhoging van 3,8 persent goedgekeur het, wat op 1 Julie in werking tree. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry van die gemeenskapsaktivis Shaun Gariseb.2025-06-1700 minNuusNuusGemeenskapsaktivis kap Stad Windhoek, ECB oor 'samewerking'Indien die Stad Windhoek se voorgestelde kragtarief-verhoging van 4 persent vir 2025/26 toegestaan word, sal residensiële kliënte 3 persent meer betaal vir krag en pensioenarisse 1 persent meer. Dit beteken dat 100 Namibiese dollar 38,46 eenhede elektrisiteit sal koop, teenoor die ongeveer 40 eenhede wat dit tans koop. Dit kom na die Elektrisiteitsbeheerraad NamPower se gemiddelde grootmaattariefverhoging van 3,8 persent goedgekeur het, wat op 1 Julie in werking tree. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry van die gemeenskapsaktivis Shaun Gariseb.2025-06-1700 minNuusNuusInflasie sal na verwagting effe styg in res van die jaarHooflyninflasie in Mei was 3,5 persent, effe laer as die 3,6 persent wat in April aangeteken is. Voedselpryse styg steeds. Kosmos 94.1 Nuus het met Tannan Groenewald, ekonoom van Cirrus, oor die vooruitsigte vir inflasie gepraat.2025-06-1600 minNuusNuusStygende voedselpryse beperk inflasie inkrimpingHooflyninflasie in Mei was 3,5 persent, effe laer as die 3,6 persent wat in April aangeteken is. Voedselpryse styg steeds, met vrugte wat op 'n jaargrondslag 15,5 persent duurder was, olie en vette en vis 9,1 persent duurder, terwyl vleis jou 8,8 persent meer uit die sak gejaag het. Jou koppie koffie of tee het 8,6 persent meer gekos. Die FNB ekonoom Helena Mboti het meer oor die inflasiesyfers.2025-06-1600 minNuusNuusOorlog in die Midde-Ooste dryf olie op met 14%Midde toenemende konflik tussen Israel en Iran het Brent-oliepryse Vrydag 7 persent hoër as die vorige dag gesluit ná dit vroeër die dag die hoogste vlak sedert 27 Januarie vanjaar bereik het. Brent het vanoggend handel net onder 75 Amerikaanse dollar per vat oopgemaak, meer as 14 persent hoër as die vorige week. Beleggers is bekommerd dat die konflik tussen Israel en Iran olie-uitvoere uit die Midde-Ooste kan ontwrig. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt oor sy verwagtinge vir die olieprys gepraat.2025-06-1600 minNuusNuusSA se myne-produksie 7,7% laer in AprilStatistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie was in April op 'n jaargrondslag 7,7-persent laer. Die grootste daling van meer as 24-persent was in die platinum-groep metale, gevolg deur dalings in goud en steenkool-uitsette. Ystererts is die enigste belangrike mineraal wat groei getoon het, met 'n styging van 5,3-persent. Juan-Pierre Terblanche van Stats SA sê alhoewel daar 'n geringe maandelikse verhoging in produksie en verkope was, bly die driemaande-neiging negatief:2025-06-1300 minNuusNuusArbeidskenner sê oor net 'n derde van leerders wat op hoërskool isReaksie word ontvang op nuus dat ongeveer 27 persent van alle leerders in die land, rondom 900 000, is in hoërskool teenoor die oorblywende 72 persent wat laerskool bywoon. Volgens die jongste berigte is daar twee keer soveel graad een-leerders as graad 11-leerders. Dit sal ‘n beduidende impak op die arbeidsmark hê en Kosmos 94.1 Nuus het met arbeidskenner, Herbert Jauch gepraat.2025-06-1300 minNuusNuusNavo: Net 3 lande het destyds se 2% behaalNavo-lede skarrel om 5 persent van BBP-besteding op verdediging te behaal, in aanloop tot sy groot vergadering later vandeesmaand. Die Russiese-dreigement het eenvoudig te groot geword en bestediging op verdediging het die afgelope dekades aan die agterspeen gesuig. Keith Kellogg, die Amerikaanse president se spesiale gesant vir Oekraïne het by die Duitse Marshallfonds-forum in Brussel die kwessie bespreek. Agt jaar gelede het net drie Navo-lede die 2 persent teiken bereik.2025-06-1300 minL\'invité de la rédaction · RCF Cœur de ChampagneL'invité de la rédaction · RCF Cœur de ChampagneÉric Persent, directeur du Groupe Frédéric Ozanam à Châlons en ChampagneLe campus Frédéric Ozanam, établissement privé d’enseignement supérieur, propose des formations en commerce, marketing international, management, ressources humaines, communication, relation client et sécurité. Souhaitant s’intégrer pleinement au parcours européen LMD (Licence/Master/Doctorat), il développera, dès la rentrée 2025, trois nouvelles formations adaptées aux besoins des entreprises locales. De plus, le groupe Frédéric Ozanam envisage d’installer ses étudiants en centre-ville de Châlons-en-Champagne. Son directeur, Eric Persent, s’exprime à ce sujet au micro de Christopher Fausten.Distribué par Audiomeans. Visitez audiomeans.fr/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.2025-02-1008 minL\'invité de la rédaction · RCF Cœur de ChampagneL'invité de la rédaction · RCF Cœur de ChampagneÉric Persent, directeur du Groupe Frédéric Ozanam à Châlons en ChampagneLe campus Frédéric Ozanam, établissement privé d’enseignement supérieur, propose des formations en commerce, marketing international, management, ressources humaines, communication, relation client et sécurité. Souhaitant