podcast
details
.com
Print
Share
Look for any podcast host, guest or anyone
Search
Showing episodes and shows of
Daniel Lewer
Shows
The Iron Butterfly
Calgary Chat: 2023 Junior Worlds Analysis
My analysis of the 2023 Junior World Championships in Calgary, in order from Dance, Pairs, Men, and Women: Katerina MRAZKOVA / Daniel MRAZEK (CZE) Hannah LIM / Ye QUAN (KOR) Nadiia BASHYNSKA / Peter BEAUMONT (CAN) Phebe BEKKER / James HERNANDEZ (GBR) Leah NESET / Artem MARKELOV (USA) Jenna HAUER / Benjamin STARR (USA) Helena CARHART / Volodymyr HOROVYI (USA) + Sophia BARAM / Daniel TIOUMENTSEV (USA) Haruna MURAKAMI / Sumitada MORIGUCHI (JPN) Naomi WILLIAMS / Lachlan LEWER (USA) + Kao Miura (JPN) Naoki ROSSI (SUI) Nozomu YOSHIOKA (JPN) Lucas Broussard (USA) Daniel Martynov (USA) Michael XIE (USA) + Mao Shimada (JPN) Jia Shin (KOR) Ami Nakai (JPN) Yujae Kim (KOR) Minsol Kwon (KOR) ...
2023-03-07
32 min
Vers en Klank
Vers en klank 2 November 2021
Die bekroonde digter en vertaler, Daniel Hugo, se sewentiende digbundel, Klinkklaar, is vanjaar uitgegee. Hy lees gedigte daaruit voor. Martjie Bosman skryf: ’n Nuwe digbundel van Daniel Hugo is altyd te verwelkom, nie alleen omdat hy so ’n produktiewe skrywer is nie, maar ook omdat sy arbeid op verskillende terreine rakende die letterkunde hom een van die bekendste kolporteurs van die Afrikaanse digkuns maak, iemand wat vandag baie deur die digkuns benodig word. Nini Bennett sluit haar resensie oor Klinkklaar so af: Met hierdie bundel lewer die digter ’n klinkklare bewys van ’n soliede digterskap. Dit is ’n bundel wat as ’n hoog...
2021-11-02
32 min
JanOosthuizen
Thriving in Babylon – Hope
Daar word gesê dat ‘n mens tot 40 dae sonder kos, 7 dae sonder water, 4 minute sonder suurstof kan leef, maar nie een sekonde sonder hoop nie. As ons hoop verloor, word ons soos robotte wat net take verrig dag in en dag uit, sonder ʼn toekoms. Die realiteit is dat ons hoop die afgelope tyd onder aanslag is. Die ekonomiese krisis, stygende kostes van elektrisiteit, brandstof en voedsel maak ons depressief, en laat ons met min hoop oor ʼn beter toekoms. As ’n mens lank uitsien na iets en dit gebeur nie, maak dit jou moedeloos, maar as ’n mens se begeerte vervul word...
2016-05-31
33 min