Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Radio Suidkus..

Shows

SpektrumSpektrumSpektrum 4 Junie 2025Die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, sê hy sien uit na die asbeshofsaak in die Bloemfontein Hooggeregshof, nadat die hof gister beslis het dat die uitlewering van sy voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota, onwettig was. Die saak is intussen tot Januarie uitgestel. Nog vermeende slagoffers kom na vore in die nadraai van die moord op die joernalis, Orlolato Mogale. Die sardientjies loop aan KwaZulu-Natal se suidkus.2025-06-0452 minRadioteaterRadioteaterLENIESGIF deur Hendie GrobbelaarBenjamin de Kai is ʼn uitgebrande en ontnugterde liefdesverhaalskrywer wat probeer om ʼn ernstige roman die lig te laat sien. Sy uitgewer se nuwe assistent, Dania, dwing hom om by Leniesgif, haar afgeleë familiehuis langs die Kaapse Suidkus, te gaan werk sodat hy kan fokus en sy manuskrip voltooi. Leniesgif is egter die woonplek van ʼn paar spoke, soos Benjamin tot sy ontsteltenis ontdek. Lenie Kruger, haar stiefdogter Hanna, die bekkige Franse matroos Thomas en die pratende hond Goebbels het elkeen ʼn geheim en ʼn versugting om afsluiting. Dan is daar natuurlik die weggesteekte skat, en hoe pas Benjamin in Dania se slinkse plan? Amor Tred...2025-04-241h 07MonitorMonitorMonitor 16 April 2024'n Fratsoorstroming in Margate aan die KwaZulu-Natalse suidkus eis vyf lewens. Die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, se persoonlike assistent, Moroadi Cholota, word in Amerika in hegtenis geneem. Landsburgers kan nou vrae en versoeke direk by die parlement indien.2024-04-1649 minNews24 On AirNews24 On AirHusband charged with murder of KZN reverend Liezel de JagerOn Monday, the husband of a KZN reverend who was murdered in 2021, appeared in court accused of her murder. Liezel de Jager, who was a reverend at the NG Kerk Suidkus in Amanzimtoti, was found dead in her driveway in October of 2021 after coming from a jog. News24's Mihlali Ntsabo speaks to News24 KZN chief reporter Kaveel Singh for the full story.2023-11-2810 minAfrikaans Vandag met AnnemieAfrikaans Vandag met AnnemieBietjie Engels en die SuidkusOns almal Onthou die2023-06-1308 minSpektrumSpektrumSpektrum 6 April 2022Agri SA sê die swak toestand van paaie bring landbouproduksie in gedrang. Die WGO sê bykans elke mens op aarde word aan lugbesoedeling blootgestel. Inwoners aan die KwaZulu-Natalse Suidkus word aangeraai om hulle honde teen hondsdolheid in te ent.2022-04-0647 minRadio SuidkusRadio SuidkusTest- Radio SuidkusTest Episode2021-03-2000 minRadio SuidkusRadio Suidkus- Radio Suidkus TestTest Episode2021-03-2000 minRadio SuidkusRadio SuidkusRadio Suidkus Baie Welkom By Ons Eerste UitsendingBaie Welkom By Ons Eerste Uitsending.2021-03-0515 minRSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & AktualiteitMonitorRSG — Die land treur oor die dood van minstens 21 vroue in geslagsgebaseerde geweld...maar statistiek toon dat MANS 'n veel groter kans staan om vermoor te word; en daar is groot opgewondenheid oor die sardientjieloop aan die Suidkus.2020-06-1952 minRadio SuidkusRadio SuidkusVID-201806My boetie Hanz Jansen van Rensburg2018-06-0502 minRadio SuidkusRadio Suidkusn kort Kersboodskap...die uurN kort Kersboodskap..."Die uur"2016-12-2305 minRadio SuidkusRadio SuidkusDie Koning Kom !Jaco Van StadenHy is waaroor Kersfees gaan en Jaco die "man met die goue stem" vat ons in met hierdie baie pragtige lied,geskryf deur (Charles Skeen) en gekomponeer deur Jaco van Staden!2015-12-2405 minRadio SuidkusRadio SuidkusOral AlomEk deel een van my eie liedjies wat ek so n paar jaar gelede laat opneem het. Waarskuwing Hierdie is n Heilige Gees geinspirerende lied indien jy bang is vir die prediking van die Evangelie moet asb nie luister. Aan die wat die kans wil waag mag jy God se gees ervaar in hierdie boodskap. Onthou God is Oral Alom! Carel jy het gevra vir een van my liedjies hier is hy track no 6 op my album " He Cares"2015-11-1904 minRadio SuidkusRadio SuidkusRadio Suidkus Verwelkoming!Radio Suidkus verwelkom al ons baie nuwe vriende hier.Kom maak gerus nader kennis met ons op ons webblad www.radiosuidkus.org Ons amptelike uitsaai datum is Januarie 2016 pen dit neer jy wil dit nie misloop nie. Ons het pragtige omroepers en nuwe musiek ontvang iets om na uit te sien!2015-11-1103 minRadio SuidkusRadio SuidkusWelkom op Radio Suidkus; se "Goue Evangelie Lyn'Radio Suidkus nooi jou uit, kom maak saam met ons n nuwe begin in 2016 Ons bied aan.. .Die " Goue Evangelie Lyn" " Golden Gospel Line" n Platvorm vir die volle Evangelie. in Woord, Musiek en geteuienisse!Is jy n Evangelis. Predikant, Pastoor wat n platvorm soek om God se woord te deel?...n Gospel sanger met n Gospel CD al uit?Het jy n getuienis?Jy is op die regte plek. Maak met my kontak en ons deel dit wat God op jou hart gele het, Woord, Musiek of getuienis!2015-10-2603 minRadio SuidkusRadio SuidkusLorraine PaynterOntmoet vir Lorraine Paynter haar eerste Radio Uitsending vind plaas in Januarie 2016. . Lorraine is n Digter , Skrywer en Inspirasie Glansie. Lorraine gaan vir ons daaglikse Inspirasies en Motiverings bring. Hier is so n voorsmakie van haar program wat sy gaan kom aanbied.2015-10-2300 minRadio SuidkusRadio SuidkusSonet RobbertsOntmoet vir Sonet Robbers. Sonet haar eerste Radio Uitsending vind plaas in Januarie 2016. . Sonet is n diere kenner was in die onderwys en sy was ook n omroeper by Bay Fm het n baie goeie oor vir musiek het baie vroeg in haar lewe met musiek kennis gemaak. Hier is so n voorsmakie van haar program wat sy gaan kom aanbied.2015-10-2300 minRadio SuidkusRadio SuidkusJan Adriaan DreyerOntmoet vir Jan Adriaan sy eerste Radio Uitsending vind plaas in Januarie 2016. Jan Adriaan is n Akka Pelle sanger ,Skrywer, Digter ,Rekenmeester en Lektor aan die Universiteit van Stellenbosh. Hy is ook die seun van Ds Dreyer van Durban. Hier is so n voorsmakie daarvan.! Maak met hom kennis hy is n diep man met n diep stem en diep gedagtes!2015-10-2301 minRadio SuidkusRadio SuidkusRadio Suidkus wense 16 oktRadio Suidkus verjaarsdag wense 16 Oktober2015-10-1601 minRadio SuidkusRadio SuidkusRadio Suidkus wense 15 okt2015-10-1501 minRadio SuidkusRadio SuidkusRadio Suidkus wense 14OktRadio Suidkus wens die volgende vriende n voorspoedige verjaarsdag!Jaco MansMell MillerCorneluis FourieDawid MinnaarJohan De LangeLeonie Forguhar2015-10-1401 minRadio SuidkusRadio SuidkusVerjaarsdae vandag!Radio Suidkus wens die volgende vriende geluk met hul verjaarsdag! Zieg Reinard MulkeFred C van NiekerkAlta SteenkampPst Shirley CeaserLinda van ZylRichard GlanvilleAs Botha2015-10-1301 minRadio SuidkusRadio SuidkusRadio Suidkus