s’intégrer pleinement au parcours européen LMD (Licence/Master/Doctorat), il développera, dès la rentrée 2025, trois nouvelles formations adaptées aux besoins des entreprises locales. De plus, le groupe Frédéric Ozanam envisage d’installer ses étudiants en centre-ville de Châlons-en-Champagne. Son directeur, Eric Persent, s’exprime à ce sujet au micro de Christopher Fausten.2025-02-1008 minBizskoops (Afrikaanse Weergawe)Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)Bizskoops - 12 September 2024Op die program vandag, # Sake-inbrake bly 'n ernstige kommer in Suid-Afrika, en # Vervaardigingsproduksie het in Julie met een-komma-sewe persent toegeneem # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor Suid-Afrika wat hoop vir ekonomiese groei van ten minste vyf persent, maar beklemtoon ook dat mens nie die belangrikheid van klein groeiverskille moet onderskat nie. # In internasionale sake-nuus... Apple hoop om verkope ʼn hupstoot te gee met die nuwe iPhone 16 # In beleggingsnuus... Die Suid-Afrikaanse genoteerde-eiendomsektor vaar tans goed En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor Transnet se verlies en die m...2024-09-1210 minL\'invité de la rédaction · RCF Cœur de ChampagneL'invité de la rédaction · RCF Cœur de ChampagneÉric Persent, chef d’établissement au lycée Frédéric Ozanam de ChâlonsJusqu'au 3 avril, les lycéens doivent faire un choix sur leur orientation. Une tâche pas toujours bien vécue par les élèves et les parents. Pour les accompagner, l’Ensemble Scolaire Frédéric Ozanam propose un accompagnement personnalisé. Un dispositif nécessaire pour le chef d’établissement, Éric Persent.Distribué par Audiomeans. Visitez audiomeans.fr/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.2024-03-1405 minL\'invité de la rédaction · RCF Cœur de ChampagneL'invité de la rédaction · RCF Cœur de ChampagneÉric Persent, chef d’établissement au lycée Frédéric Ozanam de ChâlonsJusqu'au 3 avril, les lycéens doivent faire un choix sur leur orientation. Une tâche pas toujours bien vécue par les élèves et les parents. Pour les accompagner, l’Ensemble Scolaire Frédéric Ozanam propose un accompagnement personnalisé. Un dispositif nécessaire pour le chef d’établissement, Éric Persent.2024-03-1405 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagEn So Gaan Die Lewe Op die Ou Trant VoortLukas 2:40 Die Kindjie het gegroei en sterk geword, en Hy was vol wysheid, en die genade van God was op Hom. Binnekort sal Kersfees vergete wees, daardie sterretjies en rendiere op die kalender sal vervaag. Ons sal maar net almal aangaan met die lewe. Maar wat dan?Nege-en-negentig persent van die lewe – joune en myne – gaan oor ‘vasbyt en voortbeur.’ Vir die meeste van ons is dit 'n konstante ritme van 'n vyf-dag werksweek en 'n twee-dag-lange naweek. Die roetine word later vir ons ure en ure se harde werk met sulke stukkies rus tusse...2023-12-2702 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagVind RusJeremia 31:25 Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is, Ek maak die moedelose weer vol moed. Jy hoor nie dikwels dat mense wat geestelike werk doen, vir ander mense vertel dat ons moeg word nie. Ek is immers die prediker. Ek is veronderstel om al die gerusstellende antwoorde te hê. Ja! Maar ons word moeg. Baie moeg.En ja, daar is tye wat uitputting en swakheid my baasraak. Al bly ek fiks en gesond, al eet ek gesond, al skep ek tyd om te rus en saam met my gesin deur te bri...2023-11-0503 minHire a Hero! Part 2Fifty three persent of employers need advice and tools for veteran recruitment, according to research conducted by SHRM Foundation. Join us on Women Lead Radio as Leesa McNealy, your host of SpotLite on Recruiting, continues the conversation with Joe McGinnis (www.linkedin.com/in/joseph-mcginnis), HR Professional and Marine Corps Veteran, honorably serving our country for 22 years. They will discuss tips and best practices for your veteran hiring program.   Sponsor Appreciation! Thank you to our partner and show sponsor,  National University (www.nu.edu)!   Interested in Learning More About Connected Women of Influence? Click Here (https://connectedwomenofinfluence.com/attend-an-event-as-our-guest/) to Be In...2023-10-2332 minL\'invité de la rédaction · RCF Cœur de ChampagneL'invité de la rédaction · RCF Cœur de ChampagneÉric Persent, nouveau directeur au Lycée F.Ozanam de Châlons-en-ChampagneNouvelle dynamique pour l’ensemble scolaire Frédéric Ozanam de Châlons en Champagne marquée par l’arrivée du nouveau chef d'établissement, Eric Persent. L'occasion pour RCF Cœur de Champagne de partir à sa rencontre et d'évoquer plusieurs sujets autour de l'éducation. Distribué par Audiomeans. Visitez audiomeans.fr/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.2023-09-2506 min都市躺人都市躺人EP25 请放下“信息茧房”焦虑,因为它会永远存在“信息茧房”(Information Cocoons)这个概念甫一进入公共领域,就被赋予了封闭、逼仄、知识焦虑等一系列负面色彩。本期节目,躺人们想用一种松弛的方式来聊聊我们自己遇到的信息茧房,从前互联网时代(没错,信息茧房早在互联网发明很久之前就以其他方式存在很久了)、前社交媒体时代聊到当下,以及我们面对它们时的态度。