podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Sitkamer
Shows
FluentFiction - Afrikaans
From Blunders to Delight: Pieter's Pumpkin Tale
Fluent Fiction - Afrikaans: From Blunders to Delight: Pieter's Pumpkin Tale Find the full episode transcript, vocabulary words, and more:fluentfiction.org/from-blunders-to-delight-pieters-pumpkin-tale Story Transcript:Af: Die son skyn helder oor die groot familiehuis waar Pieter gereed maak vir die groot Halloween kompetisie.En: The sun shines brightly over the large family home where Pieter is preparing for the big Halloween competition.Af: Die lente bring ’n vars briesie wat deur die vensters waai, en die vars geur van blomblare dryf in die lug.En: The spring brings a...
2024-10-24
13 min
FluentFiction - Afrikaans
Elsa's Triumph: A School Play Celebrates National Women's Day
Fluent Fiction - Afrikaans: Elsa's Triumph: A School Play Celebrates National Women's Day Find the full episode transcript, vocabulary words, and more:fluentfiction.org/elsas-triumph-a-school-play-celebrates-national-womens-day Story Transcript:Af: Elsa staan in die groot sitkamer van haar ouerhuis.En: Elsa stands in the large living room of her childhood home.Af: Die winterkoue buite word deur die kaggelvuur versag.En: The winter cold outside is softened by the fireplace.Af: Kinders hardloop rond, roep en lag terwyl hulle hul rolle vir die skooldrama oefen.En: Children...
2024-08-08
15 min
Vreugde & Joy
Plus 50 - Wildtuin koffietafelboek van Marissa Greeff
Plus 50 kuiertyd bring vandag die Kruger Wildtuin na jou sitkamer, deur die mooiste koffietafelboek van Marissa Greeff aan julle bekend te stel Marissa Greef vertel ons meer oor haar boek BOME VAN PLEK TOT PLEK IN DIE NASIONALE KRUGERWILDTUIN. Saammet Nina Grundlingh van Plus50 deel sy hoekom sy die boek aanmekaar gestel het. https://journals.co.za/publisher/plus50 Vreugde & Joy
2024-02-15
16 min
PRAATING
Kurt Darren
Vandag se gas is ’n household naam. In 2009 het hy ’n rekord gestel vir bokdrol vêr-spoeg! Meeste Engelse mense weet nie eers dat bokdrol ’n woord is nie, nevermind dat dit 'n sport is! Hy mag dalk twee first names hê, maar hy is ’n enkele Krag Ysterperd met longe en pype van harde bronsgoud! Hy het al meer as 20 albums vrygestel en hy was al talle kere op die silwerdoek. Hy is 'n gesoute feeshond en sy musiek is ook baie populêr in Europa! Hy is die pilot van die airways, ‘n dokter van melodie, die prins van s...
2022-09-15
1h 12
Nuusmakers met Mia Spies
“Dit voel regtig of hierdie program vir my gemaak is,” Só vertel Nuusmakers se Mia Spies oor haar splinternuwe televisieprogram ‘Wie’s Nuus?’.
Vanaf hierdie week het KykNET kykers ‘n splinternuwe verskeidenheid nuusprogram, ‘Wie’s Nuus?’ wat Donderdagaande om 21:00 op DStv kanaal 144 uitsaai. Dié 26 episode program word aangebied deur die bekende en bekroonde joernalis, media entrepreneur en 2021 Kokertoekenningwenner. Mia nooi weekliks Netwerk24 joernaliste en ander kenner na haar sitkamer waar hulle, soos ou vriende, daardie week se hoofnuusmaker ontleed en vir die kykers die storie agter die storie vertel.
2022-07-22
15 min
LCF Inspirasie Stasie
Kom ons Raak Diensbaar!
Ons het hierdie week 'n sitkamer gesprek met Ockert van Schalkwyk oor diensbaarheid. Diensbaarheid is 'n weie term wat nie net diens in die kerk insluit nie. Kom raak saam met ons opgewonde oor om God te dien, uit gehoorsaamheid en vir ons Koning alleen.
