Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

SyFamilieKerk

Shows

SyFamilieKerkSyFamilieKerkWaartoe is ons geroep? - Marius Booysen SyFamilieKerk 26 Sept 2021In hierdie boodskap word ons aangemoedig om ernstig te wees in ons wandel as koningkryks mense. 2021-09-2818 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-05-30 Wat wil die Here hê moet ek doen?Elke gelowige worstel met die vraag "Wat wil die Here hê moet ek doen?". Ons wil graag die plan sien...maar God gee net die volgende opdrag. Ons leer dat gehoorsaamheid lei ons op die plan wat God het deur ons.2021-05-3029 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-05-16 Floreer tot Sy eer.In hierdie boodskap deel ons oor God se plan en doel met ons lewe waar Hy is geplaas het. Ons is geroep om te floreer in die stad waar ons lewe. Net soos Israel deur God in Babel laat beland het en hulle daar geroep het om te floreer.2021-05-1835 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-05-06 Sien Jesus in jou spieel - Afsondering en Stilte 2In hierdie sessie gesels ons verder oor afsonderinge en stilte. Ons kyk na verskillende manier hoe ons oomblikke of plekke van stilte en afsondering kan skep in ons daaglikse lewe en waar ons woon en werk.2021-05-0712 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-05-05 Sien Jesus in jou spieel - Afsondering en Stilte 1In hierdie sessie gesels ons oor die geestelike dissipline van afsondering en stilte.2021-05-0609 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-04-25 Groot vrygewigheid - Marius OosthuizenHoe lyk jou ideale kerk? In hierdie boodskap gesels ons oor hoe die kerk lyk wat Jesus bou. 2021-04-2632 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 7-2 Sien Jesus in jou spieel - Eenvoud 2In hierdie sessie gesels ons oor 10 beginsels van eenvoud wat ons kan toepas en implimenteer in ons geestelike reis.2021-04-1313 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 7-1 Sien Jesus in jou spieel - Eenvoud 1In hierdie sessie gesels ons oor die geestelike dissipline van eenvoud en die rol wat dit spieel in die vorming na die beeld van Jesus.2021-04-1212 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 6-2 Sien Jesus in jou spieel - Studie 2In hierdie sessie oor die geestelike dissipline van studie gesels ons oor die studie van boeke en fokus op die Bybel.2021-03-3114 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 6-1 Sien Jesus in jou spieel - Geestelike dissipline van StudieIn hierdie sessie gesels ons oor die belangrikste geestelike dissipline wat die Here gebruik om ons te transformeer naamlik studie.2021-03-2923 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 5-2 Sien Jesus in jou spieel - Vas 2In hierdie sessie gesels ons verder oor vas en Hannes deel sy getuienis van 'n 40dae vas.2021-03-2513 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 5-1 Sien Jesus in jou spieel - VASIn hierdie sessie gesels ons oor vas.2021-03-2210 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-03-21 Gehoorsaamheid en 3 maniere hoe die Here praat.In hierdie boodskap praat ons oor gehoorsaamheid aan Jesus en drie maniere hoe Hy met ons praat.2021-03-2132 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 4-4 Sien Jesus in jou spieel - Praktiese hulpmiddels vir gebed.In hierdie sessie deel ek 'n paar hulpmiddels wat ek gebruik tydens gebed.2021-03-1815 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 4-5 Sien Jesus in jou spieel - 5 Miskonsepsies van gebedIn hierdie sessie gesels ons oor 5 miskonsepsies wat bestaan oor gebed en ons daarvan kan weerhou om die avontuur van gebed te ervaar.2021-03-1611 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-03-14 Geloof transformeer lewens - Marius OosthuizenGod gebruik Sy kerk om lewens te transformeer.2021-03-1430 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 4-3 Sien Jesus in jou spieël - Gebed 3In hierdie sessie gesels ons oor die gedagte dat gebed eenvoudig moet wees.2021-03-1013 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 4-2 Sien Jesus in jou spieël - Gebed 2In hierdie sessie gesels ons verder oor gebed