podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Open Oor - De Ander
Shows
God se Woord VARS vir jou Vandag
God se Ontferming oor Jou
Send us a textPsalm 103:13 Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien. 'n Sagte hart sal, wanneer dit iemand sien ly, daardie persoon se pyn ervaar asof dit sy eie is ... Maar, dink mooi - op watter stadium is dit geregverdigd om ‘n ander persoon se pyn so vir jouself aan te trek, dat dit gedeelde lyding word?Op verskillende tye van ons lewens was ons elkeen aan beide kante van hierdie groot liefdestransaksie waarna ons as 'deernis' verw...
2025-05-05
02 min
GROOTfm 90.5
#GROOTBiddag - Dr Peieter Visseren Ds Schalk Strauss gesels oor vergifnis teenoor ander en naasteliefde
Dr Pieter Visser & Ds Schalk Strauss het met Jennifer Myburgh gesels oor vergifnis teenoor ander en naasteliefde
2025-04-24
36 min
Annelie Bouwer
#GROOTBiddag - Dr Peieter Visseren Ds Schalk Strauss gesels oor vergifnis teenoor ander en naasteliefde
Dr Pieter Visser & Ds Schalk Strauss het met Jennifer Myburgh gesels oor vergifnis teenoor ander en naasteliefde
2025-04-24
36 min
Tuchtcast Passend en geboden
#18 Tuchtcast: Klachtrecht voor ander doel, Spaanse Abogado is terug, geheimhoudingsplicht geschonden, hoorzitting niet partijdig, belangenverstrengeling bij strafzaak, en vertrouwelijke e-mails
Volgorde van de zaken in deze aflevering:(01:07) – Klachtrecht gebruiken voor ander doel: een klaagster probeerde via een klacht over de deken de inhoud van een dekenvisie aan te vechten. Het Hof wees dit af: als je het niet eens bent met de dekenvisie dan kun je de klacht nog steeds indienen bij de Raad.(03:57) – De Spaanse Abogado is terug: opnieuw onder de loep vanwege een spoedschorsing op grond van artikel 60ab Advocatenwet. Het Hof oordeelde dat deze maatregel terecht was opgelegd, ondanks het vervallen ervan.(07:18) – Geheimhoudingsclausule geschonden: een advocaat bracht een va...
2025-04-02
34 min
Cape Pulpit / Kaapse Kansel
GEMEENSKAP GESTREMDHEID - 'n Gesprek oor Geestlike Gestremdhede en Universele Toegang in Suid-Afrika
'n Interessante gesprek oor geestlike gestremdhede en die belangrikheid van universele toegang. In hierdie episode bespreek ons die uitdagings wat mense met geestelike gestremdhede in Suid-Afrika ondervind, insluitend die verwydering van fisiese, kulturele en sosiale hindernisse. Ons bespreek toegang tot parkering, ingange, wagkamers, kantore en ander fasiliteite, sowel as die belangrikheid van veilige, toeganklike ruimtes vir almal. Bly ingeskakel vir 'n diepgaande bespreking oor die verbeterings wat nodig is om 'n meer inklusiewe gemeenskap te bou. Cape Pulpit
2025-04-01
05 min
GEMEENSKAP GESTREMDHEID
GEMEENSKAP GESTREMDHEID - 'n Gesprek oor Geestlike Gestremdhede en Universele Toegang in Suid-Afrika
'n Interessante gesprek oor geestlike gestremdhede en die belangrikheid van universele toegang. In hierdie episode bespreek ons die uitdagings wat mense met geestelike gestremdhede in Suid-Afrika ondervind, insluitend die verwydering van fisiese, kulturele en sosiale hindernisse. Ons bespreek toegang tot parkering, ingange, wagkamers, kantore en ander fasiliteite, sowel as die belangrikheid van veilige, toeganklike ruimtes vir almal. Bly ingeskakel vir 'n diepgaande bespreking oor die verbeterings wat nodig is om 'n meer inklusiewe gemeenskap te bou. Cape Pulpit
2025-04-01
05 min
GEMEENSKAP GESTREMDHEID
GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Wat is Spoofing en Phishing? Wenke oor Digitale Veiligheid
Annalise Kemp deel met ons oor die gevaarlike wêreld van spoofing en phishing. Ontdek hoe hierdie kubermisdade werk en hoe jy jou persoonlike en finansiële inligting kan beskerm teen diegene wat probeer om jou te mislei. Annelies verduidelik hoe spoofing die valsifikasie van webadresse insluit en hoe jy jou bankinligting en ander sensitiewe data teen digitale bedrog kan beskerm. Leer praktiese wenke om jou aanlynsekuriteit te verhoog en hoekom dit so belangrik is om die regte stappe te neem om te voorkom dat jy of jou geliefdes die slagoffer van kubermisdaad word. Luister nou om meer te leer oo...
2025-01-20
21 min
Ek en my mense
Ep. 19 - Twee ma's help ander met geloofsgroei
Corli en Mariëtte van MaWees kuier in die Kaapkerk-ateljee en deel inspirerende insigte oor hoe hulle ander ma’s ondersteun in hul geloofsreis. Hulle beskryf hulself nie as “professionele ma’s” nie, maar eerder as vroue wat elke dag saam met die Here stap, luister en leer om te word wie Hy hulle roep om te wees. Met nederigheid en oorgawe deel hulle hoe God se leiding hulle toerus om ander te bemoedig en te versterk. MaWees is ’n aanlyn gemeenskap van ma's en vroue wat graag saam, emosioneel en geestelik, wil groei. Web: https://www.mawees...
2025-01-13
16 min
KOPSKUIF
KOPSKUIF - Beverley McKelly oor die ATKV-tak Sommer Net Ons en Gemeenskapsinisiatiewe
In hierdie episode van Kopskuif gesels die voorsitter van die ATKV-tak Sommer Net Ons, Beverley McKelly, oor die tak se opwindende leesmarathon en ander gemeenskapsgebaseerde inisiatiewe. Skakel in op 7 Desember 2024 om meer te leer oor hoe hierdie projek die gemeenskap betrek en bevorder. Luister na Beverley se inspirerende gesprek en ontdek hoe die ATKV-tak die lees- en gemeenskapskultuur bevorder.
2024-12-07
24 min
Radioteater
WYSIE OOR DIE WATER deur Albert Short
Wysie oor die water is opgeneem en vervaardig deur siggestremdes in die ateljee van Innovation for the Blind op Worcester. Dis ‘n stormagtige nag op ‘n skip. ‘n Meisie bevind haar op die skeepsdek, alhoewel sy weet dat die veiligste plek eintlik haar kajuit sou wees. Nogtans bly sy, en ontmoet sy ’n geheimsinnige jong man. Dadelik is dit asof hulle mekaar ‘n leeftyd al ken. In die verwarring van golwe, seewater en wind raak dit al hoe moeiliker om helder te dink. Wanneer reuse golwe oor die dek spoel, en jy skaars kan sien wat om jou aangaan, is dit maklik...
