podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Prof. Hans Du Plessis
Shows
Skrywers en Boeke
Skrywers en boeke 30 Oktober 2024
‘n Huldigingsprogram oor die lewe en werk van prof. Hans du Plessis - digter, skrywer en akademikus. Hy is op 25 Okt 2024 oorlede. Die eerste gedeelte van die program bevat ‘n dokumentêr (DIE STORIEVERTELLER VAN DIE MOOIRIVIER) wat Ina Strydom in 2018 oor Du Plessis se werk saamgestel het. In die tweede gedeelte bring oud-studente, skrywers, voormalige kollegas, familie en vriende aan hom hulde. Die volgende mense se stemme kan gehoor word: Susan Lombaard van Maroela Media; sy seuns Louis, Hansie en Tjaard du Plessis; skrywers Helene de Kock, Irma Joubert, Sophia Kapp en Jaco Jacobs; proff. Heilna du Plooy en Willi...
2024-10-30
51 min
Taaltoffie
Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13
Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13. Voorgelees deur Johny Klein. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
2024-10-27
01 min
Skrywers en Boeke
Skrywers en boeke 2 Maart 2022
Ter viering van ‘n heruitgawe van ‘n bundel met 30 van P.G. du Plessis se gewildste Koöperasiestories gesels Ilse Salzwedel met prof. Hans du Plessis oor die gewildheid van hierdie kontreikunsverhale. P.G. self vertel in ‘n kort argiefopname wat hy dink die rede was vir die gewildheid, en jy kan luister na grepe uit een van die gewildste episodes van die destydse TV-reeks, Koöperasiestories. Johan Myburg vertel meer oor internasionale skrywers se uitsprake oor die Russiese inval in Oekraïne, nuwe internasionale romans en die kinderboek-illustreerder Jan Pieńkowski. Jy kan ook uitvind wie op die kortlys van LAPA s...
2022-03-02
40 min
Boekemakranka Podcasts
Trisa en Analize gesels met Hans du Plessis
Hans gesels oor sy boek Die Opstand van Poppie Nel Liefde is al wat vir die mens oor is. Daar onder raas die see toe Poppie Nel dié dag voor dominee Lukas Lucas op sy stoep staan in haar kuise lang romp. Sy moet glo met iemand praat sodat sy kan opstaan. Poppie is uit die kerk, maar die kerk is nie uit haar nie. Dit lyk egter nie asof sy wil nie – praat of opstaan nie. Lukas het ook nie regtig trek vir ’n pratery nie, sy eie pyn is nog vir hom te kosbaar. Maar hy he...
2020-06-12
49 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Psalm 13
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-05-09
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Die jammerhartige skeerder
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-05-08
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Pryslied
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-05-07
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Psalm 11
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-05-06
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Die wegloopseun
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-05-05
03 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Psalm 100
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-05-04
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Stof tot stof
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-05-02
02 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Die Jirre se pat
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-05-01
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Die kaptein kom
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-30
00 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – 1 Korintiërs 13
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-29
02 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Prediker 12
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-28
02 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Mooierder assie son
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Boegoe vannie liefde” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-27
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Kom na my toe
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Boegoe vannie liefde” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-26
00 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Hokdans
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Boegoe vannie liefde” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-24
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Dit gat goed
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-23
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Ere annie Jirre
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-22
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Woordeloos
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-21
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Voetpat
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-20
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Wie vestaan?
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-19
00 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Hille gat vi Hom doodslat
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-18
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Wees bly
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-17
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Vedeel my klere
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-16
04 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Kryspat
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-15
00 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Red my!
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-14
02 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Miga 6
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-13
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Habakuk 3 en Psalm 8
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-11
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Onse Vader
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-11
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Die gebed van Jabes
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-10
00 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Erfkjind
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-09
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Psalm 121
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-08
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Psalm 91
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-07
02 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Psalm 1
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-06
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Dankie
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-05
03 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Eerste liefde
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-04
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed - Ek is veilag
'n Griekwagebed voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-03
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Seën in onse lyfte
'n Griekwagebed voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-02
01 min
Griekwagebede
Luister: Griekwagebed – Bly innie skerm
Kom luister saam: 'n Griekwagebed voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
2020-04-01
02 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 51
Die boek, Drie vroue en 'n meisie, deur Hans du Plessis, word voorgelees en opgeneem deur Maroela Media. Dit is 'n verhaal wat strek oor drie generasies vroue, hul uitdagings, ontberings en die vasklou aan hoop.
2019-10-07
17 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 50