2022-04-06
31 min
Sitkamer
Episode 8: Strandleesstof en literêre hoogtepunte
In hierdie episode gesels Mercy Kannemeyer met Azille Coetzee oor haar tweede roman Die teenoorgestelde is net so waar. Hierdie roman is onlangs deur Human & Rousseau uitgegee. Die Sitkamerspan gesels ook oor literêre hoogtepunte in Afrikaans van 2021.Angie Gallagher is Sitkamer se redigeerder en Franco Prinsloo die komponis agter die temalied. Volg ons gerus op Sitkamer | Facebook en stuur enige navrae aan sitkamerpod@gmail.com. Met trots geborg deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) en die Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA).
2021-12-20
57 min
Middagvervolgverhaal
TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 5
Ma Rianna, Pa Gerhard en Mia is almal baie bekommerd oor Jerry. Selfs Letitia bel hom om te hoor hoe dit gaan – nie dat hy graag met haar wil gesels nie. Tannie Gertie Geduld stuur van haar beroemde hoendersop. Laataand toe Rianna die sitkamer opruim, lui haar selfoon. Raai wie?
2021-11-16
14 min
Sitkamer
Episode 7: Slavenhuis-Stellenbosch: In gesprek met Herschelle Benjamin
In hierdie episode gesels Mercy Kannemeyer en Remona Voges saam met Herschelle Benjamin. Herschelle se debuutdrama In Slavenhuis 39 is onlangs deur Protea Boekhuis uitgegee. Herschelle vertel ons meer oor sy drama, die temas,en die regisseur, Philip Rademeyer. Hulle gesels ook oor die Afrikaanse drama-en teaterwêreld en waarna hulle uitsien.
2021-11-03
46 min
Sitkamer
Episode 6: Die samestelling van 'n drietalige Kaapse woordeboek as erfenisprojek
Die samestelling van 'n drietalige Kaapse woordeboek is 'n projek onder leiding van Quentin Williams en die Sentrum vir Meertaligheid en Diversiteit aan die Universiteit van die Wes-Kaapland. In hierdie episode gesels Bibi Burger met Sitkamer se eie Earl Basson, lid van die woordeboek se plaaslike advieskomitee. Hulle praat oor die status van Kaaps as taal, die woordeboek as standardiseringsinstrument en as erfenisprojek.Angie Gallagher is Sitkamer se redigeerder en Franco Prinsloo die komponis agter die temalied. Volg ons gerus op Sitkamer | Facebook en stuur enige navrae aan sitkamerpod@gmail.com. Met trots geborg deur die Afrikaanse...
2021-10-01
35 min
Sitkamer
Episode 5: Biblioteek-eskapades, letterkunde-onderrig en Afrikaanse leeskultuur
In die vyfde episode van Sitkamer gesels Alwyn Roux met Jonathan Amid en Mariëtte van Graan oor hul liefde vir boeke en stories, biblioteek-eskapades uit hul kinderdae, die onderrig van letterkunde op universiteitsvlak, Afrikaanse leeskultuur en die uitbreiding van die aanbod van genre-boeke in die Afrikaanse boekemark.Mariëtte doseer Afrikaanse letterkunde aan Unisa. Sy verwerf haar PhD in 2015 oor spookkarakters en Afrikaanse en Suid-Afrikaanse identiteitskwessies in die romans van Etienne van Heerden. Jonathan is 'n vryskut fiksie en niefiksie keurder by uitgewers en manuskripontwikkelaar en keurder, en welbekende boekresensent van Afrikaanse literatuur.Angie Ga...
2021-08-27
1h 15
Sitkamer
Episode 4: Die reikwydte van stories: van sepies en selfhelp tot Hertzogpryswenners
In die nuutste episode van Sitkamer gesels ons onder leiding van Mercy Kannemeyer oor hoe ver die begrip "letterkunde" strek, en ons gesprek loop wyd; van Hertzogpryswenners, tot selfhelpboeke en sepies. Daarna gesels Janien Linde met Frederick Botha en Marcel Spaumer oor sepies en skrywerskap. Frederick is tans dosent in Afrikaans by die Sol Plaatjie-universiteit in Kimberley. Hy was vroeër deel van die skrywerspan van die sepie Getroud met Rugby. Tussendeur is hy ook ’n aktiewe resensie- en krotverhaalskrywer. Marcel is ’n digter, maar ook strorieontwikkelaar en assistent-hoofskrywer vir Suidooster. Verder was hy ook betrokke by die si...