advertensie stem!Hierdie Pragtige diep stem behoort aan Jan Adriaan Dreyer. Jan Adriaan is nou een van ons nuwe advertensie stemme. Hierdie baie talentvolle man is self ook n AkkaPelle sanger van Durban en tans Lektor aan die Universiteit van Stellenbosh.2015-09-2800 minRadio SuidkusRadio SuidkusHelp! "my huwelik" is in gevaar!Hou So die Sonde uit jou huwelik uit! Spreekster: Jana SwartRadio SuidkusTel: 031 467 1566Epos: janaonradio@gmail.comweb: www.radiosuidkus.org2015-09-1711 minRadio SuidkusRadio SuidkusRadio Suidkus Verwelkoming!Radio Suidkus verwelkom al ons nuwe vriende Luisterrars en kunstenaars. Ons is n nuwe aanlyn Radio stasie vanuit Durban Kzn wat binnekort die luggolwe gaan tref. Hier is n voorsmakie van dit wat gespeel gaan word. Kunstenaars se musiek hier gebruik is. Chris Brits, Chriszelda Botha,Dewald Steyn en Chalottte Bennette.2015-09-1503 minRadio SuidkusRadio SuidkusEdna Cane Demo Clip 2Hier is n demo clip van die digter en skrywer: Edna Cane. Uit haar engelse gedig...We are rolling by faith.Aangebied deur :Jana SwartRadio Suikus en Voice Over ProductionsDurban Studio: 031 467 15662015-06-2602 minRadio SuidkusRadio SuidkusEdna Cane Demo Clip!Hier is n demo clip van die digter en skrywer: Edna Cane. Uit haar engelse gedig...We are rolling by faith.Aangebied deur :Jana SwartRadio Suikus en Voice Over ProductionsDurban Studio: 031 467 15662015-06-2602 minRadio SuidkusRadio SuidkusJehovah ShalomHier is een van my eie liedjies gesing deur myself in 2008 by die Absa Stadium. Dit was n Praise and Worship Festival for Jesus! Hierdie liedjie dra ek spesiaal op aan almal wat siek is of probleme het met die boodskap Hy is die een wat die storms stil Hy is die God van Israel Hy is die groot ek is . Los jou probleme vandag by Sy voete Hy is in beheer!2015-06-2204 minRadio SuidkusRadio SuidkusA. Driekie Grobler seenwenseGoeie more liewe Digters en Skrywers. Eerstens wil ek baie dankie se aan al die Digters wie se werk ek al op audio gesit het asook diegene wie se gedigte ek mee besig is en wat by my geboek is. Dis n baie groot voorreg. Hier is net so n voorsmakie van wat ek doen Hier stel ek Driekie Grobler aan julle bekend. Haar Cd is alreeds voltooi en beskikbaar.2015-03-0901 minRadio SuidkusRadio SuidkusPappa Vader Driekie GroblerHier is n kort audio clip van n gedig voorlesing deur my van Driekie Grobler Geestelike berader en skrywer. Pappa Vader hierdie gedig is no 4 op haar Cd wat binnekort beskikbaar sal wees.2014-12-0100 minRadio SuidkusRadio SuidkusEk het n VriendDigters Cd's hier is n voorbeeld van die werk wat ek lewer...Hier is Een van Heleen Malherbe se gedigte van uit haar Digbundel "Die lewe se loop"Voorgelees en verwerk deur my jana2014-10-0101 minRadio SuidkusRadio SuidkusExodus InspirasiesBaie welkom in ons eerste Exodus uitsending saam met my Jana op Extreme fm. Vandag se woord kom uit Exodus 15:27 God seen ons gehoorsaamheid. Luister gerus HY HET VIR JOU N BOODSKAP HY WIL JOU SEEN! Exodus Inspirasies word elke Sondag Oggend tussen 9 en 10 hier op Extreme uitgesaai deur my Jana2014-09-2104 minRadio SuidkusRadio SuidkusExtreme Fm nuus Jana Swart1 uur nuus en weer op Extreme Fm gelees deur: Jana Swart Skakel daagliks in van Maandae tot Vrydae om 8 uur soggens 1 uur smiddae en 6 uur saans vir nuus en weer saam met my en onthou daarna volg heerlike programme en