2024-12-05
13 min
Radioteater
WYSIE OOR DIE WATER deur Albert Short
Wysie oor die water is opgeneem en vervaardig deur siggestremdes in die ateljee van Innovation for the Blind op Worcester. Dis ‘n stormagtige nag op ‘n skip. ‘n Meisie bevind haar op die skeepsdek, alhoewel sy weet dat die veiligste plek eintlik haar kajuit sou wees. Nogtans bly sy, en ontmoet sy ’n geheimsinnige jong man. Dadelik is dit asof hulle mekaar ‘n leeftyd al ken. In die verwarring van golwe, seewater en wind raak dit al hoe moeiliker om helder te dink. Wanneer reuse golwe oor die dek spoel, en jy skaars kan sien wat om jou aangaan, is dit maklik...
2024-12-05
13 min
Net nog enetjie
‘Net nog enetjie’ | Die ANC se innerlike konflik oor Bela | Ep. 25
Sommiges in die ANC is kwaad oor dié ooreenkoms. Sommiges ontken dat daar ooit ʼn ooreenkoms onderteken is en ander baklei sommer net om te baklei. Een man wat verbasend stil bly oor die skikkingsooreenkoms tussen Solidariteit en die regering, is Panyaza Lesufi. Was sy internet dalk die afgelope week af, of het hy dalk nie die moed om kwaai op sosiale media daarteen uit te vaar nie? Kyk na hierdie week se episode om antwoorde op al hierdie vrae te kry! ‘Net nog enetjie’ | Die ANC se innerlike konflik oor Bela | Ep. 25
2024-12-04
37 min
Juridisch Geneuzel
#35 - Reorganiseren: bijltjesdag, collectief ontslag en stoelendans – wie blijft staan? Met Peter van Unnik en Olav van der Kind
Een onderneming kan om verschillende redenen kiezen voor een reorganisatie. Voor werknemers kan een reorganisatie grote gevolgen hebben: van ander werk, een andere leidinggevende en een andere werkplek tot het krijgen van ontslag. Waar moet een ondernemer bij een reorganisatie allemaal rekening mee houden? Welke bescherming genieten werknemers? In hoeverre kan een werkgever kiezen wie hij om bedrijfseconomische redenen ontslaat? Welke rol spelen het UWV, de vakbonden en de ondernemingsraad daarbij? Wanneer riekt de stoelendansmethode naar misbruik? En zijn reorganisaties niet gewoon een teken van bestuurlijke luiheid? Inbellers: Peter van Unnik (oprichter van De Organisatieadviseurs) en Olav van der...
2024-10-30
31 min
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Efesiërs 5:18b-20| ...oor my hart... en dit waarmee hy gevul is!
Een enkele woordjie wat meer as 800 keer in die Bybel voorkom! En hoe belangrik moet hierdie woordjie dan nie wees nie? Dit gaan alles oor die 'hart' van n mens! Ook opvallend is dat as die Bybel na die woordjie 'hart' verwys dit feitlik nêrens na 'n fisiese orgaan verwys nie...maar meer geestelike lewe bedoel... dat jy maw 'n ander hartsgesindheid sal hê wat betref jou denke, nadenke, emosies, wilsbesluite, voor en afkeure ens... Soos die Bybel dan ook elders tereg sê: want uit die hart...'is die oorsprong van die lewe' (Spr 4:23).
2024-09-16
29 min
Kerkbode Kollig
Episode 29 | 'Jy moes 'n testament opstel ... op ouderdom 18' - Bun Booyens oor diensplig
"Ek dink daar is baie mense wat afsluiting soek," sê Bun Booyens in 'n onderhoud vir dié Kollig-episode oor sy nuwe boek TROEP, wat eersdaags by Penguin verskyn. Booyens het uiteenlopende vertellings ná gesprekke met meer as 100 oud-dienspligtiges opgeteken en georden. Só klink van die temas: INKLAAR – My ma was banger as ek ’N KAPELAAN ONTHOU – Genade tussen die ongenade PT – Julle wil mos nie saamwerk nie LANDMYN – Die duiwel se niggie HOM ONTHOU EK – ’n Bruin soldaat in ’n wit basis SOLDATETAAL – Woorde, frases en afkortings ST...
2024-09-15
1h 03
Die ekonomie minuut
Liewe Kabinet, dink asb hard oor HOE om beleid te verander
Gisteraand se aankondiging van die Kabinet gaan hierdie week die nuus oorheers en almal wag om te sien hoe die markte vanoggend reageer. Ek wil dit uit ʼn effens ander hoek bespreek en praat oor die proses van beleid maak en implementeer wat die nuwe Kabinet in die gesig staar. Ek is bekommerd dat die ideologiese verskille tussen die ANC en DA gaan beteken dat ons weer van voor af gaan dink oor WAT om te doen, eerder as oor HOE om dit te doen. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en d...
2024-07-01
01 min
Kerkbode Kollig
Episode 19: Oor balans vind met kinders se skermtyd en ‘n nuwe storiekanaal
Kenners waarsku al meer dat skermtyd bestuur moet word met jong kinders. Dog mens kan vra of in ons skermgedrewe samelewing ’n mate van skermblootstelling nie onvermydelik geword het nie en in sulke gevalle, wat kan kinders kyk? Met juis hierdie vrae ingedagte het Maryke Hansen, ’n jong ma van twee begin droom oor ’n kanaal ‘met inhoud in Afrikaans met sterk Bybelse waardes waarna kinders, wanneer hulle dan nou wel skermtyd inkry, kan kyk’. Maar om tyd te kry in haar besige lewe om dit te laat realiseer verg toe blykbaar ’n “geforseerde rustyd”. Sy is die inhoudsvervaardi...
2024-06-23
11 min
Kerkbode Kollig
Episode 18: Dr Coenie Burger vertel meer oor sy eie geloofstorie en van sy nuwe boek
Hy het min pak gekry, maar dit was die keer wat sy pa hom nie pak gegee het nie wat hom met ander oё na sy pa laat kyk het. Dat hy sy pa as mens begin raaksien het. Iets soortgelyk het oor jare met hom gebeur in sy verhouding met God en hoe hy oor God voel. ’n Ontdekking dat God hom liefhet en omgee en na hom wil luister. “Dit maak dat ek glo vandag,” vertel dr Coenie Burger wie se nuutste boek Verbind aan Christus: Om in vereniging met Christus te leef, pas ver...
2024-06-16
24 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
‘n Gawe wat Dikwels Oor die Hoof Gesien
Titus 1:8 Hy moet gasvry wees en alles wat goed is, liefhê. Hy moet met wysheid lewe en regverdig wees. Hy moet ’n toegewyde en gedissiplineerde lewe lei. Hoe meer ek sien hoe mense lewe, hoé meer word ek geraak deur die realiteit dat elkeen van ons in een of ander stryd gewikkel is. Wat van jou?Gelukkig is daar kort tye wanneer alles klopdisselboom gaan. Maar dit neem nie te lank voor die een of ander teëspoed, die een of ander probleem, die een of ander konflik, ja, die een of ander ding s...
