Look for any podcast host, guest or anyone
Showing episodes and shows of

Ekerk

Shows

Preke tot 2022Preke tot 2022Jesus Is... [13 Nov 2022]Jesus Is... [13 Nov 2022] by Ekerk2022-11-1322 minPreke tot 2022Preke tot 2022Sleg Genoeg Of Goed Genoeg Vir God? [6 Nov 2022]Sleg Genoeg Of Goed Genoeg Vir God? [6 Nov 2022] by Ekerk2022-11-0629 minPreke tot 2022Preke tot 2022'n Afspraak Met Die Hemelse Kardioloog [30 Okt 2022]'n Afspraak Met Die Hemelse Kardioloog [30 Okt 2022] by Ekerk2022-11-0427 minPreke tot 2022Preke tot 2022Jesus - En... Hoe Lyk Afgewaterde Godsdiens [16 Okt 2022]Jesus - En... Hoe Lyk Afgewaterde Godsdiens [16 Okt 2022] by Ekerk2022-10-2327 minPreke tot 2022Preke tot 2022Hoe Heilig Is Ek, Of Het Ek Dalk Heiligmaking Nodig- [23 Okt 2022[]Hoe Heilig Is Ek, Of Het Ek Dalk Heiligmaking Nodig- [23 Okt 2022[] by Ekerk2022-10-2326 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wanneer Gewone Gelowiges Buitengewoon Leef Vir Die Here [9 Okt 2022]Luister gerus na die opname van Stephan Joubert se preek tydens ons Ekerk Lewendig preek van die 9de Oktober.2022-10-0928 minPreke tot 2022Preke tot 2022Leef 'n Effektiewe, Anti - Breekbare Lewe Vir Christus [2 Okt 2022]Luister gerus na die opname van Stephan Joubert se preek tydens ons Ekerk Lewendig preek van die 2de Oktober.2022-10-0229 minPreke tot 2022Preke tot 2022Jesus, (Gas)Heer By My Tafel En (Gas)Heer In My Lewe [18 Sept 2022]Jesus, (Gas)Heer By My Tafel En (Gas)Heer In My Lewe [18 Sept 2022] by Ekerk2022-09-2627 minPreke tot 2022Preke tot 2022Hoe Kom Ek By Die Hemelpoort In? Het Ek Iets Nodig, Of Stap Ek Sommer Deur? [25 Sept 2022]Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek. Tydens hierdie regstreekse uitsending kyk ons vanuit God se Woord na hoe ons by die hemelpoort inkom? Het ons iets nodig of stap ons net in?2022-09-2623 minPreke tot 2022Preke tot 2022Anderkant Narkose- Welkom In God Se Nuwe Wereld [11 Sept 2022]Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek, Sondag die 11de September om 9:00. Ons tema tydens hierdie uitsending is "Anderkant narkose- welkom in God se nuwe wêreld"2022-09-1125 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wanneer Jesus Omdraai [4 Sept 2022]Wanneer Jesus Omdraai [4 Sept 2022] by Ekerk2022-09-0929 minPreke tot 2022Preke tot 2022Hoef Ek Regtig Sondae In Die Kerk Te Gaan Sit [28 Aug 2022]Hoef Ek Regtig Sondae In Die Kerk Te Gaan Sit [28 Aug 2022] by Ekerk2022-09-0925 minPreke tot 2022Preke tot 2022Ken En Beleef God Se Nuutste Nuus, Ken Sy Nuutste Weerberig [21 Aug 2022]Ons kuier saam Sondag oggend om 9:00 rondom God se Woord. Tydens hierdie Ekerk Lewendig Preek staan ons stil met die tema: "Ken en beleef God se jongste nuus, ken sy nuutste weerberig!" Sien ons jou daar?2022-08-2125 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wanneer Jesus "nee" sê? [14 Aug 2022]Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag die 14de Augustus om 9:00. Ons gaan kyk na 'n paar tekse waar Jesus "nee" gesê het en vra hoe dit ons kan help wanneer ons "nee" sê. Almal is welkom!2022-08-1426 minPreke tot 2022Preke tot 2022Kan (God) Mense Verander? [7 Aug 2022]Kan (God) Mense Verander? [7 Aug 2022] by Ekerk2022-08-1027 minPreke tot 2022Preke tot 2022'n Hemelse Oogtoets [31 Julie 2022]Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek toe eerskomende Sondag, 31 Julie om 9:00. Ons gaan vanuit God se Woord 'n hemelse oogtoets ondergaan om te kyk of ons oë gesond is of nie. Almal is welkom!2022-08-0322 minPreke tot 2022Preke tot 2022Kan 'n Mens Regtig Jou Vyand Liefhê? [24 Julie 2022]Ons is regstreeks Sondag, 24 Julie om 9:00, tydens ons Ekerk Lewendig Preek. Ons staan stil by die vraag "Kan 'n mens regtig jou vyand liefhê?" Almal is welkom!2022-07-2822 minPreke tot 2022Preke tot 2022'n Lewensloop Wat God Gelukkig Maak [17 Julie 2022]Hoe 'n ’n lewensloop wat God gelukkig maak? Kom kuier saam Sondag oggend tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending rondom God se