最后,其实听播客也是一个很好的打破信息茧房的方式哦~(并没有在暗示让大家多多收听并分享给朋友的意思😌)2:00 频率错觉:开始搞KPOP后才发觉的那些事小时候很多QQ好友昵称里的神秘代码“TVXQ”原来是东方神起的缩写*Baader-Meinhof Phenomenon (巴德尔-迈因霍夫现象)又称频率错觉(Frequency illusion)是一种认知偏差,指的是第一次注意到某事后,往往会更频繁地注意到它,导致认为此事是高频现象。9:05 cos委托与先入为主的偏见勘误:此处说乙女游戏就是恋爱游戏其实不够准确,一般认为是以女性群体为目标受众的恋爱模拟类游戏。更多对乙女游戏的讨论与批判可以参考小方的另一档节目《普通玩家》EP1 ACG作品是否需要女性标签?14:25 前互联网时代与“中国北方网友”*可以用来抓间谍的赵丽蓉小品20:20 翻译讲究一个信达雅,但有的翻译却在背地里贴金"金砖国家"原本是几个国家的首字母缩写,音似英文“bricks”(直译砖块)。*这里提到的国王King和皇帝Emperor的区别众说纷纭,一般认为"King" 更常用于单一国家的君主,而 "Emperor" 则更常用于跨越多个国家的帝国君主,其权力范围和地位通常更高。小方提到的维多利亚女王加冕为皇帝发生在在1858年英国正式占领印度以后。23:30 真的有人会在电视上听歌吗?以及相亲节目幕后秘辛28:50 后巨星时代以及春晚的没落*年薪7000w美金的NBA球星杰伦布朗,反正小方不认识南方的网友请告诉我,你们10年前到底看不看春晚?34:50 什么词都缩写,让人摸不着头脑有兴趣可移步豆瓣村通网组帖子【全村最强缩写大全整理,多图预警】*老张提到的黑人宗教组织Five-Persent Nation42:20 方言,就是我们最早的“信息茧房”“因为懒救了一命”原帖2023-08-2050 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagGod Verras OnsRut 2:4 Boas het toe juis self uit Betlehem daar aangekom en hy het vir die snyers gesê: “Mag die Here by julle wees,” en hulle het hom geantwoord: “Mag die Here u seën.”Enige getroude persoon onder ons sal vir jou kan sê dat hulle huweliksmaat so nou en dan iets heeltemal onverwags doen. Jy het gedink jy ken hulle ... maar helaas!En dit is wonderlik, want dit hou die lewe interessant. Die waarheid is dat jy ‘n ander persoon nooit regtig honderd persent sal ken nie, selfs al is jy al vir vyf...2023-07-3102 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagWees Net DaarKolossense 3:12,13 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe.Ek dink ek kan met honderd persent sekerheid sê, dat ek en jy albei mense ken wat deur ‘n moeilike tyd gaan. Hulle probeer dit dalk wegsteek, maar jy kan sien dat hulle beslis swaarkry.Kom ons praat maar kaalkop die waarheid en erk...2023-07-2903 minAnton Shmyrin Master IndokatorAnton Shmyrin Master IndokatorDownload Free EA Broker for MT4 Free Robot EA Broker by Andrey Spiridonov Download at https://aoo.la Visit Here For EA to pass prop firm challenge Chicago Trading Company Broker Broker is a self-taught advisor. The algorithm of this adviser is constantly adjusting to the trading dynamics of the market. Advisor has a minimum number of parameters, which facilitates the work of beginners in the foreign exchange market. Advisor Benefits works on any time period works with any trade symbol no parameters that need optimization on each transaction, the adviser learns and adjusts to the current trading situation Advisor Parameters...2023-07-1400 minjazziam podcastjazziam podcast36. Ksenia Brief interviews Karina on WEB8: Weaving Our Reality - Trusting Your Creative Process, Being Available For Spirit While Being Grounded In Your Body, Quantum Leaping Through JournalingСегодня подкасту год. И лучшим подарком на эту дату для меня стал этот разговор - эпизод с Ксенией Бриф (Ксения была гостьей на подкасте в апреле, эпизод 29) для ее подкаста WEB8: Weaving Our Reality. Это мое первое интервью для подкаста! Лучше всего этот эпизод слушать в паре с русскоязычным эпизодом (ссылка выше) - мы там подробно рассказываем обе наши истории, о том, как мы пришли к своему делу, о духовном предпринимательстве, о силе социальных сетей, о взаимоотношениях с собой, людьми и Богом. намерение этого разговора - создать друг для друга безграничные потенциалы возможного. приятного прослушивания, jazziamen также со мной можно поработать в формате 1-1 Creative Ceremony - над любым творческим проектом или запросом (вся информация по ссылке) Заметки Ксении к эпизоду We discuss:  • Meeting Spirit while staying persent in your body • How to learn another language fluently – Karina’s experience learning english • Karina’s experience growing up with a musician mom • First encounters with Spirit  • Karina’s spiritual journey and how opening her Akashic Records changed everything  • Karina’s experience with residency at the Watermill Center • Making peace with your inner voice • Pain alchemized into sacred work • Music as an invitation to feel • The creative process of writing a music album  • The healing power of journaling and free writing  • How to quantum leap through journaling  • Changing the trajectory of your life by establishing a communication between your past self and future self  • Creating your own mantras  • Appreciating the little things  • Karina’s upcoming creative projects  2023-07-041h 54Weaving Your RealityWeaving Your Reality238. Trusting Your Creative Process, Being Available For Spirit While Staying Grounded In Your Body, Quantum Leaping Through Journaling – KARINA IVANOVAFour years ago musician, writer and podcaster Karina Ivanova was listening to one of my podcast episodes, and planted a seed that she’d like to be a guest one day. But then she heard an inner voice ask: “What would you be excited to tell Ksenia about?” That’s when she realized that the creations she’s meant to share with me (and with you) haven’t come through yet. So Karina got busy bringing her creative visions to reality, from a music album, to a poetry book, a podcast and a journaling movement in her home country...2023-06-271h 46God se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagMaar ek Is ‘n Goeie Mens...Openbaring 1:4,5 Genade en vrede vir julle van Hom wat is en wat was en wat kom, ...en van Jesus Christus, die geloofwaardige getuie, die eerste wat uit die dood opgestaan het, die heerser oor die konings van die aarde. Uit liefde vir ons het Hy ons deur sy bloed van ons sondes verlosAs ‘n nuwe Christen, het ek gewonder hoekom Jesus vir my moes sterf. Hoekom moes Hy om my onthalwe deur al die lyding gaan? Ek is immers nie ‘n misdadiger nie. Ek het nie gesteel nie, ek het niemand ooit aangerand of verm...2023-03-2803 minTestifyTestifyTestify 20230306 God, My Refuge & My Fortress - a testimony by JP Persent"God, if you are real, show me and I will change my ways," these are the words that JP Persent cried out to the Lord in despair one night. "Son, if you don't get up now, you will never get up", was the reply he heard. Listen to this episode to hear the rest of JP's story.2023-03-1951 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagDie Ontferming van ‘n VaderPsalm 103:13,14 Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien. Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is. ‘n Rukkie gelede het ons 'n goeie vriend vir aandete oorgenooi. Sy seun en skoondogter was verwagtend. Die ete is egter onderbreek deur 'n ontstellende telefoonoproep van sy vrou.Ek kon nie hoor wat gesê was nie, maar die oomblik toe ek sien hoe sy gesig verander, het ek geweet wat gebeur het. Sy skoondogter het 'n miskraam gehad; hull...2023-01-1102 minBULETINBULETINBanyak Mobil Dinas Pemko Pekanbaru Yang Sudah Tua, Namun 80 Persent % Kondisi BaikPj Sekda Pekanbaru, Indra Pomi Nasution mengungkapkan sekitar 80 % kondisi mobil dinas jabatan yang terkumpul di halaman parkir gedung utama perkantoran Tenayan Raya saat ini dalam kondisi baik. Mesikpun sebagian besar diantarnya sudah masuk mobil tahun tua2022-11-2502 minGod se Woord VARS vir jou VandagGod se Woord VARS vir jou VandagJou Finale Bestemming1 Korintiërs 15:35,36 Maar iemand kan vra: Hoe word die dooies opgewek? Watter soort liggaam sal hulle hê? Dis 'n dom vraag! Wat jy saai, kom nie tot lewe tensy dit eers sterwe nie.Ons beleef daagliks soveel bekommernisse, sorge, spanning en druk in die lewe. Maar weet jy, hulle neem soveel aandag in beslag en steel soveel energie van ons; maar eendag ... eendag, sal hulle almal weg wees.Hoe dit eendag vir jou sal eindig, hang eenhonderd persent daarvan af óf jy kies om jou vertroue in Jesus te plaas, óf nie.Di...2022-11-1402 minAGRI NEWS NETAGRI NEWS NETGoeie nuus oor Brent ru-olieprys - Dinsdag 12 April 2022Brent ru-olie verhandel vanoggend rondom 100 Amerikaanse dollar ‘n vat en het in die afgelope dertig dae met amper 9 persent gedaal. Daar is verskeie redes hiervoor soos die bekende beleggingsekonoom Dawie Klopper verduidelik… maar hy het ook goeie nuus.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.2022-04-1200 minAGRI NEWS NETAGRI NEWS NETReaksie word ontvang op berigte dat owerhede in Zimbabwe op die oomblik besig is om grond wat aan swart boere gegee is en onbenut is, terug te vat. Die landbouminister Anxious Masuka het volgens die bergite gesê 99 persent van die beskikbare grond is reeds in die buurland toegeken en bronne is min so daar kan geensins toegelaat word dat mense wat grond het, dit nie benut nie. Deon Theron, die voormalige president van die buurland se kommersiële boer-unie sê dis nonsens, al is dit nodig.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.2022-03-3100 minAGRI NEWS NETAGRI NEWS NETDie bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, -Die kwessie rondom voldoende koring voorsiening bly in die nuus.Daar is volgens sommige menings, ‘n daadwerklike risiko vir hongersnood. Daar is reeds 800 miljoen mense wêreldwyd wat honger ly en die oorlog in Oos-Europa sal dié stand van sake vererger en talle lande maak 100 persent staat op Rusland en die Oekraïne vir koring. Die bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, het sy reaksie so verwoord …--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.2022-03-2900 minAGRI NEWS NETAGRI NEWS NETChris Hart, ‘n ekonoom in Suid-Afrika, verduidelik wat met die rentekoers kan gebeur.Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal waarskynlik vandeesweek rentekoerse met ‘n verdere 25 basispunte verhoog tot 4,25 persent in ‘n poging om inflasie te vertraag, sê ekonome.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.2022-03-2300 minAGRI NEWS NETAGRI NEWS NETStyging in kunsmispryse gaan impak op vrugte- en groentepryse hêInternasionale kunsmispryse het sedert die begin van die jaar skerp gestyg as gevolg van die inval in die Oekraïne. Kunsmis-koste is gewoonlik tussen 30 persent en 50 persent van totale produksiekoste na gelang van die oes, wat die prysstygings ‘n beduidende impak maak op winsgewendheid van plaaslike boere.