podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Strooidak
Shows
Deurgedra
Episode 23
Deurgedra is kort dagstukkies of oordenkings oor 'n verskeidenheid van geloofsonderwerpe. Dit word aangebied deur ds. Fanie Kriel van Strooidak in die Paarl. Hierdie boodskappe word daagliks aan honderde ontvangers via WhatsApp gestuur.
2024-03-06
03 min
Deurgedra
Episode 22

2024-03-01
03 min
Deurgedra
Episode 21

2024-02-29
03 min
Deurgedra
Episode 20

2024-02-28
02 min
Deurgedra
Episode 19

2024-02-27
03 min
Deurgedra
Episode 18

2024-02-26
03 min
Deurgedra
Episode 17

2024-02-23
03 min
Deurgedra
Episode 16

2024-02-22
03 min
Deurgedra
Episode 15

2024-02-21
03 min
Deurgedra
Episode 14

2024-02-20
03 min
Deurgedra
Episode 13

2024-02-19
03 min
Deurgedra
Episode 12

2024-02-16
03 min
Deurgedra
Episode 11

2024-02-15
03 min
Deurgedra
Episode 10

2024-02-14
03 min
Deurgedra
Episode 9

2024-02-13
03 min
Deurgedra
Episode 8

2024-02-12
03 min
Deurgedra
Episode 7

2024-02-11
03 min
Deurgedra
Episode 6

2024-02-10
03 min
Deurgedra
Episode 5

2024-02-09
03 min
Deurgedra
Episode 4

2024-02-08
03 min
Deurgedra
Episode 3

2024-02-07
02 min
Deurgedra
Episode 2
Deurgedra is kort dagstukkies of oordenkings oor 'n verskeidenheid van geloofsonderwerpe. Dit word aangebied deur ds. Fanie Kriel van Strooidak in die Paarl. Hierdie boodskappe word daagliks aan honderde ontvangers via WhatsApp gestuur.
2024-02-06
03 min
Deurgedra
Episode 1
Deurgedra is kort dagstukkies of oordenkings oor 'n verskeidenheid van geloofsonderwerpe. Dit word aangebied deur ds. Fanie Kriel van Strooidak in die Paarl. Hierdie boodskappe word daagliks aan honderde ontvangers via WhatsApp gestuur.
2024-02-05
03 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.08.06
Ps 23:6 Genade - Niks wat ons gedoen het, doen en gaan doen kan maak dat God minder of meer van ons hou nie.
2020-08-06
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.08.05
Dankbaarheid
2020-08-05
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.08.04
God is veranderlik
2020-08-04
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.08.03
Watter eienskappe kom na vore as jy onder druk is?
2020-08-03
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.31
Wysheid
2020-07-31
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.30
Menstorskap
2020-07-30
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.29
Die hoogste roeping van die indivdu is nie om te heers nie, maar om te dien.
2020-07-29
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.28
Aan wie leen jy jou ore uit?
2020-07-28
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.27
Ons is onder lewenslange konstruksie van die drie-enige God
2020-07-27
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.24
Liefde
2020-07-24
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.23
Nederigheid Wedersydse erkenning
2020-07-23
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.22
Vriendelikheid Dankbaarheid
2020-07-22
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.21
Dissipline en plig Regverdigheid
2020-07-21
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.20
Om te luister Lojaliteit
2020-07-20
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.17
Egtheid Geduld
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.16
Verantwoordelikheid Hardwerkendheid
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.15
Respek vir ander Balans in die lewe
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.14
Konsekwentheid Bereidheid om foute te erken en jammer te sê
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.13
Eerlikheid Jou gedrag wanneer niemand jou sien nie
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.10
Niemand kan jou sonder jou toestemming jou minderwaardig laat voel nie. Is jy lief vir jouself? Hou jy van jouself? Sien jy uit om vandag saam met jou te gaan leef?
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.09
Selfbestuur - sonder tye van stilte en afsondering is dit feitlik onmoontlik om 'n diep geestelike lewe te lei.
2020-07-19
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.08
Karakter is een van die belangrikste eienskappe van 'n gelowige.
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.07
Jy mag weerloos voel. Onhou die Here sorg vir jou
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.06
Ons gaan moet moed hê vir die toekoms
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.03
Lukas 6:27-31 Wees lief vir jou vyand! 27“Maar as julle gewillig is om te luister, sê Ek julle moet julle vyande liefhê. Doen goed aan dié wat julle haat. 28Seën dié wat julle vervloek. Bid vir hulle wat julle seermaak. 29As iemand jou op die wang klap, draai ook die ander wang. As iemand jou bo-kleed vra, bied ook jou onderkleed aan. 30Gee wat jy het aan enigiemand wat dit van jou vra; en as iets van jou weggeneem word, moenie dit probeer terugkry nie. 31Doen aan ander wat jy wil hê hulle aan jou moet...
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.02
Om negatief te wees is die maklikste ding om te wees. God sal altyd daar vir jou wees en dit is nie nodig om negatief te wees nie.
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.07.01