Woord om ons te help met hierdie vraag.2022-07-1827 minPreke tot 2022Preke tot 2022Die Ewige God Is Aanpasbaar [10 Julie 2022]Ons Ekerk Lewendig Preek vir Sondag oggend, die 10de Julie is "Die ewige God is aanpasbaar". Ons hoop om jou aanlyn te sien om 9:00.2022-07-1029 minPreke tot 2022Preke tot 2022Jesus, Meer As 'n Verlosser [3 Julie 2022]Ons tema tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending, Sondag om 9:00 is "Jesus, meer as net 'n Verlosser." Almal is welkom!2022-07-0328 minPreke tot 2022Preke tot 2022'n Mantel, Jesus En Ek [26 Junie 2022]Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag oggend om 9:00. Ons tema vir hierdie regstreekse uitsending is "'n Mantel, Jesus en ek". Ons sien jou aanlyn.2022-06-3027 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wees 'n Vriend Van God [19 Junie 2022]Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek uitsending Sondag oggend om 9:00. Ons tema vir die geleentheid is "Wees 'n vriend van God".2022-06-1927 minPreke tot 2022Preke tot 2022Kan Ons God Irriteer? [12 Junie 2022]Kan ons God irriteer? Kom kyk saam vanuit God se Woord na hierdie vraag tydens hierdie Ekerk Lewendig Preek uitsending. Almal is welkom!2022-06-1425 minPreke tot 2022Preke tot 2022Van Sug Tot Krag [8 Junie 2022]Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Pinkster toe wat Sondag 5 Junie afskop. Ons tema vir hierdie Pinkster is “Van beurtkrag, tot Gees-krag.” Hierdie reeks skop af Sondag 5 Junie om 9:00 en gaan verder die week van Maandag, 6 Junie, tot Donderdag 9 Junie om 19:00 die weeksaande. Skakel gerus regstreeks in op ons webtuiste (www.ekerk.org), direk in ons toep, of op ons Facebook-, of Youtubekanaal. Sondag 5 Junie 9:00 | Ken die krag van die Gees Maandag 6 Junie 19:00 | Skakel die krag aan Dinsdag 7 Junie 19:00 | Leef die krag van die Gees Woensdag 8 Junie 19:00 | Van sug tot krag Donderdag 9 Junie 19:00 | Krag wat vrug dra2022-06-1428 minPreke tot 2022Preke tot 2022Leef Die Krag Van Die Gees [7 Junie 2022]Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Pinkster toe wat Sondag 5 Junie afskop. Ons tema vir hierdie Pinkster is “Van beurtkrag, tot Gees-krag.” Hierdie reeks skop af Sondag 5 Junie om 9:00 en gaan verder die week van Maandag, 6 Junie, tot Donderdag 9 Junie om 19:00 die weeksaande. Skakel gerus regstreeks in op ons webtuiste (www.ekerk.org), direk in ons toep, of op ons Facebook-, of Youtubekanaal. Sondag 5 Junie 9:00 | Ken die krag van die Gees Maandag 6 Junie 19:00 | Skakel die krag aan Dinsdag 7 Junie 19:00 | Leef die krag van die Gees Woensdag 8 Junie 19:00 | Van sug tot krag Donderdag 9 Junie 19:00 | Krag wat vrug dra2022-06-1430 minPreke tot 2022Preke tot 2022Krag Wat Vrug Dra [9 Junie 2022]Ons laaste tema vir ons Pinkster is "Krag wat vrug dra" Kom sluit saam ons hierdie Ekerk Lewendig Pinskter af.2022-06-1033 minPreke tot 2022Preke tot 2022Skakel Die Krag Aan [6 Junie 2022]Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Pinkster toe wat Sondag 5 Junie afskop. Ons tema vir hierdie Pinkster is “Van beurtkrag, tot Gees-krag.” Hierdie reeks skop af Sondag 5 Junie om 9:00 en gaan verder die week van Maandag, 6 Junie, tot Donderdag 9 Junie om 19:00 die weeksaande. Skakel gerus regstreeks in op ons webtuiste (www.ekerk.org), direk in ons toep, of op ons Facebook-, of Youtubekanaal. Sondag 5 Junie 9:00 | Ken die krag van die Gees Maandag 6 Junie 19:00 | Skakel die krag aan Dinsdag 7 Junie 19:00 | Leef die krag van die Gees Woensdag 8 Junie 19:00 | Van sug tot krag Donderdag 9 Junie 19:00 | Krag wat vrug dra2022-06-0630 minPreke tot 2022Preke tot 2022Ken Die Krag Van Die Gees [5 Junie 2022]Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Pinkster toe wat Sondag 5 Junie afskop. Ons tema vir hierdie Pinkster is “Van beurtkrag, tot Gees-krag.” Hierdie reeks skop af Sondag 5 Junie om 9:00 en gaan verder die week van Maandag, 6 Junie, tot Donderdag 9 Junie om 19:00 die weeksaande. Skakel gerus regstreeks in op ons