musiek deur baie goeie omroepers:)2014-09-1207 minRadio SuidkusRadio SuidkusHeleen Malherbe GedigteHier is n uitreksel uit die Heleen Malherbe Gedigte wat binnekort op CD Beskikbaar sal wees. Maak solank met hierdie pragtige digter kontak vir meer inligting hieroor. Voorlesing en verwerking: Jana Swart Extreme Fm Presenter 2014Durban Studio: 031 467 15662014-07-2801 minRadio SuidkusRadio SuidkusAh Willa (mp3cut.net)Extreme Fm bied aan..." kroondigter " Willa Potgieter Truter met n Kaalvoet Plaasgedig vir Paps voorgedra deur :omroepster Jana Swart Extreme Fm Junie 2014 Durban Studio 031 467 15662014-06-2601 minRadio SuidkusRadio SuidkusSteven HermitageExtreme Fm bied aan... Die Evangelie uit die pen van Steven Hermitage " Die Here is" voorgedra deur: Omroepster Jana Swart Extreme Fm 2014 Durban Studio: 031 467 1566 www.extfm.net2014-05-2202 minRadio SuidkusRadio Suidkusextfm Radio Paasverhaal deur Edna CaneGoeie nuus!!! As jy die storie vanoggend gemis het hier is hy:) Kort paas Radio Verhaal deur: Edna Cane Swannepoel..."Ons grootste Geskenk" Stem rolle word vertolk deur Johan Rothamnn as Theunissen en Natasha Stols speel die rol van Maria.By Stemme, agtergrond musiek, byklanke en verwerking is gedoen deur: Jana Swart www.eftfm.net Durban Studio: 031 467 15662014-05-0509 minRadio SuidkusRadio SuidkusJohan en NatashaRadio Paasverhaal deur Edna Cane Swannepoel... WAT JY KAN VERWAG!!!Hier is so n lusmakertjie n kort stem clip van die stem Akteurs! Johan Rothmann speel die rol van Theunis en Natasha Stols speel die rol van Maria....vervaardig deur: Jana Swart www.extfm.net Durban Studio TEL: 031 467 15662014-05-0107 minRadio SuidkusRadio Suidkuspaasv facebook clipRadio Paasverhaal...Laat solank jou vriende en familie weet....So n kort clip van Radio Paasverhaal deur Edna Cane Swannepoel wat volgende week uitgesaai gaan word op verskeie radio stasies. Spelers: Natasha Stols vertolk die rol van Maria...Johan Rothmann vertolk die rol van Theunissen die tussen stemme word gedoen deur Jana Swart... Redigering/ vervaardiging is gedoen deur: Jana Swart2014-04-3000 minNB-Fees 2014NB-Fees 2014Marié Heese – Vuurklip en Karoo - KantateAmanda Botha praat met die skrywer van Die uurwerk kantel, Marié Heese, oor haar jongste jeugroman Karoo - Kantate. Heese vertel ook van haar eerste Afrikaanse roman in 30 jaar, Vuurklip –’n magiese verhaal oor die lotgevalle vandie land - en die seestamme aan die suidkus van Afrika 100000 jaar gelede. WOORDtroFEE Wenner: Gevestigde Skrywer2014-03-1043 minRadio SuidkusRadio Suidkus"Angels"I am very proud to present to you...my brother Hans van Rensburg Singer Songwriter and Pianist! Here Hans is singing one of the songs that we worked on together " Angels" Met trots stel ek aan U bekend my broer Hans van Rensburg! Hier sing hy een van die liedjies waaraan ons saam gewerk het "Angels" ( Music & Lyrics) Jana & Hans van Rensburg2014-03-1004 minRadio SuidkusRadio Suidkus01 Anderkant NerensBabette Viljoen! Kom luister gerus na hierdie pragtige sangeressie se unieke stem. Behalwe vir haar stem het sy n fantastiese verhoogspersoonlikheid. Hierdie is maar net die begin van groot dinge vir haar oppad!Baie dankie vir jou pragtige musiek Babette dat ons dit hier op impalaradio kan speel ek glo ons gaan nog baie van jou hoor! Omroepster: Jana Swart...www.impalaradio.co.za2014-02-2802 