Joël 2:28 28“Daarna sal Ek my Gees op alle mense uitstort. Julle seuns en julle dogters sal profeteer. Julle oumense sal drome droom. Julle jong mense sal visioene sien. Elkeen van ons kan 'n verskil of verandering maak. Hoe dink jy oor die lewe? Wat is jou visie?
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.30
Enige passie, enige verandering het 3 fases: Sommige mense gaan jou uitlag Jy gaan teenkanting kry Mense gaan dit...
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.29
Mense is op hulle eerlikste wanneer hulle alleen met God praat. Wees eerlik, moenie voorgee nie.
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.26
Is jy net goed vir mense wat vir jou goed is? Romeine 12 Wat dit van ons vra om ons as lewende offers aan God toe te wy 1Nou wil ek julle baie ernstig vra, broers en susters: As julle dink aan alles wat God in sy groot barmhartigheid vir julle gedoen het, gee dan julleself aan Hom as ’n lewende en heilige offer. Dit is dié soort offer waarvan Hy hou, en wat julle diens aan God werklik sinvol maak. 2Moenie julle leefstyl aanpas by die gedragspatrone van hie...
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.25
Ken jy die Jesus wat alles sal los om volgens jou tree en spoed te stap?
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.24
God is 'n God van genade. Niks wat ons gedoen het, tans doen of in die toekoms gaan doen kan maak dat God minder of meer van ons hou nie.
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.23
Ons het altyd 'n keuse oor hoe ons op die lewe wil reageer.
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.22
Die wêreld en die kerk het dringend mense, wat uit die boks uit dink, nodig. Waagmoed en sagmoed gaan hand aan hand. Ons moet waag om sag te wees.
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.19
Ps 145:14-16 14Die Here help almal wat geval het en dié wat swaarkry, tel Hy op. 15Die oë van almal is hoopvol op U gerig; U gee aan almal kos op die regte tyd. 16U maak u hand oop, en bevredig die begeertes van al wat lewe.
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.18
Ps 139:13-18 13U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm. 14Ek loof U omdat U my so besonder wonderlik gemaak het. U werke is wonderbaar, ek weet dit alte goed! 15My bene was vir U sigbaar toe ek stilletjies gevorm is in die dieptes van die moederskoot. 16U het my gesien voor ek gebore is. In u boek is alles opgeteken; elke dag...
2020-07-19
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.17
Ps 139:7-12 Waarheen sou ek kon gaan om u Gees te ontwyk? Of waarheen sou ek kon uitwyk om u teenwoordigheid te ontvlug? 8Gaan ek op na die hemel toe, is U daar; gaan lê ek in die doderyk, dan is U ook daar! 9Vlieg ek met die daeraad na die ooste, of gaan woon ek in die verre weste, 10selfs daar sal u hand my lei, en u r...
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.16
Ps 139:1-6 Here, U deursoek my en ken my. 2U weet of ek sit en of ek opstaan, U ken my gedagtes van ver af. 3Of ek op pad is, en of ek gaan lê, elke oomblik weet U waar ek is. 4Selfs voordat ek praat, Here, weet U al presies wat ek gaan sê.
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.12
Ps 131 My hart is nie hoogmoedig nie, Here; en my oë is nie trots nie. Ek bemoei my nie met wat vir my te groot of te moeilik is nie. 2Maar ek het kalmte en rus gekry, soos ’n kindjie by sy moeder rus, so is my gemoed. 3Israel, hoop op die Here, nou en vir altyd.
2020-07-19
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.11
Leef elke dag voluit sonder die versekering van die toekoms. Die enigste versekering wat ons het is God en die verhouding tussen ons en God is die belangrikste.
2020-07-19
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.10
Ps 121 Ek kyk op na die berge. Kom my hulp daarvandaan? 2Nee, my hulp kom van die Here, wat hemel en aarde gemaak het. 3Hy laat jou voet nie struikel nie; Hy wat waak oor jou, slaap nie. 4Hy wat oor Israel waak, sal nooit sluimer of slaap nie. 5Die Here waak self oor jou. Die Here is jou beskermer aan jou regterkant. 6Die son...
2020-07-19
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.09
Die Here hoor elke gebed en sal altyd by ons wees. Sy wil en ons uitkoms is nie noodwendig dieselfde nie.
2020-07-19
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.08
Klaag by God en gee vir hom jou emosies en gevoelens
2020-07-07
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.05
Ps 37 Laat jou lewe aan die Here oor 1Van Dawid. Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie, 2want soos gras vergaan hulle gou en soos groenigheid verdwyn hulle sommer. 3Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. 4Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. 5Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom...
2020-07-07
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.04
Ps 23 Die Here is my herder 1'n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. 3Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam. 4Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande...
2020-07-07
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.03