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.2022-03-2200 minKimberley MegensKimberley Megens#19 Mijn ervaring met microdosing en soul persent drops plantmedicijnHierin deel ik mijn ervaring met microdosing en de soul present drops volg je me nog niet op Instagram? Ga dat dan zeker doen 😊 mijn Instagram is : Kimberley__megens Instagram Meinou is : Meinouteijken Instagram Maria is : Mariajohannaofficial Allemaal volgtips op Instagram 🌸2021-11-2013 minBULETINBULETINVaksinasi Lansia, Puskesmas Datangi Lansung Rumah LansiaPemerintah Kota Pekanbaru terus melakukan percepatan vaksinasi guna mencapai herd immunity atau kekebalan kelompok. Plt Kepala Dinas Kesehatan Kota Pekanbaru, Arnaldo Eka Putra menuturkan untuk saat ini realisasi vaskin umum sudah mencapai 70 persent, sementara vaksin lansia masih jauh dibawah target atau masih 33 %.2021-10-1502 minAGRI NEWS NETAGRI NEWS NETPryse sal bly styg – ekonoomGoedere en dienste het met 6,6 persent duur geword. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.2021-05-1700 minAGRI NEWS NETAGRI NEWS NETBrandstofprys is verligting vir landbouBrandstofpryse het die eerste keer dié jaar teruggesak ná ‘n daling van 2 persent in internasionale ru-olie-pryse en ‘n 3 persent versterking van die Suid-Afrikaanse rand in April relatief tot die vorige maand.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.2021-05-0600 minAGRI NEWS NETAGRI NEWS NETSuid afrika -‘n afname in gars-aanplantings.. Suid-Afrikaanse boere gaan in die 2021/22-seisoen 33 persent minder gars plant. Di--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.2021-05-0500 minAGRI NEWS NETAGRI NEWS NETWêreld-ekonomieë verbeter-2021Ayhan Kose van die organisie sê gevorderde ekonomieë gaan na verwagting groei van rondom 3,3 persent lewer,--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.2021-04-2600 minAGRI NEWS NETAGRI NEWS NETWallie Roux ‘n plaaslike landboukenner- Namibiese regeringReaksie word ontvang op die Namibiese Ministerie van Grondhervorming wat bekendgemaak het dat 67 persent van die 5 miljoen hektaar wat geteiken was teen 2020 bekom is vir grondhervorming.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.2021-03-1500 minSPILL THE BEANSSPILL THE BEANSWomen History Special: Making History and Selfconfidence!Bria and caniya talk about women making history in our persent,body image and selfconfidence. --- This episode is sponsored by · Anchor: The easiest way to make a podcast. https://anchor.fm/app Support this podcast: https://anchor.fm/bc-beauty-boutique/support2021-03-141h 03Praat Saam (RSG potgooi)Praat Saam (RSG potgooi)Praat SaamStaatsdiensvakbonde het Vrydag 'n plan van aksie bekend maak oor hoe hulle die dooiepunt in salarisonderhandelings met die regering gaan hanteer. Die partye is tans in 'n geskil in die Arbeidshof nadat die regering besluit het om nie die salarisse van staatsdienswerkers vanjaar met sewe-persent te verhoog nie. Dit is strydig met 'n 2018-ooreenkoms van drie jaar. Vakbonde vra die hof om die regering te dwing om die salarisooreenkoms te eer. Ondertussen maan Sake-eenheid SA dat die jongste werkloosheidsyfers 'n wekroep is vir die regering, georganiseerde arbeid en die sakesektor om meer te doen op 'n oplossing vir die krisis...2020-10-0500 minMotivational wordsMotivational wordsIts your time , this is YOUR story MOTIVATIONAL WORDSEven when life is difficult and challenging the persent is always an opportunity .... Never miss out such a opportunity ... Life always give a get opportunity the thing is that we dont know how to deal with it.. Keep your self cool down and thing how can i deal with problems and you will find the answer2020-09-0501 minThe Hidden LifeThe Hidden Life009 - Expat Couple Abroad - Life in South East Asia, Leaving Their Lives Behind, Lockdown Feelings, Anxiety and the Reality of the Situation.This week on the show I spoke to two very good friends of mine, Tasja Persent and Kirsten Blignaut.  We chat/  - Moving from South Africa to Vietnam - The initial move and some of it's difficulties - Kirsten's big reveal a month later! - Not coming with enough money and the stress of organising everything - Anxious about the Vietnamese judgement and the reality of the situation - Advice for those thinking about making the move - Loving the Banh Mi, but not the se...2020-08-2551 minThis Won\'t Last PodcastThis Won't Last Podcast32. TWL Presents: Deeze and Breeze Sports Talk 3 Feat Papa BreezeWelcome to the This Won't Last Podcast we Persent to you Sports Talk 3 Where we are getting ready for the NBA playoff and who re our favs. We are talking NFL draft and Dak"s contract do we agree join and find out. 2020-03-111h 00Radio ScripturaRadio ScripturaBybelse ChristenskapOns leef in 'n wêreld waarin daar soveel verskillende stemme opgaan oor wat dit beteken om 'n Christen te wees. Bv. 72% Persent van Suid Afrika se inwoners noem hulself "Christene" Daarom kyk ons in hierdie episode na wat dit beteken om 'n ware Bybelse Christen te wees - en hoe die lewe van so 'n persoon lyk.2019-08-1330 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitMonitorRSG — Identiteitsbedrog deur middel van E-posse het vanjaar met 62 persent toegeneem. Dit is die bevindings vervat in die maatskappy Mimecast se jongste kuber sekuriteitsverslag. Heino Gevers van Mimecast sê 88 persent van die respondente wat aan die navorsing deelgeneem het, het aangedui dat hulle inligting al op 'n slinkse manier in die kuberruim gesteel is..2019-06-0704 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitMonitorRSG — Identiteitsbedrog deur middel van E-posse het vanjaar met 62 persent toegeneem. Dit is die bevindings vervat in die maatskappy Mimecast se jongste kuber sekuriteitsverslag. Heino Gevers van Mimecast sê 88 persent van die respondente wat aan die navorsing deelgeneem het, het aangedui dat hulle inligting al op 'n slinkse manier in die kuberruim gesteel is..2019-06-0704 minPodlitiekPodlitiekEp. 