webtuiste (www.ekerk.org), direk in ons toep, of op ons Facebook-, of Youtubekanaal. Sondag 5 Junie 9:00 | Ken die krag van die Gees Maandag 6 Junie 19:00 | Skakel die krag aan Dinsdag 7 Junie 19:00 | Leef die krag van die Gees Woensdag 8 Junie 19:00 | Van sug tot krag Donderdag 9 Junie 19:00 | Krag wat vrug dra2022-06-0530 minPreke tot 2022Preke tot 2022Skatjagter In God Se Skatkamer [29 Mei 2022]Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag oggend om 9:00. Ons tema tydens hierdie uitsending is "Skatjagter in God se skatkamer!" Kom kuier saam rondom God se Woord!2022-05-2928 minPreke tot 2022Preke tot 2022Leef Stylvol Vir Die Here [22 Mei 2022]Ons tema vir Sondag oggend se Ekerk Lewendig uitsending is "Leef stylvol vir die Here". Ons sien julle aanlyn Sondag om 9:00.2022-05-2228 minPreke tot 2022Preke tot 2022Liefde Maak Tog 'n Verskil En '€˜n Groot Een Ook! [15 Mei 2022]Ons is regstreeks eerskomende Sondag met ons Ekerk Lewendig Preek. Ons kyk na liefde en vra of dit 'n verskil maak? Almal is welkom.2022-05-1624 minPreke tot 2022Preke tot 2022So Moet Jy Bid! [1 Mei 2022]Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek, eerskomende Sondag oggend om 9:00. Ons tema vir hierdie geleentheid is "So moet jy bid!"2022-05-1128 minPreke tot 2022Preke tot 2022Jesus Het Opgestaan! Nou Wat? [8 Mei 2022]Ons Here het opgestaan! Wat nou? Kom kuier rondom God se Woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek waar ons vra hoe kan die opstanding ons lewens as dissipels daagliks transformeer.2022-05-1119 minPreke tot 2022Preke tot 2022Jy En Die Ander Jy [24 April 2022]Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek eerskomende Sondag om 9:00. Ons tema vir hierdie regstreekse uitsending is "Jy en die ander jy". Sien ons jou aanlyn?2022-04-2825 minPreke tot 2022Preke tot 2022Jesus Het Opgestaan Onsin Of Verwondering? [17 April 2022]“Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek." Kom vier fees saam met ons tydens ons Ekerk Lewendig Preek, hierdie Opstandingssondag, dat ons Verlosser leef!2022-04-2026 minPreke tot 2022Preke tot 2022Die Onverwagse Waarheid Van Paasfees [10 April 2022]Ons fokus tydens hierdie Ekerk Lewendig Preek op die voorbereiding van Paasfees. Ons staan stil by Lukas 19:28-44 en kyk na die onverwagse Waarheid van Paasfees.2022-04-1127 minPreke tot 2022Preke tot 2022Laat U Wil Geskied Op Aarde... Soos In Die Hemel [3 April 2022]Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek eerskomende Sondag, 27ste Maart om 9:00. Ons tema vir hierdie regstreekse uitsending is "Jesus se roete: eers 'n kruis, dan 'n kroon. Eers 'n beker, dan 'n troon!"2022-04-0327 minPreke tot 2022Preke tot 2022Jesus se roete: eers 'n kruis, dan 'n kroon. Eers 'n beker, dan 'n troon! [27 Maart 2022]Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek eerskomende Sondag, 27ste Maart om 9:00. Ons tema vir hierdie regstreekse uitsending is "Jesus se roete: eers 'n kruis, dan 'n kroon. Eers 'n beker, dan 'n troon!"2022-03-3130 minPreke tot 2022Preke tot 2022Die Waarheid Is Meer As Leerstukke. Die Waarheid Is Jesus- [13 Maart 2022]Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek eerksomende Sondag. Ons tema vir die oggend is "Die Waarheid is meer as leerstukke. Die waarheid is Jesus".2022-03-1324 minPreke tot 2022Preke tot 2022Stof, Klip, Klei Uit Die Skepper Se Hand [6 Maart 2022]Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek uitsending Sondag oggend om 9:00. Ons tema vir hierdie regstreekse uitsending is "Stof, klip, klei: uit die Skepper se hand" Kom saam en beleef God se genade tydens hierdie kuier rondom God se Woord.2022-03-1024 minPreke tot 2022Preke tot 2022Vertrou God Beter: Vertrou Hom Vandag! [27 Feb 2022]Luister gerus na Stephan Joubert se Ekerk Lewendig Preek van die 27ste Februarie. Sy tema is "Vertrou God Beter: Vertrou Hom Vandag!"2022-02-2725 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wie Gee Jou Die Reg Om Te Hoop? [20 Feb 2022]Wie