2024-05-21
02 min
'n Ma & 'n Mikrofoon
TWEE Ma's & 'n Mikrofoon: Simoné Pretorius / TWO Moms & a Microphone: Simoné Pretorius
Simoné Pretorius is 'n film-, televisie- en teateraktrise. Maar in hierdie podcast praat sy minder dáároor, en meer oor 'n ander, groter rol: dié as ma. Haar dogtertjie Harper is 'n kleuter en kleinboet James is nog net 'n paar weke oud, en Simoné gesels met Daniëlla oor die hoogtepunte, die uitdagings en die tweeledigheid van ouerskap. Ons praat oor grootword, oor miskrame, die lewe wat uit die dood spruit... en dat formule-baba's darem eindelik ook almal méér as oukei is! Simoné Pretorius is a film, television, and theater actress. But in this podcast, she speaks only a little...
2024-05-01
56 min
At Lunch
Anchor of Hope sê mense regte is nie oor ons nie maar oor ander.
Pulane Nel Sekepe gesels met Boeta Swart van Anchor of hope oor mense regte en wat dit vir hulle beteken asook hoe Bloemfontein betrokke kan raak.
2024-03-21
05 min
'n Ma & 'n Mikrofoon
Hoe om met jou kind oor seks te praat / How to talk to your child about sex
Hierdie episode bevat inligting wat jy dalk nie wil hoor nie, maar wat jy moet hoor:Die kans is goed dat jou kind al teen graad 6 aan pornografie blootgestel sal wees - waarskynlik op 'n ander kind se foon by die skool. As jy wag tot dan om met jou kind oor seks te praat, is dit te laat.Só sê Marita Rademeyer, 'n kliniese sielkundige van Pretoria wat veral met kinders en seksuele blootstelling werk. Sy wil jou nie bang praat nie, maar sy wil jou oë oopmaak vir wat regtig aangaan, en jou die...
2024-02-28
30 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Sien om na Ander se Behoeftes
Romeine15:1-3 Dié van ons met ’n sterk geloof behoort die twyfel en vrese van ons medegelowiges met ’n sensitiewe geloof in aanmerking te neem en nie ons eie belange voorop stel nie. Ons moet aan die beswil van ons naaste dink en hulle so in hulle geloofslewe help opbou. Ook Christus het immers nie aan sy eie sin en wil voorkeur gegee nie. Soos die Skrif sê: “Dié wat U beledig, beledig ook vir My.” (NLV) In hierdie moderne tyd waarin ons leef, sien jy soveel mense wat met groot lawaai op hul regte aandring. Di...
2024-02-13
02 min
GET UP & GO BREAKFAST - FAMILIE, VADERS & SEUNS MET JANNIE PUTTER
Jannie Putter - Is die Gras Groener Aan die Ander Kant?
Ons twyfel oor waar ons is, as ons na ander mense se lewens kyk. Ons dink ander se lewens is beter as ons s'n, maar is dit ooit waar? As ons aanhou skyf na 'beter dinge, sny ons ons wortels af an ons kan nie rugtre dra nie.
2024-01-29
08 min
Boodskappe van hoop
Onnodige bagasie
Ons dra somtyds soveel onnodige bagasie met ons saam. Miskien dra jy vanoggend ʼn groot las. Tonne en tonne skuldgevoelens oor iets wat jy gedoen of gesê het, of omdat jy dit NIE gesê of gedoen het nie. Jou verlede druk dalk swaar op jou skouers. Oor die een skouer dra jy ‘n tas vol onvergenoegdheid en bitterheid oor dinge wat met jou gebeur het en waaraan jy absoluut niks kan verander nie. En oor die ander skouer ‘n sak vol kwaad oor die onreg wat iemand aan jou gedoen het. ...
2023-11-26
17 min
Juridisch Geneuzel
#25 - Faillissement: de curator, werknemersbescherming en boeventrucs met Hanneke De Coninck en Job van der Pijl
De laatste tijd gaan steeds meer bedrijven failliet: van Van Moof en BCC tot Vacansoleil en Big Bazar. Wat is er aan de hand? Wat is de rechtspositie van een werknemer als zijn werkgever failliet wordt verklaard? Hoe zit het bijvoorbeeld met het salaris, de ontslagbescherming en een WW-uitkering? En welke rechtspositie heeft de werknemer als het failliete bedrijf wordt overgenomen door een ander bedrijf? Hoe gaat een curator te werk? En hoe ziet de toekomst van het arbeids- en insolventierecht eruit, gelet op de drie wetsvoorstellen? Inbellers: Hanneke De Coninck (advocaat-partner bij Florent en curator van Big Bazar...
2023-10-30
26 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Wanneer jy Niks Meer Oor het om te Gee Nie
Jakobus 5:16 Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking.Het jy, as 'n gelowige, al ooit 'n bietjie verleë gevoel oor hoe min jy het om vir die Here se werk en tot die behoeftes van ander, by te dra? Ander kan soveel gee, maar ek het so min. . .Miskien was dit nog nooit vir jou 'n probleem om mildelik te kan gee nie. Of dalk het jy, net soos ek, destyds nie eers genoeg g...
2023-10-07
02 min
Die ekonomie minuut
Die repo, die uitsetgaping en ander interessante dinge
Terwyl ons wag vir vanoggend se inflasiesyfer en hart vashou oor die olieprys net onder $100 per vat wil ek graag vinnig praat oor al die ander oorwegings rondom more se repokoersbesluit. Die basiese storie is dat die repokoers word gebruik om inflasie te beveg, maar ekonome het ook ander dinge ingedagte. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
2023-09-20
02 min
Magalies Potgooi
[63] Wat sê die gurus oor Slaap, Eet, Kuier, Oefen, Gemeenskap?
Wat sê die gurus (dis nou nie ons nie) oor dinge wat ons moet doen om 'n lang en gelukkige lewe te leef? Ons praat oor slaap, intermitted fasting, oefen, soeke na gemeenskap by die kerk of golfbaan en hoe COVID en sosiale media dit verander het, mans se gebrek aan vriende, onthouding van drank, pornografie en ander onheilighede, lang teenoor kort termyn geluk, en selfs oor hoe om 'n stad te ontwerp om 'n gesonde gemeenskap te kweek. Matthew Walker oor slaap: https://www.youtube.com/watch?v=c1yGw_hfEfk Andrew Huberman slaap: https://hubermanlab.c...
2023-09-20
1h 42
Die ekonomie minuut
Hierdie week gaan oor inflasie en die repokoersbesluit
Hierdie week se ekonomiese nuus gaan oor die nuutste verbruikersprys inflasiesyfer en die Monetêre Beleidskomitee se repokoersbesluit. In Juliemaand het die hooflyn inflasiesyfer op 4,7% gestaan, maar die Reserwebank sal bekommerd wees oor dinge wat dit weer kan verhoog. Ek dink daar is ʼn paar dinge wat ons weet en dan is daar ander stories in die koerant. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
2023-09-18
02 min
Die ekonomie minuut
Die Brics beraad gaan oor die ekonomie, maar op 'n ander manier as wat ons dink
Ekonome is dit eens dat die Brics beraad dalk klink of dit oor die ekonomie gaan, maar eintlik gaan dit oor politiek. Hier is ook my 2 sent. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
2023-08-22
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Praat met God oor jou Gewoontes
Lukas 5:16 Maar Jesus het Hom gereeld in 'n verlate plek afgesonder om te bid. (NLV). Hier is 'n kragtige waarheid wat ons nooit moet vergeet nie. God wil ons, vir jou en vir my, help om ons lewens in die oorwinning, waarvoor Jesus gesterf en opgestaan het, te leef. Oorwinning oor ons sonde en oorwinning oor ons omstandighede.Die ander waarheid, wat ons nooit uit die oog moet verloor nie, is dat ons inwillig om te sondig. Ja, jy weet dit is die slegte gewoontes waarin ons verval het, wat ons telkens van d...