39 - Mnr Tien Persent, Kredietafgradering Afgewend & Motoreienaars se eToll presentIn hierdie week se episode bring die Podlitiek-span vir jou as luisteraar die nuutste nuus, kraakvars en vol van die week se nuutste skokke. Spesifiek die beweerde korrupsie van Ace Magashule, Moody’s se besluit oor Suid-Afrika se skuld, en e-toll se besluit oor agterstallige skuld, word hierdie week onder die loep geneem.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTune...2019-04-0323 minJanOosthuizenJanOosthuizenDie Goddelike Restourasie van FamilieDie Goddelike Restourasie van Familie Rut is ‘n familie storie: Sowat 90 persent van die verse in die boek Rut begin met die letter ‘vav’. Die ‘vav’, die sesde letter in die Hebreeuse alfabet. Hierdie letter kry spesiale betekenis omdat dit dien as die uiteindelike verbinder letter.  ‘Vav’ dien as ‘n brug letter, soos die "en" ‘n verbindingswoord is: gevolglik, met, en dus, en ander soortgelyke woorde.Rut: “vriendskap”Maglon: “sieklik” “onvrugbaar” Giljon: “swak” “op die einde”  Elimeleg: “my God is Koning” Naomi: “lieflik, ”aangenaam” Orpa: “bokkie”Boas: “In hom is sterkte”Die boek Rut was gelees op Shavuot...2019-02-0432 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitMonitorRSG — Suid-Afrika is een van die lande wêreldwyd wat die grootste persentasie van die land se BBP bestee aan die mediese sektor. In Suid-Afrika is vier en tagtig persent van die land se inwoners van die staat afhanklik vir mediese hulp, terwyl slegs 16 persent van die landsburgers toegang het tot privaatsorg en mediese fondse. Tog word die BBP gelyk-op verdeel tussen die twee groepe. Dit beteken dat 84 persent van die bevolking, net toegang het tot 50 persent van die BBP.2018-06-2505 minNaweekaktueelNaweekaktueelNaweekaktueelDie Reisbedyf se winste het in die afgelope finansiele jaar met 6 persent gestyg. Dit is volgens 'n Reismark Indeksstudie wat Grant Thornton, vir die Vereniging van Suider Afrikaanse Reis Agente gedoen het. ASATA verteenwoordig 95 persent van die bedryf. Volgens die uitvoerende hoof van ASATA, is een van die redes dat die sentiment in die sake-sektor postief was, omdat persoonlike kontak met sakevernnote baie hoog geag word.2018-06-2302 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitMonitorRSG — Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het bekend gemaak dat 75-komma-een persent van 2017 se matrikulante die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen geslaag het. Dit is twee-komma-vyf persent hoër as die vorige jaar se 72-komma-vyf persent. Die Vrystaat is vir die tweede agtereen volgende jaar die provinsie met die beste matriekuitslae in die land.2018-01-0503 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins29 September 7amTieners tussen die ouderdomme van tien en 19 verteenwoordig 14 persent van aangemelde geboortes in Suid-Afrika.2017-09-2903 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins21 September 16nmDie Reserwebank se monetêre beleidskomitee het besluit om die repokoers onveranderd te laat op 6-komma- 7-5 persent.2017-09-2103 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins05 September 4pmDie Minister van Finansies, Malusi Gigaba, het die nuus verwelkom dat die ekonomie herstel het van 'n tegniese resessie ná groei van twee-komma-vyf-persent in die tweede kwartaal.2017-09-0503 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitMALEMA Sê DIE EFF IS DIE ENIGE ALTERNATIEF VIR SWART KIESERSDie EFF se leier, Julius Malema, sê dié party se steun het sedert 2013 aansienlik toegeneem en is nou die enigste alternatief vir swart kiesers. Die EFF is vandag vier jaar gelede in Soweto gestig. Die party het in die 2014-algemene verkiesing meer as ses persent van die totale stemme ingepalm en meer as agt persent in verlede jaar se munisipale verkiesing.2017-07-2602 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitSTAKINGS BY SANPARKELede van die vakbond vir Gesondheids- en ander Dienste Personeel van Suid-Afrika, oftewel Hospersa, maak gereed vir 'n nasionale staking by SANParke. Die vakbond vra vir salaris-verhogings van nege persent, maar onderhandelinge met SANParke het 'n dooiepunt bereik, na hulle net ses persent aangebied is.2017-07-1302 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitVPI STYGDie Verbruikersprysindeks, oftewel inflasie, het in Mei op 'n jaargrondslag tot vyf komma vier persent gestyg, teenoor