Gee Jou Die Reg Om Te Hoop? [20 Feb 2022] by Ekerk2022-02-2024 minPreke tot 2022Preke tot 2022Gebed? Krag Of Klug? [13 Feb 2022]Is daar krag in gebed of is dit 'n klug? Kom luister saam na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag oggend rondom hierdie tema.2022-02-1324 minPreke tot 2022Preke tot 2022Leer Om Te Kyk Soos Jesus [6 Feb 2022]Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek eerskomende Sondag 6 Februarie. Tydens hierdie uitsending gaan ons leer om te kyk soos Jesus. Almal is welkom!2022-02-0626 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wat As Dit Vandag My Laaste Dag Op Aarde Is? [23 Jan 2022]Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek uitsending Sondag die 23ste Januarie om 9:00. Ons tema vir hierdie regstreekse geleentheid is "Wat as dit vandag my laaste dag op aarde is?" Sien ons jou daar?2022-01-3121 minPreke tot 2022Preke tot 2022Jy Is Nie Veronderstel Om Die Lewe Te Verstaan Nie- Jy Is Veronderstel Om God Te Ken [30 Jan 2022]Worstel jy om die lewe te verstaan? Kom kuier saam Sondag oggend tydens ons Ekerk Lewendig Preek terwyl ons oor hierdie tema vanuit God se Woord benader. Ons tema is "Jy is nie veronderstel om die lewe te verstaan nie- jy is veronderstel om God te ken."2022-01-3126 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wees 'n goeie bewoner en bouer van God se gebou [16 Jan 2022]Ons tema vir ons Ekerk Lewendig Preek, Sondag die 16de Januarie is "Wees 'n goeie bewoner en bouer van God se gebou" Kom kuier saam met ons rondom God se Woord!2022-01-1628 minPreke tot 2022Preke tot 2022Vyf Leef - Roetes Vir 2022 [9 Jan 2022]Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek eerskomende Sondag, 9 Januarie 2022. Ons kyk tydens hierdie regstreekse uitsending na vyf leef-roetes vanuit God se Woord vir 2022. Sien jou Sondag!2022-01-1028 minPreke tot 2022Preke tot 2022Een Gebed, Een Wens Vir 2022 [2 Jan 2022]Ons tema vir Sondag, 2 Januarie is "Een gebed, een wens vir 2022". Kom kuier saam rondom God se Woord tydens hierdie Ekerk Lewendig Preek uitsending.2022-01-0227 minPreke tot 2022Preke tot 2022God Stel Homself Bekend- Immanuel [26 Des 2021]Sondag oggend, 26 Desember om 9:00 is jy genooi na ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Ons tema vir hierdie geleentheid is "God stel Homself bekend: Immanuel."2021-12-2626 minPreke tot 2022Preke tot 2022Jesus Is Hier Kom Kyk! [25 Des 2021]Ons nooi jou en jou familie na ons Ekerk Lewendig preek op Kersfeesoggend. Stephan Joubert is aan die woord en sy tema is: "Jesus is hier: Kom kyk!"2021-12-2523 minPreke tot 2022Preke tot 2022Om Te Wag Op Die Kind Van God [19 Des 2022]Ons is Sondag oggend, 19 Desember om 9:00 regstreeks gedurende ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Ons staan stil in hierdie Advent tydperk by die tema "Om te wag op die Kind van God".2021-12-2128 minPreke tot 2022Preke tot 2022‘Nou’s Ek Darem Kwaad’ Ek En My Humeur. [12 Des 2021]Ons nooi jou na 'n Ekerk Lewendige Preek Sondag 12 Desember om 9:00. Ons kuier saam met die tema "‘Nou’s ek darem kwaad’ Ek en my humeur". Almal is welkom!2021-12-1226 minPreke tot 2022Preke tot 2022Ek Het Jou Nie Herken Agter Jou Masker Nie. Pierre Engelbrecht [5 Des 2021]Hoe herken jy God se voorsiening in jou lewe? Sondag oggend 5 Desember om 9:00 kuier ons saam rondom God se Woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending met hierdie tema "Ek het jou nie herken agter jou masker nie!". Almal is welkom!2021-12-0527 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wanneer Ons God Se Voorsiening Miskyk [28 Nov 2021]Ons nooi jy na ons regstreekse preek uitsending eerskomende Sondag, 28 November om 9:00. Tydens hierdie Ekerk Lewendig preek gaan ons na God se Woord met die tema "Wanneer ons God se voorsiening miskyk". Almal is welkom!2021-12-0228 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wees Onder - Geskik, Soos Wat Jesus Leer. Stephan Joubert [21 Nov 2021]Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek uitsending Sondag oggend om 9:00. Tydens hierdie regstreekse uitsending is Stephan Joubert aan die woord en sy tema vir die oggend is "Wees onder-geskik, soos wat Jesus leer". Ons hoop om jou aanlyn te sien!2021-11-2231 minPreke tot 2022Preke tot 2022Weet Een Ding, Doen Een Ding! (1 Petrus Deel 2)Stephan Joubert [14 Nov 2021]Ons staan weer stil Sondag oggend om 9:00 tydens ons Ekerk Lewendig Preek by 1 Petrus. Stephan Joubert se tema is "Weet een ding, doen een ding!". Ons hoop om jou daar te sien!2021-11-1529 minPreke tot 2022Preke tot 2022Vreemdelinge In Die Land, Maar Heiliges In God Se Hand (1 Petrus deel 1). Stephan JoubertJy word genooi na ons Ekerk Lewendig preek eerskomende Sondag, 7 November om 9:00. Stephan Joubert gaan vir die volgende twee Sondae preek uit 1 Petrus. Sy tema hierdie Sondag is "Vreemdelinge in die land, maar heiliges in God se hand". Almal is welkom!2021-11-0726 minPreke tot 2022Preke tot 2022Woorde Praat Oor Die Tong En Wie Ek Is Prof Jan Van Der Watt 21 Feb 2021Prof Jan van der Watt was vanoggend om 9:00 aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig regstreekse preek uitsending. Sy tema vir die oggend was "Woorde praat... oor die tong en wie ek is" waar hy uit Jakobus na hierdie onderwerp kyk. https://www.ekerk.org/single-post/woorde-praat-oor-die-tong-en-wie-ek-is-video2021-02-2130 minPreke tot 2022Preke tot 2022Moet Tog Net Nie Vergeet Wie Jy Is Nie Prof Jan Van Der Watt [24 Jan 2021]Ons het 'n tegniese uitdaging gehad met die klank en die eerste paar minute se klank is nie die beste kwaliteit nie. Ons nooi jou en jou gesin uit na ons Ekerk Lewendig Preek eerskomende Sondag, 24 Januarie om 9:00. Prof Jan van der Watt is aan die woord en sy tema vir die oggend is "Moet tog net nie vergeet wie jy is nie!" Almal is so welkom! https://www.ekerk.org/single-post/moet-tog-net-nie-vergeet-wie-jy-is-nie-video2021-01-2420 minPreke tot 2022Preke tot 2022Glo En Dink En Leef Soos 'n Christen. Stephan Joubert [17 Jan 2021]Sondag 17 Januarie 2021 is Stephan Joubert weer aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema is "Glo en dink en leef soos 'n Christen". https://www.ekerk.org/single-post/glo-en-dink-en-leef-soos-n-christen-video2021-01-2429 minPreke tot 2022Preke tot 2022Kry Jou Lewe Betyds In 2021 In Lyn Met God Se Wil. Stephan Joubert [10 Jan 2021]Stephan Joubert is eerskomende Sondag aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek. Hy gaan gesels oor "Kry jou lewe betyds in 2021 in lyn met God se wil". https://www.ekerk.org/single-post/kry-jou-lewe-betyds-in-2021-in-lyn-met-god-se-wil-video2021-01-2425 minPreke tot 2022Preke tot 2022Leef 2021 Op Jesus Se Hakke. Pierre Engelbrecht [3 Jan 2021]Ons nooi jou en jou familie uit na ons eerste Ekerk Lewendig Preek uitsending vir 2021. Pierre Engelbrecht is aan die woord en sy tema is "Leef 2021 op Jesus se hakke". Almal is so welkom en ons hoop om jou daar te sien. https://www.ekerk.org/single-post/leef-2021-op-jesus-se-hakke-video2021-01-2430 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wees een uit 'n duisend wat 'n goeie lewe vir God leef. Stephan Joubert [27 Des 2020]Ons nooi jou en jou familie uit na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag 27 Desember 2020 om 9:00. Stephan Joubert gesels die oggend met ons en sy tema is "Wees een uit 'n duisend wat 'n goeie lewe vir God leef" Ons hoop om jou daar te sien! https://www.ekerk.org/single-post/wees-een-uit-n-duisend-wat-n-goeie-lewe-vir-god-leef-video2020-12-2726 minPreke tot 2022Preke tot 2022Troos anderkant die skok: Immanuel is hier! Stephan Joubert [20 Des]Ons nooi jou en jou familie uit na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag 20 Desember 2020 om 9:00. Stephan Joubert gesels die oggend met ons en sy tema is "Troos anderkant die skok: Immanuel is hier!" https://www.ekerk.org/single-post/troos-anderkant-die-skok-immanuel-is-hier-video2020-12-2024 minPreke tot 2022Preke tot 