podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Perez Ministries Bothaville
Shows
Perez Ministries Bothaville
Perez Christelike Fondasies - ons nuwe podcast channel !!
https://perez7.podbean.com Hier is die link na ons nuwe podcast channel wat gaan fokus op christelike fondasies. Hier gaan ons probeer om by die begin te begin en die basis van ons geloof stap vir stap te bou sodat ons werklik die basiese beginsels van die Woord verstaan en ń dieper verhouding met ons Vader kan bou. Die podcasts gaan vir almal wees en nie net vir jong christene nie. Almal van ons sal iets hier kan leer. Deel die link en versprei dit, veral waar iemand meer wil weet of beter wil verstaan w...
2020-11-04
11 min
Perez Ministries Bothaville
Vroue Oggend Groep 10/09/2020
2020-09-10
43 min
Perez Ministries Bothaville
Die vrees van die Here, Deel 2
2020-09-09
14 min
Perez Ministries Bothaville
Hoekom is ons geskape?
2020-09-07
11 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, Nederig voor Vader se Troon - 07/09/2020
2020-09-07
46 min
Perez Ministries Bothaville
Wat beteken die name van God in ons lewens?
2020-08-31
17 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, Laat ons toe dat Heilige Gees die Woord vir ons oop breek? - 30/08/2020
2020-08-31
42 min
Perez Ministries Bothaville
Vroue Oggend Groep 27/08/2020
2020-08-31
41 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, Hoe maak ons keuses? - 23/08/2020
2020-08-26
1h 01
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, Hoe worship ons? - 16/08/2020
2020-08-16
1h 12
Perez Ministries Bothaville
Vroue Oggend Groep 13/08/2020
2020-08-14
23 min
Perez Ministries Bothaville
Wat is die vrees van die Here?
2020-08-12
14 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, Wat glo ons werklik? - 09/08/2020
2020-08-09
1h 17
Perez Ministries Bothaville
Verstaan ons werklik wat in die skrif staan?
2020-08-06
14 min
Perez Ministries Bothaville
Vroue Oggend Groep 6/08/2020
2020-08-06
55 min
Perez Ministries Bothaville
Hoe werk ons skeppingsdoel?
2020-08-04
14 min
Perez Ministries Bothaville
Vroue Oggend Groep 9/07/2020
2020-08-02
1h 02
Perez Ministries Bothaville
Dr Fransi Van Wyk se persoonlike getuienis - Vroue van Uitnemendheid
2020-08-02
25 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, Vader werk aan my eerste - 2/08/2020
2020-08-02
1h 01
Perez Ministries Bothaville
Selfwaarde vs Selfbeeld - Vroue van Uitnemendheid
2020-08-01
25 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, Hou ons aan Jesus vas en volg Hom ten spyte van? - 26/07/2020
2020-07-29
1h 41
Perez Ministries Bothaville
Hoe lewe ons in oorwinning as situasies in my lewe hand uit ruk?
2020-07-23
11 min
Perez Ministries Bothaville
Hoe lewe ons in oorwinning sonder sonde?
2020-07-21
12 min
Perez Ministries Bothaville
Hoe lewe ons in oorwinnging sonder om permanent vure dood te slaan?
2020-07-20
13 min
Perez Ministries Bothaville
Hoe hardloop ons die wedloop van geloof?
2020-07-16
16 min
Perez Ministries Bothaville
Hoe lees ons die Woord sodat dit ons skoon was en verander?
2020-07-14
19 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, word stil voor Vader - 12/07/2020
2020-07-14
1h 08
Perez Ministries Bothaville
Hoe hanteer ons versoekings en bly weg van sonde?
2020-07-08
19 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, To know Him, Leef in die Woord verander en neem jou plek in - 2/07/2020
2020-07-06
1h 16
Perez Ministries Bothaville
Vroue Oggend Groep 2/07/2020
2020-07-06
1h 13
Perez Ministries Bothaville
Vroue Oggend Groep 25/06/2020
2020-07-06
1h 07
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, Moenie verval in die gees van Agap nie - 28/06/2020
Staan op neem jou plek in verklaar en leef die Woord van God. Resist the devil and he will flee from you.