en hoe ons vir ander mense meer effektief kan bid.2021-03-0913 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 4-1 Sien Jesus in jou spieel Gebed 1In hierdie sessie begin ons gesels oor die geestelike dissipline van gebed as die sentrale dissipline van al die ander.2021-03-0811 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-03-07 Eendragtig Marius OosthuizenIn hiuerdie boodskap kyk ons na die Handelinge kerk en wat daar gebeur het in die begin van die die Kerk. Ons kyk ook na wat dit vir o ns vandag as gemeentes kan beteken.2021-03-0733 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 3-5 Sien Jesus in jou spieel - Meditasie 5In hierdie sessie gesels ons oor die vorm van meditasie waar ons die nuus kan gebruik om na God te gaan om by Hom 'n profetiese perspektief te kry.2021-03-0510 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 3-4 Sien Jesus in jou spieel - Meditasie 4In hierdie sessie oor die geestelike dissipline van meditasie kyk ons na hoe om die natuur te gebruik.2021-03-0410 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 3-3 Sien Jesus in jou spieël - Meditasie 3In hierdie sessie gesels ons verder oor meditasie as geestelike dissipline. Ons raak ook prakties met 'n tweede vorm daarvan.2021-03-0313 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 3-2 Sien Jesus in jou spieël - Meditasie 2In hierdie sessie praat ons verder oor die geestelike dissipline van meditasie en ons kyk na die 2de vorm daarvan.2021-03-0213 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 3-1 Sien Jesus in jou spieël - Meditasie 1In hierdie sessie gesels ons oor die geestelike dissipline van meditasie.2021-03-0113 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 2-4 Sien Jesus in jou spieël - Marius OosthuizenKan ek soos Christus lewe? In hierdie laaste gedeelte van sessie 2 kom sien ons hoe is dit wel moontlik.2021-02-2510 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 2-3 Sien Jesus in jou spieël - Marius OosthuizenHet jy Jesus al aangestel as jou onderwyser? Vind in hierdie sessie uit hoekom?2021-02-2406 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 2-2 Sien Jesus in jou spieël - Marius OosthuizenGod gee vir ons 3 dinge om ons te help om Hom te leer ken - In hierdie sessie kyk ons na twee boeke. 2021-02-2313 minSyFamilieKerkSyFamilieKerkSessie 2-1 Sien Jesus in jou spieël - Marius OosthuizenGod het vir ons drie dinge gegee om Hom te kan leer ken naamlik die boek van die natuur en die Woord van God asook Jesus Christus. Het jy Jesus ook al leer ken as jou onderwyser?2021-02-2210 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-02-16 Sessie 1 Sien Jesus in jou spieël - Marius OosthuizenHierdie is 'n in leidende sessie wat handel oor God se werk in ons as gelowiges. Hy is die pottebakker en ons die klei. Ons is ook soos die atleet wat 'n doelwit het vir ons lewensresies - sy naam is Jesus Christus. Hoe leef ons, watter lewensdissiplines gebruik God om ons te vorm na die beeld van Sy Seun. Ons gesels oor die geestelike dissiplines en reis saam om te ontdek hoe ons saam met God kan werk sodat hierdie vorming plaasvind regdeur ons lewe as gelowiges2021-02-1631 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-02-14 In die Covid entstof storm - Marius Oosthuizen - SyFamilieKerkGod het 'n plan met ons lewe in die middel van die storm. 2021-02-1431 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-02-07 Meer Kosbaar as Goud! - Marius Oosthuizen - SyFamilieKerkElke gelowige het iets ontvang meer kosbaar as goud!2021-02-0729 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-01-31 Handgemaak - Marius OosthuizenGod is besig in Sy werkswinkel met elke gelowige. Hy is die Pottebakker en ek is die klei. Eers 'n mislukking maar in Jesus perfekte klei om mee te werk.2021-01-3135 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-01-24 KOM KYK! Marius OosthuizenOns is uitgenooi om te kom kyk! Sodat ons kan sien.2021-01-2440 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-01-17 Gevolge van geloof - Marius Oosthuizen - SyFamilieKerkHier is vanoggend se diens en die boodskap handel oor geloof en wat die gevolge is van die geloof in ons lewe.  