2022Hoe Lyk Hoop In 2020? Pierre Engelbrecht [13 Des 2020]Ons nooi jou uit na nog 'n Ekerk Lewendige Preek. Sondag 13 Desember gaan Pierre Engelbrecht die regstreekse uitsending behartig en sy tema vir die oggend is "Hoe lyk hoop in 2020?" https://www.ekerk.org/single-post/hoe-lyk-hoop-in-2020-video2020-12-1528 minPreke tot 2022Preke tot 2022'n Treurige Somer Kersfees Jan Van Der Watt [6 Des 2020]Jan van der Watt het op 6 Desember, tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending gesels oor " 'n Treurige somer kersfees?" https://www.ekerk.org/single-post/n-treurige-somer-kersfees-video2020-12-0616 minPreke tot 2022Preke tot 2022Opgee Is Nie Deel Van God Se Woordeskat Nie. Stephan Joubert [29 Nov 2020]Sondag, 29 November, het Stephan Joubert tydens ons Ekerk Lewendige Preek gesels oor "Opgee is nie deel van God se woordeskat nie". Ons kyk saam na die profeet Hosea. https://www.ekerk.org/single-post/opgee-is-nie-deel-van-god-se-woordeskat-nie-video2020-11-2926 minPreke tot 2022Preke tot 2022Om Reg Te Leef In Die Skadu Van Die Dood. Stephan Joubert [15 Nov 2020]Sondag ooggend, 15 November om 9:00 is Stephan Joubert weer aan die woord. Hy gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor "Om reg te leef in die skadu van die dood". Sien ons jou daar? https://www.ekerk.org/single-post/om-reg-te-leef-in-die-skadu-van-die-dood-video2020-11-2327 minPreke tot 2022Preke tot 2022Jesus Moes, Ek Moet... Pierre Engelbrecht [22 Nov 2020]Sondag oggend, 22 November om 9:00 het Pierre Engelbrecht ons ekerk Lewendig Preek behartig. Hy het gekyk vanuit die Lukasevangelie na Jesus moes, ek moet. https://www.ekerk.org/single-post/jesus-moes-ek-moet-video2020-11-2335 minPreke tot 2022Preke tot 2022Die hart van 'n Christen. Pierre Engelbrecht [25 Okt 2020]Ons is besig met 'n kort reeks by ons Ekerk Lewendig Preke op Sondae wat handel oor die eienskappe van 'n Christen. Verlede Sondag het Stephan gesels oor die "denke van 'n Christen". Ons gesels hierdie Sondag, die 25ste Oktober om 9:00 verder en Pierre Engelbrecht is aan die woord. Sy tema vir die oggend is "die hart van 'n Christen." Sien jou daar! https://www.ekerk.org/single-post/die-hart-van-n-christen-video2020-11-0828 minPreke tot 2022Preke tot 2022Here, ek wil, ek voel ek moet, maar... kan ek? Prof Jan Van Der Watt [8 Nov 2020]Sondag 8 November is prof Jan van der Watt aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema vir die oggend is "Here, ek wil, ek voel ek moet, maar...kan ek?" Jy is so welkom! https://www.ekerk.org/single-post/here-ek-wil-ek-voel-ek-moet-maar-kan-ek-video2020-11-0823 minPreke tot 2022Preke tot 2022'n Tweestryd Ek Vs Myself. Prof Jan Van Der Watt. [11 Okt 2020]Sondag oggend 11 Oktober het ons die voorreg dat prof Jan van der Watt ons Ekerk Lewendig Preek uitsending behartig. Sy tema vir die oggend is "'n Tweestryd: Ek vs. Myself." Moenie hierdie wonderlike geleentheid misloop nie! https://www.ekerk.org/single-post/n-tweestryd-ek-vs-myself-video2020-10-1121 minPreke tot 2022Preke tot 2022Trek Terug Jou Bedanking By Die Here. Stephan Joubert [1 Okt 2020]Sondag oggend 4 Oktober behartig Stephan Joubert ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema vir die oggend is "Trek terug jou bedanking by die Here." Sien ons jou daar? https://www.ekerk.org/single-post/trek-terug-jou-bedanking-by-die-here-video2020-10-0826 minPreke tot 2022Preke tot 2022Om Met Jesus Se Styl Te Leef. Stephan Joubert [27 Sept 2020]Kom kuier saam rondom God se Woord Sondag 27 September. Stephan Joubert se tema vir ons Ekerk Lewendig Preek uitsending is "Om met Jesus se styl te leef." Ons hoop ons sien jou daar?https://www.ekerk.org/single-post/om-met-jesus-se-styl-te-leef-video2020-10-0825 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wanneer Die Kerk In Babilon Bly. Stephan Joubert [20 Sep 2020]Sondag 20 September is dit weer tyd waar ons saam kuier rondom God se Woord. Stephan Joubert se tema vir ons Ekerk Lewendig Preek uitsending