2020-06-28
1h 23
Perez Ministries Bothaville
Ek sukkel met myself, wat nou?
Die mense wat dit gehoor het, sê toe: “Wie is dan in staat om verlos te word?” Jesus het gereageer: “Dié dinge wat by mense onmoontlik is, is juis by God moontlik.” Lukas 18:26-27
2020-06-25
11 min
Perez Ministries Bothaville
Hoe verander ons?
Hoe verander ons gedrag? Hoe verander ons karakter? “Watch your thoughts, for they will become actions. Watch your actions, for they'll become... habits. Watch your habits for they will forge your character. Watch your character, for it will make your destiny.” ― Margaret Thatcher Do not be deceived: God cannot be mocked. A man reaps what he sows. 8. Whoever sows to please their flesh, from the flesh will reap destruction; whoever sows to please the Spirit, from the Spirit will reap eternal life. - Galations 6:7-8
2020-06-24
20 min
Perez Ministries Bothaville
Hoe hanteer ons versoeking?
Wat is die verskil tussen versoeking en sonde? Hoe hanteer ons versoeking? Hoe kom ons nie in sonde nie?
2020-06-22
19 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, ń Nuwe hart - 20/06/2020
Bly by Jesus se voete, bly in sy plan en moenie jou talente gaan wegsteek of begrawe nie.
2020-06-22
1h 35
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, Gebed en geloof - 14/06/2020
Bid gedurig deur. Gebed en geloof loop hand aan hand. Dis ń twee gesprek van hoor en praat. Positive thinking ≠ Geloof Positive thinking = Denial and a total disconnect from reality. Dis ń strewe na ń totale onrealistiese droom wêreld. Geloof = Totale realisme in die fisiese situasie en totale realisme oor wat God sê oor die situasie. Dis daai plek waar die tekkie die teer slaan. Waar ons dan aan God se woord vas hou en daar op fokus, saam met Hom werk sodat die geestelike fisies manifesteer in die situasie, Dit wat Vader gesê het en nie wat die...
2020-06-14
1h 38
Perez Ministries Bothaville
Vroue Oggend Groep 11/06/2020
2020-06-13
57 min
Perez Ministries Bothaville
Vroue Oggend Groep 4/06/2020
2020-06-13
51 min
Perez Ministries Bothaville
Ons is in die dae van Noag, wat beteken dit?
Is dit te laat vir ons? Mattheus 24:37-44
2020-06-09
14 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, pasop vir Offence - 07/06/2020
Die toets om offence teen te staan gaan kom.
2020-06-07
1h 21
Perez Ministries Bothaville
Worship en Intersessie - 3/06/2020
2020-06-03
1h 06
Perez Ministries Bothaville
Wat is ń vas?
Hoekom moet mens vas? Hoekom is ń vas nodig? Wanneer vas ons? Wat is die voordele van vas? Wat vas ń mens? Wat gebeur as mens die vas nie volhou nie?
2020-06-03
23 min
Perez Ministries Bothaville
Vroue Oggend Groep 28/05/2020
2020-06-01
39 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, die begin van ń nuwe era - 31/05/2020
Habakkuk 3 17 Though the fig tree does not blossom and there is no fruit on the vines, [though] the product of the olive fails and the fields yield no food, though the flock is cut off from the fold and there are no cattle in the stalls, 18 Yet I will rejoice in the Lord; I will exult in the [victorious] God of my salvation! [Rom. 8:37.] 19 The Lord God is my Strength, my personal bravery, and my invincible army; He makes my feet like hinds' feet and will make me to walk [not to stand still in terror, but to walk] and m...
2020-05-31
1h 04
Perez Ministries Bothaville
Donderdag aand Shavuot - 28/05/2020
2020-05-31
52 min
Perez Ministries Bothaville
Intersessie saam met die Boere - 26/05/2020
2Petrus 2:13
2020-05-29
42 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, Berei voor vir ń nuwe begin - 24/05/2020
Romeine 15:18 1 Korinthiërs 6:11 1 Petrus 1:2 2 Thessalonicense 2:13 Galásiërs 5:22-23 Mattheüs 3:11 Lukas 3:16
2020-05-24
1h 09
Perez Ministries Bothaville
Donderdag aand intersessie en gebede - 21/05/2020
2020-05-24
35 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap - 17/05/2020
2020-05-17
1h 03
Perez Ministries Bothaville
Donderdag aand intersessie en gebede - 14/05/2020
2020-05-16
1h 03
Perez Ministries Bothaville
Wie en wat is die Anti-Chris?