2023-08-13
03 min
Met Hart en Siel
Sukses en welvaart - hoe ons as gelowiges daaroor dink
Dr. Johan Beukes gesels oor die ander kant van sukses en vertel meer oor wat hy uit gesprekke met bekendes geleer het. PJ Botha gesels oor jou reis na welvaart en ds. Rudi Swanepoel gee ‘n Bybelse perspektief op geld en sukses in hedendaagse tye. Met Hart en Siel
2023-07-25
1h 28
Die ekonomie minuut
Oor die repokoers, gholf en kuns
Wanneer laas het dit so lekker gevoel om te weet dat jou huispaaiement die einde van die maand dieselfde gaan bly? Die Reserwebank het gister die repokoers onveranderd gelaat en meeste van ons is verlig. Ek sal Maandag meer vertel oor die besonderhede van die beleidsverklaring, maar het vir een week genoeg gepraat oor inflasie en rentekoerse. Daarom het ek vanoggend twee heel ander stories. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
2023-07-21
01 min
Nagsê Here
Nagsê Here - 10 Junie 2023
Goeie Naand, Daar was so ‘n ken mekaar TV program waarin mense ‘n prys kon wen as hulle die meeste vrae reg beantwoord oor die ander persoon. Wie dink jy ken jou regtig? Iemand wat reg gaan antwoord op vrae soos; “Wat laat jou lag, Wat laat jou huil, Wie is jy, Wat is jou belangstellings, Wat wil jy wees in die lewe, Wat is belangrik vir jou, Wat is jou grootste wens, Hoe reageer jy op insidente in jou lewe?” Terwyl jy dink besef jy, dalk ook, dat jy nie so ‘n persoon ken nie, al is dit...
2023-06-10
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Moenie Roem Oor Die Dag van Môre Nie
Spreuke 27:1 Moenie te veel praat oor wat môre kan gebeur nie. Jy weet glad nie wat môre gaan oplewer nie. (NLV) Kan ek jou vandag ‘n vraag vra? Wat is jou planne vir môre en oormôre … en volgende week, en volgende maand en volgende jaar? Party mense beplan baie deeglik, ander beplan baie minder, maar ons het almal hoop en drome vir die toekoms, nie waar nie? Die lewe is ongelooflik onseker en tog, wanneer dinge net goed op dreef is, is dit maklik om met 'n vals gevoe...
2023-05-19
02 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Oor en Oor en Weer ‘n Keer
Filippense 3:1 Verder, my broers en susters, wees bly omdat julle aan die Here verbind is. Om weer hieroor vir julle te skryf maak my nie moeg nie, en vir julle gee dit duidelikheid. (NLV)Daar was tye in my lewe (en ongetwyfeld in joune ook) waar dit gevoel het asof die vreugde van die Here uit my lewe verdwyn het. Jesus het soos Hy beloof het, alles gesê en gedoen om ons blydskap volkome te maak. Regtig! Watter vreugde?!Daar is niks so bemagtigend as die vreugde van die Here nie. G...
2023-01-30
02 min
Onder die Son
Episode #5: Hoe lyk rou anders na iemand se selfdood?
In hierdie episode gesels ek en Ds Braam Klopper oor 'n ander soort rou. Dit is die rou na iemand sy/haar eie lewe geneem het.Ons hoor dat hierdie rou heeltemal anders is as ander rou. Een van die redes is omdat dié wat agterbly, met 'n magdom vrae gelaat word. Baie voel skuldig. Kon ek dit keer? ek moes dit lankal sien kom het! As ek maar net meer geluister het!Ons praat ook oor hoe mense teologies, geestelik op selfdood reageer. Ons hoor dikwels dat mense dadelik sê na iemand se selfdood da...
2023-01-25
33 min
9 tot 5 Podcast
Aflevering 29 - Wat de een krijgt, krijgt de ander niet altijd
Naar aanleiding van ‘Equal Pay Day’ staan Ruby, Michiel en Myrthe stil bij de situatie zoals die bij Wehkamp leidde tot betaling van EUR 113.000 aan een vrouwelijke bedrijfsjurist. De kantonrechter en het College van de Rechten van de Mens zijn het niet eens over de vraag of sprake is van geoorloofd onderscheid in beloning op grond van geslacht.
2022-11-21
29 min
Kosmos 94.1 Gesprekke
Estie Schreiber gesels die week oor ons lewer en A.Vogel se Boldocynara
Dit is NOVEMBER! Kan jy glo? Soms voel die jaar vreeslik lank, en ander kere asof tyd net weghardloop. Nietemin goeie nuus, die feesseisoen en vakansietyd is om die draai. Vir die volgende maand gesels ons oor die lewer en niere. Die skoonmakers van die liggaam, en soveel meer. Die week gesels ons spesifiek oor die lewer. Sukkel jy met hoë cholesterol? Dan wil jy nou luister. A.Vogel se Boldocynara is beskikbaar by apteke. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur ‘n epos aan info@sanatural.co.za
2022-11-02
12 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
My Beker Loop Oor
Psalm 23:5,6 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae. (1953)Sommige mense is van nature pessimiste. Hulle is analitiese mense wat op die fynste besonderhede let en alles kan sien wat moontlik verkeerd kan gaan. Ander mense is natuurlike optimiste – die dromers, die beplanners. Maar daar is 'n derde soort mens. . .Jy het ong...
2022-10-03
03 min
Gedagtes oor dissipelskap
Episode 49 - Wanneer ons vir ander bid, word ons eie harte verander.
In die episode gesels ek oor die belangrikheid daarvan om vir ander, ook vir sogenaamde moeilike en korrupte mense, te bid. Dit is wanneer ons vir ander bid, wat ons eie harte en gesindheid teenoor hulle ook verander word.
2022-09-18
05 min
Spaarwiel die Podcast
014. Ons praat oor iets van alles!
Wayne en Eduan praat oor iets van alles in hul onderskeie persoonlike finansiële lewens. Onder andere: - Met wie en waar ons oor finansies kan praat (of nie) - Die %-split tussen Beleggings-Needs-Wants - Die onderskeie persoonlike finansiële gesprekke in die huis met ons beter helftes - Inkomste bronne (en die afwesigheid van alternatiewe inkomste bronne) - Grootste uitgawes tans in ons lewens ("big ticket items") - Rentekoerse en die oorweging toe Wayne-hul huis gekoop het En nog 'n klompie ander dinge...