Jy kan hier die kliek vir die video boodskap: https://youtu.be/1hHRUNCAwK02021-01-1739 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2021-01-10 Ritmes - Marius Oosthuizen - SyFamilieKerkDie video is hier beskikbaar: https://youtu.be/L7XdSHVCQ0s2021-01-1653 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-12-13 Marius Oosthuizen - Wie maak jou gelukkig?Jy kan die video van hierdie opname hier kyk: https://youtu.be/s4DnPMHElRc2020-12-1334 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-12-06 Marius Oosthuizen - 'n GetuieHierdie diens is ook as 'n Video beskikbaar: https://youtu.be/1cnjmdhGa-42020-12-0633 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020 11 29 Marius Oosthuizen - Wat is die skat wat in jou hart is? - SyFamilieKerkHier is die video opname wat jy op YouTube kan kyk: https://youtu.be/I0n0axsJQYw2020-11-2932 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-11-22 - Marius Oosthuizen - Waarheen gaan ons?Die video is hier beskikbaar: https://youtu.be/MTfF3iQwGaA2020-11-2240 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-11-15 Marius Oosthuizen - Wie is die Grootste - SyFamilieKerk2020-11-15 Marius Oosthuizen - Wie is die Grootste - SyFamilieKerk2020-11-1537 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-11-08 Marius Oosthuizen - Wandel in die krag van emosie.2020-11-08 Marius Oosthuizen - Wandel in die krag van emosie. Daar was geen video uitsending hierdie week nie. Hy het ongelukkig gebreek.2020-11-0845 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-11-01 Marius Oosthuizen - Jesus die Geneesheer - SyFamiliekerkKyk gerus op YouTube na die video: https://youtu.be/eQRRwtqhQrc2020-11-0138 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-10-25 Cobus Els - Bemark of bevark?2020-10-25 Cobus Els - Bemark of bevark? Die video van hierdie uitsending is ook beskikbaar op YouTube: https://youtu.be/A-z6U3TDPLA2020-10-2531 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-10-18 Marius Oosthuizen - Gebed verskuif berge - SyKerk2020-10-18 Marius Oosthuizen - Gebed verskuif berge - SyKerk Om na die video opname te kyk gaan na die onderste link: https://youtu.be/f9p8hGnJ6Ps2020-10-1836 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-10-11 Marius Oosthuizen - Alle lewens maak saak - SyKerkAs jy die video wil kyk: https://youtu.be/rh23Vy-JAj02020-10-1149 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-10-04 Marius Oosthuizen - Watter vrees het jy - SyKerkDie video is hier beskikbaar: https://youtu.be/F8LMl9ABMSA2020-10-0438 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-09-27 Marius Oosthuizen - Wat is groot geloof2020-09-27 Marius Oosthuizen - Wat is groot geloof2020-09-2735 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-09-20 Marius Oosthuizen - Vriendelikheid2020-09-20 Marius Oosthuizen - Vriendelikheid Die video is op YouTube beskikbaar.2020-09-2040 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-09-13 Marius Oosthuizen - God se FamilieBekendstelling van die nuwe naam van die gemeente.2020-09-1342 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-09-06 Marius Oosthuizen - Aan Wie is jy verbind - SyKerk2020-09-06 Marius Oosthuizen - Aan Wie is jy verbind - SyKerk2020-09-0639 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-08-30 Marius Oosthuizen - RUS - SyKerkHierdie opname is op YouTube ook beskikbaar: https://youtu.be/xu7qftTH8pI2020-08-3039 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-08-23 Marius Oosthuizen - Tragedie bring pyn en hoop2020-08-23 Marius Oosthuizen - Tragedie bring pyn en hoop2020-08-2336 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-08-16 Marius Booysen - Hart vir God - SyKerk2020-08-16 Marius Booysen - Hart vir God - SyKerk2020-08-1620 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-08-09 Marius Oosthuizen - Keuses - SyKerk2020-08-09 Marius Oosthuizen - Keuses - SyKerk2020-08-0946 minSyFamilieKerkSyFamilieKerk2020-08-02 Marius Oosthuizen - Eenheid - SyKerk2020-08-02 Marius Oosthuizen - Eenheid - SyKerk2020-08-0248 min