2021-05-28
1h 25
Sitkamer
Episode 3: Boeke en/as voorwerpe: Van biblioteke, voorblaaie en gesamentlike rou
In die nuutste episode van Sitkamer gesels Bibi Burger met Nathan Trantraal en Stephané Conradie oor bundelvoorblaaie. Nathan is die ontwerper van die voorblad van Ryan Pedro se bundel “Pienk ceramic hondjies” (2020), waarvan Stephané die foto geneem het. Dié voorblad is onlangs met ‘n Pendoring bekroon.‘n Sitkamergesprek onder leiding van Mercy Kannemeyer gaan dié onderhoud vooraf. Ons gesels oor objekte, die brande in Kaapstad en gesamentlike rou. Angie Gallagher is Sitkamer se redigeerder en Franco Prinsloo die komponis agter die temalied. Volg ons gerus op Sitkamer | Facebook en stuur enige navrae aan sitkamerpod@gmail.com. Met trot...
2021-04-29
1h 13
Sitkamer
Episode 2: Innie barber se stoel. In gesprek met Ashwin Arendse en Ryan Pedro.
In die nuutste episode van Sitkamer gesels Earl Basson met Ashwin Arendse en Ryan Pedro oor hul onderskeie debuutbundels. Ons leer meer oor hoe Ashwin en Ryan grootgeword het, hoe persoonlike ervaringe hul poësie beïnvloed en waarom hulle al drie barbershops as stresvol ervaar.Angie Gallagher is Sitkamer se redigeerder en Franco Prinsloo die komponis agter die temalied. Volg ons gerus op Sitkamer | Facebook en stuur enige navrae aan sitkamerpod@gmail.com. Met trots geborg deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) en die Internasionele Vereniging vir Afrikaans (IVA).
2021-03-28
1h 02
Sitkamer
Episode 1: Maak jouself (on)gemaklik. In gesprek met Yves T'Sjoen en Alfred Schaffer
Sitkamer is ’n spiksplinternuwe podsending vir enigeen wat belangstel in gesprekke oor Afrikaanse letterkunde. Met ’n uitgesoekte geselskap neem Mercy Kannemeyer die leiding in die eerste gesprek tussen Bibi Burger, Earl Basson, Janien Linde, Alwyn Roux en Remona Voges-Van Huyssteen oor die betekenisassosiasies van 'n sitkamer. Daarnaas gesels Alwyn met Yves T’Sjoen oor die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die Studie van Suid-Afrika en Mercy met die PC Hooft-pryswenner vir poësie Alfred Schaffer. Angie Gallagher is Sitkamer se formidabele redigeerder en Franco Prinsloo die komponis agter die temalied. Volg ons gerus op Sitkamer | Facebook en stuur enige navrae a...
2021-02-25
1h 08
huiDIG
Episode 16 - Digter wat Deon Meiring is
Sanger, liedjieskrywer en digter Deon Meiring kuier in die HUI-DIG sitkamer. Deon deel sy suburbia ervarings, Glaskas vooruitsigte en van sy gunsteling gedigte.
2019-08-22
52 min
RSG Kunstefees
LIEF-LIEF DEUR AFRIKAANS
Met Johann Nel & Joanie Combrink. Saamgestel deur Juanita Swanepoel. In Lief-lief deur Afrikaans neem Nel en Combrink die luisteraar op 'n soomlose liefdesreis: van die heel oudste – en stoutste! – liefdesverse in Afrikaans deur die hele spektrum van die liefde tot reg in die sitkamer van die spreekwoordelike Huis Herfsblaar. Daar is interessante afdraaipaadjies langs die pad waar die twee voordragkunstenaars gaan inloer. Met die werk van sowat 28 digters wat Pulvermacher en ou, anonieme digters insluit, is daar verbode liefde, verlore liefde, intellektuele liefde en die sensuele liefde (dink maar net aan wat 'n tango in jou losmaak).
2016-11-17
41 min
SA Gemeente Noordwyk Preke
"Ruimte om God te hoor"
Week 3 - In die sitkamer
2013-11-10
31 min
SA Gemeente Londen Preke - video
Kersdag boodskap (video)
Rian gee 'n spesiale boodskap vanuit sy sitkamer op hierdie spesiale dag.
2012-12-25
15 min
SA Gemeente Londen Preke - Audio & video
Kersdag boodskap (video)
Rian gee 'n spesiale boodskap vanuit sy sitkamer op hierdie spesiale dag.
2012-12-25
15 min