2022-08-27
34 min
God se Woord VARS vir jou Vandag
Waardeer ander se Bydrae
Filippense 2:3,4 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander.Hoe voel jy as jy jou bes probeer en mense waardeer nie alles wat jy vir hulle doen nie? Jy voel misbruik, nie waar nie? En dan, as jy eerlik is, begin daar bitterheid in jou ons hart opbou.'n Rukkie gelede het ons hier by Christianityworks 'n radioprogram vervaardig wat wêreldwyd versprei is. Ons...
2022-08-04
03 min
Sakeliga Beleidsradar
[Beleidsradar op Pretoria FM] Gesprek oor die reg en wanneer wette ongeregtig is
In die volgende gesprek vir die Beleidsradar op Pretoria FM, aangebied deur James Kemp, gesels Gerhard van Onselen oor die reg en die moeiliker vrae oor die regmatigheid en billikheid van wette en regulasies self. Hierdie is natuurlik ’n lewendige debat wat sedert die dae van Augustinus en Thomas van Aquino woed. Die meeste van ons stem saam dat ons in een of ander mate gebind word deur ’n plig teenoor gesag, maar daar is ook perke aan wat die owerhede met wette mag doen. In die gesprek kyk ons na oorwegings oor die regmatigheid van wett...
2022-07-26
12 min
Sakeliga Beleidsradar
Sakekern [Pretoria FM] Sakeliga beteken hofstukke oor Covid-gesondheidsregulasies
In vandag se Beleidsradar (ook op Sakekern, PretoriaFM uitgesaai) gesels Tian Alberts (Sakeliga Regsbeampte) met James Kemp (Pretoria FM) oor Sakeliga se dringende litigasie teen die gesondheidsregulasies wat op 4 Mei 2022 in werking gestel is.Hierdie regulasies poog om regulasies wat onder die Covid-19-ramptoestand gegeld het, permanent te maak. Die regmatigheid van hierdie regulasies word uit verskeie oorde betwis. Die regulasies het reeds reusagtige teenstand ontlok en ongekende openbare deelname en kommentare is daaroor ingedien.Sakeliga meen die huidige regulasies is onwettig en irrasioneel deur die minister gepromulgeer. Sakeliga se litigasie teen die regulasies sal aan...
2022-06-09
17 min
Sakeliga Beleidsradar
Sakekern [Pretoria FM] Piet le Roux oor nuwe gesondheidsregulasies - 'n vermomde ramptoestand?
Piet le Roux (Sakeliga, uitvoerende hoof) gesels met James Kemp (Pretoria FM) op die Beleidsradar Insetsel oor die regering se voorgestelde wysigings aan die regulasies ingevolge die wet op gesondheid. Le Roux gee die hoofpunte van Sakeliga se kommentaar oor die regulasies. Die kruks van die saak is dat die voorgestelde regulasies magte aan die minister toeken wat waarskynlik buite sy magte is. Sakeliga en ander berei litigasie voor. Sluit aan by Sakeliga: www.sakeliga.co.za
2022-05-03
11 min
NB Publishers
Human & Rousseau-boekgesprek: Truïse Prinsloo gesels met Sidney Gilroy oor Vlam
"Waarom lees mense spanningsfiksie vir ontvlugting in 'n land met soveel misdaad?" Die skrywer van Vlam, Sidney Gilroy, beantwoord hierdie en ander interessante vrae in sy gesprek met Truïse Prinsloo, senior fiksieredakteur by Human & Rousseau. Vlam is nog ’n blitsblaaier deur Sidney Gilroy! Middernag, die skrywer se tweede roman, is in 2021 met die kykNET-Rapport-filmprys bekroon. Waaroor gaan Vlam? Speursersant Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl hy in ’n Bloemfonteinse gastehuis lê en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand ’n kunsgalery op Parys tot op di...
2022-03-08
48 min
Nuuspod
Ons gesels met Rob Jackson oor die Route 66 bergfietsren
Rob Jackson vertel meer oor die Route 66 en Great Kei Trekfietsrenne, asook ander fietsry planne vir 2022
2022-03-01
22 min
Skriftuurlik
Wat sê die Bybel oor met die "HELM " gebore te wees?
Wat betekern dit dat GOD Farao se hart verhard het is n vraag wat Wansen ingestuur het vanoggend. ander vrae wat ons in die Skrifte laat delf het is wat se die Bybel oor met die "HELM " gebore te wees en wat beteken dit . Weet ons wanneer Jesus gebore is was die vraag vanaf Donvan se kant af en vele ander interresante vrae wat die program geweldig boeiend maak. Dankie aan jou ons luisteraars wat oor die afgelope jare die program baie interessant maak en eer aan GOD se Woord waaruit die antwoorde op ons vrae kom. Skriftuurlik
2022-03-01
46 min
Nuusmakers met Mia Spies
Rusland-Oekraïne-konflik: Mia Spies praat met ‘n SA’ner in Oekraïne oor vrees en onsekerheid wat heers
"Nuusmakers" is ‘n weeklikse aktualiteit-geselsprogram aangebied deur die bekroonde joernalis, aanbieder en ‘podsender’ Mia Spies. Mia voer ‘n gemaklike in-diepte gesprek met ‘n aktuele persoon, wat ‘n kenner is in sy/haar veld is. Dit strek oor ‘n verskeidenheid onderwerpe van politiek, onderwys, die omgewing en ander kwessies wat relevant én interessant vir die breër Afrikaanssprekende gemeenskap is. Nuusmakers, is ‘n produksie in samewerking met die potgooi-produksiehuis Volume, en word vervaardig deur Roland Perold en Kyran Blaauw. Vir meer inligting oor Volume gaan na https://www.volume.africa.
2022-02-25
14 min
Gedagtes oor dissipelskap
Episode 8 - As die lewe oor jouself gaan, bly dit moeilik.
In die episode gesels ek daaroor dat so baie mense se ongelukkigheid met hulleself en ander, die gevolg is van 'n lewe waar die self nog te ernstig opgeneem word. Die oomblik as jy aanvaar dat die lewe nie oor jou gaan nie, maar oor God, dan word alles makliker.
2021-12-05
03 min
#HoeNou?!
Oor doktore en lektore
Die persepsie bestaan soms dat universiteitsmense vreeslik gesteld is op hulle titels, terwyl ander mense nie ʼn snars omgee oor die verskil tussen ʼn lektor en ʼn dosent, of tussen ʼn professor en ʼn doktor nie. Su-an en Gerhard gesels oor universiteitsberoepe, -poste, -titels en -aanspreekvorme.
2021-12-03
14 min
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Celebrating Servanthood
Almal van ons is deur God geskape om 'n verskil te maak in die lewe van 'n ander persoon. God het 'n plek vir jou waar jou unieke vermoëns en passies die lewens van ander kan beïnvloed. Ons glo dat jou lewe meer sinvol sal wees wanneer jy daardie doel vind, ontwikkel en vervul. Diensbaarheid is iets wat ons doen omdat ons ‘n verhouding het met God. Diensbaarheid begin altyd by God. Diensbaarheid kan nooit selfsugtig wees nie. So wanneer jy iets doen onder die banier van diensbaarheid met die gedagte, wat kan ek uit die...