die vyf komma drie persent in April. Die styging is hoër as wat ekonome voorspel het. Die Rand het teruggesak ná Statistieke S.A. se syfers bekendgemaak is. Kerninflasie, wat die prys van kos, nie-alkoholiese drank, brandstof en energie uitsluit, was op 'n jaargrondslag in Mei vier komma agt persent, dieselfde as in April. Ons praat met 'n ekonoom, Dr Chris Harmse.2017-06-2104 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitMYNBOUHANDVES LOK WYE REAKSIE UITDaar is wye reaksie oor die bekendmaking van die Mynbouhandves deur die Minister van Minerale en Energie, Mosebenzi Zwane, verlede week. Die markte het Donderdagmiddag heftig gereageer en die sektor nagenoeg R30 miljard gekos. Kenners waarsku dat as die handves deurgevoer word dit Suid-Afrika enorme, onomkeerbare skade kan aanrig. Die Handves bepaal onder andere dat mynboumaatskappye hul swartbemagtigingsbelang tot 30 persent moet vergroot, en dat een persent van hul jaarlikse omset aan die swart aandeelhouers uitbetaal moet word voordat 'n uitkering na die ander aandeelhouers gedoen word. Tebelo Chabana van die Kamer van Mynwese sê die kamer gaan 'n dringende interdik k...2017-06-1903 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitMOTSOENENG AFDANKINGRSG het die afgelope maand amptelik teruggekeer na 'n beleid om 76 persent plaaslike musiek te speel. Die SAUK is voorheen onder die leierskap van die voormalige bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, verplig om negentig persent plaaslike musiek te speel. Die voorsitter van die tussentydse SAUK-raad, Khanyisile Kweyama, het aan die parlement se portefeuljekomitee oor kommunikasie gesê dat Motsoeneng nie 'n goue handdruk gaan ontvang nie, en dat hy nie vir die oorblywende deel van sy kontrak uitbetaal word nie, omdat hy aan wangedrag skuldig bevind is. [Justin Kennerley]2017-06-1403 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins24 April 4nmDie Departement van Water en Sanitasie sê waterbeperkings sal van krag bly tot damvlakke tot minstens 85 persent gestyg het.2017-04-2402 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins22 Februarie 16nmIndividue wat meer as een- komma- vyf miljoen rand per jaar verdien, sal volgens 'n nuwe belastingkoers meer as 45 persent inkomstebelasting betaal.2017-02-2210 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins26 Januarie 16nmDie Burgemeester van Kaapstad Patricia de Lille sê dringende ingrypings is nodig om die water krisis teen te werk omdat die gemiddelde damvlakke onder 40 persent is.2017-01-2610 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins24 Januarie 16nmDie president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, het aangekondig dat die monetêre beleidskomitee besluit het om die repokoers onveranderd te laat op sewe- persent.2017-01-2410 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins30 December 6amBykans 99 persent van leerders wat die Onafhanklike Eksamenraad se matriekeksamen afgelê het, het geslaag2016-12-3003 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins23 September 4nm'n Groep studente betoog by die Universiteit Stellenbosch vir 'n nul-persent fooi verhoging vir volgende jaar.2016-09-2302 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins22 September 16nmDie Reserwebank se monetêre beleidskomitee het besluit om die terugkoopkoers onveranderd te laat op sewe persent.2016-09-2210 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins24 Augustus 4nmDie Minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande sê die regering sal meer as twee miljard rand van êrens af moet kry indien 'n versoek van 'n agt persent verhoging in universiteitsgeld aanstaande jaar toegestaan word.2016-08-2402 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins05 August 4nmNog net vyf persent van die stemme in die munisipale verkiesing moet verklaar word. Die ANC beheer 138 munisipaliteite, die DA 18 en die Inkatha Vryheidsparty ses.2016-08-0503 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins04 August 4pmMet meer as 60 persent van stemme wat getel is, voorspel die W.N.N.R dat nie die ANC óf die DA 'n volstrekte meerderheid in die drie metro's in Gauteng sal behaal nie.2016-08-0402 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins19 May 4pmVuisvoos verbruikers haal weer asem na die nuus dat die repokoers onveranderd op sewe persent sal bly.2016-05-1902 minDiskoers 2016Diskoers 2016Minstens drie tale vir staatsinstansies: Laksheid of onwilligheid?Met: Anne-Marie Beukes van die Departement Linguïstiek (Universiteit van Johannesburg) en voorsitter van die Afrikaanse Taalraad en Cerneels Lourens, prokureur en taalaktivis van Brits: 