minRadio SuidkusRadio Suidkus"Vanaand se Lied"Azette WiesnerVanaand se Lied n gedig geskryf deur: Azette Wiesnervoorgedra deur Impala Radio Omroepster: Jana Swart (2 Desember 2013)Azette is n Digter is nie net bloot n sogenaamde digter nie letterkundige Kritici en bekroonde digters het hulle oor haar digtalent uitgespreek. Sy is een van die gewildste digters tans op facebook met 11 000 vriende wat haar volg en haar gedigte lees!2013-12-0301 minRadio SuidkusRadio SuidkusRaak ontslae van die geeste wat jou plaDS . Pieter Fourie...Sondag Preek... Raak ontslae van geeste wat jou pla!...Opgelaai op Spreaker deur: Radio Presenter and facebook Gemeentelid: Jana Swart2013-11-191h 07Radio SuidkusRadio Suidkuscharlotte Bennett...love was neverEk wil graag hierdie pragtige Country Sangeressie se stem met julle deel....luister asb!2013-11-0604 minRadio SuidkusRadio SuidkusGedig Opname deur: Jana SwartMy Lief...n Gedig geskryf deur Lize Stassen Kruger...Voorgedra deur Jana Swart 23 Okt 2013 Die musiek Stuk hier gebruik is ook Lize se eie werk. Baie dankie vir die eer en voorreg Lize . Mag elkeen wat hierna luister haar besonderse talent geniet en waardeer. Wees Geseend! jana2013-10-2301 minRadio SuidkusRadio SuidkusGedig Voorlesing/Opname deur :Jana SwartBoemelaar ...n gedig geskryf deur Lettie Swarts voorgelees, opgeneem en verwerk deur Jana Swart...Tannie Lettie se...Hierdie gedig is geskryf na aanleiding van ware gebeurtenis. Sy naam was Claud en hy het dit sy lewensroepuing gemaak om liefdesdiens onder boemelaars en straatkinders te verrig en hul siele so vir Jesus te wen.2013-10-2302 minRadio SuidkusRadio SuidkusGedig Voorlesing/Opname deur :Jana SwartSo Finaal ...n gedig geskryf deur Marinda Koekemoer.. Voorgelees Opgeneem en verwerk deur: Jana Swart.....Marinda se ( Ek het hierdie gedig geskryf vir iemand wat n geliefde eers aan Alzheimers verloor het en lank daarna aan die dood afgestaan het. Baie dankie vir die voorreg om deel te wees van jou pragtige gedig Marinda. Mag hierdie boodskap vir talle mense wat deur dieselfde wroeging moes gaan vertroosting bring met die wete jul/ hul geliefdes bevind hul nou in n plek waar rus is n plek van groen weivelde verenig met hul Meester. Gelukkig verewig! Baie Jesus liefde en Seen! jana2013-10-2302 minRadio SuidkusRadio SuidkusGedig Voordrag Opname : deur Jana SwartLuister gerus na hierdie gedig maar meer na die boodskap wat Tannie Lettie Swarts dmv n gedig bring!Boemelaar n gedig geskryf deur Ta Lettie Swart na aanleiding van ware gebeurtenis. Sy naam was Claud en hy het dit sy lewens roeping gemaak om liefdesdiens onder boemelaars en Straatkinders te verrig!.. Baie dankie Ta Lettie vir die baie groot voorreg en eer. Ek eer die Here vir die wonderlike Instrument wat U vir Hom is die bereidheid en liefde waarmee U die Evangelie verkondig.gaan voluit my tannie, tyd is min God is met U. Baie Jesus Liefde en...2013-10-2202 minRadio SuidkusRadio SuidkusGedig Voordrag opname deur: Jana SwartOktober uitdaging ...n Gedig geskryf deur Zella Franci Niewoudt Degenaar. Oktober 2013 Oktobermaand Uitdaging( met respek aan C Louis Leipoldt - so mooi sal ek nooit kan skryf nie) opgeneem verwerk en Voorgedra deur :Jana Swart Baie dankie vir die voorreg Zella om te kon deel he aan jou pragtige werk mag jou talent met groot trefkrag die digwereld tref mag die