2021-11-28
52 min
Mannetjiesvrou
Episode 8: Daar onder lê vier pikkewyne – ’n gesprek oor vulvas
In episode 8 van Mannetjiesvrou kyk ons na die klitoriskappie, die skaamheuwel, die labia majora en minora en al die ander aspekte van ons oogappel, die vulva. Ons praat sonder doekies omdraai oor menstruasie, afskeidings en die skaamte wat baie mense het oor hulle skaamdele. Voor julle nou alles wat ons sê vir soetkoek opeet (want ons is allermins medici), gaan loer ook asseblief hier:Meer oor die bou van die vulva en vagina: https://www.lunette.com/pages/anatomy-101The Vulva Gallery: https://www.thevulvagallery.com/Die interne bou van die klitoris: https://w...
2021-11-19
57 min
NB Publishers
Kwela-boekgesprek: Cintaine Schutte gesels met Zelda Bezuidenhout oor Die waarde van stil bure
In hierdie episode gesels die gewilde skrywer Zelda Bezuidenhout met aktrise Cintaine Schutte. Zelda Bezuidenhout is ’n skrywer van jeugverhale, kortverhale, radiodramas, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar eerste roman vir volwassenes, Die dekonstruksie van Retta Blom, het in 2019 by Kwela Boeke verskyn. Haar jeugverhaal As mens geluk kon proe is in 2017 as naaswenner in Lapa se jeugromankompetisie bekroon. In 2019 is sy naaswenner in RSG se radiodramakompetisie met die hoorspel As ‘n kind kom kuier en in 2020 behaal sy en haar medeskrywer Lunéll Kruger die eerste plek in Netwerk24 se luisterdramakompetisie met Koppelkat. Sy woon op Parys in die Vryst...
2021-11-11
48 min
NB Publishers
Human & Rousseau-boekgesprek: Nèlleke de Jager gesels met Jaco Fouché oor Simoelégri
In hierdie episode gesels Nèlleke de Jager, uitgewer by Human & Rousseau, met Jaco Fouché oor sy jongste roman, Simoelégri ─ die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021. Die gesprek is oorspronklik op Netwerk24 uitgesaai. Oor hierdie boek: Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van ’n kerk, in ‘n stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog ’n mate van orde, maar nie in Simoelégri nie. In Simoelégri is jou beste vriend die straat...
2021-09-02
41 min
#HoeNou?!
Oor kwêla, kwaito en ander dansmusiek
As jy ʼn klomp mense gelukkig wil maak, gee vir hulle musiek en laat hulle dans – veral Suid-Afrikaners – en die verskeidenheid onder ons reënboog is legio! Kom luister wat Su-an en Gerhard te sê het oor eg Suid-Afrikaanse danssoorte soos kwêla, kwaito, bokjol en sokkie.
2021-08-20
13 min
#HoeNou?!
Waar kom kondensmelk vandaan?
Het jy ook kleintyd kondensmelk uit die blik gelê en suig? Of doen jy dit dalk steeds vandag? Su-an en Gerhard gesels oor die herkoms van kondensmelk en spesifiek ook oor daardie ander Suid-Afrikaanse gunsteling: gekookte kondensmelk.
2021-07-23
12 min
Sakeliga Beleidsradar
Pretoria FM [Sakekern] Kommentaar op onlangse parlementêre voorleggings oor onteiening
Gerhard van Onselen gesels met James Kemp (op Sakekern - Pretoria FM) oor die afgelope parlementêre voorleggings deur Sakeliga en ander oor die wetsvoorstelle vir onteiening sonder vergoeding. Die denkbare ekonomiese impak van onteiening, en spesifiek die radikaler voorstel vir onteiening sonder vergoeding, word bespreek.
2021-03-30
08 min
9 tot 5 Podcast
9 tot 5 Podcast - Trailer
Wij zijn een groep van twaalf arbeidsrechtspecialisten. Arbeidsrecht is ons vak. Tweewekelijks praten wij u bij over belangrijke of curieuze rechtspraak, wetsvoorstellen, politieke ontwikkelingen en ander arbeidsnieuws.
2021-03-27
00 min
Sakeliga Beleidsradar
Pretoria FM [Sake 20/20] - Vryemark oorwegings oor suikerbelasting, aksynsbelastings
Gerhard van Onselen en James Kemp gesels op Sake 20/20 oor akademici se vootstelle om belasting op suikerdrankies (en ander belastings) te verhoog. Dit vorm deel van benaderings in openbare gesondheid wat poog om lewenstyl en verbruik van 'ongesonde' produkte met regulasies en belasting te bestuur. Is daar newe-effekte van die belasting. Tot watter mate moet regerings patriargaal en voorskriftelik voorskryf? Die saak word dieper bespreek.
2021-03-09
08 min
Get up & Go Breakfast - Awareness Business - Louwerens Swanepoel
Louwerens Swanepoel - 15 Feb 2021 - Word Jy Beheer Deur Ander Se Agendas?
Gaan jy hoe jy oor jouself voel deur ander laat bepaal? Jou lewe moet nie deur ander mense se agendas bepaal word nie.
2021-02-15
11 min
Ankers - die NG Bonaeropark Podcast
182. Wees versigting om oor ander te oordeel
'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.
2021-01-25
09 min
deBuren
Girls just wanna have fun van Laura Nollet | FINALIST HET RODE OOR 2020
Uit ruim driehonderd inzendingen selecteerde de jury negen erotische kortverhalen voor de finale van Het Rode Oor 2020. Van kettingen en zweepjes tot opwinding in de supermarkt: negen uiteenlopende verhalen met één rode draad: erotiek. De openingsscène: ‘Mijn uitgekauwde kauwgom prop ik snel in het kijkgat en met wat tape plak ik de webcam af.’ De hamvraag: gaat het lichaam de vrouw vooraf of de vrouw het lichaam? Spoiler alert: het is nooit 0 of 1, ja of nee, het een of het ander. Het verhaal is ingesproken door Isil Vos >> https://deburen.eu/hetrodeoor Organisatie: deBuren, Stichting Nieuwe Helden, De Nieuwe Liefde...
2020-12-17
06 min
Mannetjiesvrou
Episode 7: Kom ons praat oor seks
In episode 7 van Mannetjiesvrou gaan ons om met omgang. Ons onthou hoe ons aanvanklik ons koppe om kopulasie probeer kry het en praat oor die baie fasette van seks.In “Haar Hande Staan vir Niks Verkeerd Nie” staan jy die kans om ’n verrassingspakkie ter waarde van R2000 met die komplimente van Secretly So te wen.Skryf in deur Secretly So se blad op Facebook te volg en vir ons ’n boodskap te stuur of kommentaar te lewer op Mannetjiesvrou se sosiale mediablaaie, waarin jy te kenne gee dat jy belangstel in hierdie prys, bestaande uit onge...