Die Taalwet van 2012 vereis dat die 207 staatsdepartemente, openbare entiteite soos Eskom en openbare onderneming soos die nasionale lugdiens ’n taalbeleid opstel waarin onder meer met minstens drie tale rekening gehou moet word. Die Afrikaanse Taalraad het in samewerking met die Departement Linguïstiek van die Universiteit van Johannesburg vasgestel dat in November 2015 nog geen 30 persent van die instellings die Taalwet se verpligtings opgevolg het nie en dat die res dit miskien maar bloot as ’n lastighe...2016-03-1148 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins22 Januarie 16nmEskom se hoof finansiële beampte, Anoj Singh sê 'n afname in ekonomiese groei is die hoof rede waarom die kragverskaffer om 'n bykomende agt-komma- ses persent verhoging in kragtariewe vra.2016-01-2202 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins30 December 7amMeer as 98 persent van die matrikulante wat die eksamen van die Onafhanklike Eksamenraad geskryf het, het geslaag. Dit is dieselfde persentasie as verlede jaar.2015-12-3002 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins14 December 7amDie rand het na die aankondiging van Gordhan se terugkeer na Finansies met bykans vyf persent gestyg.2015-12-1402 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitRENTEKOERS'n Eiendoms-ekonoom by Eerste Nasionale Bank, John Loos, verwelkom die verhoging van 25 basispunte in die terugkoopkoers. Die nuwe repokoers staan dus op ses-komma-25 persent, met die prima uitleenkoers op nege-komma-75 persent. Volgens hom was die Reserwebank se aankondiging gistermiddag onverwags. Metzi van der Merwe het met hom gesels.2015-11-2002 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins24 July 7amEkonome sê die gesamentlike uitwerking van verhoogde rentekoerse gaan 'n negatiewe uitwerking op verbruikers hê. Die Monetêre Beleidskomitee van die Reserwebank het gister die terugkoopkoers met 25 basispunte tot ses persent verhoog.2015-07-2402 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins23 Julie 16nmDie Monetêre Beleidskomitee van die Reserwebank het besluit om die terugkoopkoers met komma twee vyf persentasiepunte te verhoog tot ses persent.2015-07-2302 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins1 July 7amDie klere en tekstielwerkers-vereniging sê hy het `n twee jaar- loonooreenkoms met die Leerlooiers-werkgewers organisasie bereik. Volgens die ooreenkoms sal die werkers in die leerlooiersektor `n verhoging van sewe-en- halwe persent vanjaar en volgende jaar kry.2015-07-0102 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins24 Junie 4nmDie nasionale energiereguleerder, Nersa gaan nie Eskom se tariefverhoging van 24 persent toestaan nie.2015-06-2403 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins21 Mei 16 vmDie Reserwebank het besluit om die repo-koers onveranderd te laat op vyf komma sewe- vyf persent.2015-05-2102 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins8 May 4 PMEskom het om 'n bykomende verhoging van twaalf-komma- 61 persent vir kragtariewe gevra. Die Energiereguleerder het al reeds vanjaar twaalf-komma- 69 persent toegestaan.2015-05-0803 minGood Hope FM News BulletinsGood Hope FM News Bulletins11 FEB 5pmDie rand het met meer as 'n persent gedaal tot sy laagste vlak teen die dollar sedert Oktober 2008, terwyl al hoe meer beleggers wat bang is vir risiko, hulle aan die geldeenheid onttrek. Die rand het tot elf-rand -83 teenoor die dollar in middagverhandeling gedaal.2015-02-1103 minThe DMorris ShowThe DMorris ShowNew GenerationsHost Demarcus Morris and Co-Host Jay The Entertainer  talks about the past and persent generations and the impact of it in todays world in dealing with parents, kids and etc. Tune in at 2pmCT , CALL IN AT 323-870-4606.2014-05-1800 minRadioteaterRadioteaterDIE WEBLEY deur Piet SteynDie beskikbaarstelling van artiretrovirale middels sedert 2008 help op 'n ingrypende wyse om vigssterftes in Suid-Afrika te verminder. Nogtans kondig Statistiek Suid-Afrika in Mei 2013 aan dat daar reeds 5,26 miljoen mense met MIV/vigs in die land is—tien persent van die bevolking. En wat meer is, die syfer styg steeds. Piet Steyn speek die MIV/Vigs probleem subtiel aan en tog is daar 'n dringendheid, 'n waarskuwing vir almal wat nie bewus is van die erns van die probleem in ons land nie.2014-04-1040 minRadioteaterRadioteaterDIE WEBLEY deur Piet SteynDie beskikbaarstelling van artiretrovirale middels sedert 2008 help op 'n ingrypende wyse om vigssterftes in Suid-Afrika te verminder. Nogtans kondig Statistiek Suid-Afrika in Mei 2013 aan dat daar reeds 5,26 miljoen mense met MIV/vigs in die land is—tien persent van die bevolking. En wat meer is, die syfer styg steeds. Piet Steyn speek die MIV/Vigs probleem subtiel aan en tog is daar 'n dringendheid, 'n waarskuwing vir almal wat nie bewus is van die erns van die probleem in ons land nie.2014-04-1040 minDe Avonden TheaterDe Avonden TheaterHolland Dance Festival: danser Tim Persent, filmmaker Daniel Gallenkamp en sopraan Claron McFadden n.a.v. ‘A Dance Concert’Dit jaar danst de van oorsprong Zuid-Afrikaanse Tim Persent vijfentwintig jaar in Nederland. Op het Holland Dance Festival staat A Dance Concert op het programma, waarbij korte dansstukken, livemuziek en filmfragmenten worden afgewisseld die door Persent zelf zijn samengesteld. Hiervoor werkte hij samen met enkele van zijn grootste inspiratoren, bijdragen zijn er van o.a. choreografen [...]2012-01-2612 min