2020-05-16
17 min
Perez Ministries Bothaville
Ouer Woord - Apostel Tim Carscadden, The spirit of poverty and rejection session 2 - 7 Desember 2019
2020-05-15
1h 10
Perez Ministries Bothaville
Ouer Woord - Apostel Tim Carscadden, The spirit of poverty and rejection session1 - 7 Desember 2019
2020-05-15
1h 02
Perez Ministries Bothaville
Wie en wat is die bruid van Christus?
2020-05-12
24 min
Perez Ministries Bothaville
Wat is die wegraping?
Is daar ń wegraping? Hoekom is iets soos die wegraping nodig? Beteken dit ek moet die toekoms vrees? Wat gebeur met die mense wat nie weg geraap word nie? Gaan mense dan nog kan terug draai na Jesus toe? Moet ek bang wees of ek deel van die wegraping gaan wees of nie? Vir enige vra wat mag opkom of as jy sommer net wil gesels kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-05-11
20 min
Perez Ministries Bothaville
Donderdag aand intersessie en gebede - 7/05/2020
2020-05-11
38 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap, Open en herstel ons geestelike oë - 10/05/2020
2020-05-10
58 min
Perez Ministries Bothaville
Ouer Woord - Apostel Tim Carscadden, Talking to the Farmers 15 September 2019
2020-05-08
1h 21
Perez Ministries Bothaville
Ouer Woord - Apostel Tim Carscadden, Luke Warm 15 September 2019
2020-05-07
41 min
Perez Ministries Bothaville
Ouer Woord - Apostel Tim Carscadden, ń woord vir die Vrystaat 13 September 2019
2020-05-04
1h 04
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap - Wees stil voor Vader, fokus wat in jou hart is en op jou verhouding met Hom 3/05/2020
2020-05-04
1h 13
Perez Ministries Bothaville
Ouer Woord - Apostel Tim gesels oor vreesagtigheid 8 Mei 2019
Jesaja 51:12
2020-05-03
1h 15
Perez Ministries Bothaville
Woensdag Boodskap, Bemoediging en getuienisse - 29/04/2020
2020-04-29
43 min
Perez Ministries Bothaville
Is dit al tyd vir die anti-Chris?
Wanneer kom die anti-Chris? Kan ek weg gevoer raak deur die anti-Chris? Wat is morele verval? Vir enige vra wat mag opkom of as jy sommer net wil gesels kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-04-28
23 min
Perez Ministries Bothaville
Wat is die waarheid vandag? Hoe identifiseer ons die waarheid?
Daar is soveel stemme en opinies teenstrydig met mekaar vandag in die liggaam van Christus, wat is die waarheid? Waar is die waarheid vandag? Hoe soek mens die waarheid? 1 Korinthiërs 1 Vir enige vra wat mag opkom of as jy sommer net wil gesels kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-04-27
12 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap 26/04/2020
2020-04-26
59 min
Perez Ministries Bothaville
Wat is God se tydlyn?
Moet ons bang wees? Vir wie luister mens? Moet ons vlug of wegkruip?
2020-04-25
14 min
Perez Ministries Bothaville
Woensdag Bemoediging en getuienisse - 22/04/2020
2020-04-22
38 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap 19/04/2020
2020-04-20
55 min
Perez Ministries Bothaville
Woensdag 15/04/2020 - Dag 20 van isolasie, Bemoediging en getuienisse om mekaar se arms op te tel in die tyd.
WE SERVE THE GOD OF THE IMPOSSIBLE PAUL SAID WE WILL NOT WALK BY SIGHT BUT BY FAITH HE IS THE CREATOR!!!!!!!!!!!! 1.)But Jesus looked at them and said, “With man this is impossible, but with God all things are possible.” ~ Matthew 19:26 ESV 2.) For nothing will be impossible with God. ~ Luke 1:37 3.) I can do all things through him who strengthens me. ~ Philippians 4:13 4.) Jesus looked at them and said, “With man it is impossible, but not with God. For all thing...