10 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 49

15 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 48

08 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 47

05 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 46

12 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 45

13 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 44

Hoofstuk 43

Hoofstuk 42

Hoofstuk 41

Hoofstuk 39

06 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 40

Hoofstuk 38

09 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 37

Hoofstuk 36

Hoofstuk 35

38 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 34

Hoofstuk 33

Hoofstuk 32

07 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 31

Hoofstuk 30

Hoofstuk 29

Hoofstuk 28

Hoofstuk 27

Hoofstuk 26

Hoofstuk 25

Hoofstuk 23

Hoofstuk 24

Hoofstuk 22

Hoofstuk 21

14 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 20

11 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 19

Hoofstuk 18

Hoofstuk 17

Hoofstuk 16

Hoofstuk 15

Hoofstuk 14

Hoofstuk 13

Hoofstuk 12

Hoofstuk 11

Hoofstuk 10

Hoofstuk 8

Hoofstuk 9

Hoofstuk 7

Hoofstuk 6

Hoofstuk 5

Hoofstuk 4

Hoofstuk 3

Hoofstuk 2

24 min
Drie vroue en ’n meisie
Hoofstuk 1
Die boek, Drie vroue en 'n meisie, deur Hans du Plessis, word voorgelees en opgeneem deur Maroela Media. Dit is 'n verhaal wat strek oor drie generasies vroue, hul uitdagings, ontberings en die vasklou aan hoop.
2019-10-07
16 min
Vers en Klank
Vers en Klank
Ons is tans in 'n reeks waarin ons die alombekende Die Profeet van die digter en filosoof, Kahlil Gibran, as basis en bronteks gebruik, en die gedigte rondom die betrokke tema laat sentreer. Hierdie week luister ons na gedigte oor gebed van Jan Spies, Jeanne Goosen, Sheila Cussons, N.P. van Wyk Louw, Koos du Plessis, Hans du Plessis, Sarina Dönges, Marlene van Niekerk, Zandra Bezuidenhout en Johann Lodewyk Marais. Juanita Swanepoel is die voorleser.
2018-12-04
30 min
Vers en Klank
Vers en Klank
In die volgende paar weke se programme word die alombekende, Die Profeet, van die digter en filosoof, Kahlil Gibran, as basis en bronteks gebruik. Elke program sal op 'n tema gebaseer wees. Hierdie week begin ons by die Liefde, wat seker maar altyd onderliggend en oorkoepelend is. Daar is gedigte van Adam Small, Lina Spies, I.D. du Plessis, Hans du Plessis, George Weideman, Vincent van der Westhuizen, Jolyn Phillips, Louise Boshoff en Yabadaka Shamah. Dean Balie en Daneel van der Walt is die voorlesers.
2018-10-02
22 min
2018: Skrywersfees
IRMA JOUBERT EN HANS DU PLESSIS
Aangebied deur LAPA Uitgewers. Ilse Salzwedel vra twee topverkopers uit oor die inspirasie vir hulle jongste historiese verhale. Irma se Mentje – kind van Pas-Opkamp vertel van ’n Nederlandse oorlogwesie wat alleen ’n onderduikkamp en die berugte Hongerwinter van 1944 en 1945 moet oorleef. Hans skryf ook oor ’n kinderkarakter in Drie vroue en ’n meisie, wat handel oor vier geslagte vroue op die Hoëveld en hulle droom van ’n beter lewe.
2018-05-03
47 min
Skrywers en Boeke
Skrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Heilna du Plooy oor die brieweboek GESPREKSGENOOT. Dit bevat die briefwisseling tussen prof. Elize Botha en verskeie Afrikanse skrywers. Hans du Plessis gesels oor sy nuwe boek DRIE VROUE EN 'N MEISIE. Vind meer uit oor Rudie van Rensburg se skreeusnaakse komedie oor bejaardes, HANS STEEK DIE RUBICON OOR. Johan Myburg gesels oor die internasionale letterkunde.
2017-12-06
48 min
Skrywers en Boeke
14 Jun
Prof. Hans du Plessis gesels met Ilse Salzwedel oor sy jarelange vriend, P.G. du Plessis. Theo Kemp vertel waarna boekliefhebbers kan uitsien by die Vrystaat Kunstefees se literatuurfees. Terrance April vertel meer oor die skrywer Thomas Mofolo in Skrywers van Afrika. En Johan Myburg gesels onder meer oor die wenner van die Baileys-prys vir fiksie deur vroue-skrywers in sy internasionale insetsel.
2017-06-14
46 min
2017: Skrywersfees
HANS DU PLESSIS EN RONEL NEL: GEREGTIGHEID EN DIE WAARHEID
Aangebied deur LAPA Uitgewers Hans se Tussen die klippe en Ronel se Pelgrimshoop vra altwee waar die streep tussen die reg en waarheid nou eintlik lê. Sophia Kapp vra die skrywers uit oor hulle lekkerleesromans wat terselfdertyd morele kwessies opper.
2017-03-08
48 min
Skrywers en Boeke
4 Feb 2015
Ilse Salzwedel gesels met proff. Hans du Plessis, Christo van Rensburg en Bernard Odendaal van die NWU oor die verskillende dialekte in Afrikaanse digkuns. Hulle praat onder meer oor prof. Hans se bekende Griekwapsalms en KLIPWERK van N.P. Van Wyk Louw, wat in Roggeveldse Afrikaans geskryf is. Johan Myburg vertel ook meer van 'n paar internasionale letterkundige pryse wat onlangs toegeken is, en van 'n skrywer wat nie bang was om haar land se regering oor die vingers te tik nie.
2015-02-04
48 min
NB-Fees 2014
Hans du Plessis - As die wind kom draai
Die geliefde skrywer Hans du Plessis gesels met Bart de Graaff oor sy nuwe historiese roman. In As die wind kom draai loop Du Plessis op die spore van die vroeë Voortrekkers die onverkende tegemoet en bring ’n verhaal wat soos ’n rosyntjiebos opspruit uit hierdie land se harde grond.
2014-03-11
42 min