Geloof is kennis + vertroue
2020-07-07
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.02
Terwyl ons hierdie lewe voluit leef, moet ons ons oë gerig hou op die eweige 2 Tessalonisense 3:6-12 Gelowiges se roeping om te werk 6Broers en susters, ons beveel julle in die Naam van die Here Jesus Christus om julle te onttrek aan elke medegelowige wat leeglê en wat nie leef soos julle by ons geleer het nie. 7Julle weet dat julle ons voorbeeld moet volg. Ons het tog nie by julle leeggelê 8of bedelbrood van enigeen geëet nie. Inteendeel, ons het dag en nag hard gewerk en gesw...
2020-07-06
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.06.01
Ons liggaam en die wêreld waarin ons leef is tydelik. Dit moet ons nie keer om voluit te leef nie.
2020-07-06
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.29
2 Korintiërs 4:7 Ons het hierdie skat egter maar net in breekbare kleipotte – die allesoortreffende krag kom van God en nie van ons nie.
2020-07-06
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.28
1 Petrus 2:20-25 20As julle gestraf word wanneer julle oortree het, watter verdienste is daarin as julle dit verdra? Maar om lyding te verdra wanneer julle goed doen, dit is genade van God. 21Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg. 22“Hy het geen sonde gedoen nie en uit sy mond het daar nooit 'n leuen gekom nie.”Vgl. Jes. 53:9 23Toe Hy beledig is, het Hy nie terug beledig nie, toe Hy g...
2020-07-06
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.27
Mense met 'n hoë eiewaarde het integriteit
2020-07-06
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.26
Iemand met 'n hoë eiewaarde leef doelgerig en met 'n roeping in die lewe
2020-07-06
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.25
Ons almal het 'n reg om te lewe en hier te wees
2020-05-25
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.22
Jy moet gelukkig wees met jouself. Jy is verantwoordelik vir jouself.
2020-05-22
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.21
Tweede pilaar van eiewaarde is selfaanvaarding
2020-05-21
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.20
Die eerste pilaar van hoë eiewaarde is bewustelik te leef.
2020-05-20
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.19
Mense met 'n hoë eiewaarde is te vrede met hulleself.
2020-05-20
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.18
Jy moet jouself lief hê. Jy is kosbaar in die Here se oë.
2020-05-20
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.14
Die wonderlike deel van die lewe lê in eenvoud
2020-05-20
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.13
As jy in Jesus Christus glo is jy volledig vry
2020-05-20
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.12
God is 'n kostante in ons lewe
2020-05-20
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap van die dag - 2020.05.08
Kry genoeg stilte tyd tydens die inperking.
2020-05-08
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.07
Solank jy leef, wil God vir jou kom sê Hy sal by jou wees en jou nie in die steek laat nie.
2020-05-07
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.06
Wat is ware liefde? Liefde is om iemand anders die lewe te gee.
2020-05-06
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.05
God werk "upstream" in jou lewe
2020-05-05
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 2020.05.04
God se seën in jou lewe beteken nie dat dit heeltyd sal goed gaan nie, maar dit beteken dat God by jou is en met jou saam gaan.
2020-05-04
03 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 01.05.2020
God is by ons, al gaan dit goed of sleg.
2020-05-01
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 30.04.2020
Doen altyd die regte ding al lyk alles goed om die verkeerde ding te doen.
2020-04-30
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 29.04.2020
Jy moet jouself lief hê sodat jy die mense om jou kan lief hê
2020-04-29
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 28.04.2020
God is elke dag saam met ons en heeltyd teenwoordig.
2020-04-28
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap van die dag - 27.04.2020
Die Here stap met elkeen van ons ons eie pad.
2020-04-27
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 22.04.2020
Moenie die goed in jou lewe wat kosbaar is wegstoot nie. Moenie wegstap van God af nie. Moenie negatief raak nie. Fokus op een dag op 'n slag. Die Here is by ons
2020-04-27
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 21.04.2020
Ons kan nie sonder God nie.
2020-04-27
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 20-04.2020
Hoeveel moet ons vir die mense om ons doen?
2020-04-27
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 24.04.2020
Numeri 12:3. Moses was buitengewoon nederig, meer as enige ander mens op aarde.
2020-04-24
04 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap vir die dag - 23.04.2020
Saai die saad, God sal self die plant laat opkom en groei. Saai elke dag in die mense om jou se lewens.
2020-04-24
05 min
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Boodskap van die dag - 12.04.2020
Leef voluit! Jesus leef!
2020-04-13
04 min