2020-04-17
00 min
Perez Ministries Bothaville
Die Opstandings Boodskap, die opstandings krag, die blydskap in die oorwinning oor die wêreld 12/04/2020
Die opstandings karag, die blydskap in die oorwinning van ons Koning Jesus Chrustus. Die Naam bo elke naam wat alles oorwin het aan die kruis en die opstanding. Ons blydskap en ons lewe. Dankie Jesus ons eer U.
2020-04-12
1h 04
Perez Ministries Bothaville
Wat behels Hemelvaart en Eerstevrug?
Hoe berei ons onsself voor vir Hemelvaart? Die skrifte wat in die podcast gebruik is. Johannes 20:1 Daniël 7:26-27 1 Korinthiërs 15:20 Efésiërs 1:14 Eségiël 44:30 Eksodus 34:26 Spreuke 3:9 Romeine 16:20 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-04-11
13 min
Perez Ministries Bothaville
Wat is Vergifnis en Heiligmaking?
Is dit net iets wat ons met ons monde sê? Is daar ń dieper proses binne in ons? Het dit ń geestelike komponent? Psalm 51 - "Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in u oë" Filippense 2:12-13 - "Werk julle eie heil uit met vrees en bewing; want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae." Romeine 6:13-14 - "En moenie julle lede stel tot beskikking van die sonde as werktuie van ongeregtigheid nie." Vir enige...
2020-04-10
19 min
Perez Ministries Bothaville
Die tyd van Paasfees of Pesag. Wat behels dit vir ons?
Wat beteken Paasfees of Pesag in ons lewens? Genesis 1:14 Levitikus 23 Celebrating Jesus in the Biblical Feasts - Dr Richard Booker https://www.cumbooks.co.za/celebrating-jesus-in-the-biblical-feasts-paperback-expanded-edition https://www.amazon.com/Celebrating-Jesus-Biblical-Feasts-Expanded/dp/0768409012 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-04-09
18 min
Perez Ministries Bothaville
Pesag Boodskap 7/04/2020 - Paasfees
2020-04-07
41 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap 5/04/2020
2020-04-05
1h 05
Perez Ministries Bothaville
As priesters staan ons in die nuwe verbond. Wat is die verbond?
Wat is ń is ń verbond? Hoe hanteer ons ń verbond? Hoe het ons in die verbond gekom? Kan ons terugkeer na die verbond?
2020-04-04
17 min
Perez Ministries Bothaville
Terugvoer oor repentance en interssesie strategie.
2020-04-03
24 min
Perez Ministries Bothaville
Vrydag oggend Boodskap 3/04/2020
2020-04-03
08 min
Perez Ministries Bothaville
Die wêreld sê ons is in ń krisis. Wat sê God van die tyd waar in ons is?
Wat is ons identiteit? Wie is ons identiteit? Wat is versteek in ons lewens?
2020-04-02
17 min
Perez Ministries Bothaville
Woensdag Boodskap 1/04/2020 - Dag 6 van isolasie. Wat is ons sekuriteit?
Hoe spandeer ons, ons tyd? Waarop fokus ons? Wat is ons sekuriteit? Hebreërs 13:5 - Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.
2020-04-01
16 min
Perez Ministries Bothaville
Wat is ń priester of priesterskap?
Hoe word mens volwasse tot by priesterskap? Wat doen ń priester en hoe lyk dit prakties in my lewe?
2020-03-30
21 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag boodskap 29/03/2020
Jammer alles het nie goed op geneem nie. Dit sal beter word soos ons die doen.
2020-03-29
34 min
Perez Ministries Bothaville
Is ons weerloos teen storms soos die corona virus of het ons Wapens in ons Vader?
Die skrifte wat in die podcast gebruik is. Deuteronómium 32:30 1 Sameul 19:20,23 Daniël 10 https://arielgate.com/html/contact-us/ office@arielgate.co.za Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-03-28
19 min
Perez Ministries Bothaville
Wat is die protokol rondom ń Altaar?