2020-09-25
49 min
Nuuspod
Die Wes-Kaap is net 'n paradys vir die wat ryk en/wit is - 'n gesprek oor ongelykhede en armoede met Quinton Adams
Daar heers 'n vuurwarm debat oor die afstigting van die Wes-Kaap. Die redes wat aangevoer word is beter infrastruktuur en dienslewering. Op die wyse word die Wes-Kaap voorgehou as 'n paradys teenoor die res van die land. En dit lyk inderdaad soos 'n ander wêreld in Wes-Kaapse dorpe. Maar net tot jy dieper begin krap. Arm woonbuurte lyk nie soos ander woonbuurte in die Kaap nie. Inteendeel, hier heers dieselfde soort verval, slaggate, strate wat riviere van riool is, huise wat oorstroom word deur riool. Dit laat sommige mense meen die Wes-Kaap bestaan uit enklawes wat net vir r...
2020-08-23
40 min
Retief Burger's Podcast
9 HOOPVOL - Hoe help ek ander in oorwinning leef?
Gesprekke oor hopeloosheid, angs, depressie en die God van alle hoop. Soveel mense het familie of vriende wat aan depressie lei en voel of hulle hande afgekap is. Ek deel 'n paar gedagtes hoe om ander te help wat met depressie sukkel.
2020-08-11
09 min
Boekemakranka Podcasts
Zirk van den Berg gesels oor Ek wens ek wens
As lykbesorger by White Lily Funerals het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, bene gekonnekteer en wasbleek gesigte gegrimeer vir die laaste besigtiging deur roubeklaers. ’n Mens het jou werk en jy doen dit, dit help nie om vir ander goed te wens nie, of hoe? Nietemin wens Seb wel af en toe vir die een of ander ingryping om hom los te ruk uit sy saai bestaan – nie net by die werk nie, maar ook tuis waar hy, sy vrou en tienerkinders verby mekaar leef. Eendag, toe die sterwende seuntjie Gawie en s...
2020-06-27
46 min
SO LOOP HY MAAR
Episode 52: So Loop Hy Maar - Die Heuwels Fantasties en 2021 en So
Ons chat met Pierre en Hunter van die Heuwels Fantasties oor hulle nuwe album, genaamd "2021". So cool soos wat die album naam is, so is die album ook. "2021" signify hoop en voorspoed, en beeld die album perfek uit, spesifiek omdat 2020 so groot train smash is. Pierre en Hunter vertel in detail hoe die album gemaak is, praat oor die ander kunstenaars wat betrokke is en gee hulle opinie van hulle nuwe werk. Geniet dit!
2020-05-29
1h 17
But kaantie: die Ivor Price show
Oor Ramadaan, die politiek van vibrators, en covid-19-kreatiwiteit
In episode 2 van “But kaantie: die Ivor Price show” praat sielkundige Shahieda Carlie oor self-isolasie in ’n tyd waar sosialisering vir Moslems amper heilig is. Jason Lloyd is bekommerd oor die weermag se skop, skiet en donder-benadering, en Theo Venter praat oor minister Jackson Mthembu se vibrator-glipsie. Vito Heyn verklap als oor “Red Suid-Afrika”, sy nuwe coronavirus-rapliedjie. Ander hoogtepunte is Ronelle Louwrens van YehBaby oor die digitale herlewing van kleinsakeondernemings, terwyl Ryk van Niekerk sê wat PSG se ontbondeling vir Capitec-kliënte beteken.
2020-04-30
00 min
Nuuspod
Nuus oor skole se heropening kom
Ouers en ander belanghebbendes moet geduldig wees oor nuus vir skole se heropening. Jaco Deacon van Fedsas sê die dept van onderwys en min Angie Motshekga werk hard aan 'n plan saam met belangegroepe. Ouers moet intussen nie drognuus help rondstuur nie.
2020-04-19
03 min
Podlitiek
Ep. 67 - Eskom gaan bly, Afrikaans by Maties gly & Guptas moet VSA vermy
Soos Pretoria in Jakaranda-bloeisels bedek word, gee die Podlitiek-span ‘n blikkie oor ‘n ander tipe pers, wanneer hulle hierdie week se nuus stories oorweeg, bespreek, en analiseer. Vandag kom die Konstitusionele Hof se uitsprake oor taal aan die Universiteit van Stellenbosch ter sprake, sowel as President Cyril Ramaphosa se ommekeer oor Eskom. Daar word ook vlugtig gekyk na die VSA se besluit om die Gupta-broers te swartlys, en die rol wat die internasionale sektor in hedenaagse politiek speel.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTun...
2019-10-15
33 min
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 23 Junie 2019
As daar een onderwerp is wat gelowiges oor die eeue fassineer is dit die duiwel of Satan. Sommige beskou die Duiwel as 'n mitiese figuur wat boosheid uitbeeld. Ander glo Satan is 'n werklike persoon wat in die onsigbare geesteryk bestaan. Jean Oosthuizen gesels met die teoloog prof Julian Müller en dr Evard Huisamen van die Coram Deo Gemeente in Kaapstad oor die bestaan van die duiwel en wil by hulle weet waar kom die duiwel vandaan en of hy bestaan.
2019-06-23
24 min
SO LOOP HY MAAR
Episode 14 : So Loop Hy Maar - Nydigheid oor die Maan en So
Niel Benjamin Kidd en Pietie Beyers kuier weer saammet Bibi Slippers in hierdie episode. Ons praat oor apies se speelgoed, die toekoms, die koue oorlog en die resies na die maan, en allerande ander meer (en minder) relevante dinge van die lewe. So loop hy.
