Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Oorreageer

Shows

Oorreageer PotgooiOorreageer PotgooiStylvol of Probeer Jy Net Te Hard?In hierdie episode gesels Barend Mynhardt met aktrise, Luandri Reynders, en vervaardiger, Tiaan Nortjé, oor wat goeie styl maak. Maar hierdie drie millennials se advies mag dalk net effe uit die mode wees. Gelukkig is niks te ernstig op Oorreageer nie. Gaan loer gerus na ons produkte op ons webtuiste www.oorreageer.co.za Laat ons weet wat julle dink in die comments. Winkel: www.oorreageer.co.za/shop Volg ons oral op sosiale media: Insta: @oorreageer Facebook : @oorreageer Threads: @oorreageer TikTok: @oorreageer2023-08-1735 minOorreageer PotgooiOorreageer PotgooiGeite en Giere? | Oorreageer met Barend Mynhardt, Tiaan Slabbert en Maynie KnoetzeIn hierdie episode praat Barend met Tiaan Slabbert en Maynie Knoetze oor die nuutste Geite en Giere. Maar ook daardie foefies waarmee Millennials grootgeword het. Met 'n verassing aan die einde. Subscribe vir ons nuutste episodes en sketse. Oorreageer is toegewyd aan die vervaardiging van kwaliteit en kontemporêre Afrikaanse Inhoud. Ondersteun ons graag deur ons op sosiale media te volg. Al ons skakels: https://linktr.ee/oorreageer2023-06-1448 minOorreageer PotgooiOorreageer PotgooiToeris of Terroris? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Leché JoubertLeche is nie net 'n aktrise nie, maar 'n volwaardige jet-setter! In hierdie episode praat Barend en Leché oor alles wat dit vat om 'n goeie reisiger te wees en die beste te maak van jou trip - al is dit tot hier tot Franschhoek of Frankryk. Van reiswenke tot mode-keuses wat jou nie soos 'n toeris gaan laat lyk nie. Luister saam en laat ons weet wat jy dink. Volg ons op sosiale media en kyk ook die video op YouTube. 2023-04-1139 minOorreageer PotgooiOorreageer PotgooiAdulting of net van die pad af? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Luandri ReyndersIn hierdie episode praat Barend met aktrise, Luandri Reynders, beter beken as Karen Kriel op Binnelanders. Hulle gesels oor al die dinge wat grootmense veronderstel is om te doen en of hulle werklik daarin slaag om te "adult". Van balhorige tieners, belasting, plantonderhoud en vlou grappies, gaan hierdie episode ons konfronteer met die vraag: Is ons almal nie eintlik maar net van die pad af nie. Kyk die volle episode op ons sosiale media. 2023-03-3132 minOorreageer PotgooiOorreageer PotgooiIs Jy Fiks of is Jy Kits? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Reze-Tiana WesselsHierdie week praat Barend met die stunning aktrise Reze-Tiana Wessels. Hulle praat oor gesondheid en wat nodig is om 'n gebalanseerde lewe te lewe om dan uiteindelik die vraag te beantwoord: Is jy fiks of is jy kits?  Luister saam en word deel van die gesprek op ons sosiale media. Gaan kyk ook graag die video op ons YouTube-kanaal.  2023-03-1628 minWie is ek?Wie is ek?Wie is ek? 10 Maart 2023Is jy ongelukkig in jou verhoudings? Voel jy meeste van die tyd angstig vir verwerping of oorreageer jy op jou verhoudingsmaat se woorde? Ons kyk na hegtingstyl tussen ‘n ma (of primêre versorger) en ‘n baba, en hoe dit die baba se verhoudings lewenslank sal bepaal.2023-03-1024 minOorreageer PotgooiOorreageer PotgooiSnaaks of is Jy Net Hartseer? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Maynie KnoetzeIn hierdie episode bespreek Barend en Maynie alles wat laf en snaaks is. Van lame grappies tot wanneer 'n joke te ver gaan.  Hulle daag ook mekaar uit met 'n 'dad joke' kompetsie. Wie se grappies gaan die lameste wees?  2023-03-0943 minOorreageer PotgooiOorreageer PotgooiVerhouding of 'n Kinderpartytjie | Oorreageer met Barend Mynhardt en Ilke KönigWas jy al ooit in 'n verhouding maar dit voel asof jy 'n kind entertain? Dit is presies wat Barend en Ilke hierdie week bespreek.  Van verhoudingskwale tot kommunikasietegnieke. Alles met 'n lekker drankie in die hand.  Kyk graag die video op ons YouTube kanaal en volg ons op sosiale media.  2023-03-0236 minOorreageer PotgooiOorreageer PotgooiUseless of 'n Gebrek Aan Selfvertroue? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Jacques AdriaanseIn hierdie episode praat Barend met akteur, Jacques Adriaanse, 'n gewese lid van die Ooreageer-span. Hulle gesels oor selfvertroue en die dryfkrag agter elke besluit wat in die onsekere hede gemaak word. Wat is jou motivering of is jy net useless?  Luister saam en gaan kyk na die video op ons YouTube kanaal en volg ons op sosiale media.  Subscribe en word ingelig oor ons weeklikse episodes.2023-02-2340 minOorreageer PotgooiOorreageer PotgooiKuier Jy of Ry Jy? | Oorreageer met Barend Mynhardt en Tiaan SlabbertOns is terug! In die eerste episode van ons potgooi, praat oorspronklike Oorreageerders, Barend Mynhardt en Tiaan Slabbert oor die hergeboortenis van Oorreageer en oor wat 'n goeie, of 'n slegte kuier behels.  Luister saam en gaan kyk na die video op ons YouTube kanaal.  Subscribe en word ingelig oor ons weeklike episodes.  2023-02-1534 min