Wat is ń voorbeeld van ń Altaar? Al die skrif gedeeltes van in die podcast gebruik is, is die volgende. Romeine 12:1 Deuteronómium 4:24 Matthéüs 3:11 1 Petrus 1:6-8 Daniël 3 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-03-26
14 min
Perez Ministries Bothaville
21 Dae van fokus op ons Vader.
Romeine 8:28 - And we know [with great confidence] that God [who is deeply concerned about us] causes all things to work together [as a plan] for good for those who love God, to those who are called according to His plan and purpose. Jesaja 26:20 - Kom, my volk, gaan in jou binnekamers en sluit jou deur agter jou toe, verberg jou vir 'n klein oomblik, totdat die grimmigheid verbygaan.
2020-03-25
09 min
Perez Ministries Bothaville
Hoekom is ń Altaar nodig en wat doen ons by ń altaar?
2020-03-25
09 min
Perez Ministries Bothaville
Wat is ń Altaar?
Wat word geoffer by ń altaar? Wat is ń living sacrifice? Hoe bou ons ń altaar prakties en hoe is ons prakties ń living sacrifice? Die skrif gedeeltes wat in die podcast gebruik word is Romeine 12:1 Jesaja 66 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-03-23
12 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap 15/03/2020 - Gehoorsaamheid aan die Woord
Be Holy for I am Holy https://www.youtube.com/watch?v=DK9OfNFE1zM
2020-03-21
34 min
Perez Ministries Bothaville
Wat is die "Seer Profet" en Profetiese aksies?
Wat is die "Seer Profet"? Wat is Profetiese Aksies? Waar word die "seer profet" en profetiese aksies gebruik? Hier is al die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is. Jeremia 1 Efésiërs 1:18 Handelinge 21:11 Jesaja 13:1, 19:1 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-03-21
11 min
Perez Ministries Bothaville
Wat is die verskillende vlakke van die profetiese?
Waar funksioneer mens in die verskillende vlakke van die profetiese? Waar funksioneer mens in die gawe en die amp van die profetiese? Wat is die doel van die gawe en die amp van die profetiese? 1 Korintiërs 14:51 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-03-20
12 min
Perez Ministries Bothaville
Donderdag Groep 12/03/2020 - Take up your cross and Lay down your life.
English from 14 minutes onwards. Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-03-19
35 min
Perez Ministries Bothaville
Hoe lewe ons in Geloof en Wysheid binne moeilike omstandighede soos nou met die corona virus?
Hoe werk dit prakties dat ons in geloof en Vader se wysheid bly en nie in vrees verval nie? Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-03-17
07 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap - ń Weermag vir God 8/03/2020
ń Weermag vir God. Hebreërs 13:4 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-03-14
35 min
Perez Ministries Bothaville
Waarvoor moet ons versigtig wees in die Profetiese?
Waarvoor moet ons versigtig wees in die Profetiese? Wat is die karakter van ń profeet? Hoe werk protokol in die profetiese? Wat is die kerk leiers se rol in die profetiese? Die skrif wat in die podcast gebruik is, is Romeine 11:29 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-03-10
10 min
Perez Ministries Bothaville
Kan ons ou profetiese woorde weer opneem?
Wat maak ons met profetiese woorde waarmee ons uiters onverantwoordelik mee gehandel het? Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-03-09
04 min
Perez Ministries Bothaville
Donderdag Groep - 5/03/2020 - What is the meaning of Priesthood?
What is the meaning of Priesthood?
2020-03-09
36 min
Perez Ministries Bothaville
Sondag Boodskap - 1/03/2020 Lewendige Heilige offer en Witchcraft.
Sondag Boodskap - Lewendige Heilige offer en Witchcraft.
2020-03-07
35 min
Perez Ministries Bothaville
Hoe lyk die ware profetiese?
Wie kan profeteer? Wie kan vir ons profeteer? Wat doen ons met profetiese woorde? Hoe werk ons saam met profetiese woorde? Hier is al die skrif aanhalings wat in die podcast gebruik is. Joël 2:28-31 1 Korinthiërs 12:28-29 Efésiërs 4:11-12 Jeremia 1:10 1 Korinthiërs 3:9-11 Romeine 4:17 Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
2020-03-05
10 min