2019-02-24
1h 00
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
De Emigratiebeurs - Het praktische boven het menselijke
Op de Emigratiebeurs, een jaarlijks terugkerend evenement voor aankomende Emigranten in Expo Houten. Muziek: Ulla and the Koala's Foto: Hilde Speet
2018-10-17
02 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
De Seksshop - De anonieme achteringang
Een tweede ingang om onopgemerkt binnen te komen. Muziek: Ulla and the Koala's Foto: Hilde Speet
2018-09-27
01 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
Rotterdam CS - Ergens in de wereld
Een vrouw over haar ontvoerde kinderen op Rotterdam Centraal. Muziek: Ulla and the Koala's Foto: Hilde Speet
2018-06-13
03 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
De Uitvaartbeurs - 'Dat gevoel van verwijdering is al afscheid nemen'
Een bus aangepast voor de laatste reis. Deel 3 van 3 verhalen over de uitvaartbeurs, waar de nieuwste mogelijkheden, technieken en trends te zien waren op het gebied van de dood. Muziek: Ulla and the Koala's Foto: Hilde Speet
2018-02-28
04 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
De Uitvaartbeurs - 'Je kan niet iets overnieuw doen'
Een fotografe is gespecialiseerd in het einde. Deel 2 van 3 verhalen over de uitvaartbeurs, waar de nieuwste mogelijkheden, technieken en trends te zien waren op het gebied van de dood. Muziek: Ulla and the Koala's Foto: Hilde Speet Meer informatie over uitvaartfotografie: http://www.aandenkenvooraltijd.nl/
2018-02-22
03 min
Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)
Oor moedertaalmaand
Oor moedertaalmaand (Gerhard van Huyssteen) 21 Februarie is jaarliks Internasionale Moedertaaldag en daarom is Februarie moedertaalmaand by Afrikaans.com. Is moedertaalonderrig slegs 'n kwessie onder Afrikaanssprekendes, of is dit ook iets waarmee sprekers van ander Afrikatale hulle bemoei? Trouens, verkies mense nie dalk om eerder in Engels begroet te word nie, aangesien Engels 'n statussimbool is? Lees die blog · Afrikaans.com se moedertaalonderrigblad
2018-02-17
10 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
De Uitvaartbeurs - 'Dat is mooi, dat is bijzonder'
Een ondernemer legt uit wat een goed afscheid is. Deel 1 van 3 verhalen over de uitvaartbeurs, waar de nieuwste mogelijkheden, technieken en trends te zien waren op het gebied van de dood. Muziek: Ulla and the Koala's Foto: Hilde Speet
2018-02-14
02 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
Een Vluchtjubileum
Na 20 jaar gaat een vrouw terug naar de plek waar haar vlucht eindigde: een Hunkemöller filiaal in een Designer Outlet. Veel tijd en liefde zit in de muziek die Walther Eichler heeft gecomponeerd bij dit verhaal. Walther heeft gestudeerd aan het Koninklijk Conservatorium in Den Haag. Hij geeft muziek op de middelbare school, zit in een band genaamd The Mutations maar het liefste wat hij doet is componeren. Luister en kijk naar meer zijn werk op het youtube kanaal van Rundfunk Records: https://www.youtube.com/channel/UCdTYKR-PpsQjEkRha_zHkpg
2017-12-14
09 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
Archief van een Winnaar
Een vrouw is in het bezit van een fotoboek van een winnaar. Intro muziek: Ulla and the Koala's - @ulla-and-the-koalas
2017-10-12
04 min
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 24 September 2017
Die afgelope dekade was daar verskeie aansprake oor nabydood-ervarings van mense wat beweer hulle het ʼn blik gehad op die lewe na die dood. Opspraakwekkende verhale word vertel, wat as bewyse aangevoer word dat die mens se bewussyn afsonderlik van die liggaam kan bestaan en bestaande aannames oor bewussyn in die neurowetenskap bevraagteken. Jean Oosthuizen gesels met bybelwetenskaplike prof. Pieter Craffert en narkotiseur dr. Heinz Modler oor nabydood-ervarings.
2017-09-24
24 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
Ontmoeting met de Ander - De Praktiserende Moslima
Een ontmoeting met een praktiserende moslima over geloof en geloven. Intro muziek: Ulla and the Koala's - https://soundcloud.com/ulla-and-the-koalas Opgenomen in het kader van een 'De Ander' workshop op 26 mei 2017 bij Showroom Mama, Rotterdam. Meer info: http://openoor.org/de-ander
2017-06-29
03 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
Ontmoeting met de Ander - De Prikker
Een student ontmoet een man die vrijwillig prikt. Intro muziek: Ulla and the Koala's - https://soundcloud.com/ulla-and-the-koalas
2017-03-23
02 min
2017: Skrywersfees
ANNALISE WIID: MET LIEFDE WAT SAAMGAAN EN ANDER STORIES
Aangebied deur NB-Uitgewers Hoeveel kan ’n mens liefhê? Dié versameling essays deur die gewilde rubriekskrywer wys sy kyk op ander maniere na alles rondom haar. Annalise vertel aan Danny Fourie wat haar bemoedig en inspireer, en sing oor die vele fasette van die liefde.
2017-03-07
55 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
De Bekentenis - Vieze Vis
Een leugenaar test mensen op feestjes met verzonnen verhalen. Met muziek van Scramble Channel - https://scramblechannel.bandcamp.com/
2017-02-17
06 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
Duister op Zuid
Een gebruiker valt in een oude gewoonte. Met muziek van Mark Lotterman - www.albumholland.com
2017-01-18
04 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
Man op de beurs
Een handelaar komt terecht tussen de gereformeerden. Met muziek van Marco Martens en Michiel van Iersel http://marcomartens.com/
2016-12-07
05 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
De Dromendrager
Een jongen neemt zijn dromen op met een cassette recorder. Met muziek van Shanna Nicó - https://shannanico.bandcamp.com/releases
2016-10-06
03 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
Het Voorstel
Een man doet een voorstel na een korte ontmoeting. Met muziek van Ulla and the Koala's
2016-06-01
05 min
Sterre en Planete
22 May 2016
'n Bloumaan beteken gewoonlik twee volmane in een maand. Die span gesels oor 'n ander bloumaan. Daar is ook inligting oor wat 'n Lagrange-punt in die ruimte is. Dit is by Langrange 2 wat die James Webb ruimteteleskoop uiteindelik tot rus sal kom. En dan praat Willie Koorts ook oor 'n nuwe kalibrasiemetode wat by SALT in werking gestel is.
2016-05-22
20 min
Skrywersfees 2016
Rachelle Greeff: Die naaimasjien en ander verhale
Aangebied deur Tafelberg, ʼn druknaam van NB-Uitgewers: Rachelle Greeff gesels met Hennie van Greunen oor haar nuwe kortverhaalbundel, Die naaimasjien en ander verhale. Rachelle se stories vertel van stukkende mense en hulle stiltes, maar ook hulle vermoë tot liefde anderkant stereotipes en vooropgestelde verwagtings.
2016-03-09
51 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
Tussen de Afghanen
Een soldaat wisselt foto's uit tijdens zijn uitzending in Afghanistan Verteller: Jan Willem Ploegers Muzikale bijdrage: Thijs Meindertsma - Lost Intromuziek: Ulla and the Koala's
2016-03-07
08 min
Een ontdekkingsreis door hedendaags Nederland in geluid
Het Inbreekmeisje
Een jongen ondekt een briefje op de keukentafel. Muzikale bijdrage: Ulla and the Koala's - Baby i like your house https://soundcloud.com/ulla-and-the-koalas/baby-i-like-your-house Intromuziek: Ulla and the Koala's
2016-02-17
05 min
Stories agter stories 2013
TT Cloete: Die ander een is ek
Cloete se jongste prosawerk met ʼn literêr-filosofiese inslag is geïnspireer deur kennismaking met die dood. Dit het gelei tot ʼn besinning oor ons menslike bestaan. Heilna du Plooy praat met die gevierde Cloete oor dié belangrike sleutel tot sy oeuvre.
2013-03-08
47 min
SA Gemeente Londen Preke - audio
Vryheid vir ander
Dawie gesels vanaand oor vryheid vir ander. Hy gesels ook met Wim en Bertha. Hulle is 'n sendelingsegpaar wat sending werk doen in Rowanda.
2007-04-29
00 min
SA Gemeente Londen Preke - Audio & video
Vryheid vir ander
Dawie gesels vanaand oor vryheid vir ander. Hy gesels ook met Wim en Bertha. Hulle is 'n sendelingsegpaar wat sending werk doen in Rowanda.
2007-04-29
1h 07