is "Wanneer die kerk in Babilon bly." Ons hoop ons sien jou daar? https://www.ekerk.org/post/wanneer-die-kerk-in-babilon-bly-video2020-09-2028 minPreke tot 2022Preke tot 2022Om Naby Die Allerheilige Te Leef. Stephan Joubert [13 Sept 2020]Sondag 13 September om 9:00 kuier ons weer saam met Stephan Joubert tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema vir die oggend is "Om naby die Allerheilige te leef." Almal is welkom! https://www.ekerk.org/post/om-naby-die-allerheilige-te-leef-video2020-09-1328 minPreke tot 2022Preke tot 2022Klim terug in die boot, daar waar Jesus is. Stephan Joubert [6 Sept 2020]Sondag 6 September om 9:00 kuier ons saam met Stephan Joubert tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema vir die oggend is "Klim terug in die boot, daar waar Jesus is" Sien ons jou daar? https://www.ekerk.org/post/klim-terug-in-die-boot-daar-waar-jesus-is-video2020-09-0627 minPreke tot 2022Preke tot 2022God Is Genadig, Ten Spyte Van. Stephan Joubert [30 Aug 2020]Sondag 30 Augustus het ons om 9:00 saam met Stephan Joubert gekuier tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Ons tema vir die oggend was "God is genadig, ten spyte van..." Jy is so welkom hier! https://www.ekerk.org/post/god-is-genadig-ten-spyte-van2020-08-3026 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wie Jy Is, Is Belangriker As Wat Jy Doen. Stephan Joubert [23 Aug 2020]Sondag 23 Augustus om 9:00 is Stephan Joubert by ons Ekerk Lewendig Preek uitsending aand die woord. Sy tema vir die oggend is “Wie jy is, is belangriker as wat jy doen." Jy is so welkom! https://www.ekerk.org/post/wie-jy-is-is-belangriker-as-wat-jy-doen-video2020-08-2328 minPreke tot 2022Preke tot 2022My Lewe Het Lig Gekry, Die Regte Soort! Stephan Joubert [16 Aug 2020]Sondag 16 Augustus 2020 was Stephan Joubert by ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema vir die oggend is “My lewe het Lig gekry, die regte soort!" Almal is so welkom! https://www.ekerk.org/post/my-lewe-het-lig-gekry-die-regte-soort-video2020-08-1626 minPreke tot 2022Preke tot 2022Toe Sien Ek Die Toekoms... En Dit Lyk Goed! Stephan Joubert [9 Aug 2020]Sondag oggend, 9 Augustus 2020 het Stephan Joubert by ons Ekerk Lewendig Preek uitsending gesels oor “Toe sien ek die toekoms... en dit lyk goed!” https://www.ekerk.org/post/toe-sien-ek-die-toekoms-en-dit-lyk-goed-video2020-08-0926 minPreke tot 2022Preke tot 2022Jesus loer ons nie af nie. Stephan Joubert [2 Aug 2020]Ons het saam gekuier rondom God se Woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending Sondag 2 Augustus 2020. Stephan Joubertse tema vir die oggend was “Jesus loer ons nie af nie.” Kyk saam hier. https://www.ekerk.org/post/jesus-loer-ons-nie-af-nie-video2020-08-0226 minPreke tot 2022Preke tot 2022Teen Die Grond Maar Aan Die Sing! Stephan Joubert [19 Julie 2020]Sondag oggend 19 Julie was Stephan Joubert weer aan die woord. Ons tema vir ons Ekerk Lewendig Preek uitsending was "Teen die grond maar aan die sing!" https://www.ekerk.org/post/teen-die-grond-maar-aan-die-sing-video2020-07-1926 minPreke tot 2022Preke tot 2022Verander Jou Kyk, Verander Jou Lewe. Stephan Joubert [12 Julie] AudioSondag oggend 12 Julie om 9:00 is Stephan Joubert aan die woord waar hy met ons gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor "Verander jou kyk, verander jou lewe!" Ons sien jou daar! https://www.ekerk.org/post/verander-jou-kyk-verander-jou-lewe-video * Weens die regstreekse uitsending was daar ‘n uitdaging met die kwaliteit.2020-07-1225 minPreke tot 2022Preke tot 2022Onthou Om Te Onthou! Stephan Joubert [5 Julie 2020] AudioStephan Joubert is eerskomende Sondag oggend 5 Julie 2020 om 9:00 aan die woord waar hy met ons gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor "Onthou om te onthou!" https://www.ekerk.org/post/onthou-om-te-onthou-video2020-07-0525 minPreke tot 2022Preke tot 2022Wanneer Jesus 'n Kans Waag Met Jou...! Stephan Joubert [28 Junie 2020]Sondag oggend 28 