groot voorspoed en Seen van ons Here Jesus jou vergesel! Baie Jesus liefde ! jana2013-10-2201 minRadio SuidkusRadio SuidkusBoodskap: GEBED DIE SLEUTEL!Boodskap Die sleutel tot die opdrag! Matt 9:38...BRING DIE BOODSKAP EN WEES SELF EEN!Hierdie Boodskap word gebring deur my Jana Swart om vir God in hierdie dag dankie te se dat ek die voorreg kan he om Sy stem te hoor, in Gebed met Hom kan verkeer en vir Sy Groot genade ! Om dankie te se vir die geleendheid om die Evangelie te mag bring dat ek nog veilig is!2013-10-1818 minRadio SuidkusRadio SuidkusRadio Panorama 107.6fm GedigvoorlesingTuinier van my Lewe n gedig geskryf deur Heleen Malherbe...Voorgedra deur Jana Swart...."Program Goud op die oor" Baie dankie Heleen vir hier baie pragtige gedig vir die voorreg om dit te kon deel. Dankie ook vir jou baie pragtige boodskap hierin, asook jou positiewe inslag in my eie lewe. Mag jy hierdeur n hemelse instrument wees vir ons Hemelse Vader en talle lewens en harte bereik. Warm Radio Groete Liefde en Seen! Jana2013-10-1701 minRadio SuidkusRadio SuidkusRadio Panorama 107.6fm GedigvoorlesingKlanklaan n gedig deur:Louis Naude voorgelees deur Jana SwartLouis baie dankie vir die pragtige gedig en die eer jou werk is uitstekend. Mag jou pad vorentoe as Digter die digwereld met n nuwe dinamieka tref.Warm Radio Groete en seen! Jana2013-10-1501 minRadio SuidkusRadio SuidkusRadio Panorama 107.6fm GedigvoorlesingDans van die weeklaag...n Gedig deur: Elana Fourie Lancaster..( Die Kaalvoetvrou)Voorgedra deur Jana Swart...Elana baie dankie vir hierdie pragtige gedig dit was n groot eer. Mag jou pad met die kunste jou na nog hoeer hoogtes lei en jou liefde en passie vir mense en diere baie harte aanraak en omkeer. Warm Radio Seen en Groete! Jana2013-10-1502 minRadio SuidkusRadio SuidkusRadio Panorama 107.6fm Gedig Voorlesing!n Kierie Straal...Gedig deur: Emile Umberto Martinaglia...voorgelees deur Jana Swart op Radio Panorama 107.6fm ...Baie dankie vir jou pragtige werk Emile en voorspoed met jou Digkuns op jou pad vorentoe mag net die mooiste vir jou gebeur en die wereld daarbuite kennis neem van jou Godgegewe talent! Warm Radio Groete en Liefde! jana2013-10-1202 minRadio SuidkusRadio Suidkusn Loop weg Sonate...L NeillVoorlesing van Gedig deur jana Swart ( Radio Panorama 107.6fm) September 2013....n Loop weg Sonate deur Linda Neill Digter..( Huldeblyk aan my seun Luka)2013-09-2503 minRadio SuidkusRadio SuidkusDie Kind deur Dr Jaco de VilliersDie Kind! ...deur: Dr Jaco de Villiers...Hierdie gedig word opgedra aan Radio Panorama 107.6fm".Die kind sal weer opstaan" Voorgedra deur Jana Swart2013-09-1801 minRadio SuidkusRadio Suidkus"Nuwe Klanke opi Planke"2 Radio stasies" Nuwe klanke opi Planke" Musiek ster van die week...Louw Viljoen,...Hallo daar ek pos gou net n remindertjie van die gebeure rondom programmme van my wat nou op twee Radio stasies uitgesaai word." Nuwe klankle opi planke" is een van die programme wat om Woensdae van 17H00-18H00 SA Tyd op Impala Internet Radio uitgesaai word en weer Donderdae van 10-12 in die oggend. Hou gerus my bld dop vir meer inligting oor ander programme.2013-09-0901 minRadio SuidkusRadio SuidkusWaterberg Stereo 104.9fm DonderdOnthou Donderdag oggend om 10h00 ons nuwe program " Nuwe klanke opi Planke" op Waterberg Stereo 104,9fm ons Musiekster van die week...Sarah Lee Johnson. Hier is is n lusmakiertjie van wat jy kan verwag. Moenie mis sy is great!2013-08-2802 minRadio SuidkusRadio SuidkusWaterberg Stereo.into 22 Aug 10 uur amGoie middag liewe lesers,luisterraars vriende en musiekante. Hier is vanoggend se Intro van my Program " Nuwe klanke op die Planke" Die volledige program sal Maandag hier verskyn. Ons uitgekieste Hoofmusiekstuk( Liedjie) vir die program van die maand is Jessie Boston van Meyerton... Dankie Jessie jou musiek is great! dit is sy stem hier op die agtergrond. Net n lusmakerkertjie van wat nog gaan kom...geniet2013-08-2201 minRadio SuidkusRadio SuidkusDissipelskap Kurses ( verwelkoming)Verwelkoming: Baie welkom by die Groei en Genade Kurses in Dissipelskap. Baie welkom en dankie aan diegene wat besluit het om hierdie kurses saam met my te doen. Hierdie is net n verwelkoming in voice audio en die inleiding daarvan.die kurses self sal aan elkeen wat met my bevestig het per epos aangestuur word. Geniet jou kurses en groei in die Here Jesus!2013-08-0719 minRadio SuidkusRadio SuidkusWaterb Stereo 104.9Fm Jana Broadc TimesHallo daar net n vinnige reminder van my uitsendingstye hier op Waterberg Stereo 104.9Fm Hi There just a Q Reminder of my Broadcasting Times here at Waterberg Stereo 104.9FM a great new Program with great new SA Voices.."Nuwe Klanke opi Planke" " New Sounds on the Airwaves" moenie mis hulle is great, en dankie vir jou ondersteuning! Groete jana2013-07-1105 minRadio SuidkusRadio Suidkus12 Jehovah Shalom 2008God gave me this song in 2008 for the Absa Praise and Worship Festival for Jesus! That day we prayed for Marie Enslin and other ladies husbands (missing in Iraq) Today Lord i give it back to you O Lord You gave me this song I worship You O mighty Saviour! i post this song in prayer in Praise and Worship to claim back every young soul every teen Child who is missing in life and in Spirit the young adults on the wrong road who need some guidance back to God! He is the God of Israel Jehovah Shalom the...2013-07-1004 minRadio SuidkusRadio SuidkusVoorwoord...Getuienis van Past WarwickPastor Ferdi Warwick van die Groei en Genade Dissipelskap Handleiding se Getuienis. Hierdie kurses gaan deur my gratis hier aangebied word. Dit is n 16 weke 4 maande kurses . Elke student wat hierdie kurses voltooi sal n pragtige sertifikaat ontvang van die skrywer self Past F Warwick.Met hierdie sertifikaat kan jy dan ook ander gaan oplei as Dissipels vir Jesus. Ek sien baie daarna uit om saam met jou deur hierdie kurses te werk. Dit is baie opwindend, soos wat ons hierdie kurses gaan doen gaan jy n ongelooflike groei in jou lewe ervaar, losmakling van sondes en as jy nog...2013-07-0103 minRadio SuidkusRadio Suidkus"Follow Him" New song 2005 janaGod gave me this song in 2005 when He was calling me to spread the good news of the Gospel. I never used it till this morning when God gave me a confirmation on His send, This is just a ruff home recording!2013-06-2703 minRadio SuidkusRadio SuidkusGod se Beloftes!2013-06-0407 minRadio SuidkusRadio SuidkusBeloftes van Liefde!2013-06-0403 minRadio SuidkusRadio Suidkus"Nuwe Klanke opi Planke"Hier is my Splinternuwe Program " Nuwe Klanke opi Planke" se Tema Lied. vir die volgende seisoen.." Katreintjie" gesing en Geskryf deur Dewald Steyn..Baie dankie Dewald en aan die luisterraars geniet hom!2013-05-2901 min