Junie 2020 om 9:00 het Stephan Joubert met ons gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor "Wanneer Jesus 'n kans waag met jou...!" https://www.ekerk.org/post/wanneer-jesus-n-kans-waag-met-jou-video2020-06-2825 minPreke tot 2022Preke tot 2022Ruil Om, Ruil Op! Stephan Joubert [14 Junie 2020]Sondag oggend 14 Junie 2020 om 9:00 het Stephan Joubert met ons tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending gesels oor "Ruil om, ruil op!" Ons kyk na die verhaal van Jakob en sien dat God lief is vir normale mense! https://www.ekerk.org/artikels/categories/ekerk-lewendig2020-06-1926 minPreke tot 2022Preke tot 2022Gebed Verander My. Stephan Joubert [7 Junie 2020]Sondag oggend 7 Junie 2020 om 9:00 het Stephan Joubert met ons gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor wat ons kan leer by Habakuk oor gebed. Hy gesels oor "Gebed verander my". https://www.ekerk.org/post/gebed-verander-my-video2020-06-1228 minPreke tot 2022Preke tot 2022Liefde vir vandag. prof Jan van der Watt [31 Mei 2020]Prof Jan van der Watt het die 31ste Mei 2020 gepreek tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor hoe liefde vir vandag lyk. https://www.ekerk.org/artikels/categories/ekerk-lewendig2020-06-0427 minPreke tot 2022Preke tot 2022God se wil is... [deel 2] Stephan Joubert [24/05/2020]Stephan Joubert het op die 24ste Mei die tweede episode in ons reeks "God se wil is..." gepreek tydens ons Ekerk Lewendig Preek. https://www.ekerk.org/artikels/categories/ekerk-lewendig2020-05-2727 minPreke tot 2022Preke tot 2022God se wil is... [deel 1] Stephan Joubert. [17/05/2020]Stephan Joubert het op die 17de Mei tydens ons Ekerk Lewendig Preek 'n nuwe reeks afgeskop wat handel oor God se wil is... Hier is die eerste episode. Kyk ook na die videopreek hier: https://www.ekerk.org/post/god-se-wil-is-video2020-05-2122 minPreke tot 2022Preke tot 2022Tel Jy Onder Jesus Se Vriende? Stephan Joubert [10/05/2020]Stephan Joubert het tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending op dei 10de Mei gepreek oor "Tel jy onder Jesus se vriende?"https://www.ekerk.org/2020-05-1525 minPreke tot 2022Preke tot 2022Weet Vyf Dinge Oor Die Lewe, En Wees Gelukkig! Stephan Joubert [03/05/2020]Sondag oggend, 3 Mei het Stephan Joubert met ons gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek. Sy tema was "Weet vyf dinge oor die lewe, en wees gelukkig!" Kom kuier saam rondom God se Woord! https://www.ekerk.org/artikels/categories/ekerk-lewendig2020-05-0724 minPreke tot 2022Preke tot 2022Kyk anders. Glo vars. Stephan Joubert [26 April 2020]Stephan Joubert het tydens ons Ekerk Lewendig Preek op die 26ste April hierdie boodskap gelewer. https://www.ekerk.org/artikels/categories/ekerk-lewendig2020-04-3026 minPreke tot 2022Preke tot 2022Nuwe lewe vir ou hande. Stephan Joubert [19 April 2020]Stephan Joubert het tydens ons Ekerk Lewendig Preek op die 19de April gepreek oor "nuwe lewe vir ou hande" https://www.ekerk.org/artikels/categories/ekerk-lewendig2020-04-2123 minPreke tot 2022Preke tot 2022Van twyfel tot geloof… ook in ‘n tyd van Corona [12/04/2020]Stephan Joubert het op Opstandingsondag hierdie boodskap gedeel tydens ons Ekerk Lewendig Preek https://www.ekerk.org/post/van-twyfel-tot-geloof-ook-in-n-tyd-van-corona-video2020-04-1220 minPreke tot 2022Preke tot 2022Jesus se rubicon. Stephan Joubert [10/04/2020]Stephan Joubert op Goeie Vrydag tydens ons Ekerk Lewendig UItsending. https://www.ekerk.org/post/jesus-se-rubicon-video2020-04-1015 minPreke tot 2022Preke tot 2022Trek Jesus se klere aan. Stephan Joubert [05/04/2020]Stephan Joubert het op die 5de April hierdie boodskap gedeel tydens ons ekerk Lewendig Preek: https://www.ekerk.org/post/trek-jesus-se-klere-aan-video2020-04-0923 minPreke tot 2022Preke tot 2022Hoe moet ek as Christen dink oor Corona? Stephan Joubert [22/03/2020]Ekerk bied tydens die Corona tydeperk lewendig preke op Sondae oggende. Kom kuier saam elke Sondag op www.ekerk.org.2020-03-2516 min